MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Similar documents
Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Mandala Madness Deel 2

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Mosselbaai Munisipaliteit

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Tariewe

Direkte en indirekte rede *

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Uit Moerdijk se pen Man en Media

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

In uitvoering van n ooreenkoms bereik by die Reël 37 samespreking is. aan die begin van hierdie verhoor beveel dat die quantum van eiser se

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SIZA takes the sting out of auditing

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

RAADSLEDE / COUNCILLORS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA. (Noord Kaapse Afdeling KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS U I T S P R A A K

Rut: n Liefdes Verhaal

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) DUBBEL RING TRADING 172 (EIENDOMS) BPK Appellant UITSPRAAK

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

MRL3702/001/4/2011 DEPARTEMENT HANDELSREG ARBEIDSREG MRL3702

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

POST-KONSTITUSIONELE REGSPRAAK OOR DIE

SECOND DAY TWEEDE DAG MORNING SESSION OGGENDSITTING. Municipal Undertaking " as published in Volume (1)

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Tariewe

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

REDES VIR BEVEL IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. Coram : MAJIEDT R. Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: Datum Gelewer:

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

LINK MERINO S & Louw Broers

DIE BESKERMING VAN LEWENSPOLISSE TYDENS SEKWESTRASIE -IS DAAR 'N LEEMTE?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WES-KAAPSE AFDELING, KAAPSTAD) BREEDE VALLEI MUNISIPALITEIT UITSPRAAK GELEWER 24 JUNIE 2016

SELL Emigration 4 Day Massive Disposal Auction Earthmoving & Agricultural Equipment, Loose Assets & more.

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

SIRKULEER ONDER REGTERS JA/NEE SIRKULEER ONDER LANDDROSTE JA/NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

Transcription:

MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and understanding of the cover provided under a Short Term Multi-Peril Insurance policy Werksopdrag.indd 3

33 GEVALLESTUDIE AFDELING ALLE RISIKO S MODULE INLEIDING Mnr. X is hoogs tevrede met die onderskrywing ten opsigte van die versekering van sy huisinhoud. Hy is ook daarvan bewus dat hy nie in alle omstandighede dekking ingevolge Afdeling Huisinhoud geniet nie. Aangesien hy n kranige sportman is verneem hy graag hoe hy sy sporttoerusting en ander besittings moet verseker. Daar gaan dus van jou verwag word om eerstens al die vrae wat hy gaan vra oor dekking van toerusting, ensovoorts te beantwoord en dan die aansoekvorm dienooreenkomstig in te vul. MODULE DOELWIT Die doel van hierdie module is om jou kennis oor die volgende aspekte ten opsigte van allerisiko s versekering te evalueer: Die beantwoording van algemene vrae oor polisdekking en onderskrywing van Afdeling Alle Risiko s; en Die voltooiing van die aansoekvorm ingevolge Afdeling Alle Risiko s. OPDRAG 1 Bestudeer die volgende foto s van mnr. X se sporttoerusting en beantwoord die vrae waar van toepassing dienooreenkomstig. Die foto s is ook op die kompakskyf (foto s 73, 74, 76, 77 en 78). Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte soos aangetoon per vraag. Werksopdrag.indd 33

34 Vraag 1 Mnr. X sê die waarde van sy resiesfiets is sowat R30 000. Hy wil graag weet of hy hierdie fiets ingevolge die Santam se persoonlike polis kan verseker. Vraag Verwys na Vraag 1. Indien die fiets wel ingevolge die Santam se persoonlike polis verseker kan word, hoe moet hy te werk gaan om dit dan te verseker? (Watter voorstelle sal jy maak om te verseker dat hierdie fiets behoorlik onderskryf word?) 1 Vraag 3 Mnr. X het finansiering vir die aankoop van die fiets gereël en wil weet of ons die finansieringsinstansie se belange op die polis sal aanteken. 3 Werksopdrag.indd 34

35 Vraag 4 Mnr. X sê hy neem deur die loop van die jaar aan verskeie wedrenne deel, waarvan sommige selfs buite die grense van Suid-Afrika is, byvoorbeeld in die buurlande. Sal hy ook in daardie lande dekking ingevolge sy allerisiko-polis geniet? Vraag 5 Indien mnr. X se fiets op die polis gespesifiseer is, sal daar ook dekking wees vir die toebehore soos die pomp, waterbottel en fietsrekenaar, of is die dekking slegs op die fiets van toepassing? Met ander woorde, moet die bogenoemde toerusting afsonderlik gespesifiseer word? Vraag 6 Beskryf hoe jy te werk sal gaan om vas te stel of Mnr. X al voorheen enige eise ingedien het vir hierdie fiets wat so n hoë waarde het. 1 Vraag 7 Veronderstel hy het gedurende n periode van twee jaar verskeie eise ingedien vir ongelukke met sy vorige fiets (die fiets se waarde was R40 000), watter onderskrywingsmaatreëls sal jy van toepassing maak op hierdie fiets? Werksopdrag.indd 35

36 Vraag 8 Mnr. X het ook n Raleigh-bergfiets waarmee hy soms by sy vakansiehuis in die veld vir ontspanning rondry. Die waarde van hierdie fiets is R875. Is dit nodig dat mnr. X hierdie fiets op die polis spesifiseer? Vraag 9 Benodig ons steeds n volledige beskrywing van die fiets al as dit slegs R875 werd? 1 Werksopdrag.indd 36

37 Vraag 10 Indien mnr. X sy gholfstel verseker, word slegs die sak en stokke gedek, of sal die ander toebehore soos die sandsak, balle, merkers, pennetjies en handskoen wat hy gebruik ook gedek wees? Met ander woorde, moet laasgenoemde items afsonderlik gespesifiseer word? Vraag 11 Mnr. X wil graag weet of hy die polis moet uitbrei om voorsiening te maak vir die vervangingswaarde? 1 TOTAAL 19 Werksopdrag.indd 37

38 OPDRAG Mnr. X wil nou na aanleiding van die bogenoemde vrae die volgende items ingevolge Afdeling Alle Risiko s verseker. Onderskrywing moet deurgaans toegepas word. Onthou ook om enige vereistes wat jy mag versoek na aanleiding van die inspeksie wat jy gedoen het, duidelik op die aansoekvorm aan te dui. Klerasie en persoonlike besittings Ongespesifiseerde items: R 5 000 Juweliersware Michel Herbalin-dameshorlosie R 8 000 (vervangingswaarde) Model CSX 33 (reeksnommer: 1133) Rolex-manshorlosie R5 000 (vervangingswaarde) Model Yachtmaster 100 (reeksnommer: 1Y100R) 5 Goue armbande (R5 000 stuk) R5 000 (vervangingswaarde) Resiesfiets Maak en model: Merida 909 Oorspronklike aankoopprys: R5 000 Vervangingswaarde: R8 779 Huidige waarde: R15 000 Gebruik: Bergfiets Privaat en wedrenne Maak en model: Raleigh Shutano 18 Oorspronklike aankoopprys: Vervangingswaarde: Huidige waarde: Gebruik: Gholfstel R600 R875 R400 Privaat (ontspanningsdoeleindes) Volledige stel Wilson s Pro -gholfstokke insluitende die gholfsak en bybehore. Oorspronklike aankoopprys: R18 000 Vervangingswaarde: R0 000 Huidige waarde: R15 000 Werksopdrag.indd 38

39 ALLE RISIKO S EIENDOM Klerasie en persoonlike besittings (maksimum R1 000 of 0% van die versekerde bedrag per item Persoonlike dokumente, munt-en/seëlversamelings VERSEKERDE BEDRAG R R PREMIE R R Vervoer van kruideniersware en huishoudelike goedere R R Sleutels, slotte en afstandbeheerkontroles R R Rolstoele 1. Fabrikaat R R. Fabrikaat R R Fietse 1. Fabrikaat Reeksnommer R R. Fabrikaat Reeksnommer R R Sellulêre telefone 1. Fabrikaat Reeksnommer R R. Fabrikaat Reeksnommer R R Televisiestelle, videomasjien, dekodeerders en videokameras 1. Fabrikaat Soort (b.v. TV) Reeksnommer R R. Fabrikaat Soort (b.v. TV) Reeksnommer R R 3. Fabrikaat Soort (b.v. TV) Reeksnommer R R Rekenaartoerusting 1. Fabrikaat Tipe Reeksnommer R R. Fabrikaat Tipe Reeksnommer R R 3. Fabrikaat Tipe Reeksnommer R R Items in bankkluis 1. Beskrywing Reeksnommer R R. Beskrywing Reeksnommer R R 3. Beskrywing Reeksnommer R R Gespesifiseerde artikels (b.v. kameras en juweliersware waarvan die waarde R1 000 oor 1. Beskrywing Reeksnommer R R. Beskrywing Reeksnommer R R 3. Beskrywing Reeksnommer R R 4. Beskrywing Reeksnommer R R Endossemente Werksopdrag.indd 39

40 Opsomming Na aanleiding van die gegewens tot jou beskikking ten opsigte van hierdie afdeling: Beskryf in jou eie woorde hoe jy die versekerde en risiko sal klassifiseer. Kategoriseer die versekerde en risiko deur n kruisie in een van die volgende blokkies te trek: Lae frekwensie/hoë risiko Lae risiko/hoë frekwensie Geen moontlike risiko Werksopdrag.indd 40