Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Similar documents
Kos vir ons skoolkatte

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Tariewe

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Tariewe

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

PROJEKTE DATUMS 2018

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Direkte en indirekte rede *

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Rut: n Liefdes Verhaal

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

HOëRSKOOL PORTERVILLE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Mandala Madness Deel 2

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

INSKRYWINGSVORM

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

make your dream a reality

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Die Hoërskool DF Malan

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Vinkie. Laerskool Fairland

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

DIE GHOEMA AFRIKAANSE MUSIEKTOEKENNINGS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Die jaar se kaskar was

SIZA takes the sting out of auditing

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Vinkie. Laerskool Fairland

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Finansies / Finances

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Mosselbaai Munisipaliteit

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Uit Moerdijk se pen Man en Media

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Government Gazette Staatskoerant

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

Transcription:

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Wintereksamen Ons gee graag die volgende reëlings deur aangaande die Junie-eksamen, wat eersdaags begin: 1. U het reeds die vakafbakening ontvang. Dit is óók op die web én Kommunikeerder beskikbaar. 2. Die eksamen begin op Do. 8 Junie. Ons sal vanaf Do, 1 Junie, nié meer huiswerk gee nie. 3. Onderwysers hersien in daardie tyd ook in die klasse die eksamenwerk! 4. Tydens die eksamen, skryf ons elke oggend, waarna ons voortgaan met ʼn normale skooldag. BAIE BELANGRIK: In alle vakke word voortgegaan met Kwartaal 3 se werk. Die énigste verskil is net dat ons nié huiswerk gee nie. Slegs verdui- delikings en klaswerk. Geen kind mag ná afloop van die eksamensessie afgehaal word nie. 5. Ons gaan voluit skoolhou en skoolgaan tot en met Donderdag, 29 Junie. EKSAMENROOSTER Datum Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Do. 8 Junie Engels Engels Engels Engels Vry. 9 Junie LO Ma. 12 Junie Wiskunde Wiskunde Wiskunde Wiskunde Di. 13 Junie SW SW SW SW Wo. 14 Junie NW NW NW NW Do. 15 Junie LV LV LV Tegnologie Vry. 16 Junie Vakansiedag Vakansiedag Vakansiedag Vakansiedag Ma. 19 Junie Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans Di. 20 Junie Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Wo. 21 Junie EBW

2 ENVIROUW & HERWINNING HERWINNINGSTERREIN Baie dankie vir u getroue herwinning. Daar is ʼn groot houer by die herwinningsterrein geplaas waarin alle herwinning voortaan geplaas moet word. Ons het hierdie stap geneem terwille van netheid. Ons versoek u daarom vriendelik om asseblief voortaan geen herwinning lángs die houer te gooi nie. Dankie vir u samewerking in die verband Let wel: E-waste-dag vind plaas op Vrydag, 2 Junie. Onder: Wastegroup se verslag vir Jan. 2017 tot nou! Recycling Overview Laerskool Anton van Wouw 848 students 60 staff members 55 classrooms 11 307 kg 1010 kg 1806 kg 14 123 kg - - - - - - - - - - - - Envirouwgroete Juffrou Anè 0825619389 48 trees 2 310 litres oil 74 618 litres water 15 m³ landfill space 76 637 kg Co2 air pollutants Friedrich 2

3 Toastmasters Results of Session 2 of the Toastmasters held on 15 May 2017: Intermediate Course: Kyle Naudé : Excellent chairman William Fitzgerald : Best impromptu speaker Kadie and Keegan McIntosh : Best prepared speakers Advanced Course: Top 4 speakers: Johann Hattingh Lila Naudé Suné Maritz Dané Smit All the above learners receive miniature gavels. Kopluise Ons doen ʼn dringende beroep op álle ouers om asb. u kind(ers) se hare deeglik na te gaan vir enige nete/kopluise. Geen persoon of instansie kan verantwoordelik gehou word vir die voorkoming van kopluise nie, maar dit kán bestry word deur die hare van kinders en ander gesinslede gereeld te ondersoek. Sou u kind se hare wél besmet wees met kopluise óf nete, moet die skool in kennis gestel word en u kind(ers) tuis bly totdat die hare neet-/luisvry is. (Wet op Gesondheid 1977 (Wet 63 van 1977) regulasie 2438 van 30 Oktober 1987). Behandel asb. besmette hare met ʼn doeltreffende middel wat by apteke beskikbaar is. Daar is verskeie middels op die mark wat effektief is in die bestryding van kopluise. Ons maak staat op élke ouer se samewerking. 3

4 Wouwtjie Kunstefees! Inskrywingsvorms kan by Juf. Marián Bakkes (K. 30) afgehaal word. Hier volg die datums en kategorieë waarvoor ingeskryf kan word: Woensdag, 16 Augustus : Tafeldek (Juniors) Donderdag, 17 Augustus : Tafeldek (Seniors) Vrydag, 18 Augustus : Kuns Maandag, 21 Augustus : Drama Dinsdag, 22 Augustus : Drama Woensdag, 23 Augustus : Sang Maandag, 28 Augustus : Musiek - Instrumentaal Dinsdag, 29 Augustus : Musiek - Instrumentaal Woensdag, 30 Augustus : Dans Donderdag, 31 Augustus : Handig kreatiewe skryfkuns in. Wouwtjiegroete Juf. Marián Bakkes AVW UITREIKPROJEK Ons sal dit oprég waardeer indien u enige netjiese, bruikbare klere aan die skool kan skenk, sodat ons dit kan versprei na minderbevoorregte gemeenskappe wat dit broodnodig het. LW: Skenkings is vrywillig. Babaklere, kinder- tot volwasseklere... enige bydrae sal opreg waardeer word! Baie 4

Ondersteun asb. ʼn oud-wouwtjie! Hartlik geluk aan Duné Coetzee wat haar pad oopgeswem het na die 2017 Wêreldswemkampioenskappe wat in Indianapolis, VSA, gehou word. As fondsinsameling ten bate van Duné se internasionale deelname, word die volgende produkte te koop aangebied Gesondheidsbeskuit : R55 vir 600 gram Shortbread : R40 vir 440 gram Dadelvingers : R40 vir 440 gram Braai-/kaggelhout (baie droog) : R80 in 30kg 5 verpakking/r25 per sakkie (±8 10kg) Kontak: Monica Coetzee (082 9033 863) 5

AVW JUNIORKOOR Die Anton van Wouw-juniorkoor het hul 6 stemme vanjaar hoorbaar gemaak deur vandeesmaand in twee groot kompetisies vir juniorkore in die streek skoonskip te maak. Hulle het op Saterdag, 20 Mei in die ATKV Applous-kompetisie by die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria as algehele wenners en met n goue toekenning in die juniorafdeling, weggestap. Die Junior Wouwtjiekoor, soos hulle bekend staan, is onder die leiding van twee staatmakers in die musiekwêreld... dr. Riekie van Aswegen as dirigent en Betsie Schaap as begeleier. Die ATKV-Applous koorkompetisie is vanjaar reeds 40 jaar oud. Die Junior Wouwtjiekoor het vanjaar vir die eerste keer vir hierdie kompetisie ingeskryf. Later vanjaar word die name en persentasies van die land se top 10 juniorkore deur die ATKV gepubliseer hou saam met ons duim vas! 6

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae: Naam Instansie Kategorie Simbool Chanté Kemp Pretoria Eisteddfod Gedramatiseerd e Poësie Gr.3 A++ Pretoria Eisteddfod Gedramatiseerd e Prosa Gr.3 A++ Gedramatiseerd A++ Kategorie en Lisa Ferreira Pierneef Kunstefees e Poësie Medalje wenner Pierneef Kunstefees Monoloog A+ Pierneef Kunstefees Dramatised Poetry A++ Kategorie en Medalje wenner Pierneef Kunstefees Poetry A++ Pierneef Kunstefees Monologue A++ Kategorie en Medalje wenner Pierneef Kunstefees Samespraak A++ Kiki Butler Akrobaat Klubkampioenskappe Deelname 9,15 Brons 3de plek Kwalifiseer N G 9,36 Kwalifiseer Noord-Gauteng Akrobaat Interprovinsiaal Krisjan du Plooy Pierneef Kunstefees Oorredingstoesp raak A+ Pierneef Kunstefees Afrikaanse Poësie A+ Pierneef Kunstefees English Poetry A++ Pierneef Kunstefees Mimiek A++ Pierneef Kunstefees Gedramatiseerd e Poësie A++ Nicolas du Plooy Pierneef Kunstefees Oorredingstoesp raak A++ Pierneef Kunstefees Afrikaanse Poësie A++ Kategorie Wenner Pierneef Kunstefees English Poetry A++ Pierneef Kunstefees Dramatised Prose A++ Kategorie Wenner Pierneef Kunstefees Mimiek A++ Gedramatiseerd Megan Nieman Pretoria Eisteddfod e Poësie A+ Gedramatiseerd Anderson White Pierneef Kunstefees e Poësie A++ Pierneef Kunstefees Poetry A++ Category Winner Pierneef Kunstefees Gedramatiseerd e Prosa A+ Katia Botha Pierneef Kunstefees Dramatised Prose A++ Kategorie- en medaljewenner 7 7

8 RUGBY ʼn Groot eer het twee van ons rugbyspelers te beurt geval... Hartlik geluk aan Marco Roos en Rueven Ferreira wat deur harde werk en toewyding in die o.12 Blou Bulspan ingesluit is. Welgedaan met hierdie uitstekende prestasie! SKAAK Hartlik geluk aan Michal Oosthuizen wat ingesluit is in die o.13 Distrikskaakspan. Michal neem hierdie naweek deel aan die Provinsiale Skaakkampioenskappe. Ons hou styf duim vas! Naam: SPORTPRESTASIES: BUITE-SKOOLVERBAND (Handig asb. in by Juf. Daleen de Villiers) Gr. / Afdeling Optrede Kategorie Simbool/ Prestasie bv. Gimnastiek Gauteng-Noord Vlak 1 Goud 8

9 HOKKIE Baie geluk aan die volgende spelers wat verkies is tot hul onderskeie Noord-Gautengspanne: o.12 Mari Mennen (B-span) Dinah Moteleni (B-span) Lalique Hoffman (C-span) o.13 Kieron du Plessis (A-span) Schalk Grobler (A-span) Christian van Rooyen (B-span) Corné Burger (B-span) Nicus van Heerden (C-span) Ons is voorwaar baie trots op julle! AKROBAAT Kiki Butler het 'n bronsmedalje in Vlak 1 akrobaat klubkampioenskappe verower. Daarmee het sy gekwalifiseer om by Noord-Gauteng deel te neem. Sy behaal 'n punt van 9,36 en dring deur om op 16Junie interprovinsiaal deel te neem. Baie geluk, Kiki! Wouwtjiegroete 9

10 Grys tabby wyfiekat (gesteriliseer) en haar wyfie baba soek n huis. Beide liefdevol. (ontwurm & ingeënt) Kontak: 082 371 5477 Liefste wit-en-grys kindervriendelike babakat (mannetjie) met die mooiste geaardheid soek n huis. 4 maande oud (ingeënt en ontwurm) Kontak: 082 371 5477 Strandhuis te huur tussen Glentana en Groot Brakrivier, 1 min van die strand met see uitsig. Vier slaapkamers, twee met en-suite badkamers met bad en stort. Binne braai, groot leefarea en stoep om huis. Ten volle toegerus met TV, volle DSTV. Enige tyd beskikbaar behalwe 15 Des 17 to 7 Jan 18. Prys R1500 per dag - R2000 per dag gedurende Desember. Kontak Marietjie vir meer inligting by 0833576698 DR YOLANDA GOUS TANDARTS 012 3464505 Nicolsonstraat 270 Brooklyn NUWE INGANG VIA RUPERTSTRAAT (BROOKLYN VILLAGE) Mondskerms Tandbleiking VOERTUIGLISENSIES Hernuwings Registrasies Nommerplate Verander van ander provinsies na Gauteng CAS 082 431 5073 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 10

11 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za www.isobodies.co.za TUINWOONSTEL Brooklyn Naby Universiteit en Winkels Sekuriteit.Grasdak.Eie braai-area R5500 per maand Onmiddelik beskikbaar 082 4423470 Yolanda 11

12 Het jy geweet? Dolfyne word ook akrobate van die see genoem - hulle hou baie daarvan om in die water te speel en toertjies te doen! Dolfyn-feite: Dolfyne is nie visse nie - hulle is soogdiere! Hulle is warmbloedig en gee geboorte aan lewendige kleintjies wat aan hul ma s drink. Hulle word stert eerste, onder die water gebore. Daar is gewoonlik ʼn ander vroulike dolfyn naby wat help om die pasgebore kleintjie na die oppervlak te bring, sodat hy sy eerste asemteug kan neem. Só ʼn dolfyntannie help ook om die kleintjie te beskerm wanneer gevaar dreig. Dolfyne is karnivore (vleiseters) - hulle eet visse. Die moordwalvis (Killer whale/orca) is eintlik n tipe dolfyn! Bottelneus-dolfyne is die bekendste dolfyne. Vroulike dolfyne word koeie genoem; manlike dolfyne word bulle genoem en die kleintjies word kalfies genoem. Dolfyne woon saam in families van tot 12. Dolfyne haal asem deur ʼn spesiale gaatjie bo-op hul koppe. Dolfyne gesels onderwater met mekaar deur klikgeluide, fluitgeluide en ander skerp klanke te maak. Dolfyne se grootste vyand is die mens. Die gebruik van veral visvangnette lei elke jaar tot die dood van duisende dolfyne. Verbind die nommers en kleur die Bottelneusdolfyntjie in! K i n d e r h o e k i e 12