Nelia Van der Walt. Stefan van der Walt

Similar documents
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Uit Moerdijk se pen Man en Media

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Rut: n Liefdes Verhaal

HOëRSKOOL PORTERVILLE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

SIZA takes the sting out of auditing

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Direkte en indirekte rede *

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

INHOUDSOPGAWE VERKLARING...5 DANKBETUIGING...6 OPSOMMING...7 SUMMARY...8 HOOFSTUK INLEIDING EN AGTERGROND VAN MY VERHAAL...9

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

Mosselbaai Munisipaliteit

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein

Tariewe

Mandala Madness Deel 2

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

ʼn Kritiese ondersoek na die stand van Afrikaanse professionele Jeugteater in Suid-Afrika na 1994

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

SENWES Scenario Desember 2015/Januarie

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

BKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD

; Standard Bank. Met ons bring jy dit veel verder. Nie net is my tjeks tot R500. as net kunstenaarsbevrediging bied.

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Kerssangdiens. SA Gemeente

ROEPING & RIGLYNE OPVOEDING TOEKOMS TERMYNBLAD VAN DIE VERENIGING VIR CHRISTELIKE HOËR ONDERWYS ISSN Jaargang 64 Nr.

THE INFLUENCE OF THE SOUTH AFRICAN SCHOOLS ACT (1996) ON DISCIPLINE IN INTERMEDIATE SCHOOLS IN THE NAMAQUA DISTRICT OF THE NORTHERN CAPE PROVINCE

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

deur HENDRIK PETRUS LODEWYK MATTHEUS voorgele luidens die vereistes vir die graad DOCTOR EDUCATIONIS in die vak VERGELYKENDE OPVOEDKUNDE aan die

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

1. Announcement of Matric results for Drug testing 2. Comment on Matric results 8. Non-appointment of personnel (FS)

Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

Sterdansers by Vensters.

n Skoolhoof se persepsies van die verwesenliking van Christelike waardes in n Suid-Afrikaanse laerskool: n Gevallestudie

HOOFSTUK 1. ALGEMENE ORleNTERING

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DEUR RETHA MARTJIE DU TOIT TER VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

INGligting. Dekaan kyk terug. Prof Hansie Knoetze. Dekaan: Ingenieurswese.

Transcription:

Nelia Van der Walt Beroep: Finansiële industrie: bestuur, bemarking en finansies Kinders in Menlo: Twee seuns: oudste het in 2017 gematrikuleer en jongste is in Gr 10 Vorige BL-ondervinding: Nee Dien op die Ouer Finansiële Komitee die afgelope drie jaar Dit waarvoor u staan in een of twee sinne: Ek glo dat Menlo Park n ongelooflike skool is wat vir ons kinders fantastiese geleenthede skep. Ek is bereid om my insette en tyd te gee om saamet die skoolbestuur te werk om die skool se sukses in die toekoms te bou in sy strewe om toegeruste, positiewe en gebalseerde kinders te vorm. Stefan van der Walt Prokureur Kinders in Menlo Twee, Graad 10. Vorige BL-ondervinding 3 jaar Laerskool Lynnwood, Die Hoërskool Menlopark afgelope 3 jaar. Ek staan vir portefeulje Regsaangeleenthede. Ansie von Molendorff

Tuisteskepper Kinders: Melt (graad 11); Carl (2016 matriek); Hercules (2013 matriek) Vorige BL-ondervinding Die Hoërskool Menlopark: 2015-2018: onder-voorsitter; BL-lid vir kultuur; dien op die finansiële komitee van die BL 2014: gekoöpteer as BL-lid vir kultuur Laerskool Lynnwood: 2009 2014: BL-lid vir kultuur Ek is baie bewus daarvan dat ouers op die Beheerliggaam dien ; ek stel graag my tyd tot beskikking van die skool en sy mense. 1. Naam: Chris de Beer 2. Beroep: Prokureur 3. Kinders in Menlo: Mieke grad 10, twee seuns oppad; 4. Vorige BL ondervinding: Lynnwood Privaatskool 2013-2014. Skole wet- en kommersiële regsadvies aan Krans Laerskool BL en ander skole. 5. Dit waarvoor ek staan: Die bedreiging van skole as gevolg van politieke agendas is n ongelukkige realiteit. Ek sal graag diensbaar wees aan Menlopark deur my ondervinding met die hantering van skole se uitdagings te deel en te help om die strategiese posisionering van Menlopark te versterk.

Wilhelm Leuschner Predikant Friedrich - Graad 9 (Juan is in Graad 6 en oor 2 jaar in Menlo) Geen vorige ondervinding Ek is lief vir alle tipes mense en sal graag wil sien dat elkeen optimaal groei. Daarom is waardes en groei vir my belangriker as kort termyn prestasie. Ek is 'n langtermyn, toekomsdenker wat graag 'n verskil in die kinders, onderwysers en ouers se lewens wil maak. Prof Johan Hanekom Beroep Professor in Elektroniese Ingenieurswese, en Groephoof van Bioingenieurswese (Biomediese Ingenieurswese) by die Universiteit van Pretoria. Kinders in Die Hoërskool Menlopark Natalie Hanekom, graad 11 Johan Hanekom, graad 8 Vorige BL-ondervinding Ek het in die afgelope termyn van drie jaar gedien as lid van die BL van Die Hoërskool Menlopark. My twee portefeuljes was Akademie en Sekuriteit. Waarvoor ek staan Desondanks al die skitterende prestasies van Die Hoërskool Menlopark op alle terreine, bly akademie die prioriteit. Ek sal as lid van die BL werk om die onderwyserskorps te ondersteun en te bemagtig om te verseker dat Menlopark-leerders steeds die heel beste, en waar toepaslik, moderne tegnologie-gesteunde onderrig ontvang van die heel beste onderwysers. Ek is 'n voorstander van moedertaalonderrig binne 'n veilige en gedissiplineerde skool.

Francois le Roux Geoktrooieerde Rekenmeester Dogter in graad 11, seun in graad 9 en nog n seun oppad in 2020 Lid van die Finansiële Komitee van Die Hoërskool Menlopark sedert Januarie 2018 Die voortgesette handhawing van kwaliteit Afrikaanse onderrig by Die Hoërskool Menlopark Dr Ronel Theron Beroep: Kind in Menlo: Vorige BL ondervinding: Waarvoor ek staan: Algemene parktisyn Marnel Janse van Rensburg Graad 9 A Ek was bevoorreg om vir die laaste 7 jaar op die BL van die Laerskool Lynnwood te dien. My portefeulje was Kultuur waarvoor ek n groot passie het. Om n positiewe bydra te lewer tot die reeds dinamiese Menlopark skoolgemeenskap in die beste belang van elke personeellid, ouer en kind. Biografie vir BL 2018 1. Naam: Hettie Schönfeldt 2. Foto: 3. Beroep: professor en direkteur van die Afrika Navorsingsuniversiteite Alliansie in Voedselsekuriteit aan die Universiteit van Pretoria 4. Kinders in Menlo: Dogter: Riëtte Schönfeldt in graad 10D Seun: Stephan Schönfeldt in graad 11D Dogter: Nadia Schönfeldt matrikuleer 2012 aan Menlo 6de jaar medies Seun: Wilhelm Schönfeldt matrikuleer 2008 aan Menlo amper aktuaris 5. Vorige BL-ondervinding: Dien 11 jaar op Parents Teachers Association van St Paulus primêre skool In 2016 onderwys-koördineerder by Laerskool Menlopark tussen ouers, leerlingraad en onderwysers.

2016 en 2017 assisteer ons dogter met PULSE studentevereniging en toe as Health House met borge, uitvoer van uitreike en funksies aan die Universiteit van Pretoria. 6. Dit waarvoor u staan in een of twee sinne: Die veiligheid van ons kinders te alle tye bv verligting van strate nie afhanklik van die stadsraad. Verkeerskalmering en ontknoping van Rosemaryweg, sodat ouers mekaar weer groet soos 14 jaar terug, in plaas van vingertaal gebruik. Bevordering van die kunste met meer gerëelde optredes van meer vorme van kuns soos ons jazzband en dans as 8 ste vak. As ouer van onmiddelikke gemeenskap spesifiek Parke Oos waar die skool tans n 2 de huis van 14 gekoop het met verdere uitbreiding van koshuis ten doel. Niks is so lekker soos n buurman wat n kabel gooi oor die muur veral toe ons 7 dae sonder krag gesit het agv veseluitgrawings nie. Verder het ons n buurt nagapiebewaringsprogram en ek bevorder herwinning as n leefwyse. CURRICULUM VITAE - NICOLAAS KRUGER Nicolaas Kruger het in 1985 gematrikuleer by Hoërskool Menlopark. Hy behaal n B.Comm (Wiskunde) graad met lof aan die Universiteit van Stellenbosch en neem verdere nagraadse aktuariële kursusse by WITS Universiteit. In 1992, op 24-jarige ouderdom, kwalifiseer hy as aktuaris deur die Faculty of Actuaries in Skotland. Hy het later in sy loopbaan n gevorderde bestuurskursus (AMP) voltooi by Oxford Universiteit in Engeland. Hy het in 1991 by Momentum begin werk as aktuariële assistant. Hy het in 1997, op ouderdom 29, hoofaktuaris van Momentum geword. In Januarie 2009, op die ouderdom van 41, is hy aangestel as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Momentum Groep. Hy is op 1 Desember 2010 aangestel as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die genoteerde versekeringsgroep MMI Holdings ("MMI"), wat tot stand gekom het deur die samesmelting van Metropolitan en Momentum. MMI het meer as 17 000 personeellede en bestuur bates van meer as R700 miljard namens kliënte. MMI bedryf sy besigheid hoofsaaklik in Suid-Afrika, maar het ook 'n teenwoordigheid in die res van Afrika, Engeland en Indië. Nicolaas het in Februarie 2018 uitgetree as HUB van MMI op die ouderdom van 50, na 'n termyn van 9 jaar as HUB van die groep (insluitende 2 jaar as HUB van Momentum) en 'n loopbaan van 26 jaar. Gedurende die afgelope 9 jaar was hy uitvoerende voorsitter van die uitvoerende komitee van MMI. Hy was ook lid van verskeie direksies en direksiekomitees in MMI. Na sy uittrede, bly hy betrokke as

nie-uitvoerende lid van MMI se Aktuariële komitee, die Billike Praktykkomitee en nie-uitvoerende voorsitter van Guardrisk. Hy was ook vir jare 'n direksielid en lid van die uitvoerende komitee van ASISA, die industrie vereniging vir die batebestuurders en lewensversekeraars in Suid-Afrika. Hy was ook n alternatiewe direkteur by Besigheid Leierskap Suid-Afrika (BLSA). Hy het ook gedien as lid van verskeie komitees van die Aktuariële Vereniging van Suid-Afrika (ASSA). Hy is 'n geesdriftige deeltydse boer en dien as voorsitter van die Gariep Eco Reserve boerdery by Venterstad en Colesberg. Hy is getroud met Betsie, n mediese dokter. Hulle het drie kinders, Bingle, Myra en Stegmann. Bingle en Myra is oud-menloparkers en studeer albei by Stellenbosch Universiteit. Stegmann Kruger is tans graad 11 in Hoërskool Menlopark. Nicolaas wil graag sy uitgebreide strategiese en leierskapsondervinding in die besigheidswêreld gebruik om strategiese waarde toe te voeg tot die Beheerliggaam van Hoërskool Menlopark. Hy glo in waardes-gebaseerde leierskap en sal dit as 'n voorreg beskou om 'n rol te speel op die Beheerliggaam. 1. Louis Cloete 2. Argitek. Ook bevoorreg om op 'n deeltydse basis betrokke te mag wees by 'n familieboerdery in die Karoo wat o.a met skaars wildsoorte boer 3. My seuns Louis-Martin en Bingle, asook my dogter Erna het by Menlo gematrikuleer. My jongste Anet-Mari, is nog hier op die skoolbanke. My vrou Ester, 'n oud-parkie, gee Wiskunde vir die Matrieks, en is reeds verbonde aan Menlopark as Wiskunde onderwyseres sedert 1987, dus vanaf die vorige millenium, vir die afgelope 30 jaar! 4. Ek was bevoorreg om te dien as: 1. Voorsitter van die BL van Laerskool Menlopark vir 3 agtereenvolgende termyne (dus vir 9 jaar) vanaf 2003-2012

2. te dien as geko-opteerde lid van die BL van Die Hoërskool Menlopark vir die 2012-2015 termyn 3. te dien as verkose lid van die BL van Die Hoërskool Menlopark (belas met Sport), vir die afgelope termyn, vanaf 2015-2018. Ook lid van die Uitvoerende Komitee 5. Menlo is 'n besondere dinamiese skool wat uitnemende ontwikkelings-geleenthede aan sy leerders bied. Ek help graag om strukture te skep waarbinne elkeen sy/haar talente optimaal kan ontwikkel in 'n gekoesterde omgewing, sodat sy/hy hulle skooljare voluit kan geniet as gelukkige, besige kinders, wat goeie tydbestuur kan leer tydens hulle tyd hier Janine Botha Ek is n dokter by Meulmed se Rehabilitasie Sentrum vir fisies gestremdes. Ek is getroud met Lambert en ons dogter, Hanlie, is in Gr9. Ek was voorheen vir twee termyne op Laerskool Constantiapark se beheerliggaam met die portefulje: Leerlingondersteuning. As christen is ek is oortuig dat ons kinders se opvoeding ons as ouers se verantwoordelikheid is. Daarom moet ons verantwoordelikheid neem om onderwysers aan te stel en n skoolomgewing te ontwikkel waarbinne ons kinders tot gebalanseerde en gewortelde jong volwassennes kan groei.