Geagte Ouers / Voogde en Florries

Similar documents
Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

BenguFarm Bestelvorm

Geagte Ouers / Voogde en Florries

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Mandala Madness Deel 2

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Direkte en indirekte rede *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Rut: n Liefdes Verhaal

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Tariewe

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Tariewe

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Kerssangdiens. SA Gemeente


ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Hoe om krag te spaar

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

Die Hoërskool DF Malan

INSKRYWINGSVORM

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Sterdansers by Vensters.

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Die jaar se kaskar was

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Kos vir ons skoolkatte

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Edgehog

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Transcription:

Jaargang 16 Nuusbrief 7 26 Februarie 2015 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde en Florries Dit is weereens aangenaam om u almal te groet. Te midde van baie warm weer is alle aktiwiteite op dreef. Interhoër is reeds afgehandel, met slegs Gauteng Kampioenskappe wat nog voorlê. Dan volg die SA's vir dié wat moontlik kwalifiseer. BEHEERLIGGAAMVERKIESING In Maart 2015 vind die verkiesing van lede van die Beheerliggaam plaas. Die ouerkomponent bestaan uit 9 lede. Ouers wat geroepe voel om te dien, moet hulself verkiesbaar stel. Die nodige dokumente sal eersdaags beskikbaar wees. Die datum van die verkiesing van ouerlede is tans geskeduleer vir Maandagaand, 9 Maart 2015, vanaf 18:30 in die skoolsaal. Dit is uiters belangrik dat ouers dié vergadering sal bywoon. Daar moet 15% van alle ouers teenwoordig wees. (Dit is nagenoeg 350 van ons ouers). Alle ouers van bestaande leerders is stemgeregtig. Probeer tog om dié aand oop te hou vir n belangrike afspraak by u kind se hoërskool. Ouers wat geroepe voel om deel te wees van die Beheerliggaam, word uitgenooi om hulself verkiesbaar te stel. Indien u enige navrae het, is u welkom om my of mnr. Johan Botha te skakel. OUERBETROKKENHEID Aansluitend by bogenoemde wil ek weereens n beroep op al die Florrie-ouers doen om elke dag betrokke te wees by u kind se akademiese sake. Die volgende het reeds onder my aandag gekom: Graad 8- en 9-Wiskundepersoneel is feitlik elke dag beskikbaar vir ekstra klassemin leerders maak hiervan gebruik, ten spyte van swak toets- en klastoetsuitslae. Talle leerders doen eenvoudig nie hul huiswerk nie. Hierdie argeloosheid lei noodwendig tot swak prestasie reeds is daar graad 10-leerders wat vakke

verander oor swak toetsuitslae! Alle personeel (graad 8 12) is beskikbaar om te help. Leerders het werklik alle geleenthede/kanse om addisionele hulp te benut. Pleks van traak-my-nie agtig, behoort leerders baie meer ingestel te wees op hul prestasie, asook vordering. U, as ouers, kan help toesig hou oor die toegewydheid van u kind. Onthou altyd: vertroue is goed, maar kontrole is beter! PERSONEELSAKE Mev. Aliesha Theron is met kraamverlof vanaf 23 Februarie 2015. Sy en haar gesin word net die beste toegewens met die bevalling. Mev. Rensche Lubbe los af in haar plek. Baie welkom, mag die geleentheid baie positief vir u wees. Ons groet vir Mev. Lindri Teague. Sy was sedert Januarie 2012 aan ons skool verbonde. Baie dankie vir u getroue diens aan die skool. Mag die nuwe loopbaan baie sukses en voorspoed inhou. CON SPIRITO 2015 Die afgelope Sondag het ons koor suksesvol in Heidelberg opgetree. Met dank aan al die koorouers se ondersteuning, die koorpersoneel sowel as die koorlede vir hulle moeite en opoffering. Dankie dat julle jul skool se naam só mooi uitdra met julle sang! PRESTASIES Baie geluk aan Theresa Joubert (gr. 11) wat gekies as lid van Simfonia Juventi, 'n orkes bestaande uit 99 leerders van 34 skole. Hierdie orkes gaan in drie konserte in Gauteng en Limpopo optree vanjaar. Baie geluk, Theresa, en sterkte met die vioolspel. Dawid van Heerden (gr. 11) het die Nasionale Judo Proewe op Saterdag, 7 Februarie 2015, te Stellenbosch gewen in die kategorie: kadette seuns onder 18 jaar in sy gewigsafdeling. Hiermee kwalifiseer hy vir Steek 5 Suidelike Afrika-Kampioenskappe en Kadet Afrika- Kampioenskappe vanaf 4 tot 7 Junie 2015 in Burundi. Van harte geluk, Dawid! Sasha Robertson (gr. 12 in 2014) het gekwalifiseer as n Nasionale finalis vir Mnr. Junior SA 2015. Baie geluk! Ter afsluiting: verlede week het ek iets humoristies geplaas vir ons ma's, vandag is dit die pa's se beurt: Toe ek n seun van veertien was, het ek gedink dat my pa regtig dom is. Maar toe ek 21 word, was ek verbysterd om te sien hoeveel hy in sewe jaar geleer het! - Mark Twain Vriendelike groete M.S. SCHUTTE HOOF

CSI FLORIDA Chris Grobler kom Vrydag by ons kuier. Maak seker jy's daar! Blessings! Beradingskantoor Maak gerus gebruik van die beraders by die skool. Die diensrooster is by die kantoor opgesit. Juf Elanie Pelser en mnr Johan Botha is ook beskikbaar vir afsprake. Prayer Meeting 'n Groepie leerders kom elke Donderdag gedurende eerste pouse in O31 bymekaar om vir mekaar en ander te bid, en ook vir die skool. Sluit gerus daar aan as jy hieraan wil deelneem, of sommer net om daar te gaan kuier vir die oggend. Jy is baie welkom! ATLETIEK UITSLAE: 20 FEBRUARIE 2015 Roodepoort Fernando Galandt Fernando Galandt Claudia Aggenbach Claudia Aggenbach Claudia Aggenbach Tino Swanepoel Tino Swanepoel Tino Swanepoel Collin Roberts Leo Pieterse Leo Pieterse Jacu Kruger Kurtwill Marks Kurtwill Marks Marlie van Niekerk Dillon van Heerden Dillon van Heerden Jarred Keir Ivan Chapman Ivan Chapman DP van den Berg Kyle van Huyssteen Kyle van Huyssteen Kyle van Huyssteen Andre van Zyl Terryne Cloete So/14 VS 5,80m So/14 100mH 14,81s Do/15 VS 4,98m Do/15 Diskus 26,35m Do/15 GS 9,54m So/15 100m 10,85s So/15 100mH 14,75s So/15 VS 5,70m 10,97s So/15 100m So/15 Hoogspring 1,70m So/15 Verspring 5,42m So/15 Hoogspring 1,70m So/17 100m 10,47s So/17 200m 22,00s Do/16 Hoogspring So/16 VS 6,40m So/17 110mH 16,69s So/16 Hoogspring 1,70m So/17 400m 52,82s So/17 800m 2m05,97s So/17 HS 1,70m So/19 100m 10,75s So/19 200m 22,16s So/19 Verspring 6,51m So/19 Driesprong 12,20m Do/15 100m 12,47s M F Business Solutions Tel: 011 534 8535 / 081 579 8437, admin@mfbizsol.com, www.mfbizsol.com 4 Quadrum Office Park, 50 Constantia Boulevard, Constantia Kloof Sage One Pastel Training Sage One Online Sage Pastel Accounting Sage Pastel Payroll & HR Reseller Consultant K 5 3 G.P.A. Qualified - Driver Training - Professional K53 Training Learner Licenses & Driver Licences DEON 082 348 2145 REüNIES Sage Pastel Accounting Payroll & HR Channel Partner Die matriekklas van 1955 beplan n reünie vir 2015. Hulle poog om soveel moontlik van die klasmaats te kontak. Stuur asseblief kontak inligting aan Prof. Henrietta van Winsen (neé Henning) by henrietta.vanwinsen@gmail.com

Terryne Cloete Do/15 90mH 14,60s Elricia Benson Do/15 100m 12,75s Marlene van Niekerk Do/17 100m 12,53s Michelle Griessel Do/17 100m 13,59s Cayla Cloete Do/15 200m 27,00s Lene van Jaarsveld Do/17 400m 63,97s Lene van Jaarsveld Do/17 200m 26,09s Jamie-Lee Roman Do/15 400m 67,41s Jamie-Lee Roman Do/15 800m 2m35,88s Jamie-Lee Roman Do/15 1500m Chanel van Wyngaard Do/15 400m 68,31s Troy Ndlovu So/15 400m 58,85s Troy Ndlovu So/15 800m 2m18,66s Iva Meyer Do/15 800m 2m46,00s Charné van Rensburg Do/19 800m 3m00,63s Ian Havenga So/15 1500m Werner van Aswegen So/19 1500m Carmen Walters Do/15 3000m Celeste Nagel Do/19 3000m Kevin du Plessis So/17 110mH 16,31s Kevin du Plessis So/17 400m H Clarinda Heystek Do/15 HS 1,35m Clarinda Heystek Do/15 DS 8,69m Monique Morton Do/17 HS Moses Mthembo So/19 S 1,70m Bernalise Labuschagne Do/17 DS 8,71m Gerhard Breedt So/17 DS 11,05m Jana Nel Do/19 DS 8,75m Danelle Fouche Do/19 DS 7,51m Monya Theorn Do/15 GS 10,31m Monya Theron Do/15 DG 18,30m Juandre van der Merwe So/15 GS 14,26m Juandre van der Merwe So/15 DG 42,00m Juandre van der Merwe So/15 SG 34,96m Ricardo Brough So/15 GS 10,95m Ricardo Brough So/15 SG 31,95m Jessica Boshoff Do/17 GS 11,71m Jessica Boshoff Do/17 DG 32,32m Faqueer Paulse So/17 GS 13,44m Romano Naude So/17 GS 13,07m Waldo Bochnig So/19 DG 42,93m Waldo Bochnig So/19 SG 43,35m Waldo Bochnig So/19 GS 11,77m Michael Deale So/15 DG 36,00m Ambre Nell Do/17 DG 26,90m PETRUS VAN DER MERWE WISKUNDE VAKONDERSTEUNING MENTORSKAP - STUDIELEIDING Moenie wag vir eksamenuitslae nie, kry nou die agtergrond om te presteer in wiskunde en wetenskap, met studiemetodes wat NOU 'n verandering aan al jou vakke en uitslae sal maak! Petrus van der Merwe. Tel: 011 472 4563 of Sel 082 773 1303 Zbr Bestuurskool Florida * Baie mededingende pryse * Ongelooflike geduld en vriendelikheid * Leerlingbestuursteorie asook Bestuursvernuf soos vereis deur K53 Skakel gerus vir enige navrae Chris Britz Tel:011-672-7681 Sel:082-693-2855

Kyle Kruger Sifiso Masemola Vicky Pieterse Chante Steyn Anika Espag Quinton van Loggerenberg Melissa Lombard Boeta Steyn So/17 DG 30,67m So/17 DG 30,43m Do/15 SG 26,45m Do/15 SG 24,36m Do/17 SG 23,56m So/17 SG 44,84m Do/19 SG 29,12m So/19 SG 39,22m KRIEKETUITSLAE Florries Opponent Uitblink Kolwers Uitblink Boulers 134/8 (20 overs) De la Salle 102/9 (20 overs) Hylton Olwagen 42 Renier Botes 21 Henry Hayes 15 Hylton Olwagen 13/2 Viagian Groenewald 6/2 Florries Eerstespan 122/6 (20 overs) Dinamika 121/6 (20 overs) Renier Botes 39 Lance Bothma 21 Michael du Plessis 20 Viagian Groenewald 21/2 Dylan Wolfe 13/1 Michael du Plessis 16/1 PROVINSIALE KRIEKET-OEFENGROEP: Baie geluk aan die volgende seuns wat in die provinsiale krieket-oefengroep van Sentraal-Wes opgeneem is: O/15-oefengroep Dylan Wolfe Caine Sambaba Antonie Bezuidenhout O/19-oefengroep Hylton Olwagen Callie Steyfferdt Henry Hayes Delano Adams TENNIS OEFENTYE: Elke Maandagoggend vanaf 07:00 08:30 by Florida Tennisklub. VERJAARSDAE 3 Maart Me. Miki Viljoen 3 Maart Me. Marietjie van Zittert 4 Maart Mnr. Malindi Muswadzi Van harte geluk. Seënwense word u toegewens. GEDAGTE VIR DIE WEEK Lewe vandag! Wees bly vandag! Wees gelukkig vandag! Dit maak jou hart vry. Laat jou lewensvreugde en jou geluk nie afhang van 101 nietighede nie. - Phil Bosmans

BELANGRIKE DATUMS: 27 FEBRUARIE 2015 TOT 5 MAART 2015 Vr 27 Februarie Sa Ma 28 Februarie 2 Maart Di 3 Maart Wo Do 4 Maart 5 Maart D12 Atletiek Sluitingsdatum vir Gr.11 -vakveranderinge KHS (hokkie & netbal) CSI (saal) Proewe/rugby Toetse: Gr. 8 EBW Gr. 9 Tegnologie Gr. 10 Rekeningkunde Gr. 11 Lewenswetenskappe Gr. 12. Besigheidstudies Hokkie (Summer League) De Beers English Olympiad Gr. 11 -Restaurantaand Gr. 8 Keusevak Gr. 9 Keusevak Gr. 10 Fisiese Wetenskap Gr. 11 Wiskunde Gr. 12 Rekeningkunde Simfonie orkesoefening (onthaallokaal) 18:00 20:00 Scientiae@UJ: Evolusie D12-Netbaleksamen Gr. 11 -Restaurantaand Toetse : Gr. 8 Biologie Gr. 9 Natuur en Skeikunde Gr. 10 Engels Gr. 11 Geografie Gr. 12. Wiskunde OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE Skakel Dr. WC Griffith vir spesialis opvoedkundige en sielkundige dienste. Dr. Griffith spesialiseer in: Psigometriese assessering, Beroeps en vakkeuse voorligting, Leerprobleme, Onderprestasie, Effektiewe studiemetodes, Emosionele probleme, Gedrags en Aanpassingsprobleme, Trauma begeleiding en Ouerbegeleiding. Alle fooie volgens voordeleskaal van u mediese fonds. Mediese fonds betaal 100% van alle kostes! Dr. Griffith is 'n geregistreerde sielkundige by die H.P.C.S.A en by die B.H.F.S.A. Praktyk no. 0445797. Kwalifikasies: DEd (Opvoedkundige Sielkunde), MEd(Voorligting), BEd (Voorligting & Berading), BA (Opv. & Sielk.), H.O.D (Skoolvoorligting). Adres: Christiaan de wet 22 Vind ons op Facebook/dr.griffithwc en medpages Tel: 011 674 0872 Sel: 073 123 1244 Twist & Curl Hair Design Meisies Sny en Seuns Sny onder Blaas vanaf R150 15 jaar oud R80 Dames Sny en Blaas Seuns Sny bo 15 jaar oud R100 vanaf R170 Dames vol kop kleur vanaf: Upstyles/Dag/Aand/ Kort R250 Bruid Make-up/ Medium R400 BrazilianBlowwaves Lank R500 Halwe kop highlights vanaf: Amanda 079 498 7711 Ontdekkers Weg Florida Park Kort R250 Medium R300 Lank R400

Musieksentrum se fondsinsameling: High Tea Saterdag, 7 Maart 2015 Kom geniet Saterdagoggend n heerlike High Tea saam met ons. Smaaklike en keurige verversings sal bedien word, terwyl u kan luister na twee bekende uitvoerende musikante, Malcolm Nay (klavier) en Maciej Lacny (tjello). Datum : Saterdag, 7 Maart Tyd : 10:00 Plek : Skoolsaal, Hoërskool Florida Kaartjies : Beskikbaar by die musieksentrum (me. Bets Swanepoel, O17) of me. Erasmie Olivier 084 206 5364 @ R100.00 per persoon

Team Ferreira Dean and Estelle Ferreira Cell: 083 267 5966 Hotline: 084 397 5673 estelle.ferreira@kwsa.co.za www.exploreproperties.co.za DISCOVERY - R 1 520 000 THIS MAGNIFICENT FAMILY HOME Flowing tiles made for easy cleaning, large and well lit bedrooms and lounges provides for nature light, enhancing all features. The home consists of 3 bedrooms, 3 bathrooms, underfloor heating. The massive kitchen is ideal for a family gathering. A sparkling blue pool, landscaped gardens, water features and immaculate lawn complete the picture. P24 102559425 FLORIDA R1 300 000 WHAT A BARGAIN Large home with 2 spacious flatlets at the back. This well maintained home can be used as a business and residential. With a extra income from the flats. The pool and pizza oven occupies the center area of the property. 3 bedrooms and 2 bathrooms, and a study. A spacious kitchen lounge and dinning. P24102576710 FLORIDA - R1 650 240 000 NORTHCLIFF - R1 095 000 BEAUTIFULLY FAMILY HOME Large 4 bedroom home in a leafy street of Florida, with large pool and lapa with outside and inside flatlets for rental as additional income. Modernized kitchen. The rock clad style adds character to this inviting home which has loads of potential and opportunities. P24 102543453 LOVELY APARTMENT What a view from one of Johannesburg's landmark Northcliff Hill. This very private unit offers,2 bedrooms, the bedrooms are well sized and carpeted with abundant cupboard space. This unit is perfect for a first time buyer or property investor. P24 102589934 Should you or anyone you know be interested in buying or selling please give us a call for a FREE, no obligation valuation!!