Maand-Krant. Desember 2014/Januarie 2015

Similar documents
Gold Results. Daily Entry Surname Name Class Number

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Tariewe

Bowls Gauteng North 2017/8 / Perfect Delivery Men Pairs

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Tariewe

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

The STRICKER Families in South Africa

Maand-Krant JULIE te laat kom. EENHEID EN VERSKEIDEN- HEID IN ONS EREDIENSTE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Maand-Krant DESEMBER 2013 & JAN 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Maand-Krant OKTOBER sommer nie. Tog weet meeste van ons (Christene, EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

The Henry-Steyn Trek of 1895

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ADAMS AVENANT ANTHONY A3955 THEUNIS BOTHA. CLAASSENS GEORGE C496 ANDRIES STEPHANUS D932 DE KOCK

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

September Na God se hart...

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Mandala Madness Deel 2

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Direkte en indirekte rede *

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Inhoudsopgawe Boy Booysen

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Bowls Gauteng North 2018/9 / Mixed Pairs

DARTS SOUTH AFRICA NATIONAL CHAMPIONSHIPS

Die Benade Familie in Suid-Afrika

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Maand-Krant. RIGLYNE OOR BEGRAFNISSE IN WAPADRANT-GEMEENTE. (Begrawe of Verassing?)

Kerssangdiens. SA Gemeente

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

SIZA takes the sting out of auditing

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

GENEALOGY OF JOHANNES PETRUS MEINTJES * ,

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

JUKSKEI SA. Ererol toekennings / Honorary Scroll

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Hoe om krag te spaar

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Edgehog

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Familiejoernaal 2 Barkhuizen, Barkhuysen, Barkhuisen, (Van) Barkenhuizen

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

DOWNLOAD OR READ : LOUIS BOTHA 39 S WAR THE SOUTH WEST AFRICA CAMPAIGN PDF EBOOK EPUB MOBI

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

REDES VIR BEVEL IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. Coram : MAJIEDT R. Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: Datum Gelewer:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

Transcription:

Maand-Krant Desember 2014/Januarie 2015 Omkopery en korrupsie Prof Amie van Wyk Die voorkoms Die aangeleentheid van omkopery en korrupsie geniet tans besondere aandag in Suid-Afrika, veral na n aantal gebeure en uitsprake die afgelope tyd. So het president Jacob Zuma in Januarie vanjaar (2014) op Nelspruit gesê dat die ANC-regering se standpunt bly baie duidelik dat korrupsie beveg moet word waar dit ook al voorkom. Later het koerante egter berig dat die president beweer het dat die strafregtelike klagte teen hom laat vaar moet word omdat korrupsie net in die Westerse paradigma n misdaad is. Hierdie is maar een (groot) voorbeeld wat verband hou met korrupsie en omkopery wat in ons samelewing voorkom. Dit kom ook baie wyd in Afrika voor. Ek sal nooit vergeet nie dat ek tydens n kerklike besoek aan die DRKongo toegang op die lughawe van Lubumbashi geweier is omdat my geelkoors-dokument nie geldig sou wees nie terwyl dit wel geldig was. Die amptenaar wou my nie deurlaat nie en het volgehou dat bepaalde gegewens ontbreek. Ek het besef dat hy vir omkoopgeld wag en ek het net geweier om hom geld te gee. Naderhand het een van ons Kongolese dominee-kollegas my te hulp gesnel en die amptenaar (in Frans) oorreed om my deur te laat. Omkopery kom ook wyd verspreid in Oos-Europa voor, wat lank onder kommunistiese beheer was. Tydens twee voordrag-besoeke aan Hongarye moes ons telkens verneem hoedat korrupsie die landsekonomie skade berokken. Eintlik is dit n wêreldwye verskynsel en kom dit in alle lande voor. Die groot vraag Die groot vraag is: is dit moreel geoorloof, is dit eties verantwoord? En die antwoord is ondubbelsinnig: nee! Omkopery en korrupsie is n immorele en onregmatige benadering wat die goeie waardes en norme in n samelewing uitkalwe en ondergrawe. Dit kan op géén enkele manier goedgepraat en goedgekeur word nie. Ook nie die kleiner vorme daarvan nie deur byvoorbeeld tydens n verkeersoortreding vir n verkeerskonstabel n paar note in die hand te stop. Van omkopery en korrupsie lees ons dikwels in die Bybel. Twee van die bekendste voorbeelde is die volgende. Die priesterhoofde en die familiehoofde gee die Romeinse soldate n groot klomp geld om vir die mense te gaan vertel dat Jesus se dissipels in die nag gekom en sy liggaam gesteel het en daarom is die graf leeg (Matt 28:12-13). Hy het dus nie waarlik uit die dood opgestaan nie. Die tweede is dat toe Paulus voor goewerneur Feliks aangekla is, Feliks gehoop het dat Paulus hom omkoopgeld sou aanbied om los te kom (Hand 24:26). Uit die Ou Testament is daar nog meer voorbeelde (kyk bv 2 Kron 16). Waarom is dit verkeerd, sowel wat die omkoper as die omgekoopte betref? Die eerste rede is: dit tas die eer van God aan. Die mens is na die beeld van God geskape, wat o.a. beteken dat hy/sy iets van die karakter van God in sy/haar lewe moet weerspieël. Nou weet ons dat God vir niemand partydig is nie en dat Hy nie omkoopgeld aanneem nie (Deut 10:17). By die Here God is daar nie onreg en bevoordeling en korrupsie nie (2 Kron 19:7). God is nie partydig vir leiers nie, Hy bevoordeel nie die ryke bo die arme nie, want Hy het hulle almal gemaak (Job 34:19). Wanneer iemand hom/haar aan omkopery skuldig maak, vertoon hy/sy nie meer die beeld van God nie, doen daarmee sy/haar Maker oneer aan en ondermyn sy/haar verhouding met die lewende God. Hy/sy volg dan nie die voorbeeld van Christus dié beeld van God na nie. Die tweede rede is: dit korrupteer die medemens. 1

Wanneer iemand sy medemens (gewillig of onwillig) omkoop, breek hy/sy die moraal van daardie persoon af, trek hom/haar in n spiraal van onreg in en laat daardie persoon met n slegte gewete agter. Die derde rede is: dit korrupteer jouself. Jy as omkoper maak jou skuldig aan n wandaad wat jou eie gewete ondermyn en op die lang duur van jou n gewetenlose mens maak. Die Bybel beskou dit as baie belangrik dat iemand met n goeie gewete sal lewe (1 Pet 3:16). Die vierde rede is: dit ondermyn die morele waardes van n samelewing. Wanneer omkopery en korrupsie n onmisbare deel van die ekonomiese lewe en van die regspraak van n land word, is daardie land op n afdraande pad. Wanneer tenderbedrog algemene praktyk word en veral wanneer regspraak daardeur aangetas word en regters en landdroste en persone in gesagsposisies maklik omgekoop word, gaan al die rooi ligte aan. In die Bybel is daar baie skerp uitsprake teen omkopery en korrupsie in die regspraak, te meer wanneer dit plaasvind ten koste van die weerloses en magteloses in die samelewing (Eks 23:8; Jes 1:23). Die vyfde rede is: dit benadeel die omgewing. In hierdie verband kan veral gedink word aan tenderbedrog en omkopery waar nuwe myne ontwikkel word en die gebruik van skaliegas (in die Karoo) ondersoek word. In kort: korrupsie en omkopery is Godonterend, mensveragtend, samelewing-ondermynend en omgewingvernietigend. Dit is n morele euwel wat hand en tand beveg moet word, veral deur Christene wat met n goeie gewete voor God en die mense wil lewe. Die Woord is só reg: Geldgierigheid is n wortel van allerlei kwaad (1 Tim 6:10). >>>>>>>>>> Verlof van predikante en personeel in Desember en Januarie Predikante: Jaco 7-22 Desember Rassie 17-31 Desember Peet 5-15 Januarie 2015 Registrateur/Skriba (Gawie Jooste) 17 Desember - 7 Januarie 2015 Kerkkantoor gesluit 16 Desember en 22 Desember - 2 Januarie 2015 Uitreikkantoor 10 Desember - 12 Januarie 2015 Kleingroepe kanatoor 5 Desember - 2 Januarie 2015 Jeugkantoor 15 Desember - 9 Januarie 2015 EREDIENSTYE IN DESEMBER EN JANUARIE 14 Desember 8:30 en 10:00 21 Desember 9:00 25 Desember (Kersdag) 9:00 28 Desember 9:00 4 Januarie 9:00 11 Januarie 8:30 en 10:00 <<<<<<<<<<<< Ons gemeente se kalender vir 2015 verskyn reeds op die webblad. 2

DESEMBER VAKANSIEGANGERS NA UITENHAGE EN PORT ALFRED OMGEWING Vakansiegangers na Uitenhage en Port Alfred omgewing tydens die komende Desember vakansietydperk neem asb kennis dat eredienste op beide Uitenhage en Port Alfred gehou word. Genoemde dorpe val binne die grense van die Gereformeerde Kerk Uitenhage. Meer besonderhede by ds Lourens Kruger (041) 966 1959 of die skriba Bert Venter (046) 654 0272. @@@@@@@ El-pida se kombuis sluit op Maandag, 8 Desember 2014 en open weer op Maandag, 19 Januarie 2015. Weer eens baie dankie vir julle samewerking en lojale ondersteuning die afgelope jaar. 'n Vreugdevolle en geseënde Kersfees en voorspoed vir 2015. Judy Bovey (083 325 2102) ********* Sluit van Pakhuis vir Desembervakansie Neem asb kennis dat die Pakhuis oop sal wees tot 10 Desember waarna dit sal sluit. Dit maak weer 7 Januarie 2015 oop. Vir noodgevalle kan enige van die Pakhuis se bestuur gekontak word vir hulp: Frikkie Venter by 079 763 5734 of Henriëtte Coetzer by 076 309 5855. ********** BEROEPE ONTVANG: Ds J L Lee (Jan-Louis) van Bothaville na Pietersburg Noord. Ds O L Moncho (Oageng) van Itsoseng Bokone na Ikangeng. Ds F J Potgieter (Fritz) van Meyerton na Tsumeb. Ds R A Bain (Ronald) van Cachet na Postmasburg. Ds P W Kurpershoek (Pieter) van Middelburg Tvl na Bloemfontein-Suid. Dr A J Coetzee (Albert) van Uitschot na Boksburg-Suid. Ds S P Venter (Sarel) van Pietersburg na Nylstroom. Ds C Jooste (Christiaan) van Wonderboompoort na Phalaborwa. BEROEPE BEDANK Ds K A Berg (Albert) van Vaalwater na Pretoria-Alkantrant. Ds C A Jansen (Carel) van Secundna na Pretoria-Alkantrant. Ds R Jansen van Vuureen (Riaan) van Hendrina/Carolina-kombinasie na Bloemfontein Suid. Ds A B van der Walt (Braam) van Lichtenburg na Postmasburg. Ds D G Zwemstra (Dinant) van Bloempark na Boksburg-Suid. Ds G J Erasmus (Gert) van Komatipoort na Outjo/Biermanskool-kombinasie. Ds F J Potgieter (Fritz) van Meyerton na Tsumeb. Ds C Jooste (Christiaan) van Wonderboompoort na Phalaborwa. BEROEP AANVAAR: Dr H Goede (Hennie) van Vereeniging na Meyerspark. 3

STAND VAN DIE FINANSIËLE SAKE VAN WAPADRANT-GEMEENTE Dit is met groot dankbaarheid aan ons Hemelse Vader en die ruim hart van spesifieke lidmate, wat n eenmalige groot bydra gegee het, dat die lopende tekort aan die einde van Okt 2014 op R 54 135 gestaan het. Ons kan dan ook hierdie geleentheid gebruik om spesifiek ook dankie te sê vir die lidmate wat reeds gehoor gegee het aan die spesiale en addisionele Dankoffer versoek, wat dan reeds begin vrugte wys het. Tans is dit nog nie ingereken nie omrede die geleentheid om n spesiale dankoffer bydrae te maak nog oop is en die sperdatum dan 10 Des. 2014 is. Spesiale bydrae kan nog gemaak word. (Onthou om dit te merk as spesiale dankoffer bydrae) Dan wil ons ook dankie sê vir al die beloftevorms vir 2015, wat reeds ontvang is, maar daar is egter nog 790 uitstaande van n totaal van 1026 bydrae punte. Daar is nog tyd om beloftevorms en debietordervorms in te dien. (Vorms is beskikbaar in die kerkgebou se ingangsportaal.) Vir n gemeente om finansieel te oorleef en al die uitgawes te kan dek, maak ons hoofsaaklik staat op Vrywillige Finansiële Skenkings / Donasies / Dankoffers / Liefdegawes / Kollektes / Bydraes. Ons bankbesonderhede vir hierdie doel: Gereformeerde Kerk Wapadrant, ABSA rek nr 349 0151 957, takkode 632 005. (BAIE BELANGRIK: Naam, van en doel as verwysing). Anonieme bydraes ook welkom. Vir meer gereelde bydraes kan n debietorder gereël word by die kerkkantoor by: 012 991-1395 / kantoor@gkwapadrant.co.za 4

TWEE BRIEFIES VAN SUNRISE NASKOOL SE KINDERS 5

Attestate ontvang: Geref Brakpan: Catharina Magrieta Aucamp; Featherwood Aftree-Oord 101 Geref Cachet: Maria Elizabeth Snyman; Hammer Greyorstraat 5-1 Geref Totiusdal: Andries Nicolaas & Petro Erasmus; Table Mansions 212 Geref Totiusdal: Catharina Susanna Pieterse; Table Mansions 212 Geref Rietvallei: Pieter Jacobus, Emma Wilhelmina & Christina Wagner Steenkamp; Plot 116 Tiegerpoort Attestate na: Geref Stellenbosch: Onno & Marike Ubbink en Johan Bernard Ubbink Geref Linden: Christina Susanna Prinsloo Bewys van lidmaatskap ontvang: Marianne le Roux, Blue Berry 117; Jeani Coetzee, Broadwoods 80 Jeani Coetzee; Broadwoods 80 Bewys van lidmaatskap aangevra: Hendrik Bernardus & Anna Sophia Heystek en dooplidmate Lané & Kayla; Schalk Willem & Heléne Burger en dooplidmate Schalk en Mieke; Yvonne Dorothy Elyan van Graan Kursus 1 Bybelse Berading Hierdie kursus rus gelowiges toe om Bybelse dinamieke van verandering in hul eie lewens en dié van ander te verstaan. In die 2 de semester word die beginsels toegepas in huweliksberading en berading met mense met verslawings, stres en depressie. Aanbiedingswyse Korrespondensie - Kontaksessies Powerpoint aanbiedings Kursus 2 Praktiese Bybelse Berading Die 2 de jaar kursus rus jou toe om 1-tot-1 Bybelse berading in praktyk te doen. Kursus 3 Gevorderde Praktiese Bybelse Berading Die 3 de jaar kursus rus jou toe om op gevorderde vlak 1-tot-1 Bybelse berading te doen. Kursus 4 Bybelse Mentorskap Die kursus fokus op mentorskap as n leierskapvaardigheid in n organisasiekonteks. n Bybelse Mentormodel is ingesluit. Kursus 5 Bybelse Traumaberading Die kursus fokus op Bybelse berading aan persone wat lyding beleef a.g.v. trauma. Kursus 6 6

Chrisante Onderrig Bybelse berading aan kinders en hul ouers KONTAK ABBO Marietjie Bezuidenhoud Tel: 012 334 1286 marietjie@abbo.org.za; www.abbo.org.za ^^^^^^^^^^^ SAMEROEPER: Véra Tollig 997 2678 of 082 6446 741 / tollig@woodlandsnet.co.za PRETORIA-OOS HOSPITAAL: TEL: 012 422 2300 8-14 DESEMBER Izabel Pretorius (Do): 991 2727; Annemarie Rheeders (Wo): 993-5315 / 083 244 5122; Lofti & Hester Nel: 083 414 4497 / 084 505 9059 (Di) 15-21 DESEMBER Annemarie Rheeders: 993-5315 / 083 244 5122 (Wo); Hendrik Vermaak: 078 233 0851 (Vry); Roelien Jooste: 011 964 2150 / 082 597 7419 (Ma); Pieter de Wet: 084 304 6690 22-28 DESEMBER Hannie Yssel: 997-1558 / 0832598180 (S) (Do); Hillegina den Boer: 345-4551 / 082 829 4909 (Di); Deleen Kornelius: 082 215 8118 (Woens); Robbie Nel: 082 922 3948 (Di) 29 DESEMBER 4 JANUARIE 2015 Izabel Pretorius (Do): 991 2727; Annemarie Rheeders (Wo): 993-5315 / 083 244 5122; Lofti & Hester Nel: 083 414 4497 / 084 505 9059 (Di) 5-11 JANUARIE Annemarie Rheeders: 993-5315 / 083 244 5122 (Wo); Hendrik Vermaak: 078 233 0851 (Vry); Roelien Jooste: 011 964 2150 / 082 597 7419 (Ma); Pieter de Wet: 084 304 6690 12-18 JANUARIE Hannie Yssel: 997-1558 / 0832598180 (S) (Do); Hillegina den Boer: 345-4551 / 082 829 4909 (Di); Deleen Kornelius: 082 215 8118 (Woens); Robbie Nel: 082 922 3948 (Di) LIFE FAERIE GLEN HOSPITAAL: TEL: 012 369 5600 Jan Tollig: 807-0891 / 082 331 2756 (S); Mariaan vd Walt: 083 2398 913; KLOOF HOSPITAAL: TEL: 012 367 400 Retha Deselaar: 083 604 3043 WILGERS HOSPITAAL: TEL: 012 807 8100 8-14 DESEMBER Cor Meindertsma: 082 551 6183 (S) (Do); Truus Meindertsma: 082 551 6183 (Woens/Vry); Rineke Derksen: 807-2324 (Di); 15-21 DESEMBER Flip Hennop: 071 607 7711; Braam Gous: 012 361 7632 / 082 468 3808 22-28 DESEMBER Marina v Wyk: 072 202 8250 (Ma); Nancy Snyman 012 8031561 (Woens); Daleen Koekemoer: 012 8074056 / 082 9280692 (Do); Elsie v d Walt: 082 784 8875 / 012 804 5350 (Vry); Hannatjie v Aswegen: 082 062 8264 (Sa) 29 DESEMBER 4 JANUARIE 2015 Cor Meindertsma: 082 551 6183 (S) (Do); Truus Meindertsma: 082 551 6183 (Woens/Vry); Rineke Derksen: 807-2324 (Di); 5-11 JANUARIE Flip Hennop: 071 607 7711; Braam Gous: 012 361 7632 / 082 468 3808 12-18 JANUARIE Marina v Wyk: 072 202 8250 (Ma); Nancy Snyman 012 8031561 (Woens); Daleen Koekemoer: 012 8074056 / 082 9280692 (Do); Elsie v d Walt: 082 784 8875 / 012 804 5350 (Vry); Hannatjie v Aswegen: 082 062 8264 (Sa) ADDISIONELE LEDE VIR WILGERS: André Sandilands: 076 848 4267 / 071 302 4593 7

ANDER HOSPITALE: Peet en Lacia Vermeulen: 991-2122 / 082 336 8465 EUGENE MARAIS, JAKARANDA, MEULMED, LOUIS PASTEUR, MED FORUM, SUID- AFRIKAANSE Ben Nel: 335-2411 (W) / 083 466 1264 & Miemie Mennen EUGENE MARAIS Clara de Jonge: 083 609 9259 / 565-4485 MEULMED, HART & SUID-AFRIKAANSE-HOSPITAAL, JAKARANDA, UROLOGIES André Sandilands: 076 848 4267 / 071 302 4593 KINDERBEDIENING: Rita Schoen: 012 809-1459 / 082 2662 3964 TUISVERPLEGING: Slegs vir Wapadrant gemeentelede: Hetta Henning: 991-1793; Irene Hugo : 991-1269 / 084 208 6924; ONDERSTEUNINGSDIENSGROEP (PASTORAAL): Voster Combrink: 082 872 9725 SENIORS - TUISBESOEK: Rineke Derksen: 807-2324; Daleen v Wyk: 991-3312 / 082 926 3498; Lettie Louw 991 8855; Hetta Henning: 991 1793; Karla Boer: 998 6575; Petro Bouwer: 991-7229 / 082 450 5091; ************ VERJAARDAE: GELUKWENSING VIR DESEMBER 2014 By Verjaar word die maand eers gegee en dan die dag van die verjaardag Noemnaam Van Verjaar Chris De Beer 12/01 Francois Henning 12/01 Bronwyn Jansen Van Vuuren 12/01 Elsabé Kemper 12/01 Rose Mahamba 12/01 Irma Markram 12/01 Hannes Oosthuizen 12/01 Ansie Pelser 12/01 Morné Small 12/01 Annaat Van Der Walt 12/01 Fransa Van Mazijk 12/01 Corneille Van Rooy 12/01 Karien Boneschans 12/02 Burger Coetzee 12/02 Matthew Holding 12/02 Wilhelm Leuschner 12/02 JP Maree 12/02 Louw Middel 12/02 Johan Riekert 12/02 Wim Steyn 12/02 SW Visser 12/02 Anne-Marie Buys 12/03 Anso Heystek 12/03 8

Heinrich Kritzinger 12/03 Charné Kruger 12/03 Petro Prinsloo 12/03 Cassie Schutte 12/03 Baby Smith 12/03 Mariëtte Van Rooyen 12/03 Suné Vlok 12/03 Bez Bezuidenhout 12/04 Riaan Dirkse V Schalkwyk 12/04 Karin Marais 12/04 Riaan Oosthuizen 12/04 Laurinda Schoeman 12/04 Tania Tromp 12/04 Toy Van Staden 12/04 Schalk Visser 12/04 Hanneke Wissing 12/04 Erika Boersema 12/05 Kian Gouws 12/05 Marinus Ras 12/05 Jan Riekert 12/05 Ria Wessels 12/05 Irene Hugo 12/06 Lars Brugmans 12/07 Erika Cronje 12/07 Matthys De Beer 12/07 Dinike Delport 12/07 Annetjie Hennop 12/07 Andrea Van Driel 12/07 Hein Van Tonder 12/07 Wilhelm Bodemer 12/08 Brian Hayes 12/09 Marié Morrison 12/09 Cobus Naudé 12/09 Carla Van Der Berg 12/09 Mieke De Beer 12/10 Johan Deysel 12/10 Steps Erasmus 12/10 Imke Meyer 12/10 Johan Nienaber 12/10 Linky Schutte 12/10 Tryna Taljaard 12/10 Hein Van Dijk 12/10 Michelle Venter 12/10 Dirk Ackerman 12/11 Hendrik Arangies 12/11 Douw De Bruin 12/11 Jan Lursen 12/11 Salomé Schutte 12/11 Alna Smit 12/11 9

Alex Van Niekerk 12/11 Louw Du Toit 12/12 Henda Loots 12/12 Jaco Marais 12/12 Christo Roodt 12/12 Annerie Van Wyk 12/12 Leslie Watkinson 12/12 Annatjie Haasbroek 12/13 Hennie Riekert 12/13 Ian Viljoen 12/13 An Fourie 12/14 Alida Jansen 12/14 Janike Joubert 12/14 Petrus Bekker 12/15 Sarel Du Plessis 12/15 Bettie Gates 12/15 Annabelle Kok 12/15 Christo Beyers 12/16 Rikus De Beer 12/16 Marijan Grobler 12/16 Martie Nieuwoudt 12/16 Geral Van Jaarsveld 12/16 Sarie Webster 12/16 Reynet Doman 12/17 Lynette Johnson 12/17 Nicolene Kruger 12/17 Tina Lombard 12/17 Morné Small 12/17 Luzaan Coetzee 12/18 Riané Henning 12/18 Wimpie Lloyd 12/18 Pierre Truter 12/18 Telecia Van Der Merwe 12/18 Noëlin Du Plessis 12/19 Christelle Ras 12/19 Bernard Van Der Merwe 12/19 Lientjie Ackerman 12/20 Dirk Griffioen 12/20 Lané Heystek 12/20 Jacques Le Roux 12/20 Tjaart Pelser 12/20 Pieter Vermaak 12/20 Maggie Ackerman 12/21 Mia De Waal 12/21 Mari Engelbrecht 12/21 Willem Van Niekerk 12/21 Jana Allandale 12/22 Alana Conradie 12/22 Louma De Bruyn 12/22 10

Elsabé Erasmus 12/22 Wiehan Van Der Walt 12/22 Johann Viljoen 12/22 Cecile Burger 12/23 Delmarie Jonker 12/23 Cara Roux 12/23 Trudie Snyman 12/23 Jaco Van Der Walt 12/23 Geurt Van Dijk 12/23 Ria Van Dijken 12/23 Rethe Van Niekerk 12/23 Albert Van Zyl 12/23 Madeleine Werkman 12/23 Johan Brink 12/24 Mario Erasmus 12/24 Pieter Van Der Walt 12/24 Riëtte Van Zyl 12/24 Truus Meindertsma 12/25 Jan Tromp 12/25 Chris Venter 12/25 Bettie Bouwer 12/26 Johanna Coetzer 12/26 Adele Du Plessis 12/26 Karien Malan 12/26 Renske Marais 12/26 Fourie Snyders 12/26 Marié Van Der Watt 12/26 Rutger Van Mazijk 12/26 Dirk Van Zyl 12/26 Piet Roos 12/27 Lineke Slump 12/27 Frans Van Der Walt 12/27 Christo Viljoen 12/27 Martin Coetzee 12/28 Aldert Nieuwoudt 12/28 Willie Pienaar 12/28 Lynette Roeloffze 12/28 Arnel Styger 12/28 Joana Van Aswegen 12/28 Abri De Vries 12/29 Dévan Fivaz 12/29 Esme Kloppers 12/29 Anmarie Kok 12/29 Ivonne Van Tonder 12/29 Yolandé Bodenstein 12/30 Niel Du Toit 12/30 Pietrou Gie 12/30 Schalk Hamman 12/30 Willie Hamman 12/30 11

Otto Wonigkeit 12/30 Annerie Du Plooy 12/31 Carel Kruger 12/31 Sophy Mtshweni 12/31 Gys Oosthuizen 12/31 Paul Vorster 12/31 Werner Weideman 12/31 VERJAARSDAE - GELUKWENSING JANUARIE 2015 Noemnaam Van Verjaar Elaine Carr 01/01 Benita Kagisi 01/01 David Kagisi 01/01 Nicol Kriek 01/01 Charles Sithole 01/01 Katelynn Duncan 01/02 Mieder Erasmus 01/02 Wyatt Van Jaarsveld 01/02 Piet Botha 01/03 Henriëtte Coetzer 01/03 Lise Cronje 01/03 Karel Jonker 01/03 Hans Linnenkamp 01/03 Johannes Mbonani 01/03 Carike Meyburgh 01/03 Rina Oosthuizen 01/03 Lumé Ras 01/03 Doeke Tromp 01/03 Kyla Van Den Burg 01/03 Christa Van der Walt 01/03 Hanani Vermeulen 01/03 Tinus Vorster 01/03 Linda Wonigkeit 01/03 Roelof Jooste 01/04 Evan Kingsley 01/04 Gerda Kooi 01/04 Dawita Van der Walt 01/04 Anzél De Beer 01/05 Martin Grobler 01/05 Ruben Kingsley 01/05 Anna Minnaar 01/05 Marise Mostert 01/05 Mia Van der Merwe 01/05 Schalk Burger 01/06 Thinus Gouws 01/06 Elaine Groenewald 01/06 Anton Marais 01/06 Jandré Minnaar 01/06 12

Amelia Van Den Burg 01/06 Yvonne Van Graan 01/06 Liandri Van Niekerk 01/06 Christoff Yssel 01/06 Johann Briel 01/07 Jaco Brümmer 01/07 Miegen Erasmus 01/07 Irmarie Jooste 01/07 Rohan Kruger 01/07 Juan Leuschner 01/07 Roschelle Tromp 01/07 Anna Van Rooy 01/07 Freddie Holding 01/08 Wim Klooster 01/08 Roelf Nigrini 01/08 Betty Sebothoma 01/08 Nick Snyman 01/08 Madeleine Van Schalkwyk 01/08 Jaco Venter 01/08 Gerhardus Badenhorst 01/09 George Booyens 01/09 Heidi Cellarius 01/09 Antoinette Du Plessis 01/09 Priscilla Grobler 01/09 Nika Naudé 01/09 Rosie Prinsloo 01/09 Esme Stassen 01/09 Rainer Swanepoel 01/09 Cara Van Der Walt 01/09 Jandré Van Der Walt 01/09 Estie Coetzee 01/10 Hennie Eloff 01/10 Mignon Hamman 01/10 Pieter J Van Rensburg 01/10 Ena Kruger 01/10 Werner Louw 01/10 Arno Van Dijk 01/10 Ilze Vlok 01/10 Hetta Henning 01/11 Simone Heystek 01/11 Peet Pelser 01/11 Marjolein Steyn 01/11 Kyle Van der Merwe 01/11 Nicola Van Der Walt 01/11 Luchaan Welgens 01/11 Antoinette Buys 01/12 Celia De Beer 01/12 Gert Olivier 01/12 Allen Rossouw 01/12 13

Mouritz Snyder 01/12 Ria West 01/12 Piet Jvn Rensburg 01/13 Albert Lamey 01/13 Adriaan Pretorius 01/13 Marzanne Roos 01/13 Abigail Wilcocks 01/13 Alex Wilcocks 01/13 Nathan Erasmus 01/14 Thea Groenewald 01/14 Henda Kniep 01/14 Annatjie Labuscagne 01/14 Jaun Labuschagne 01/14 Nicole Nell 01/14 Johan Pretorius 01/14 Franco Van Tonder 01/14 Ruben Krüger 01/15 Louise Le Roux 01/15 Pauline Lentz 01/15 Melani Nezar 01/15 Jolani Wilcocks 01/15 Anzell Du Plessis 01/16 Theo Fourie 01/16 Isabel Van Heerden 01/16 Anja Van Zyl 01/16 Gerdi Willis 01/16 Judith Du Toit 01/17 Emily Haupt 01/17 Dries Moolman 01/17 Jahnco Steenkamp 01/17 Lizelle Van Der Walt 01/17 Martie Kruger 01/18 Marjon Schouwstra 01/18 Louis Coetzer 01/19 Magda Du Plessis 01/19 Ockie Fourie 01/19 Mariaan Leonard 01/19 Linah Mahlangu 01/19 Lisa Nienaber 01/19 Philip Riekert 01/19 Nappie Ries 01/19 Petri Terblanche 01/19 Adell Van Vollenhoven 01/19 Heidi Boersema 01/20 Jana Coetzer 01/20 Willem De Ronde 01/20 Louise Fenner 01/20 Marco Klopper 01/20 Ruben Louwrens 01/20 14

Magdelie Venter 01/20 Jaydie Leonard 01/21 Gerhard Opperman 01/21 Anton Van Driel 01/21 André Vermeulen 01/21 Johan Vorster 01/21 Karien du Plessis 01/22 Ilse Prinsloo 01/22 Freek Werkman 01/22 Sinah Masemula 01/23 Hugo Minnaar 01/23 Hein Van der Merwe 01/23 Karen Von Maltitz 01/23 Hans Botha 01/24 Derik Dreyer 01/24 Aileen Hattingh 01/24 Roelof Jonker 01/24 Coenraad Middel 01/24 Zuné Terblanche 01/24 Madri Van Der Watt 01/24 Magdali Van Der Watt 01/24 Ruan Boshoff 01/25 Tienie De Klerk 01/25 Milaine Labuschagne 01/25 Magda Schalekamp 01/25 Danie Schoeman 01/25 André Van Der Walt 01/25 Dj Van Wyk 01/25 Marnu Gräbe 01/26 Magdaleen Lamey 01/26 Alro Minnaar 01/26 Jean Boshoff 01/27 Darius Botha 01/27 Annelie Louw 01/27 Mari Pretorius 01/27 Phillazie Roos 01/27 Jannie Van Den Berg 01/27 Pieter Van Driel 01/27 Coetzee Van Rooy 01/27 Marilou Jonker 01/28 Seef Le Roux 01/28 Francois Le Roux 01/28 Magriet Van der Wath 01/28 Tian Van Rooy 01/28 Marius Wissing 01/28 Luzani Boersema 01/29 Nan Broekman 01/29 Judilene De Klerk 01/29 Zuerita Gouws 01/29 15

Ina Grobbelaar 01/29 Jun Jun 01/29 Johan Kemp 01/29 Donette Kruger 01/29 Marco Coetzer 01/30 Chris De Beer 01/30 Winnie Jansen 01/30 Luca Kritzinger 01/30 Mieke Millard 01/30 Annelise Naude 01/30 Liana Van Der Walt 01/30 Henk Verhoef 01/30 Bep Wilson 01/30 Mieke Burger 01/31 Annamarie Cloete 01/31 Christine De Kock 01/31 Louise De Ru 01/31 Matthys Louw 01/31 Pieter Swanepoel 01/31 ALMAL SE MANDJIE ^^^^^^^^^ Verhurings: Soek jy n goeie huurder vir jou huis of meenthuis in die ooste van Pretoria? Ons leuse is nie verniet: Jou eiendom is ONS verantwoordelikheid. Skakel ons gerus vir meer inligting oor ons werkswyse en besoek ook ons webwerf: www.proprent.net. PROP RENT. Estelle 012 993 0033 of 072 785 3935. IDEALE GESKENKE!! Ek maak verskeie modelle balpunt/vulpenne en potlode van verskillende houtsoorte. Metaal oorgeblaas met 24 Kt goud. Die slotaksie'geweertjie tipe penne ( Parker hervul ) is besonders en n pragtige geskenk vir die manne en jagters! Vir besonderhede skakel Dirk van Zyl by 082 923 5088 of 012 807 7878. Herstel van ou klokke: Het u n mooi ou/antieke klok wat stilstaan, vuil is of sommer in n vergete hoekie staan omdat hy nie werk nie? Ek herstel en restoureer klokke. Skakel Cor Meindertsma by 012 991 2719 of 082 551 6183. Valley View nr 3, Haymeadowstraat, Faerie Glen (langs Renaissance Aftree-oord). Strandhuis in Hartenbos beskikbaar. Pragtige Karoodorp-strandhuis. NUUT OORGEDOEN met oopplan-leefarea, kombuis en eetarea met skuifdeure wat na agter uitloop op buitebraai-geriewe. Drie slaapkamers op onderste verdieping met een-en- n-halwe badkamer. Trappe lei na die bo-vertrekke. Lieflike sit-kuierarea met oopvou-glasdeure na balkon, hoofslaapkamer en nog n volledige badkamer! 300 m van winkels, strand en amfiteater. Lieflike uitsig vanaf oop balkon. DSTV-verbinding beskikbaar. Motorhuis en drie parkeerplekke. Ideale familie-wegbreek! Kontak Ettiene by 021 919 6175 of sel 082 537 9162 vir enige navrae. Studeer by Mukhanyo Teologiese Skool. Regristrasie is oop. Mukhanyo is geregistreer by die Departement van Onderwys as n private hoër-onderrig-instituut onder die Hoër Onderrig Wet, 1997. Registrasiesert No. 2009/HE08/002. WXMarble bied uitgebreide kennis en vakmanskap. Professionele advies vanaf ontwerp tot voltooiing. Kwaliteit diens en vakmanskap. Gratis kwotasie en na-verkope diens. Kontak: Riaan du Plessis by 079 074 1822, 086 234 9718 of (012) 772 3380. Epos: Riaan@wxmarble.co.za. Statistikus gesoek (Excel) vir stukwerk: Indien jy belangstel kontak pieter@bluestreamgroup.co.za of sel 083 304 0987. Studente en skoolverlaters. Verdien ekstra inkomste tydens jou vakansie. Vereistes: Minimum kwalifikasie: Matriek; vriendelike en flinke geaardheid; rekenaarvaardig en ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels). Indien jy kwalifiseer epos jou verkorte CV na cv@cum.co.za of faks dit na 086 247 3400 vir Karli se aandag. Gebruik die verwysing STUDENT in die aansoek. Kortlys-kandidate sal binne 10 dae na sluitingsdatum in kennis gestel word. Sluitingsdatum 21 Des 2014. Vir volledige uiteensetting van al die vakante poste besoek www.cum.co.za. 16

STUKWERKERS GESOEK Het jy tyd? Wil jy stukwerk doen by jou eie huis? Telefoonveldwerkers gesoek vir navorsing. Werk van die huis af: Benodig ADSL-lyn en rekenaar, Afrikaans en Engels magtig, telefoonpersoonlikheid, rekenaarvaardig met Office. Inkomstepotensiaal: R500 per dag in-komste; Verdien tussen R5 000 en R10 000 per maand. Kostes: Telefoonkostes gedek deur Bluestream. Indien jy belangstel: Stuur asb. jou detail aan pieter@bluestreamgroup.co.za Statistikus gesoek (Excel) vir stukwerk: Indien jy belangstel kontak pieter@bluestreamgroup.co.za of Sel 083 304 0987 Kleinmond Goed toegeruste ruim 4/5-slaapkamer-, 3- badkamerhuis in Kleinmond te huur vir Desember/Januarie. Berg- en seeuitsig Kontakpersone: Pieter en Johanna Muller Tel : 028 271 5359 (huis) Sel: 084 581 6969 Opstel van testament en bereddering van bestorwe boedels. NIEL VAN DER MERWE PROKUREURS Ons lewer n professionele diens en het gesamentlik meer as dertig jaar ondervinding in die opstel van testamente en bereddering van bestorwe boedels. Skakel gerus vir Niel van der Merwe op selnommer 082 9005 354 of Braam Neethling op selnommer 083 3096 854 vir enige navraag of bystand. VAKANSIEWOONSTEL TE HUUR SUID KUS IN SEKERHEIDSKOMPLEX 2 SLAAPKAMER/2BADKAMERS/OOP PLAN KOMBUIS/SITKAMER MOTOR AFDAK EN KOMPLEX SWEMBAD MET BRAAI KYK UIT OOR ST MICHEAL ON SEA LAGOON 2 MIN SE STAP VAN St MICHEAL STRAND 800 METER VAN SHELLEY BEACH SHOPPING MALL SLAAP 4 PERSONE. R1200 PER DAG IN SEISOEN/ R600 BUITE SEISOEN BESKIKBAAR VANAF 1DES 2014/ MININMUM 7 DAE BESPREKING KONTAK GWENDOLEEN SEL 0724257118 JAN SEL 0825522422 MAKARIOS Ceramic studio Aan almal wat in 2015 n nuwe IETS WIL AANPAK! Pottebakklasse vir almal: Ek het 35 jaar pottebak ondervinding gee al 30 jaar klas. Kwalifikasie: BA(VA) UNISA Ons doen ook tema funksies: Kinderpartytjies. Korporatiewe funksies en spanbou. Kinderklasse. marentia jordaan: marentia@yahoo.com 084 5678296 17

TE HUUR TROUROKKE MATRIEK AFSKEID- ROKKE AANDROKKE Kontak Elizabeth by 079 4051 266 of elizabeth@belibre.co.za www.belibre.co.za 18

Datum OUDERLING-DIENSBEURTE BY EREDIENSTE EN/OF NAGMAALBEDIENING DIAKONIE Diensbeurt DIENSBEURTE Kollektediens KLEINGROEP-DIENSBEURTE Help asb uitdeel van GPS'e, opneem en tel van liefdegawe na erediens in konsistorie TEESKINKBEURT (8:15) OF WAS VAN NAGMAAL- GLASIES IN BUITE-KOMBUIS KAFE KOINONIA RYBEURTE 8:30-erediens PJ-Huis Seniors: Mooigeleë 7 Des 08:30 Jan de Beer 10:00 Bart Kooi 10:00E Hendrik Meyer 18:30 Willem v Heerden 14 Des 08:30 Jan Meyburgh 10:00 Raymond Hugo Geen Straatkafee 08:30 Gerhard v Loche 10:00 Karin Prinsloo 10:00E Gerhard Groenewald 18:30 Dirk van Rooy 08:30 Martin Grobler 10:00 Andri Williams 08:30 Celia de Beer 10:00 Charl v Tonder 10:00E Gerhard Groenewald 18:30 Dirk van Rooy 08:30 Corné Grobler 10:00 Tersia Eloff 08:30 G016 Frik Beeslaer 10:00 G012 Helene Tollig 18:30 W002 Hardus Groenewald 08:30 G007 Jan de Beer 10:00 G026 Gert Opperman G042 Elsemarie van der Walt Koffiemeester Eric Coetzee Straatkafee Riaan Pet G004 Ester Marais Koffiemeester Eric Coetzee PJ Huis Geen M = Kobus Coetzer PJ Huis Jan Kooimann M = Maarteli Smit Nagmaal 08:30 - Jan Meyburgh - Jan de Beer - Gawie Jooste - Bram Schouwstra Nagmaal 10:00 -Raymond Hugo - Bernhard Wilcocks - HermanLleeuwner - Hendrik Meyer Nagmaal 08:30 - Johan Vorster - - - Nagmaal 10:00 - Bert Schouwstra Was nagmaalglasies na 08:30 diens: J010 Rosalee Meyer Was nagmaalglasies na 10:00 diens: J011 Tanya van Zyl 21 Des 09:00 Bram Schouwstra 09:90 Ben de Klerk 09:00 Ineke du Preez 09:00 G028 Peet J van Vuuren G017 Annatjie Haasbroek Koffiemeester Lizelle van der Walt Geen Straatkafee PJ Huis Louis van Heerden M = Niemand 25 Des Kersdag 09:00 Gerrit Myburgh 09:00 Charl van Tonder 09:00 Johann Lessing Vrywilligers Vrywilligers Koffiemeester Magdaleen Ballot PJ-Huis Geen M Geen 28 Des 09:00 Jan de Beer Geen Straatkafee 09:00 Celia de Beer 09:00 Ineke du Preez 09:00 G038 Bernhard vd Merwe Vrywilligers Koffiemeester Almarie de Muelenare PJ-Huis - Geen M - Geen 19

Datum OUDERLING-DIENSBEURTE BY EREDIENSTE EN/OF NAGMAALBEDIENING 4 Jan 09:00 Hendrik Meyer Geen Straatkafee DIAKONIE Diensbeurt DIENSBEURTE Kollektediens KLEINGROEP-DIENSBEURTE Help asb uitdeel van GPS'e, opneem en tel van liefdegawe na erediens in konsistorie TEESKINKBEURT (8:15) OF WAS VAN NAGMAAL- GLASIES IN BUITE-KOMBUIS KAFE KOINONIA 09:00 Aart van Dijk 09:00 Karin van Dijk 09:00 G001 Lou Coetzer Vrywilligers Koffiemeester Madeleine Werkman RYBEURTE 8:30-erediens PJ-Huis Seniors: Mooigeleë PJ Huis Geen M = Ruben Muller 11 Jan 08:30 Marthinus Wissing 10:00 Jan du Plessis Geen Straatkafee 08:30 Paul Vorster 10:00 Danie Crous 08:30 Ineke du Preez 10:00 Hanlie Potgieter 08:30 J021 Hermien Grobler 10:00 J007 Annalie Terblanche G030 Leonie Meyer Koffiemeester Liz Erasmus PJ Huis Pierre Buys M = Maarteli Smit 18 Jan 08:30 Jan de Beer 10:00 Theuns Erasmus 18:30 Bernard Tollig Nagmaal 08:30 - Marthins Wissing - Johan Vorster - Hendrik Meyer - Jan Meyburgh Nagmaal 10:00 - Jan du Plessis - Gerrit Myburgh - Herman Leeuwner - Annatjie Haasbroek 08:30 Ian Fivaz 10:00 Lianne Malan 18:30 Andri Williams Nagmaal 08:30 - Gawie Jooste - IT de Villiers - André Minnaar - Bram Schouwstra Nagmaal 10:00 - Theuns Erasmus - Raymond Hugo - Bart Kooi - Magda Prinsloo 08:30 Nanette Hennop 10:00 Dirk Oosthuizen 18:30 Andri Williams 08:30 G011 Danie Crous 10:00 G025 Bert Schouwstra 18:30 W005 J003 Machel Leuschner Was nagmaalglasies na 08:30 diens: J001 Pietrou Gie Was nagmaalglasies na 10:00 diens: G034 Susan Meintjies Koffiemeester Eric Coetzee Straatkafee Helene Tollig PJ Huis Jan Kooiman M = Kobus Coetzer 25 Jan 08:30 Magda Prinsloo 10:00 Bert Schouwustra 18:30 Anri Kemp 08:30 Thea Heckroodt 10:00 Charl v Tonder 18:30 Kobus-Jan Tromp 08:30 Frikkie Venter 10:00 Gert Kok 18:30 Kobus-Jan Tromp 08:30 Doreen Schoeman 10:00 J030 Leonie Meyer 18:30 W004 Marissa J003 Karen van Dijk Koffiemeester Annatjie Willemse PJ-Huis Ané Gouws M = Kobus Prinsloo 20