st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Similar documents
ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Mandala Madness Deel 2

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Direkte en indirekte rede *

Rut: n Liefdes Verhaal

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Hoe om krag te spaar

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Tariewe

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

SIZA takes the sting out of auditing

G. J. du Preez

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Gerrie gesels tennis. Gerrie Berner

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe.

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Edgehog

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

Rubriek vir skeppende werk

IMPALA VOL 4/1 EERSTE TERMYN Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging W. TydskrifT Bushveld Hunters and Game Conservation Association Magazine

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Tonga die olifant - 01 *

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Sitrus Snoei. 2 Snoei Toerusting. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

Kerssangdiens. SA Gemeente

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Boekbespreking / Book Review

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Februarie Hallo OOG-vriende,

Transcription:

Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie kb Kortbeen vierslb Vierslaglangbeen ()Wenke: Word getik in italics en pers, dis om jou te help en in die regte rigting te stuur en hopelik jou lewe te vergemaklik, spesiaal vir ons beginners. Verwysings na fotos (P) met die relevante foto nommer.

* * Herhaal insdsluksies tussen sterretjies vir die aantal kere gespesifiseer. Dit is normaalweg n herhaling vir die hele sy en sal uit n paar insdsluksies bestaan. () Herhaal insdsluksies tussen hakies vir die hoeveel keer aangedui. Dit is n laer vlak van herhaal. Spesiale Steke Kb3tes: Pen deur aangewyse st en dslek lus deur, herhaal in die volgende st, en in die volgende st. Draad oor pen en dslek deur al 4 lusse op pen. Lb3tes: Draad oor pen, sit pen deur aangewyse st, draad oor pen en dslek deur 2 lusse. Jy het nou 2 lusse op jou pen. In jou volgende st, draad oor pen en dslek deur 2 lusse. Jy het nou 3 lusse op pen. In die volgende st, draad oor pen en dslek deur 2 lusse. Jy het nou 4 lusse op jou pen. Draad oor pen en dslek deur al 4 lusse om jou steek te voltooi. Begin lb3tes: 2 ks, (tel as eerste gedeeltelike lb) In jou volgende st, draad oor pen en dslek deur 2 lusse. 2 lusse op pen. In jou volgende st, draad oor pen en dslek deur 2 lusse. 3 lusse op pen. Draad oor pen en dslek deur al 3 lusse om die st te voltooi. Bobble st: maak n lb5tes dslossie. In aangewyse st, maak 5 gedeeltelike lb, draad oor pen en dslek deur al 6 lusse op pen. Die bobble word gevorm soos jy die volgende st maak.

Wenk: Die rondte lyk baie moeiliker as wat dit is. Volg net die aanwysings stap vir stap en jy sal regkom. Al die agterste lus steke word gedoen voor die 1ks spasies en nie oor hulle nie. 41. Heg met n staande kb deur 1ks spasie tussen enige 6de en 7de springmielie [R34] en 4de dsl van waaier, kb in die volgende kb, kb deur die 1ks spasie tussen die 7de en 8ste springmielie [R34] en 1ste dsl van waaier, [P1] *ahkb in volgende 3 sts [P2], alslb in 3 de lb in waaier van [R39] [P3], v hk kb om kb. als lb in 5 de lb in waaier [R39], ah kb in volgende 7 dsl. als lb in 3 de lb in waaier [R39], v hk kb om kb. als lb in 5 de lb in waaier [R39], ah kb in volgende 4 dsl, ah hib in volgende dsl, ah lb in volgende 2 dsl. bldsl in 3 rd lb in waaier [R39], vhklb om kb, bldsl in 5 th lb in waaier [R39], ah lb in volgende 2 dsl, ah hib in volgende dsl, ah kb in volgende 4 dsl. als lb in 3 rd lb in waaier [R39], vhkkb om kb. als lb in 5 th lb in waaier [R39], ah kb in volgende 7 dsl. als lb in 3 rd lb in waaier [R39], vhkkb om kb. als lb in 5 th lb in waaier [R39], ah kb in volgende 3 dsl, kb deur ks-1 spasie tussen 6 de en 7 de springmielie [R34] and 4 de dsl of waaier, kb in volgende kb, kb deur ks-1 spasie tussen 7 de en 8 se springmielie [R34] en 1 ste dsl of volgende waaier.* Herhaal van * tot * 7 maal, behalwe laaste groep springmielies uit. Heg aan staande kb met n gls. Steek Telling: Per herhaal: 3 kb, 4 vhkkb, 28 ah kb, 2 ah hib, 1 vhklb, 4 ah lb, 8 als lb, 2 bldsl. Totaal: 24 kb, 32 vhkkb, 224 ah kb, 16 ah hib, 8 vhklb, 32 ah lb, 64 als lb, 16 bldsl.

42. Maak lb3tes oor dieselfde st as gls en volgende 2 kb, [P1 and 2] *lb in volgende 24 st, 3 lb in volgende st [vhklb], lb in volgende 24 sts, lb3tes oor volgende 3 kb.* Herhaal van * tot * 7 keer, behalwe die laaste lb3tes. Heg aan begin lb3tes, heg af en werk drade weg. Steek Telling: Per herhaal: 51 lb, 1 lb3tes. Totaal: 408 lb, 8 lb3tes.

43. Heg met n staande kb in 2 de lb van enige 3 lb groep by bopunt, maak nog 2 kb in dieselfde st, *kb in volgende 23 sts, (kb3tes oor volgende 3 sts) twice, kb in volgende 22 sts, 3 kb in volgende st [dit is die 2 de lb van die 3 lb groep].* Herhaal van * tot * 7 maal, laat laaste 3 kb uit. Heg aan staande kb met n gls. Steek telling: Per herhaal: 48 kb, 2 kb3tes. Totaal: 384 kb, 16 kb3tes. Wenk: vir eweredige lusse wanneer jy werk met Die kb3tes, vou jou werk in die helfte na jou 1ste kb3tes.

Wenk: Vir hierdie rondte werk jy aan die verkeerde kant sodat jou bobbles mooi lyk aan die regte kant. Onthou asb dat jy jou werk gaan draai in die volgende 2 rondtes. M.a.w. asof jy gewone heen en weer rye werk en nie in die rondte nie. Wenk: Maak seker dat jy nie die 1 ste st na die bobble mis nie. Veral nie die 1 ste st na die punt spasie nie. 44. 1 ks, DRAAI JOU WERK [verkeerde kant wys na jou], and kb in dieselfde st, kb in volgende 4 sts, *(maak n bobble st in volgende st, kb in volgende 5 sts) 3 maal, kb3tes oor volgende 3 sts [beide kb3tes plus kb], (kb in volgende 5 sts, bobble st in volgende st) 4 maal, [Wenk: die 4 de bobble val in die 2 de kb 3 kb punt groep] kb in volgende 5 sts.* Herhaal van * tot * 7 maal, behalwe die laaste 5 kb. Heg aan 1 ste kb met n gls. Steek Telling: Per herhaal: 40 kb, 1 kb3tes, 7 bobble st. Totaal: 320 kb, 8 kb3tes, 56 bobble st.

Wenk: Kyk mooi dat jy nie die weggesteekte steek voor die bobble mis nie. 45. Ks 1 en DRAAI JOU WERK, die regte kant wys nou weer na jou. Hlb in dieselfde st [laaste kb voor bobble st], 3 hlb in bobble st, *hlb in volgende 22 sts, [Wenk: 6 de, 12 de, 18 de hlb sal in die middle van die bokant van die bobble sts val] lb3tes, hlb in volgende 22 sts, [Wenk: 5 de, 11 de, 17 de hlb sal in die bokant van die bobble sts val], 3 hlb in volgende st [bobble aan die bokant van die punt].* Herhaal van * tot * 7 maal, sonder die laaste 4 hlb. Heg aan 1 ste hlb, heg af en werk punte weg. Steek Telling: Per herhaal: 47 hlb, 1 lb3tes. Totaal: 376 hlb, 8 lb3tes.

46. Heg met n staande lb in die 2 de hlb van enige 3 hlb groep bo aan enige punt, (1 ks, lb) in dieselfde st, *(1 ks, slaan die volgende st oor, lb in die volgende st) 23 maal, 1 ks, slaan die volgende st oor, in die volgende st (lb, 1 ks, lb).* Wenk: die 12 de lb na die punt groep aan elke kant sal in die lb3tes val, en die nuwe punt spasie sal val in die 2 de hlb van enige 3 hlb punt groep. Herhaal van * na * 7 maal, slaan die laaste punt groep oor. Heg aan die staande lb, heg af en werk weg. Per herhaling: 25 lb, 24 1 ks spasies [onthou dat jou 1 ks spasie punte nie in enige st tellings bygetel moet word nie] Totaal: 200 lb, 192 1 ks spasies.

Wenk: Moet eers nie jou drade wegwerk na die einde van rondte 46 voordat jy nie die volgende deel gedoen het nie, dit gaan baie beter lyk as jy dit onder die volgende rondte wegwer. Jy het alweer n pragtige ster en deel 6 is klaar. Sien jou volgende week.