Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Similar documents
Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Kos vir ons skoolkatte

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

PROJEKTE DATUMS 2018

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

BenguFarm Bestelvorm

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Rut: n Liefdes Verhaal

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Tariewe

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Mandala Madness Deel 2

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Direkte en indirekte rede *

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Tariewe

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Hoe om krag te spaar

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Uit Moerdijk se pen Man en Media

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Sterdansers by Vensters.

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Die jaar se kaskar was

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Vinkie. Laerskool Fairland

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr.

Dialoog en paragrawe *

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Kerssangdiens. SA Gemeente

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

G. J. du Preez

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

INSKRYWINGSVORM

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

make your dream a reality

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

Vinkie. Laerskool Fairland

Transcription:

Nuusbrief 41 Vrydag, 1 Desember 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Revue 2018 -My lewe in 'n FilmLigte... Kamera... Aksie! Terwyl ons nou net één film voor oë het, naamlik son, swem en soetkoekies, loer ons reeds deur die venster na volgende jaar se Revue! Belangrike datums om NOU reeds te dagboek: Oefennaweke vir Gr. R tot 7 13-14 April 20-21 April 4-5 Mei 11-12 Mei 18-19 Mei 25-26 Mei Revue optredes: 18-20 Junie Meer inligting volg!

2 Anton van Wouw Pre-primêr: Gr. RRRR Ons kan met trots aankondig dat Laerskool Anton van Wouw se Pre-primêre fase uitgebrei word met twee splinternuwe Graad- RRRRR klassies (driejariges). Ons verwelkom me. Rina van Heerden van Teletubbies, wat voortaan as onderwyseres en Graadhoof van Graad RRRR by Laerskool Anton van Wouw gaan inskakel. Ouers wat reeds by me. van Heerden ingeskryf het, gaan voort soos normaalweg in die Voortrekkergebou. Ons het nog net 4 beskikbare plekke oor vir volgende jaar. Belangstellendes kan me. Simone Wallace (simone@wouwtjies.co.za / 012 460 6181) dringend skakel WouwtjieOrkes Dit is met gróót opgewondenheid dat ons besluit het om volgende jaar ons eie WOUWTJIE-ORKES op die been te bring! Ons wil aan leerders wat n musiekinstrument bespeel die kans gee om in n orkes te speel. Leerders wat by die Musieksentrum óf buiteafrigters les neem, is welkom. Ons wil graag n opname maak van leerders wat sou belangstel om in die orkes te speel. As u kind sou belangstel, laat weet asseblief vir juffrou Anè Friedrich per e-pos of WhatsApp watter instrument hy/sy kan bespeel; hoe lank hy/sy al les neem; ouderdom; graad en moontlike oefendag wat u sal pas. Ons sien uit om van u te hoor! Orkesgroete Juffrou Anè Friedrich (0825619389) 2

3 Gr. 1-6 leerders wat die skool verlaat Hiermee versoek ons alle ouers van Gr. 1 tot 6-leerders om die registeronderwyser in kennis te stel indien u kind Laerskool Anton van Wouw aan die einde van 2017 gaan verlaat. SKOOLTYE: 13 NOVEMBER TOT 6 DESEMBER Die skool sal vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Desember om 12:00 vir alle leerders (Gr. 1 tot 7) sluit. Die Naskool is vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Des. oop vanaf 12:00 tot 17:30. n Aparte wagklas sal vir alle nie-naskoolleerders in die Grondslag- en Intersenfase vir die tydperk 13 November tot 5 Desember vanaf 12:00 tot 13:40 beskikbaar wees. Die skool sal op Woensdag, 6 Desember om 09:45 vir alle leerders sluit. Die Naskool sluit op Dinsdag, 5 Desember om 17:30 vir die duur van die Desembervakansie en heropen weer op Maandag, 15 Januarie 2018 om 07:15. KATKOS VIR ONS SKOOLKATTE Enige katkos-skenkings sal opreg waardeer word, veral met die oog op die Desember-vakansie wat voorlê. Katkos kan by die Wouwtjie Naskool (Me. Hester van Sittert) ingehandig word. Byvoorbaat baie dankie! LOURIER MERIETEAAND -Dinsdag, 5 Desember 2017- LW: Leerders wat uitgenooi is na die Louriermeriete-aand (Akademie/Sport/Kultuur/ Voortrekkers), het reeds skriftelike uitnodigings op Do. 30 Nov. ontvang. 3

4 JUNIORKOOR Alle oudisies vir die Juniorkoor vir 2018 is afgehandel en leerders wat plek in die Juniorkoor van 2018 gekry het, het reeds briewe ontvang. Daar sal weer in Januarie 2018 n kans gegee word aan leerders wat nie n oudisie geslaag het nie óf nie n oudisie kon bywoon nie. Koorgroete Juf. Anè 0825619389 Wouwtjie Tasse Die skool is in die proses om alle wieletjietasse uit te faseer. Leerders wat tans n wieletjietas het, kan dit behou. Indien so n tas vervang moet word, versoek ons asb. dat u nie weer n wieletjietas sal aankoop nie. n Alternatiewe en veel goedkoper Wouwtjietas is by Castle Walk Skryfbehoeftewinkel beskikbaar. Gr. 1-3: Die Blue Juice rugsak-tipe tas ( portrait ) met 5 rakkies is beskikbaar teen R240 per tas. Gr. 4-7: Dieselfde tas ( landscape ) met 7 rakkies is beskikbaar teen R350 per tas. Vir bestellings, skakel asb. direk met Castle Walk Skryfbehoefte-winkel: 4

5 5

6 PERSONALIA Ons neem volgende week afskeid van n geliefde onderwyseres... Juf. René Fourie lê die tuig neer ná 23 jaar by Laerskool Anton van Wouw. Ons sal Juf. René áltyd onthou vir haar vriendelikheid, raakvat-manier en kundigheid op haar vakgebied. Sy is n geliefde kollega wat daagliks haar passie vir kinders en die onderwys uitgeleef het by ons skool. Ons wens Juf. René n geseënde aftrede toe - ons beste wense vergesel haar vir die toekoms. Afskeidsboodskap: Juf. René Daar is n tyd om te groet, en vir my het die tyd aangebreek om totsiens te sê. Ek was vanaf 1993 tot 2000 by die Grondslagfase (Gr. 3) betrokke. Vanaf 2001 tot 2017 was ek bevoorreg om verskeie vakke in die Intersenfase aan te bied. Dit was n voorreg om vir soveel jare by Laerskool Anton van Wouw betrokke te wees. Anton van Wouw is n spogskool en ek was altyd trots om deel van die span te wees. Baie dankie vir 23 uitmuntende jare. Ek gaan my wonderlike kollegas en die kinders baie mis. Wouwtjiegroete Juf. René Fourie 6

7 HERWINNING Herwinning het op 24 November gesluit. Kwartaal- en jaarwenners sal volgende week bekend gemaak word. Groengeldwinkel Die groengeldwinkel vind plaas op Dinsdag, 5 Desember. Wysing van huidige herwinningstelsel Neem asseblief kennis dat die huidige groengeld- en groenmuntstukstelsel van volgende jaar af gewysig. Ons gaan in 2018 van vier verskillende kleure muntstukke tokens gebruik maak. 0-10 muntstukke GROEN 20 muntstukke GEEL 50 muntstukke BLOU 100 muntstukke ROOI Die gekleurde muntstukke kan ingehandig word soos altyd. Die huidige groengeld word vervang met n glyskaal-beloningstelstel aan die einde van n kwartaal. 0-10 muntstukke: suigstokkie 11-49 muntstukke: verskeie soorte sjokolades 50-74 muntstukke: groen wapentjie plus n klein slab sjokolade 75-99 muntstukke: silwer wapentjie en medium slab sjokolade 100 en meer muntstukke: goue wapentjie en mega slab sjokolade Baie dankie vir elke Wouwtjie wat so getrou herwin! Juffrou Anè ane@wouwtjies.co.za 0825619389 7

8 8

9 CAROLS BY CANDLELIGHT Kom sing saam - bekende kersliedere Wanneer: Vrydag, 1 Desember Tyd: 18:45 20:00 Waar: Lawleystr. 234, Waterkloof (buite, maar redelik beskut teen reën) Orkes met bekendes uit eie geledere soos Bambie Heiberg, Betsie, Landi & Lise Schaap, ons skool se eie Santa s Boytjies en ander. Wie weet... dalk Kersvader? Bring kussing of kampstoel en eie liggie. GRATIS TOEGANG 9

10 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geїsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za Desember / Januarie Gaan u met vakansie? Ek sal na u diere omsien! Cas : 082 431 5073 POTCH-STUDENT BESKIKBAAR AS AU-PAIR 4-21 Desember Baie lief vir kinders Eie vervoer Kontak: Sharmi Rynners 084 7611432 10

11 WISKUNDE IS PRET! Gr. 4-7 addisionele klasse by die skool Registreer nou vir 2018 Daleen Jansen van Vuuren 083 380 6317 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 11

12 Kommunikasie (Afr/Eng): Redenaars, Onvoorbereid, PowerPoint praatjies, Konflikhantering. Drama (Afr/Eng): Kunswedstryd, Mimiek, Kreatiewe Denke en Kindervideo Programme. Voordele van Drama- en Kommunikasievaardighede Selfvertroue, kreatiewe denke, konsentrasie, ruimtelike vaardighede, taalvaardighede, emosionele intelligensie, ontspanning, spanwerk. Kontak: Celia vd Berg (082 5655 082) celia@3gi.co.za (D Phil in Neuro-Opvoedkundige Drama) Letty is looking for domestic work: Tuesday, Wednesday and Thursday. 072 275 1983 Reference: Bernie 082 903 7450 House to Let - Menlo Park (12th Street) 3 Bedroom house with Oregon floors, 3 bathrooms (2 en-suite), double carport, alarm, electric fence, laundry and scullery. R15,000/mnth. Available 1 Jan 2018. Contact: 083 540 8523 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 12