Geagte Ouers / Voogde en Florries

Similar documents
Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

BenguFarm Bestelvorm

Geagte Ouers / Voogde en Florries

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Mandala Madness Deel 2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Tariewe

Rut: n Liefdes Verhaal

Tariewe

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Direkte en indirekte rede *

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Kerssangdiens. SA Gemeente

INSKRYWINGSVORM

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema


24 Februarie /2017

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Die Hoërskool DF Malan

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Hoe om krag te spaar

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

die ArtKat Jaar program

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

PROJEKTE DATUMS 2018

Sterdansers by Vensters.

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Mango Travel het met n langtermyn-advertensie begin! Skakel gerus vir Elna of Bill Tempelhoff vir raad en besprekings.

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Rubriek vir skeppende werk

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Vinkie. Laerskool Fairland

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

Transcription:

Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde en Florries

CSI FLORIDA Ons kom Vrydag weer in die saal bymekaar. Kom ontmoet vir Francois Boyce van AGS Florida-Park, wat die eerste keer by ons gaan wees. Julle is almal baie welkom! Bring sommer al jou maters ook saam. Blessings! Prayer Meeting 'n Groepie leerders kom elke Donderdag gedurende eerste pouse in O31 bymekaar om vir mekaar en ander te bid, en ook vir die skool. Sluit gerus daar aan as jy hieraan wil deelneem, of sommer net om daar te gaan kuier vir die oggend. Jy is baie welkom! Beradingskantoor Maak gerus gebruik van die beraders by die skool. Die diensrooster is by die kantoor opgesit. Juf Elanie Pelser en mnr Johan Botha is ook beskikbaar vir afsprake. ATLETIEK UITSLAE: TOP 15 TE NOORDHEUWEL Fernando Galandt 1ste So/14 Verspring 6,16m Claudia Aggenbach 2de Do/14 Gewigstoot 8,56m Tino Swanepoel 2de So/15 100m 11,75s Tino Swanepoel 2de So/15 200m 23,24s Leo Pieterse 3de So/15 Hoogspring 1,75m Jarred Keir 2de So/16 Hoogspring 1,75m Kyle van Huysteen 2de So/19 Verspring 6,51m Andre van Zyl 2de So/19 Driesprong 12,56m Andre van Zyl 3de So/19 Verspring 6,12m ATLETIEK UITSLAE: 13 FEBRUARIE 2015 PRESTIGE (UJ) Fernando Galandt 2de So/14 100m 11,99s Fernando Galandt 2de So/14 VS 6,06m Claudia Aggenbach 3de Do/14 Diskus 25,88m Tino Swanepoel 2de So/15 100m 11,55s Tino Swanepoel 2de So/15 100m H 13,86s Tino Swanepoel 2de So/15 200m 23,36s Leo Pieterse 3de So/15 Hoogspring 1,70m Leo Pieterse 2de So/15 Verspring 5,42m Jacu Kruger 2de So/15 Hoogspring 1,70m Donovan Fourie 3de So/16 Diskus 39,20m Kurtwill Marks 2de So/16 100m 11,32s Dillon van Heerden 2de So/16 VS 6,25m Jarred Keir 3de So/16 Hoogspring 1,80m Marlie van Niekerk 3de Do/16 Hoogspring 1,50m Ivan Chapman 2de So/17 800m 2m01,91s DP van den Berg 1ste So/17 HS 1,90m Kyle van Huysteen 1ste So/19 Verspring 6,95m Andre van Zyl 2de So/19 Driesprong 12,67m

CON SPIRITO: LOFLIEDERE BY NG KLIPKERK, HEIDELBERG Vertrek Sondagoggend 07:00 (vanaf die hoofhek) en sal 11:30 terug wees by die skool. NG Klipkerk, HF Verwoerdstraat 57, Heidelberg. BELANGRIKE DATUMS: 20 FEBRUARIE 2015 TOT 26 FEBRUARIE 2015 Vr 20 Februarie Roodepoort Atletiek CSI (saal) So 22 Februarie Koor: Lofliedere (Heidelberg) Ma 23 Februarie Hokkie (Summer League) Di 24 Februarie Interhoër atletiek - Sasolburg Wo 25 Februarie 1e span hokkiekursus Do 26 Februarie Toetse: Gr. 8 NW-Nat&Skei Gr. 9 Engels Gr. 10 Afrikaans Gr. 11 Besigheidstudies Gr. 12. Fisiese Wetenskap VERJAARSDAE 25 Feb. Me. Ilse le Roux Van harte geluk. Seënwense word u toegewens. GEDAGTE VIR DIE WEEK Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer. - Psalm 16:7 - MA'S WAT OMGEE - GEBEDSVERSOEKE Graag wil ons ma's uitnooi om saam hande te kom vat wanneer ons veral vir ons kinders en onderwysers bid. Indien u geroepe voel om by hierdie geleentheid saam hande te kom vat, wees gerus verseker dat u teenwoordigheid baie welkom sal wees. Ons kom op Donderdagoggende vanaf 07:30 in die kantoor bymekaar. Indien u enige gebedsversoeke het, kan u dit in die houer in die Adminkantoor plaas. Indien u enige navrae het, stuur 'n epos aan msschutte@florries.co.za

ROLSTOEL-LIEFDADIGHEIDSPROJEK Onthou asseblief om die plastiekseël wat gebruik word om brode te seël, soos met die Albany- en Sasko-brode skool toe te stuur. Ons is besig om n verskil vir ander te maak met die projek! Ons stuur al die seëls na Ons Huis Tehuis vir Bejaardes. Stuur gerus die broodseëls na die kantoor vir aandag: Ethne Oelofse. Seuns Sny onder 15 jaar oud R80 Seuns Sny bo 15 jaar oud R100 Twist H Meisies Sny en Blaas vanaf R150 Dames Sny en Blaas vanaf R170 & a Cu ir D rl e Dames vol kop kleur vanaf: Kort R250 Medium R400 Lank R500 si Amanda 079 498 7711 Ontdekkers Weg Florida Park gn Upstyles/Dag/Aand/ Bruid Make-up/ BrazilianBlowwaves Halwe kop highlights vanaf: Kort R250 Medium R300 Lank R400 K 5 3 - Driver Training - Professional K53 Training Learner Licenses & Driver Licences G.P.A. Qualified DEON 082 348 2145

OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE Skakel Dr. WC Griffith vir spesialis opvoedkundige en sielkundige dienste. Dr. Griffith spesialiseer in: Psigometriese assessering, Beroeps en vakkeuse voorligting, Leerprobleme, Onderprestasie, Effektiewe studiemetodes, Emosionele probleme, Gedrags en Aanpassingsprobleme, Trauma begeleiding en Ouerbegeleiding. Alle fooie volgens voordeleskaal van u mediese fonds. Mediese fonds betaal 100% van alle kostes! Dr. Griffith is 'n geregistreerde sielkundige by die H.P.C.S.A en by die B.H.F.S.A. Praktyk no. 0445797. Kwalifikasies: DEd (Opvoedkundige Sielkunde), MEd(Voorligting), BEd (Voorligting & Berading), BA (Opv. & Sielk.), H.O.D (Skoolvoorligting). Adres: Christiaan de wet 22 Vind ons op Facebook/dr.griffithwc en medpages Tel: 011 674 0872 Sel: 073 123 1244 Zbr Bestuurskool Florida * Baie mededingende pryse * Ongelooflike geduld en vriendelikheid * Leerlingbestuursteorie asook Bestuursvernuf soos vereis deur K53 Skakel gerus vir enige navrae Chris Britz Tel:011-672-7681 Sel:082-693-2855

REüNIES Die matriekklas van 1955 beplan n reünie vir 2015. Hulle poog om soveel moontlik van die klasmaats te kontak. Stuur asseblief kontak inligting aan Prof. Henrietta van Winsen (neé Henning) by henrietta.vanwinsen@gmail.com PETRUS VAN DER MERWE WISKUNDE VAKONDERSTEUNING MENTORSKAP - STUDIELEIDING Moenie wag vir eksamenuitslae nie, kry nou die agtergrond om te presteer in wiskunde en wetenskap, met studiemetodes wat NOU 'n verandering aan al jou vakke en uitslae sal maak! Petrus van der Merwe. Tel: 011 472 4563 of Sel 082 773 1303 2X ONE DIRECTION Kaartjies vir Sondag, 29 Maart 2015. Blok 528. Ry L. Sitplek 1,2 R800.00 Kontak 082 855 6096 Saamrygeleentheid: Op soek na 'n saamrygeleentheid vir een leerder na Roodeparkskool in die middae. Kontak vir Lorraine by 083 390 2919 indien u van hulp kan wees. Musieksentrum se fondsinsameling: High Tea Saterdag, 7 Maart 2015 Kom geniet Saterdagoggend n heerlike High Tea saam met ons. Smaaklike en keurige verversings sal bedien word, terwyl u kan luister na twee bekende uitvoerende musikante, Malcolm Nay (klavier) en Maciej Lacny (tjello). Datum : Saterdag, 7 Maart Tyd : 10:00 Plek : Skoolsaal, Hoërskool Florida Kaartjies : Beskikbaar by die musieksentrum (me. Bets Swanepoel, O17) of me. Erasmie Olivier 084 206 5364 @ R100.00 per persoon

Team Ferreira Dean and Estelle Ferreira Cell: 083 267 5966 Hotline: 084 397 5673 estelle.ferreira@kwsa.co.za www.exploreproperties.co.za DISCOVERY - R 1 520 000 THIS MAGNIFICENT FAMILY HOME Flowing tiles made for easy cleaning, large and well lit bedrooms and lounges provides for nature light, enhancing all features. The home consists of 3 bedrooms, 3 bathrooms, underfloor heating. The massive kitchen is ideal for a family gathering. A sparkling blue pool, landscaped gardens, water features and immaculate lawn complete the picture. P24 102559425 FLORIDA R1 300 000 WHAT A BARGAIN Large home with 2 spacious flatlets at the back. This well maintained home can be used as a business and residential. With a extra income from the flats. The pool and pizza oven occupies the center area of the property. 3 bedrooms and 2 bathrooms, and a study. A spacious kitchen lounge and dinning. P24102576710 FLORIDA - R1 650 240 000 NORTHCLIFF - R1 095 000 BEAUTIFULLY FAMILY HOME Large 4 bedroom home in a leafy street of Florida, with large pool and lapa with outside and inside flatlets for rental as additional income. Modernized kitchen. The rock clad style adds character to this inviting home which has loads of potential and opportunities. P24 102543453 LOVELY APARTMENT What a view from one of Johannesburg's landmark Northcliff Hill. This very private unit offers,2 bedrooms, the bedrooms are well sized and carpeted with abundant cupboard space. This unit is perfect for a first time buyer or property investor. P24 102589934 Should you or anyone you know be interested in buying or selling please give us a call for a FREE, no obligation valuation!!