Woensdag 30 Mei. Lewensoriëntering. Donderdag 31 Mei. Vrydag 1 Junie EBW. Maandag 4 Junie. Tegnologie

Similar documents
EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 9 AFRIKAANS

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Direkte en indirekte rede *

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

BenguFarm Bestelvorm

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Rut: n Liefdes Verhaal

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOëRSKOOL PORTERVILLE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Hoe om krag te spaar

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

SIZA takes the sting out of auditing

Die vroegste ryke in Suidelike Afrika *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Kos vir ons skoolkatte

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Mandala Madness Deel 2

EKWIVALENSIE OP WOORD- EN SINSVLAK IN DIE VERTALING VAN LITERERE WERKE UIT NOORD-SOTHO IN AFRIKAANS

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Grade K Scope and Sequence

deur HENDRIK PETRUS LODEWYK MATTHEUS voorgele luidens die vereistes vir die graad DOCTOR EDUCATIONIS in die vak VERGELYKENDE OPVOEDKUNDE aan die

Tariewe

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

Tonga die olifant - 01 *

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

A Beginner s Guide to Programming Logic, Introductory

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

GESTALT-GROEPTERAPIE MET VROЁE ADOLESSENTE NA DIE DOOD VAN N OUER EN DIE BENUTTINGSWAARDE VAN SCRAPBOOKING AS HULPMIDDEL. deur TARIEN HAMMAN

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

Die opvoedkundige waarde van woordeboeke : voorstelle vir woordeboekonderrig in Suid-Afrika

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

Mosselbaai Munisipaliteit

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z

Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die

INSKRYWINGSVORM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

EXPLORE. Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 7-B (CAPS) A World Without Boundaries. Natuurwetenskappe Graad 7-B.

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG

Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk

\ \\\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\~ \\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\\ 1\\\ THE BACKGROUND, ARCHITECTURAL PHILOSOPHY AND WORK OF HELLMUT WILHELM ERNST STAUCH

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

President. Die jaar spoed verby en ons feesvieringe te NUUSBRIEF. se pen: In hierdie

Tariewe

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Transcription:

Woensdag 30 Mei Donderdag 31 Mei Vrydag 1 Junie Maandag 4 Junie Lewensoriëntering Kuns en Kultuur EBW Tegnologie Via Afrika Handboek Persoonlike belangstellings, vermoë en potensiaal p. 11 15. Veranderings in seuns en dogters p. 20. Respekteer jou eie en ander se liggaamsveranderinge en emosies p. 25 27. Groepsdruk p. 32 38. Menseregte p. 66 68. Regverdige spel p. 70 71. Mishandeling p. 78 86. Drama: Via Afrika Handboek Visuele kuns: Via Afrika Handboek en opsommende notas Via Afrika Handboek Wit Kurrikulum boeke kwartaal 1 + 2 Skryfboeke Drama: Opwarming bl. 77, 79, 80, 94-96 Improvisasie bl. 85 Tableaux bl. 86 Plasing van gehoor bl. 88 Intrige bl. 89 Beroepe bl. 90, 106 Volksverhaal bl. 97 Vertelling bl. 101 Visuele kuns: Kunselemente p. 227, 228, 229 Ontwerpbeginsels p. 232, 233 Kleur p. 248 Toonwaardes en skakering p. 249 Doodles Opsommende notas Bespreking van n skildery word eers tydens die eksamen verskaf. Die ekonomie: Geskiedenis van geld, bl. 19. Behoeftes en begeertes: bl. 21-23, bl. 27. Goedere en dienste: bl. 28-33. Entrepreneurskap: bl. 34-40, bl. 42-44. Finansiële geletterdheid: Rekeningkundige begrippe: bl.62 Inkomste en uitgawes: bl. 64-73 Begrotings: bl.76-83 Meganiese stelsels en beheer Wat is Tegnologie? Bl. 1,2,4 Lees bl. 5. Weet wat n Ontwerpopdrag is. Kyk na Akt. 1 op bl. 8. Wat is ontwerpspesifikasies. Grafiese kommunikasie en tegnieke bl. 9-10,11, 16-20 Eenvoudige hefbome bl. 22-33, Ander hefboomklasse bl. 36-42 Gereedskap met twee of meer hefbome bl. 43-48 hidroulika en pneumatika bl. 52,53

Dinsdag 5 Junie Blou Kurrikulumboeke: + 2 en jou werkboek. Ken die stappe in die Ontwerpproses (OOMEK), dit is in jou skryfboek geteken. Kwartaal 2 Strukture Definisie en doel van strukture bl. 1-4 Mensgemaakte en Natuurlike strukture bl. 5-6 Verskillende strukture bl.7-10 Versterking van strukture bl.16-21, 24 In die eksamen word jy ook gevallestudies gegee. Hier sal jy n ontwerpopdrag, spesifikasies en ook n ontwerp moet teken. Onthou hoe ons te werke gegaan het met die Mini-pat/take. Eenheid 01.01 die volgende: Telgetalle: bl. 1 Priemgetalle: bl. 2 Afronding: bl. 2 Eienskappe van telgetalle: bl. 3+4 Veelvoude: bl. 4 Faktore en priemfaktore: bl. 5 KGV en GGD: bl. 6 Basiese bewerkings (+ ) bl. 6-8 Eenheid 01.03 die volgende: Eksponente bl. 12-16 Eenheid 01.05 die volgende: Driehoeke en vierhoeke: bl. 25+26 Wiskunde Kwartaal 2 Eenheid 02.01 die volgende: Gewone breuke, onegte breuke en gemengde getalle bl. 2+3 Omskakelings tussen bogenoemde tipes breuke bl. 3+4 Orden en vergelyk breueke bl. 4+5 Optel en afrtrek met breuke bl. 6 Vermenigvuldiging met breueke bl. 7 Persentasies bl. 10+11 Ekwivalente breuke bl. 12 Eenheid 02.02 die volgende: Desimale breuke bl. 13 Omskakeling tussen breuke bl.13 Orden en vergelyk desimale breuke bl. 14 Afronding bl. 16 Bewerkings met desimale breuke (+ ) bl. 17-20 Ekwivalente breuke bl.21 Eenheid 02.04 die volgende: Omtrek en oppervlakte bl. 26-30 Eenheid 02.05 die volgende:

Woensdag 6 Junie Afrikaans Huistaal Pienk Kurrikulumboeke: kwartaal 1 + 2 Buite Oppervlakte en volume bl 31-35 Let op: Die bogenoemde bladsynommers verwys na verduidelikings. Hersien ook oefeninge. Begripstoets, taal en poësie. : Lettergrepe en klankgrepe bl. 8 Selfstandige naamwoorde bl. 8-10 Lees- en skryftekens bl. 10-12 Sinsoorte bl. 12-14 Hoofletters en kleinletters bl.14-15 Poësie bl.17-19 Werkwoorde en voornaamwoorde bl. 25-26 Ontkenning bl.42 Sinonieme, Antonieme en idiomatiese uitdrukkings bl. 42-43 Letterkundige terminologie bl.46-47 Donderdag 7 Junie Geskiedenis Geel Kurrikulum boeke: en 2 Kwartaal 2: Morfologie bl.10-11 Byvoeglike naamwoord bl.12 Voornaamwoorde bl. 22 Indirekte rede bl.22-23 Sinsleer bl.35 Lydende en bedrywende vorm bl.35-36 Telwoord en voorsetsel bl.36 Idiome bl.36, 37,42 Werkwoorde bl.46-47 en notas Handel oor die Saharawoestyn Kameelkaravane as vervoermiddel. bl. 2 Goedere insluitend sout wat vanaf Europa en Noord-Afrika in Mali gebring is. bl. 3 Verspreiding van Islam oor Noord- Afrika en in Wes-Afrika via handelaars in die 9de eeu. bl. 5 Die koninkryk van Mali. Mali op die hoogtepunt van sy mag onder Mansa Musa in die vroeë 14de eeu. bl. 6-7 Die stad Timboektoe. Timboektoe as n handelsentrum op die trans-sahara karavaanroete asook goedere uit die Mediterreense kuslyn en sout in Timboektoe vir goud verhandel. bl. 17 Waarom timboektoe n wêrelderfenisterrein is. bl. 20 Kwartaal 2 Slawerny in die Suide van Amerika Plantasies in die suide van Amerika: Die verskillende plantasies. bl. 3-5 Redes vir slawe-arbeid. bl. 6

Vrydag 8 Junie English FAL Yellow Curriculum Books Term 1 + Term 2 Workbooks Hoe slawe gevange geneem, verkoop en vervoer is van Wes- Afrika tydens die Trans-Atlantiese slawehandel. bl. 7-8 Slawe markte bl. 10 Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op slawe. Slawekultuure in liedere- en storievorm. bl. 14 Nat Turner se opstand in 1831. bl. 16 Die ekonomiese invloed van die Trans-Atlantiese slawehandel. Negatiewe uitwerking op Wes-Afrika asook positiewe uitwerking op Amerika en Brittanje. bl. 22-23 Unseen Comprehension Language TERM 1 Common nouns, proper nouns, concrete nouns, abstract nouns, countable and uncountable nouns p 8,9 Tenses p. 9, 10, 24, 25 Pronouns p. 16,17 Punctuation p. 10 Synonyms and antonyms p. 14 complex nouns p.15, 25 collective nouns p. 22 possessive nouns p. 24 Subject-verb agreement p. 24, 25, 36 Verb p. 25 Adjectives, degrees of comparison p. 29 Homophones, homonyms p. 30 Auxiliary verbs p. 36 Prefixes, suffixes p. 40 Subject and predicate p. 39,40 Main and dependant clauses p.36, 37 TERM 2 Adjectives p. 11 Emotive language p.11 Verbs p. 13 Subject and predicate p. 13 Main and dependant clauses p.13 Direct and reported speech p. 20 Simple and compound sentences p.21 Poetry TERM 1 Key features of a poem p.12-16 Maandag 11 Junie Natuurwetenskap Groen Kurrikulumboeke: en 2 Werkboeke : Lewe en lewende dinge Die Biosfeer, bl.1-7 Vereistes vir volhouding van lewe, bl.7-14

Dinsdag 12 Junie Geografie Geel Kurrikulumboeke: en 2 Klassifikasie van lewende dinge, bl.15-18 Diversiteit van diere, bl.19-42 Diversiteit van plante, bl.43-54 Geslagtelike voortplanting van Angiosperme, bl. 55-74 Menslike voortplanting, bl. 74-86 Kwartaal 2: Materie en materiale Eienskappe van materiale en impak op omgewing, bl. 1-18. Skeiding van mengsels, bl. 19-32, 38-41. Smake van stowwe, bl.42-44 Eienskappe van sure, basisse en neutrale stowwe, bl.45-50 Suur-basisaanwysers, bl.51-57 Die periodieke tabel, bl.59-71 Kaartvaardighede: Die verskillende simbole en waarvoor hul gebruik word. bl. 3-4 Om plekke se ligging op n straatgids te bepaal met behulp van n indeks en ruitnet. bl. 6-8 Sketskaarte en verduideliking van roetes Hoe werk n magnetiese kompas? bl. 12 Die 8 kompaspunte. bl. 13 Lynskale en woordskale Grootskaal- en kleinskaalkaart. bl. 16-17 Kwartaal 2 Die struktuur van die aarde Die struktuur van die aarde. bl. 1-2 Die tektoniese plate asook die bewegings van die plate. Bl. 3-4 Vulkane Definisie van n vulkaan. bl. 7 Die gevolge van vulkane. bl. 9 Aardbewings Aardbewings word ook aan vulkaniese uitbarstings gekoppel. bl. 13 Hoe om die gevolge van die impak van aardbewings te verminder. bl. 16 Hoe om te reageer wanneer n aardbewing jou omgewing sou tref. bl. 16-17 Vloede en oorstromings Sommige gemeenskappe ervaar hoër risiko s as ander ten opsigte van vloede en oorstromings. bl. 24-26

Afskeurstrokie: Eksamenafbakening Naam: Graad 7A Handtekening: Ouer / Voog