Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Similar documents
Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Kos vir ons skoolkatte

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Tariewe

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

PROJEKTE DATUMS 2018

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Rut: n Liefdes Verhaal

Mandala Madness Deel 2

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Direkte en indirekte rede *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Uit Moerdijk se pen Man en Media

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Vinkie. Laerskool Fairland

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Mosselbaai Munisipaliteit

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vinkie. Laerskool Fairland

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Vinkie. Laerskool Fairland

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Dialoog en paragrawe *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

G. J. du Preez

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE


HOëRSKOOL PORTERVILLE

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Sterdansers by Vensters.

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Geagte Ouers / Voogde en Florries

SIZA takes the sting out of auditing

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

14/2016 Schalk Reynders HOOF

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Transcription:

Nuusbrief 38 Vrydag, 10 November 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Wouwtjienuus 2 LAERSKOOL ANTON VAN WOUW EKSAMENROOSTER - NOVEMBER 2017 GR 4 GR 5 GR 6 GR 7 Vrydag 10 Nov. Kuns praktiese sketse Maandag 13 Nov. Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans Dinsdag 14 Nov. Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap Kuns en Kultuur Sosiale Wetenskap Woensdag 15 Nov. Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur Wetenskap en Tegnologie Kuns en Kultuur Donderdag 16 Nov. Vrydag 17 Nov. Wiskunde Wiskunde Wiskunde Wiskunde Maandag 20 Nov. Engels Engels Engels Engels Dinsdag 21 Nov. EBW Woensdag 22 Nov. LV LV Sosiale Wetenskap Wetenskap Donderdag 23 Nov. Wetenskap en Tegnologie Wetenskap en Tegnologie LV Tegnologie Vrydag 24 Nov. LV 2

Wouwtjienuus 3 SKOOLTYE: 13 NOVEMBER TOT 6 DESEMBER Die skool sal vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Desember om 12:00 vir alle leerders (Gr. 1 tot 7) sluit. Die Naskool is vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Des. oop vanaf 12:00 tot 17:30. Naskoolouers sal ʼn direkte skrywe vanaf die Naskool ontvang met studie-reëlings tydens die eksamen. n Aparte wagklas sal vir alle nie-naskoolleerders in die Grondslag- en Intersenfase vir die tydperk 13 November tot 5 Desember vanaf 12:00 tot 13:40 beskikbaar wees. Voltooi asb. onderstaande skeurbriefie in dié verband. Die skool sal op Woensdag, 6 Desember om 09:45 vir alle leerders sluit. Die Naskool sluit op Dinsdag, 5 Desember om 17:30 vir die duur van die Desembervakansie en heropen weer op Maandag, 15 Januarie 2018 om 07:15. Maak asseblief seker dat u kind vanaf skoolsluitingstye, tuis onder toesig is....skeurbriefie... Ek, ouer van Gee toestemming en bevestig dat my kind(ers) vanaf Ma. 13 Nov. tot Di. 5 Desember om 12:00 by die skool afgehaal sal word en tuis onder behoorlike toesig sal wees. Reël asb. dat my kind(ers) die wagklas bywoon vanaf 13 November tot 5 Desember. My kind(ers) gaan die Naskool bywoon. Gr. Ouerhandtekening Kontaknommer 3

Wouwtjienuus 4 EKSAMEN: NOVEMBER 2017 Die eksamentye vanaf Ma. 13 Nov. tot Vry. 24 Nov. is soos volg: 07:25-07:40 Amfi 07:40-08:30 Leersessie 08:30-08:45 Pouse 08:45-11:00 Eksamensessie 11:00-11:20 Pouse 11:20-12:00 Leersessie NB! Handig alle boeke in! Bring ALLE handboeke en leesboeke saam op die dag van die eksamen. Dit word ingeneem en gekontroleer. Vanaf Maandag, 27 November, sal daar n spesiale rooster gevolg word, waartydens alle vraestelle uitgedeel, behandel en gekontroleer sal word. Dit is baie opvoedkundig om nasorg te doen... en ons finale kontrole dat alle punte reg is. Ons versoek u dus vriendelik, dog dringend, dat u kind wél teenwoordig sal wees. Alle vraestelle sal tydens die eksamensessie geskryf word. Leerders skryf in geallokeerde eksamenlokale - Gr. 4 en 6 en Gr. 5 en 7-leerders tesame. Géén storieboeke, rekenaarspeletjies of ipods word toegelaat nie! Leerders moet konstruktief besig wees met eksamenvoorbereiding. Sien asseblief toe dat leerders die nodige skoolboeke saambring sodat hulle in die eerste sessie vir die dag se vraestel kan voorberei, en die laaste sessie vir die volgende dag se eksamen. n Wagklas is vanaf 12:00 tot 13:40 beskikbaar vir leerders wat nié vroeër afgehaal kan word nie. 4

5 5

Wouwtjienuus 6 SLIMKOP-WOUWTJIE! Ons is baie trots op Skye Smit (Gr. 3). Skye het n 8ste plek in Gauteng verower in die afdeling, Non-Priority Girls met Mental Maths. Welgedaan, Skye! 6

Wouwtjienuus 7 n Moderne 3-slaapkamer eenheid in die gesogte Brooklyn Gate kompleks in Menlopark is nou beskikbaar! Geleë op die hoek van Brooklynweg en 9de Straat, binne loopafstand van Laerskool- en Hoërskool Menlopark; die gewilde Brooklyn Teater; Hazelwood kosmark, asook naby die Universiteit van Pretoria en Hatfield Gautrainstasie. Hierdie kompleks bied die tipe leefstyl in die stad waarvan jy slegs voorheen kon droom. 24/7 voltydse sekuriteit, streng toegangsbeheer, CCTV kameras en elektriese omheining. Die onderste vloer van die eenheid vorm die hart en siel van die woning, met n oopplan moderne kombuis wat saamsmelt met die leef- en kuierareas. Groot, dubbel skuifdeure lei na n buite-area met stoep en tuin. n Gastebadkamer, dubbelmotorhuis en addisionele veilige parkeerarea voltooi die prentjie onder. Op die boonste vloer is daar 3 ruim slaapkamers wat almal noord kyk. Die hoofslaapkamer (met balkon) het n moderne en-suite badkamer en voldoende ingeboude kaste vir heelwat stoorplek. n Tweede badkamer is beskikbaar vir die gebruik van die ander twee slaapkamers op hierdie vloer. Opsomming: 3 Slaapkamers 2.5 Badkamers Opwasarea Oopplan kombuis met gasstoof en hoë-kwaliteit afwerkings Dubbelmotorhuis, addisionele veilige parkeerplek deur die motorhuis BronbergWiSP internetkonneksie, DStv-skottel Hoë sekuriteit 7

Wouwtjienuus 8 Algemene Jaarvergadering Baie dankie aan elke ouer wat die Algemene Jaarvergadering bygewoon het. Daar was 'n kworum en die voorgestelde begroting, soos in die vorige drie weke aan u gekommunikeer was, is onveranderd en eenparig aanvaar. JUNIORKOOR Ons begin volgende week, 14 November, met oudisies vir Pre-primêr (Gr. R) vir die Juniorkoor. Kontak ons gerus indien u kind nié in AvW Pre-primêr is nie, maar steeds n oudisie verlang. Oudisies vir Gr. 1 en 2-leerders wat NIE in die huidige Juniorkoor is nie, vind op MAANDAG, 27 AUGUSTUS van 12:00 tot 14:00 in die raadsaal (adminblok) plaas. Kontak gerus vir Juf. Anè of Juf. Elmien per WhatsApp vir meer inligting. Nuwe leerders van ander skole sal ons dan Januarie 2018 in die eerste week akkomodeer. Koorgroete Juf. Anè: 0825619389 Juf. Elmien: 0724325987 8

Wouwtjienuus 9 SKOOLDAGBOEK 2018 ADVERTENSIESPASIE BESKIKBAAR! Indien u belangstel in n A5-grootte volkleur-advertensie, kontak Marica by bemarking@wouwtjies.co.za Beperkte spasie beskikbaar! Sluitingsdatum: 17 November CAROLS BY CANDLELIGHT Kom sing saam - bekende kersliedere Wanneer: Vrydag, 1 Desember Tyd: 18:45 20:00 Waar: Lawleystr. 234, Waterkloof (buite, maar redelik beskut teen reën) Orkes met bekendes uit eie geledere soos Bambie Heiberg, Betsie, Landi & Lise Schaap, ons skool se eie Santa s Boytjies en ander. Wie weet... dalk Kersvader? Bring kussing of kampstoel en eie liggie. 9

Wouwtjienuus 10 BELANGRIKE DATUM: GRAAD 7 Die Kerkafsluiting en Wouwtjieraad-erkenningsfunksie vind Vrydag, 24 November in die NG Kerk Waterkloof, om 09:00 plaas. ENVIROUW & HERWINNING Sluitingsdatum vir beloningstelsel en E-waste dag: Vrydag, 24 November uffrou Anè Friedrich / 0825619389 / ane@wouwtjies.co.za LAASTE SOKKIE VIR 2017! Die laaste sokkie vir 2017 vind op Donderdag, 30 November, plaas. Tema: Wit Kersfees Tyd: 18:00-21:00 Verdere inligting volg later! 10

11 STOEI Hartlik geluk aan Alexander Louw wat onlangs 2 silwermedaljes verower het tydens die Noord-Gauteng en en SA Vrystyl Jeugkampioenskappe. Hiermee verwerf Alexander sy NGS-kleure (ligblou skild). HOKKIELIGA-UITSLAE Baie geluk aan die o.13a-seunspan wat hul liga gewen het. Ons is baie trots op hierdie seuns! Baie geluk ook aan die o.13b- en o.12a-dogterspanne wat naaswenners van hul ligas was. Welgedaan, dogters en afrigters! BINNESHUISE HOKKIE Die volgende o.13 leerders is ingesluit in die Pretoria Pittbulls-spanne wat aan die PSI Nationals in Kaapstad gaan deelneem in Desember: Kieron du Plessis Keagan McIntosh Kadie McIntosh Anrike Prinsloo Ons hou styf duimvas vir hierdie leerders! 11

12 Eiendom te koop in Monumentpark Ruim 3 slk huis, studeerkamer en 2 badkamers, met n aparte stort. Netjiese ruim kombuis met baie pak plek. Aparte laundry Eetkamer en twee leefareas wat inmekaar vloei. Onderdak braaistoep met ingeboude braai. Lieflike ruim tuinwoonstel met slaapkamer, oopplan kombuis en leefarea, badkamer met toilet, stort en wasbak. Bediendekamer met stort, toilet en wasbak. Tandem garage vir 2 motors Een onderdak parkering Lieflike groot swembad in werkende toestand Boorgat met sterk water. Goeie sekuriteit! Groot erf vir honde en kinders om in te baljaar. Prys: R2 250 000 PRESTIGEPARK RETIREMENT VILLAGE TO RENT TO RENT: R4900 PM LONG-TERM. RESIDENTS MUST BE OF AGE 55 OR OLDER. THE APARTMENT MAY BE OCCUPIED BY A MAXIMUM OF 2 RESIDENTS. TWO BEDROOM, TWO BARTHROOMS, 106M 2. 24 HOUR CARE UNIT, RESTAURANT, EXCELLENT SECURITY, NEAR HOSPITALS CONTACT:0836027738 OR Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 12

13 13

14 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geїsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za Benodig Au pair met genoegsame ondervinding, vir n Gr 4 en Gr 5 seun. Kontak Corné Farmer 082 9222 032 AU PAIR BENODIG VIR 2018 Benodig voltydse au pair Maandag-Vrydag. Tuinwoonstel ingesluit. Veilige area in Waterkloofrif. Kontak Francois 0823314091 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 14

CUPCAKES & KOEKE Mooiste cupcakes/koeke op bestelling gebak - billike pryse! Enige ontwerp/styl Kontak: 082 442 8099 15 Blommefonds Kersmark Flower Foundation Christmas Market Groenkloof Datum: 25 November 2017 Tyd: 09:00-13:00 Tuisgebak, handgemaakte artikels, Kerrie-en-rys, Tee, koffie, koek & koeldrank sal beskikbaar wees in die teetuin Enige skenkings welkom 'n Tortoiseshell wyfiekat (gesteriliseer en ontwurm) EN haar pikswart seuntjie (ontwurm en ingeënt) soek 'n goeie huis. Help asb. Desember / Januarie Gaan u met vakansie? Ek sal na u diere omsien Cas : 082 431 5073 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 15

16 Kontak ons gerus met enige navrae by info@riskwise.co.za 16