LEERDER VAN EN NAAM:.... HUIDIGE SKOOL:..... HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING Roglandstraat Privaatsak X03 BRACKENFELL Tel. 021 981-5522 Faks: 021 981-6023 E-pos: staff@brackenfellhs.co.za SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK JAAR: AANSOEK VIR GRAAD: TOELATINGSNOMMER: TAAL: A / E SKOOLFONDS REK NR: DOKUMENTASIE AANGEHEG *LET ASB OP DAT U AANSOEK NIE AFGEHANDEL KAN WORD INDIEN DAAR DOKUMENTE UITSTAANDE IS NIE. KOPIE VAN: ID S VAN BEIDE OUERS / VOOG, HUISEIENAAR (WAAR HUISEIENAAR DIE HUIS MET LEERDER EN GESIN DEEL), OF PERSOON WAT HUURKONTRAK GETEKEN HET (INDIEN U EIENDOM HUUR) GEBOORTESERTIFIKAAT (ONVERKORT) VAN LEERDER. INDIEN NIE BESKIKBAAR, ID OF GEBOORTESERTIFIKAAT VAN LEERDER. (OF BEWYS VAN AANSOEK) JONGSTE SKOOLRAPPORT BEWYS VAN LEERDER SE BRACKENFELL WOONADRES: (MUNISIPALE REKENING OF KOPIE VAN HUURKONTRAK) VOLTOOIDE AANSOEKVORM SOBIS VORM: (VERPLIGTEND VIR WES-KAAP LEERDERS WAT NA DIE MIDDEL VAN HULLE GR 8 JAAR AANSOEK DOEN.) OORPLASINGSVORM: (VAN VORIGE SKOOL INDIEN LEERDER NIE IN WES-KAAP OP SKOOL OF IN PRIVAATSKOOL WAS. MOET OOK SOBIS VORM INVUL BY SEKRETARESSE VIR NUWE REGISTRASIE VAN LEERDER IN WES-KAAP.) VAKKEUSEVORM (NET GR 10 12) PORTEFEULJES (SLEGS INSKRYWINGS GEDURENDE DIE JAAR) 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER VOLTOOI ASSEBLIEF IN DRUKSKRIF VAN: VOLLE NAME : NOEMNAAM: GEBOORTEDATUM: GESLAG: MANLIK VROULIK RAS: (WKOD-VEREISTE) ID-/PASPOORTNOMMER: (of bewys van aansoek) HUISTAAL: ONDERRIGTAAL: GELOOF: LEERDER SE SELNOMMER:
SKOOLGESKIEDENIS (Afskrif van jongste eksamenuitslae word vereis) HOOGSTE GRAAD GESLAAG: REDE HOEKOM HUIDIGE SKOOL VERLAAT: IMMIGRANTE: MOET IMMIGRANTEVORM INVUL VAN SKOOLGESKIEDENIS VAN GR 1 TOT HEDE. LAND VAN GEBOORTE: (Studiepermit verpligtend) MEDIESE GESKIEDENIS ONDERSTREEP SIEKTE(S) wat leerder reeds gehad het: Masels, Duitse Masels, Kinkhoes, Waterpokkies, Pampoentjies Ander belangrike siekte(s) waaraan leerder ly of gely het: bv. asma, epilepsie, ens.; d.w.s. chroniese siektes en moontlike allergieë. Indien wel, meld behandeling voorgeskryf / chroniese medikasie: Operasie(s) wat leerder ondergaan het (datum en aard): ONDERSTREEP SIEKTE(S) waarteen leerder geïmmuniseer is : TUBERKULOSE (B.C.G.), WITSEERKEEL, KINKHOES, TETANUS, MASELS, DUITSE MASELS, PAMPOENTJIES, POLIOMËLITIS. Ontvang u kind tans enige berading, sielkundige behandeling of leerondersteuning? Indien wel, meld asseblief aard van behandeling en naam van praktisyn of berader. (HEG ASSEBLIEF RELEVANTE VERSLAE AAN) BESONDERHEDE VAN AKADEMIESE (AANGEHEGTE RAPPORT), KULTURELE EN / OF SPORTPRESTASIES GEDURENDE DIE VORIGE JAAR BEHAAL. (SLEGS HOOGSTE PRESTASIE.) PROVINSIALE / SA SPORT SKOOLSPAN LEIERSKAP SPAN bv. O/13A of beste prestasie bv. WP O/13 1 2 3 4 VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS: KULTUUR: VERENIGINGS / KLUBS:
BESONDERHEDE VAN ANDER KINDERS IN DIE SKOOL (Huidige en nuwe inskrywings) LET WEL: WAARBORG NIE OUTOMATIESE TOELATING VAN LEERDER NIE VAN NAAM GRAAD EN SEKSIE LEERDER SE WOONADRES (STRAATADRES) : Vader en moeder Vader Moeder Voog Grootouers Ander: spesifiseer WIE IS DIE VERANTWOORDELIKE PERSOON AAN WIE ALLE FINANSIËLE KOMMUNIKASIE GERIG MOET WORD? (Volledige besonderhede word verlang.) Naam: E-posadres: Selnommer: 2. BESONDERHEDE VAN OUERS OF VOOGDE DIE INLIGTING HIERONDER MOET TEN OPSIGTE VAN ELKE OUER OF VOOG VERSTREK WORD. VOLLE NAAM EN VAN: VADER MOEDER HUWELIKSTATUS: ID-/PASPOORT NOMMER: WOONADRES (STRAATADRES): POSADRES: POSKODE: POSKODE:
VADER MOEDER TELEFOON NOMMER : HUIS: E-POSADRES: BEROEP: NAAM EN ADRES VAN WERKGEWER: WERK: SEL : MEDIESE FONDS: NOMMER: VOOG: VOLLE NAME EN VAN: AARD VAN VOOGSKAP (VOORLEGGING VAN DOKUMENTÊRE BEWYSE WORD VERLANG): BEROEP: ID-/PASPOORTNOMMER: WOONADRES (STRAATADRES): POSADRES: POSKODE: TELEFOONNOMMER: HUIS: WERK: SEL: E-POSADRES: NAAM EN ADRES VAN WERKGEWER: POSKODE: MEDIESE FONDS: NOMMER:
VERKLARING EN ONDERNEMING VAN OUER / VOOG BYBELONDERRIG: Meld of u, as die ouer of voog van bogenoemde leerder, enige gewetensbeswaar het dat hy/sy aanwesig is wanneer Godsdiensbeoefening plaasvind. JA NEE BUITEMUURSE BEDRYWIGHEDE: Hiermee verleen ek toestemming dat bogenoemde leerder mag deelneem aan buitemuurse bedrywighede en sport van hierdie skool en dat hy/sy ritte in voertuie van die skool of van personeel mag meemaak. Ek vrywaar hiermee die Hoërskool Brackenfell asook alle opvoeders van genoemde skool van enige aanspreeklikheid wat mag ontstaan as gevolg van enige siekte, ongeluk, beserings, verlies van lewe of eiendom of enige ander skade wat betrekking mag hê op genoemde leerder(s) gedurende die duur van sodanige rit. Ek gee ook my toestemming om enige mediese behandeling wat nodig mag wees, deur 'n bevoegde persoon te laat toepas en die onkoste daaraan verbonde self te dra. SKOOLREËLS EN VOORSKRIFTE: Ek erken ontvangs van die skoolreëls en voorskrifte ten opsigte van skooldrag. Ek aanvaar die reëls en voorskrifte en lê my daarby neer. Ek aanvaar volle verantwoordelikheid vir die handboeke en ander toerusting wat deur die skool aan my kind geleen is en sal toesien dat my kind se boeketas aan die voorgeskrewe vereistes voldoen. Enige skade deur my kind aangerig aan die skooleiendom a.g.v. nalatigheid / vandalisme sal onmiddellik deur my vergoed word. ONDERRIGGELD: WYSE VAN BETALING Ek aanvaar volle verantwoordelikheid vir die stiptelike vereffening van onderriggeld soos neergelê deur die Skoolbeheerliggaam en soos van tyd tot tyd bepaal. Onderriggeld bestaan uit n verpligte eerste paaiement en jaargeld. Die verpligte eerste paaiement moet betaal word voor die handboeke uitgereik word. (Voor die einde van November van die vorige jaar) Die jaargeld word gehef op 1 Januarie en is betaalbaar op 1 Februarie. Ouers wat die volle jaarlikse skoolgeld voor 28 Februarie betaal, sal 'n korting soos deur die Beheerliggaam bepaal, ontvang. U kan egter aansoek doen by die Skoolbeheerliggaam om die verskuldigde bedrag in paaiemente te vereffen. Die jaargeld kan, met die goedkeuring van die Skoolbeheerliggaam, in gelyke maandelikse paaiemente betaal word. Die Skoolbeheerliggaam behou die reg voor om die vergunning om onderriggeld in paaiemente te betaal, terug te trek indien sodanige paaiemente agterstallig sou raak. (Paaiemente is betaalbaar voor of op die eerste werksdag van elke maand.) Die twee opsies vir maandelikse betaling is: Oor 10 maande (1 Februarie tot 1 November enige wyse van betaling behalwe tjek) Oor 12 maande (1 November vorige jaar tot 1 Oktober van huidige jaar slegs per debietorder) Indien 'n verpligting vir meer as 30 dae uitstaande is, sal die Skoolbeheerliggaam geregtelike stappe doen om hierdie skuld te vorder. Regskoste in hierdie verband sal van die skuldenaar verhaal word. Die verpligte vereffening van die totale jaarlikse onderriggeld tree in so 'n geval onmiddellik in werking.
HOËRSKOOL BRACKENFELL HIGH SCHOOL SKOOLFONDS SCHOOL FEES Suid-Afrikaanse Skolewet (Nr.84 van 1996) South African School Act (No.84 of 1996) KONTROLELYS / CHECK LIST Merk met X in die toepaslike blokkie/mark with X in applicable box Het die skoolhoof u ingelig wat die jaarlikse skoolfonds beloop? 1. 2. 3. 4. 5. 6. Has the principal informed you about the amount of the annual school fees to be paid? Het die skoolhoof u ingelig dat u verantwoordelik is vir die betaling van skoolfonds tensy u volle kwytskelding kry? Has the principal informed you that you are liable for the payment of the school fees unless you are totally exempted from paying school fees? Het die skoolhoof u ingelig dat u geregtig is om aansoek te doen om kwytskelding van skoolfonds? Has the principal informed you about your right to apply for exemption from paying school fees? Sou u belangstel om aansoek te doen om vrystelling? (Indien u wil aansoek doen, moet u die nodige vorms by die finansiële kantoor gaan afhaal) Do you wish to apply for such exemption? (If you wish to apply, please collect the necessary forms from the financial office) Sou u belangstel om gehelp te word om n aansoekvorm te voltooi? Do you wish to be assisted in making such application? Sou u belangstel om so n vorm te ontvang? Do you wish to be provided with a form for application for exemption?. Naam van ouer / Name of Parent. Handtekening van ouer / Signature of Parent. Datum / Date
(soos goedgekeur deur die beheerliggaam) Die voorkoms, gedrag en optrede van leerders van die Hoërskool Brackenfell moet te alle tye in ooreenstemming wees met die voorskrifte en etos van die skool. Leerders se optrede moet die skool tot eer strek en mag op geen wyse ander leerders se reg op onderwys benadeel of die personeel verhinder om hul onderrigtaak uit te voer nie. te alle tye die gedragskode en alle skriftelike en mondelinge reëlings van die skool na te kom; slegs die voorgeskrewe skool- of sportdrag te dra (sien prospektus); toe te sien dat hul voorkoms te alle tye volgens die voorskrifte sal wees (sien prospektus); respek te betoon teenoor onderwysers, ander volwassenes en medeleerders en altyd ordentlik en beskaafd teenoor hulle op te tree; die skool en ander se eiendom te respekteer en hulloe te weerhou van enige vorm van vandalisme; hulle te weerhou van rook, alkohol of enige vorm van dwelmgebruik; geen vorm van enige kriminele oortreding te begaan nie; hulle te onderwerp aan die gesag van die skoolhoof of sy verteenwoordiger en die SBL indien hulle ná n verhoor skuldig bevind mag word aan n oortreding van die gedragskode. Hiermee aanvaar ek die gedragskode en voorskrifte soos uiteengesit in die skool se beleide en onderneem ek om dit te alle tye te gehoorsaam. LEERDER:... (NAAM IN DRUKSKRIF) OUER:...
Ek, die ondergetekende ouer/voog van verklaar dat: 1 Die inligting verskaf na die beste van my wete korrek is. (Enige vals inligting kan veroorsaak dat u kind nie aanvaar word nie.) 2 Ek geregtelik aanspreeklikheid is vir geld wat aan die Hoërskool Brackenfell verskuldig is. 3 Ek my neerlê by die verklaring en onderneming op hierdie aansoekvorm. 4 Ek ontvangs erken van die skool se Prospektus, Taalbeleid en Gedragskode en onderneem om my daarby neer te lê. Ek lê my neer by al die skool se beleidstukke. 5 Ek bewus is van die skool se taalbeleid, nl. parallelmedium in gr. 8 en 9 en dubbelmedium in gr. 10-12. GETEKEN TE op hierdie dag van 20. HANDTEKENING VAN OUER / VOOG VERKLARING EN ONDERNEMING VAN LEERDER EK,... LEERDER), VERKLAAR DAT: (VOLLE NAME VAN 1. EK N LEERDER WAS IN GRAAD... BY... (NAAM VAN SKOOL) GEDURENDE... (JAAR). 2. EK MY HUIDIGE GRAAD EERLIK EN REGVERDIG BEHAAL HET.. 3. DIE RAPPORT WAT BEWYS DAT EK MY VORIGE GRAAD GESLAAG HET, IS AKKURAAT EN KORREK. 4. HIERMEE ERKEN EK DAT EK HOËRSKOOL BRACKENFELL SE DISSIPLINÊRE BELEID ONTVANG HET EN EK LÊ MYSELF DAARBY NEER. EK ONDERSTEUN DIE SKOOL IN DIE TOEPASSING VAN DIE DISSIPLINÊRE BELEID. 5. HIERMEE NEEM EK KENNIS VAN EN AANVAAR DIE TAALBELEID VAN DIE SKOOL. ONDERRIG IS IN AFRIKAANS OF ENGELS IN GRAAD 8 EN 9 (PARALLELMEDIUM) EN IN DUBBELMEDIUM IN GRAAD 10 TOT 12. GETEKEN TE op hierdie dag van 20. HANDTEKENING VAN LEERDER Indien u aansoek afgekeur word, mag u n brief om te appelleer rig aan die Skoolbeheerliggaam. NAAM EN VAN: SKOOLVERTEENWOORDIGER (DRUKSKRIF): HANDTEKENING: SKOOLVERTEENWOORDIGER: