EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL

Similar documents
EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 9 AFRIKAANS

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Woensdag 30 Mei. Lewensoriëntering. Donderdag 31 Mei. Vrydag 1 Junie EBW. Maandag 4 Junie. Tegnologie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Rut: n Liefdes Verhaal

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Hoe om krag te spaar

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Die gebruik van letterkunde vir die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal op skool binne 'n taakgebaseerde benadering

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Tonga die olifant - 01 *

Tariewe

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Dialoog en paragrawe *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring VISUELE KUNSTE. Verdere Onderwys- en Opleidingsfase Graad 10-12

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

EXPLORE. Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 7-B (CAPS) A World Without Boundaries. Natuurwetenskappe Graad 7-B.

FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Die vroegste ryke in Suidelike Afrika *

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

SIZA takes the sting out of auditing

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

ʼn Kritiese ondersoek na die stand van Afrikaanse professionele Jeugteater in Suid-Afrika na 1994

Afrikaans Huistaal Graad 5. By: Siyavula Uploaders

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

DIE INVLOED VAN TAALVAARDIGHEID OP DIE MEETKUNDEDENKEVAN GRAAD 8 EN 9 LEERDERS

Government Gazette Staatskoerant

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

# 2012 Universiteit van Suid-Afrika Alle regte voorbehou Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

NASIONALE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD TALE AFRIKAANS HUISTAAL FINALE KONSEP

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Stede en bedienswaardighede *

Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance

make your dream a reality

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Kos vir ons skoolkatte

Mandala Madness Deel 2

Die rol van taalleeronderrig in Afrikaanse woordeboekwerkboeke

BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

Die taal- en leesbevoegdheid van graad drie leerlinge in taal-diverse skole

Tariewe

GESTALT-GROEPTERAPIE MET VROЁE ADOLESSENTE NA DIE DOOD VAN N OUER EN DIE BENUTTINGSWAARDE VAN SCRAPBOOKING AS HULPMIDDEL. deur TARIEN HAMMAN

Afrikaans Huistaal Graad 8. By: Siyavula Uploaders

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our

In die netwerk van nadenke oor die omgewing

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

Pasteur en Lister oorwin kieme *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Terugvoer oor wetenskapsleer 2003 met spesiale verwysing na die BWI en IT studente

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

n Wetenskaplike verstaan van Eckart Otto se Pentateugteorie deur Erik Immelman Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes

A Beginner s Guide to Programming Logic, Introductory

PREDIKING IN 'N INDUSTRieLE KONTEKS IN DIE LIG VAN 'N MODERNE HOMILETIESE TEORIE. JACOBUS JOHANNES GERBER DOCTOR THEOLOGIAE PRAKTIESE TEOLOGIE

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Transcription:

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL LEER VIR VRAESTEL 2 (1½ uur) JUNIE 2018 HOOFSTUK 1 - Akt. 3, Teks 1, Teks 2, Taalfokus, Akt. 4. Akt. 5 + hersien HOOFSTUK 2 - Akt. 4, Teks 1, Teks 2, Taalfokus, Akt. 5 + hersien HOOFSTUK 3 - Akt. 2 (Voorspel), Akt. 3, Teks 1, Teks 2, Taalfokus, Akt. 4 + hersien HOOFSTUK 4 - Akt. 4, Teks 1, Teks 2, Taalfokus, Akt. 5. Akt. 6 + Hersien HOOFSTUK 5 - Akt, 2 (leesstrategieë), Teks 1, Teks 2, Taalfokus, Akt. 4, Akt. 5 + hersien HOOFSTUK 6 - Akt. 3 (leesstrategieë), Akt. 4, Teks 1, Taalfokus, Akt. 5, Akt. 6 + hersien HOOFSTUK 7 - Akt. 3 (leesstrategieë), AKt. 4, Teks 1, Teks, 2 Taalfokus, Akt. 5 + hersien HOOFSTUK 8 - Akt.2 (leesstrategieë), Akt. 3, Teks 1, Taalfokus, Akt. 4, Akt. 5 + hersien HOOFSTUK 9 - Akt. 3 (leesstrategieë), Akt. 4, Teks 1, Taalfokus, Akt. 5 + hersien LEER opsomming + aantekeninge LEER SLIM PLEKKIE LEER Woordeskat, tref met taal, spel dit so PROSA EN POËSIE PROSA VIVA Afrikaans bl. 1 leesboek thomas @ gps.net bl. 5 leesboek Jakkals en Wolf maak kennis Bl. 40 leesboek Die bere en die maanheuning Bl. 45 leesboek POËSIE Blomme: Adderleystraat bl. 10/11 handboek Touloper bl. 52-53 handboek Brood bl. 66/67 handboek n Vierkantmeter vaderland bl. 80/81 handboek Voëltjie in n kou bl. 108/109 handboek EBW en REK -Teorie: Ken voorbeelde van Bates, Eienaarsbelang en Laste rekeninge Rekeningkundige vergelyking B = E + L ens. Rekeningkundige siklus bl. 78 in Ken en verstaan. -Rekeningkundige vergelyking: Kwartaal 1 se werk. Kyk na getikte oefeninge en oefeninge in gevorderde rekeningkunde handboek -Berekeninge m.b.t. Wins en verlies en B = E+L bl 15 en 17 -Brondokumente: Definisies en invul van kwitansie, tjek, tjekteenblad en depositostrokie -Kontantontvangstejoernaal ENGLISH FAL 01/06 1½ hr Study the following:

Language structures and conventions Chapter 1 Activity 7 p. 12 Activity 8 p. 13 Chapter 2 - Activity 7 p. 25-26 Activity 8 p. 26-27 Activity 9 p. 27 Chapter 3 - Activity 7 p. 36-37 Activity 8 p. 53 Chapter 4 - Activity 7 p. 52-53 Activity 8 p. 53 Chapter 5 - Activity 7 p. 64-65 Activity 8 p. 65 Activity 9 p. 65 Chapter 6 - Activity 7 p. 73 Activity 8 p 73-74 Chapter 7 - Activity 7 p. 87-88 Activity 8 p. 88-89 Activity 9 p. 89 Activity 10 p. 90 Activity 11 p. 90 Chapter 8 - Activity 5 p. 99 Activity 6 p. 99-100 Chapter 9 - Activity 8 p. 115-116 Activity 8 p. 116 Summary that learners will receive on or before 25/05 GEOGRAFIE 75 PUNTE A. Kaart en Atlasse: verken 1. Eenheid I p. 8 Lengte en breedteligging Koördinate Kaartskale 2. Eenheid II p. 20-29 - Die aardbol - Wêreldtyd - Aarde se wenteling om die son. B. Klimaatstreke : Verken 1. Eenheid 1 : p. 78-79 2. Eenheid 2 : SA klimaat p. 82-89 3. Eenheid 3: Wêreld klimaat p. 90-94 GESKIEDENIS Aantekeninge Industrialisasie in Suid-Afrika (Die Industriële Rewolusie) Aantekeninge uit handboek:

Belangrike opskrifte: - Politieke Nedersetting in SA - Ingeboekte arbeid van Indië - Redes waarom Indiese arbeid ingevoer is. *Weet wat is veroorsaak deur die aanvraag na suiker in Brittanje. *Noem die omstandighede van ingeboekte Indiese arbeiders asook die werksomstandighede - Ontwikkeling van n monopolie op die diamantmynwese. *Weet wanneer is diamante + goud ontdek en waar. *Watter gevolge het dit gehad op SA? *Ken die voordele en nadele van industrialisasie in SA. - Ken die ontginning van diamante in Kimberley baie goed. *Leer die aktiwiteite!! *Geslote kampongs. - Ken goudmynontginning op groot dieptes aan die Witwatersrand vanaf 1886 baie goed!! - Ken kaarte!!! LEWENSORIËNTERING LO HANDBOEK Bl 8-74 NATUURWETENSKAP Biologie Lewe en lewende dinge - Fotosintese en respirasie - Interaksie en interafhanklikheid binne die omgewing - Mikro-organismes Wetenskap Materie en materiale - Atome - Deeltjiemode van materie - Chemiese reaksies SKEPPENDE KUNSTE DRAMA: - Bl. 81 in handboek Hoe om n drama te struktureer - Bl. 83 Hoe om die opvoering vorm en fokus te gee. - Bl. 94-96 Vanaf Akt. 3 Dink en praat oor n gedig Ek kan vra: Wat moet jy in ag neem met die opvoer / voordrag van n gedig. - Bl. 99-100 Lofpoësie - Asook addisionele aantekeninge oor lofpoësie en drama-elemente.

KUNS: - Bl. 219-220 Kunselement en ontwerpbeginsels in populêre kultuur en graffiti tot die einde van Druk waardes en opinies uit. - Bl. 225 Kunselemente en ontwerpbeginsels in letterwerk tot bl. 226 net bo Akt. 2. - B. 228-231 Alles oor houers. Die aktiwiteit is baie belangrik. - Bl. 248 asook addisionele aantekeninge oor Sosiale kwessies - Leer ALLE addisionele aantekeninge - Kunselemente en ontwerpbeginsels is NB! Jy moet dit kan identifiseer uit ENIGE kunswerk wat gegee word. - NB! Maak n woordlys agter in jou SK-boek van ALLE swart gedrukte woorde onderaan die bladsye. Leer dit!!! dit is terminologie. TEGNOLOGIE Strukture bl. 15, 101-106 Meganismes bl. 62-44, 53-55, 58 Nuwe materiale bl. 76-78 Herwin van papier bl. 85 Verpakking bl. 86-88 Skuinstekening WISKUNDE ALGEBRA BL 1-54 MEETKUNDE 1. Telgetalle 1. Konstruksies, Ewewydige lyne slegs bl 117+118 2. Natuurlike getalle 2. Driehoeke bl 127+128 3. Volgorde van bewerkings 3. Vierhoeke, omtrek en oppervlakte 4. Afronding (slegs werkkaart) 5. Faktore 4. Phytagoras bl. 198 6. Veelvoude 5. Ewewydige lyne bl. 155-160 7. Deëlbaarheidsreëls 8. Priemgetalle 9. KGV en GGF 10. Verhoudings 11. Koers 12. Wisselkoers 13. Persentasies 14. Enkelvoudige rente 15. Huurkoop 16. Heelgetalle 17. Eksponente 18. Algebraïese uitdrukkings Leerders het n pakkie ou vraestelle ontvang en moes dit deurwerk om n memo te ontvang. Slegs 7 leerders het dit al gedoen. n Tweede pakkie ou vraestelle word op 28/05 uitgedeel! Sal memo 13/06 tydens Geskiedenis uitdeel.

STERKTE!