(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Rut: n Liefdes Verhaal

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Mandala Madness Deel 2

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Direkte en indirekte rede *

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

SIZA takes the sting out of auditing

Tariewe

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Sterdansers by Vensters.

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Tariewe

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Dialoog en paragrawe *

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Rubriek vir skeppende werk

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Hoe om krag te spaar

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

!"#2. Stiefgesinne DIE SLEUTELS TOT SUKSES OOK: WAAROM MOET ONS ANDER PRYS? BLADSY 28 APRIL 2012

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

STAAN VAS TEEN DIE VYAND!

SA se Samaritane. Gift of the Givers reik wêreldwyd uit EKSKLUSIEF

Gemeenteblad. Maak Stellenbosch oop, vra studente. NGK Stellenbosch. Hoe oop is ons gemeente? Jaargang 15: Nr 2: Tweede Semester 2015

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

G. J. du Preez

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

HOMOSEKSUALISME. Onderskei tussen Skrifgedeeltes wat dit direk aanspreek en Skrifgedeeltes wat indirek tog daaroor lig gee.

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING

ink Onvervulde. Hierdie. Lewe. FOTO: NARDUS ENGELBRECHT Digkuns, kortverhale en vlymskerp gesprekke Bl

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika

Dinsdag 6 Maart saam met die ATKV BY VANJAAR SE US WOORDFEES! Jaargang 4 Uitgawe 2

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

KAMMANUUS. Nommer Junie 'n Publikasie van onsdorp.com onsdorp.com. Twee slaapwandelaars land in Suid-Amerika

SECOND DAY TWEEDE DAG MORNING SESSION OGGENDSITTING. Municipal Undertaking " as published in Volume (1)

WELGEVONDEN BULLETIN JULY 2016

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

Kerssangdiens. SA Gemeente

DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP

HOOFSTUK 4 KWALITATIEWE DATA-ANALISE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

HOOFSTUK 7 TOEPASSING VAN GESELEKTEERDE TEORETIESE BEGRIPPE IN 'N ANALISE VAN

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Personeelnuusbrief van die US Biblioteek en Inligtingsdiens / Staff newsletter of the SU Library and Information Service

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

Transcription:

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

From the Editor The seasons, once again, have turned. Welcome to the fall issue of the Welgevonden Bulletin. In this issue we get to know Pam Golding Property Management Services Welgevonden s new managing agent better, we report on day-to-day matters of interest, we look at some often overlooked clauses in Welgevonden s constitution and rules, and we introduce a Home Owners Association employee who plays an important role in the lives of those living on the Estate. We feature wise and helpful hints from our good doctor at Stone Square on our doorstep on how to avoid the flu and fevers that the coming winter may bring. Ons vertel ook meer van n bekroonde Suid-Afrikaanse akteur wat op Welgevonden woon. Lui rolprente soos Die Laaste Tango, Verraaiers, en Modder en Bloed wat onlangs uitgereik is, asook die TV-sepie 7de Laan n klokkie? Geniet die herfs in Stellenbosch en op Welgevonden! Johan du Preez

Contents Meet Pam Golding Property Management Services 04 Vacancy: Estate Manager 07 Parking control measures 08 A division of GLOVent Solutions www.glovent.co.za E-mail: lydia@glovent.co.za n Waarskuwing 10 Estate constitution and rules 12 Kitsprofiel 14 Wees gereed vir die winter! 15 Die modder en bloed van 17 Welgevonden Photographs were taken by Johan du Preez, unless otherwise credited. ADVERTISING ENQUIRIES Contact our sales team Tel 086 101 7424 Office: 012 656 0901 E-Mail : sales@glovent.co.za Next issue: July 2016 Disclaimer: This emagazine is produced to provide updates and useful information to owners and residents of Welgevonden Estate. It is produced by GLOVent Media, a division of GLOVent Solutions, on behalf of the Welgevonden Estate Home Owners Association. Although every effort is taken to ensure accuracy of content, Welgevonden Estate HOA and/or the Publisher, cannot be held liable for any inaccurate information, and may not agree with all opinions expressed in this publication.

Liesl Tuck (Portfolio Administrator), Mike Morey (Managing Director) and Raynelle White (Portfolio Manager: Welgevonden) Zaida Dollie (Credit Controller) Pat Soulsby (Account Manager) Christine Hyman (Transfer Admin) MEET PAM GOLDING PROPERTY MANAGEMENT SERVICES As an independent part of the Pam Golding Property Group, Pam Golding Property Management Services (PGPMS) being the newly appointed Managing Agent (MA) for Welgevonden Home Owners Association (WGHOA) specialise in sectional title property administration and the management of home owners associations. The company employs some 30 portfolio managers and staff. In keeping with the desire to be a leading participant within the industry and aligning itself with the core values of professionalism and integrity, PGPMS is an active member of the National Association of Managing Agents (NAMA). The company is also registered with the Institute of Estate Agents of South Africa (IEASA), the South African Property Owners Association (SAPOA) and the South African Council of Shopping Centres

MEET PAM GOLDING PROPERTY MANAGEMENT SERVICES CONT. (SACSC), and, as required it is registered with the Estate Agency Affairs Board and also a registered Debt Collector with the Council for Debt Collectors. The role of a Managing Agent (MA) can include a comprehensive managerial service which covers both the financial and operational functions of an estate, or it can only be one of the two, often the financial function. The exact nature of services of the MA will be determined by agreement between the parties and in this instance PGPMS were appointed by WGHOA to attend to the following tasks: Assisting the Executive Committee (Excom) in all accounting issues, drafting budgets for approval, ensure monthly accounting to be done and debt collection. Communications between owners and Excom, where applicable. Secretarial services such as arranging and attending the Annual General Meeting. It is important to understand that the MA is an intermediary and in most cases does not have the power to rectify issues they can only manage the processes and communication which could arise between the owners and Excom. Some of the advantages in appointing a MA can be listed as follows: Debt collection. The cash flow of the HOA is mostly determined by the collection of the levies and any ancillary charges. By being independent the Managing Agent can act without fear or favour against owners who do not pay on the due date and therefore ensure that outstanding debtors are limited to the bare minimum. By being experts in their trade, a MA has all the right tools to ensure for good accounting practices and advice on how to manage the financials of the HOA. PGPMS is proud to add WGHOA to its portfolio of niche managed HOA s. With WGHOA being a large estate, credit control is the number one priority to PGPMS and outstanding debtors will therefore be actively pursued. Although PGPMS are formally appointed by Excom, they endeavour to objectively look after the interests of all owners individually. Owners are therefore invited to engage with PGPMS should they have any financial queries. Visit the PGPMS website for more information.

Vacancy: Estate Manager Applications for the position of Welgevonden Estate Manager have closed on 18 April 2016. Excom is currently evaluating the applications, this includes interviews with shortlisted candidates in order to make an appointment.

Parking Control Measures Welgevonden s parking control measures have been implemented on 1 March 2016. As with all new routines, it is important to also monitor the effect and impact of these new measures and make adjustments, if and where necessary. Excom will soon be reviewing the effect and functionality of the parking control measures. In the meantime please submit any recommendations that you may have as soon as possible to the following e-mail address: parking@welgevonden.co.za

Wees Versigtig! Vermy die pad tussen Welgevonden se R304-inganghek en die R304-hoofpad indien jy gedurende stil tye op jou eie wil draf of fietsry. Insidente waartydens Welgevonden-inwoners bedreig en selfs beroof was, het onlangs hier voorgekom.

Focus on the estate s Constitution and Rules In this regular section in which we highlight clauses in the estate s Constitution and Rules, we focus in this issue on recourse measures available to members. From the Rules: 26. Appeal Lodged with Excom 26.1. A member who is aggrieved by any condition, instruction or action by Excom or the Managing Agent under these Rules, may in writing lodge an appeal with Excom: Provided that if the grievance concerns an instruction to desist from certain conduct, such referral shall not absolve the person concerned from complying with the instruction. 26.2. The appeal must give a full explanation of the circumstances of the matter and clearly indicate the relief sought. 26.3. Excom, or a Subcommittee of its members designated by it and consisting of at least two (2) members, must without undue delay convene a meeting to consider the appeal. 26.4. A written notice must be sent to the member and, where applicable, the other person concerned, at least seven (7) days before the meeting is held informing her or him or them of the meeting and inviting her or him or them to attend: Provided that if the member and, where applicable, the other person concerned, fails to attend the meeting, Excom or the Subcommittee, as the case may be, may proceed with the meeting and dispose of the appeal. 26.5. At the meeting the member and, where applicable, the other person concerned, may present her or his or their case, but except in so far as may be permitted by the chairperson, she or he or they may not participate in the affairs of, or voting at, the meeting.

Focus on the estate s Constitution and Rules cont. 26.6. After the member and, where applicable, the other person concerned, presented her or his or their case, Excom or the Subcommittee, as the case may be, may with a minimum of two (2) Excom or Subcommittee members, as the case may be, present and voting, resolve to 26.6.1. confirm, vary or revoke the condition or instruction; and/or 26.6.2. confirm, reduce or revoke the fine. From the Constitution: 48. Special General Meetings 48.1 All general meetings other than the annual general meetings referred to in clause are called special general meetings. 48.2 Excom may convene a special general meeting whenever it thinks fit and must convene such a meeting upon the written request of not fewer than twenty (20) members, directed to the chairperson of Excom.

Kitsprofiel Monique van Biljon Monique van Biljon, is reeds vir bykans drie jaar verantwoordelik vir die administrasie van die Welgevonden Huiseienaarsvereniging. Met haar kantoor by Welgevonden se R44-ingang, het menige Welgevondeneienaar en -inwoner al by haar om hulp, advies en afhandel van administratiewe aangeleenthede aangeklop... en met haar ingesteldheid op dienslewering, net goeie diens ontvang! Sy geniet - Ek geniet dit om in Welgevonden te werk, sê Monique. Elke dag is anders en bring iets nuuts. Ek ontmoet daagliks nuwe mense en dit is ʼn voorreg om ʼn bydrae te lewer om dinge vir Welgevonden-inwoners makliker en beter te maak. Nie alle mense het die voorreg om in so ʼn mooi omgewing te werk nie. Haar waardes - Vir Monique is eerlikheid, respek, omgee, ʼn goeie voorbeeld stel en ʼn eerbare geestelike inbors van groot belang. Sy glo dat ʼn mens se daaglikse ingesteldheid nie maar net bydra om ʼn verskil in die oomblik te maak nie, maar dat dit bepaal hoe jou lewe verloop en waar jy uiteindelik sal uitkom. Wat sy graag anders sou wou hê - Dat Welgevonden-eienaars en -inwoners wat dit nog nie doen nie ook, soos baie ander, na mekaar sal uitreik, dat mense tyd sal maak om landgoedkorrespondensie te lees (en te absorbeer!) en dat inwoners sal verstaan waarom dit nodig is om die reëls te gehoorsaam om ʼn landgoed so groot soos Welgevonden, tot voordel van almal te bestuur. Sy wens ook dat daar ʼn manier was om aan eienaars en inwoners te illustreer hoeveel tyd en energie die lede van die uitvoerende komitee bestee om die landgoedsake te hanteer. Waarsonder sal sy nie nie haar werk kan doen nie? - Volgens Monique geduld!

Die winter is amper op ons en niemand is lus om die heeltyd siek te wees nie, sê Dr. Jeanie Hugo wat n medies praktyk te Stone Square het. Hier is n paar wenke wat kan help om jou gesond daardeur te kry. Wees gereed vir die winter As n voorkomende maatreël help dit om gereeld jou hande te was, veral nadat jy by openbare plekke was. Jou hande is die sekerste manier om kieme te versprei! Dra n alkohol-reiniger by jou om jou hande skoon te maak vir wanneer daar nie water en seep beskikbaar is nie. Oefening help definitief om n sterk immuniteit op te bou wat jou minder vatbaar vir wintersiektes maak. Virusse is nie juis meer volop omdat dit kouer is nie, maar jy is meer vatbaar daarvoor in die koue. Eet natuurlik gesonde voedsel en neem genoeg vitamien A en C in. Die middel Echinacea is ook bewys as n baie goeie immuunversterker. Vitamien C word in groot hoeveelhede in koejawels, swartbessies, soetrissies, broccoli, aarbeie, kiwivrugte en sitrusvrugte gevind. Hou oppervlaktes skoon, veral by die werk. Hou in gedagte dat enigiets waaraan jy vat (byvoorbeeld deurhandvatsels) n potensiële bron van virusse en bakterieë kan wees. Oorweeg om n griepinenting te kry. Dit word definitief aanbeveel vir kinders ouer as 6 maande, diegene bo 65, swanger vroue en enigeen met n chroniese siekte.

Wees gereed vir die winter vervolg... Onthou ook dat rook, spanning en n gebrek aan slaap jou immuniteit verswak. As die ellende jou wel beetgepak het, is dit beter om by die huis te bly. Moenie die held probeer wees en werk toe gaan om net al jou kollegas aan te steek nie! Hoes en nies eerder in jou (gebuigde!) elmboog as jou hand. Druppelverspreiding word so beperk. Kry raad by jou apteker of dokter oor wat om te gebruik, maar moenie op dag een by jou dokter op antibiotika aandring nie. Virusse word nie met antibiotika behandel nie en n sekondêre bakteriële infeksie neem gewoonlik n paar dae om te ontwikkel. Daar is ook n wêreldwye probleem wat antibiotika-weerstandigheid betref. Ons almal moet antibiotika dus met groot omsigtigheid hanteer. Maak seker jy rus baie en neem genoeg vloeistof in. Indien jy fisiese oefening doen met n virusinfeksie kan jy moontlik hartspierskade opdoen. n Algemene reël is dat jy met n kopverkoue steeds kan oefen, maar nie met enige simptome onder die nek nie (byvoorbeeld lyfseer, hoes,- borskaspyn en kortasemheid). En as jy nog steeds nie die hoes en proes van die winter kan vryspring nie, is n vakansie in die Noordelike Halfrond dalk jou beste opsie, sê die goeie dokter!

Stian Bam, bekroonde Suid-Afrikaanse akteur, woon in Welgevonden. Hy gesels met Naomi Meyer, ook n Welgevonden-inwoner. Die modder en bloed van Welgevonden Stian, hoe het jy in Welgevonden beland? Ek het my vrou hier kom kry, my twee kinders is hier gemaak en gebore en ek het van my beste vriende hier ontmoet. Truda bly al langer hier, maar ek het in 2009 by haar aangesluit. Wat is vir jou lekker van Welgevonden? Ek vind dit lekker om te weet ons vriende is naby aan ons, en dat ek vir Truda en die kinders met gemoedsrus kan agterlaat hier as ek elders moet gaan werk. Dat hulle veiliger hier is as in die dorp. My laaitie kan speel in die parkie en saam met sy maats op hul fietse in die straat ry en hy en Liezel (die nanny) kan winkel toe loop en die ganse brood voer by die dam. En ek kan soms saam met David gaan visvang by die dam. Dit is nogal n groot genotlike plesiertjie. Ek voel tuis hier tussen die karpe en die handjievol bass. Enigiets wat nie lekker is nie? Ek dink almal is deeglik bewus van die Facebook-blad. Helaas sal jy wel genoegsame modder en bloed daar te vinde kry! Van modder en bloed gepraat, vertel asseblief van die film Modder en Bloed, waarin jy een van die hoofrolle vertolk? Modder en Bloed is n baie universele verhaal. Sean gebruik die Anglo-Boereoorlog en rugby as gegewens om die storie te vertel van n man wat homself in n ongewone situasie bevind en hoe hy dan n groep ongewone helde kry om saam te staan vir n gemene doel. Ek dink die film word n metafoor vir ons as n volk. Die filmtransformasie was maklik om te maak want hulle het vir ons in Worcester hierdie wonderlike wêreld geskep waarin ons onsself kon verloor. Produksiegewys is dit een van die mooiste films tot op datum.

Onlangs was jy in Cloetesville se Brueghel-teater in Die gangsters. Hoe was dit anderkant die elektriese heining? Die Breugel-teater is n gemeenskapsteater en is al jare deel van Cloetesville. Dis begin deur dr. Ben de Haeck wat dié jaar vereer is vir sy bydrae tot teater met die toneelstuk Die gangsters. Ek dink nie die teater is so bedrywig op die oomblik nie, want hulle het finansiële bystand nodig. Maar dis n wonderlike spasie waarby mense betrokke kan raak. Die Woordfees gebruik dit elke jaar as venue en dit is letterlik n klipgooi van ons af. Dit sit aan die onderkant van Cloetesville in Northend Street. Dit is n klein teater, so die toneel wat vertoon word is klein en intiem. Maar ongeag van hoe ver of naby die teaters is, bly dit noodsaaklik dat ons teater en plaaslike films ondersteun. Sonder ondersteuning sal dit n stadige dood sterf. Die modder en bloed van Welgevonden vervolg... Stian het pas in Nederland by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam. opgetree. Naomi Meyer is LitNet (www.litnet.co.za) se inhoudsbestuurder. Klik hier om die resensie van Modder en Bloed op LitNet te lees en die amptelike lokprent te sien. Modder en bloed is ʼn nuwe hoofstuk in die Suid-Afrikaanse filmbedryf

Please contribute Please send your suggestions and contributions for the next Welgevonden Bulletin to johan_du_preez@yahoo.com.