E k, MARTHUNUS CASPER OELOFSE, die ondergetekende, verklaar hienmee. Die inhoud van hiendie verklaring is waar en konnek en val binne my

Similar documents
IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

(WITWATEP.SRANDSE PLAASLIKE AFDELING) KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN CHARLOTTA AUGUSTA LOGGENBERG N.O.

REDES VIR BEVEL IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. Coram : MAJIEDT R. Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: Datum Gelewer:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Government Gazette Staatskoerant

IN DIE NOORD-KAAP HOË HOF, KIMBERLEY

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Rut: n Liefdes Verhaal

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE-VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

MALHERBE RP et HATTINGH R

Tariewe

REPORTABLE DELIVERED: 8 MAY 2009 /BH IN DIE HOë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

JACOBUS JOHANNES (KOBIE) COETZEE JOHANNES ERNST (JOHAN) COETZEE. CILLIé, R et EBRAHIM, R et MOCUMIE R

In uitvoering van n ooreenkoms bereik by die Reël 37 samespreking is. aan die begin van hierdie verhoor beveel dat die quantum van eiser se

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord-Kaapse Afdeling / Northern Cape Division)

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Aansoek Nr. : 2658/2005. In die aansoek van:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Direkte en indirekte rede *

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoë hof, Kimberley) Northern Storm Trading 10 BK UITSPRAAK

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPELAFDELING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA [KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING]

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

Saak nr 350/82 MC. - en - SANTAM VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

in Pit: HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAAL5E PBOVINSIALE AFDELING) )L - AKPEB ADV. ADV. ADV. ADV. ADV. MNR. AL DIE BESKDLDIGDES; ONSKULDIG

Mandala Madness Deel 2

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Tariewe

VAN ZYL R. [1] Applikante het in hul verteenwoordigende hoedanigheid as. mede trustees van die Westraad Trust, met

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA /ES (NOORD GAUTENG HOË HOF, PRETORIA)

Eiseres spreek die verweerder aan vir betaling van skadevergoeding ten. aansien van beserings wat sy opgedoen het toe sy op 11 Augustus 2000

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPeLAFDELING

van die respondent, n toegelate prokureur van hierdie Hof, van die rol van prokureurs asook die gebruiklike verdere regshulp met betrekking tot

Government Gazette Staatskoerant

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA ANDREW GEORGE SCHOLTZ

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAAL PROVINSIALE AFDELlNG) Saakno.: 21769/02 Datum gelewer: 13/6/05 UITSPRAAK

IN DIE HOë HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAAT AFDELING, BLOEMFONTEIN. T[...] N[...]...Eiseres. F[...] L[...]...Verweerder

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

(OOS KAAPSE AFDELING) Saak no: 3593/06 MEC, DEPARTMENT OF HEALTH, EASTERN CAPE THE MEDICAL SUPERINTENDENT, DORA NGINZA HOSPITAL UITSPRAAK

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

IN DIE HOë HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAAT AFDELING, BLOEMFONTEIN MAFIKA FARMING (EDMS) BPK

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

Mosselbaai Munisipaliteit

I oaoo o I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

2 NO.345 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 28 NOVEMBER 2007 No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. LOCAL AUTHORITY NOTICE 3045 Town-planning and Tow

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) SETSOKOTSANE BUSDIENS (EDMS) BPK

36/85 200/84. N v H GERT JEREMIAS DANIEL VOLSCHENK DIE PRESIDENT VAN DIE SUID-AFRIKAANSE GENEESKUNDIGE EN TANDHEELKUNDIGE RAAD, NO

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA FRANK JAMES DE BEER N.O. MARIETTE DE BEER N.O. ABRAHAM JACOBUS DU PLESSIS N.O.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

[1] In haar dagvaarding vorder appellante (eiseres in die hof a

IN DIE NOORD GAUTENG HOE HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) UITSPRAAK

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WES-KAAPSE AFDELING, KAAPSTAD) BREEDE VALLEI MUNISIPALITEIT UITSPRAAK GELEWER 24 JUNIE 2016

Transcription:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA FIB I (WITWATERSRANDSE PLAASLIKE AFDELING) In die saak tussen : KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION DIKEME JOSHUA MAGOTLA BETHUEL MONGWAKETSI JACOB SAFATSA SAMSON MAHATANE KATAKA Eerste Applikant Tweede Applikant Dende Applikant Vierde Applikant Vyfde Applikant en DIE MINISTER VAN WET EN OR DE DIE AFDELINGSKOMMISSARIS VAN POLISIE, WESRAND DIE MINISTER VAN VERDEDIGING Eenste Respondent Tweede Respondent Derde Respondent BEeDIGDE VERKLARING E k, MARTHUNUS CASPER OELOFSE, die ondergetekende, verklaar hienmee onder eed as volg : 1. Die inhoud van hiendie verklaring is waar en konnek en val binne my persoonlike kennis. Ek is 'n Staf-Sersant in die S A Weermag en Vi lid van 7 Medium Regiment wat normaalweg te Benoni gestasioneen is. 2. 71 Battery van gemelde eenheid, en waarvan ek 'n lid is, is opgeroep 3.

BLADSY TWEE om vanaf 10 FEbruarie 1986 tot 10 April 1986 onder die bevel van Groep 17 diens te vernig. Tot op datum van hierdie verklaring het 71 Battery in Alexandra en Munsieville diens verrig. Ek word tydens hierdie dienstydperk as peletonsersant van peleton 3(1 van 4 peletonne) aangewend. 4. 5. Ek is deur my regsverteenwoordiger gewys op die verklaring van Davis Buti Khotsi, wat ter stawing van die Applikante in hierdie saak se tussentydse dringende aansoek dien en het dit ook gelees. 6. Op Vrydag, 21 Februarie 1986 het ek, in die afwesigheid van ons p e letonbevelvoerder, as peletonbevelvoerder van peleton 3 opgetree. Ek het met twee seksies in 2 buffelvoertuie vanaf 19h00 op 21 Februarie 1986 algemene patrolliewerk te Munsieville verrig. 7. Om ongeveer 22h45 dieselfde aand het ek met ons aankoms by Tiros Park te MUnsieville bemerk dat daar skade in hierdie park aangerig is. Ek het niemand in die onmiddellike omgewing van die park be merk nie. gebreek. Plante is ontwortel en die naambord van die park was Ek het die insident per radio aan my opskamer rapporteer. Ons het ongeveer 5 minute lank observasie gehou en toe daarvandaan vertrek om met ons partolliewerk voort te gaan. Na 'n wyle, ek kan nie se presies hoe lank nie, het ons na die park teruggekeer en feitlik gelyktydig met 'n polisievoertuig daar aan gekom. Ek het aan die polisie verduidelik wat ek vroeer opgemerk het. Ons het daarna weer voortgegaan

BLADSY DRIE met ons patrollering van die gebied. Na verloop van ongeveer 'n halfuur het ons skote vanuit die rigting van Tirospark gehoor. Ek het my twee seksies dadelik daarheen geneem. Die polisie het aangedui dat 'n verdagte in 'n noordelike rigting daanvandaan weggehardloop het. Ek het een seksie aangese om by die polisie te bly en het self tesame met die ander seksie in 'n noordelike rigting beweeg in die hoop dat ek die verdagte sou kon opspoor. Toe dit duidelik word dat ek die verdagte nie sou vind nie, het ek teruggegaan na die park. Toe ek by die toneel terugkom was al die lede van my agtergeblewe seksie steeds op hulle voertuig. 8. Die polisie was op daardie stadium steeds op die toneel. Ons het daarop van die park vertrek en ons patrollering voortgesit. 9. Ten einde ons in staat te stel om gedurende die nag patrolliewerk in Munsieville te verrig, is ons voertuie met soekligte toegerus. Munsieville is uiters swak verlig, derhalwe word die soekligte altyd op patrollie gebruik. Indien daar by huise ingeskyn is, was dit bloot toevallig en nie bedoel om die plaaslike bevolking te molesteer nie. 10. Ek ontken dat daar enige skote deur enige van die lede onder my bevel afgevuur is. Ek ontken verder ook dat enige sodanige lede op enige wyse betrokke was in die beskadiging van die gemelde park en dat hulle op enige wyse onregmatig opgetree het teenoor enige lid van die plaaslike bevolking. Ek dra geen kennis van 'n voorval waartydens die ingang tot Tirospark 11.

BLADSY VIER 12. Die twee seksies onder my beheer was deurgaans gedurende die nag van 21 Februarie 1986 bymekaar en onder my toesig, behalwe toe ek met een seksie die park verlaat het om die verdagte te soek. Die voertuie is deurgaans in radiokontak met mekaar en indien enige insident, sou plaasvind terwyl die een seksie by die park agtergebly het, sou dit aan my rapporteer gewees het. Ek het geen dergelike berigte ontvang in die tydperk wat my twee seksies geskei was (ongeveer 10-15 minute) of op enige stadium daarna nie. Ek sertifiseer dat die Deponent erken het dat hy vertroud is met die inhoud van die voorgenoemde verklaring, dat ek die eed behoorlik afgeneem het soos omskryf deur Regulasie nrs R1258 van 21 Julie 1972 en R1648 van 19 Augustus 1977 en dat die Deponent daarna in my teen woordigheid die verklaring geteken het te PRETORIA op hierdie cx O ^ dag van 1986. VOLLE NAME VAN EDE/COMMISSICNEH OF OATHS k o m u is s a r is p ra k tis e re n d e p r o k u r e u r PRACTISING ATTORKEt R.S.A. 4 S.W.A. ADRES HOEDANIGHEID GEBIED AJC/ps

2 3. Waar in Johannesburg is die misdryf na bewering gepleeg? 4. Hoe laat of tussen watter ure is die misdryf na bewering gepleeg? 5. Watter handeling of handelinge het elke Beskuldigde na bewering gepleeg ter bevordering of ter uitvoering van die beweerde gemeenskaplike doelstelling? 6.1 Tensy dit uit die antwoord tot die voorgaande versoek blyk, word die Staat versoek om aan te dui of dit beweer word dat Beskuldigde Nr 1 aan elkeen van die handelinge genoem in paragrawe 1 tot 5 van die Klagstaat deelgeneem h e t. 6.2 Die versoek in paragraaf 6.1 word herhaal ten opsigte van Beskuldigdes 2, 3 en 4. AD EERSTE ALTERNATIEF A 1. Op welke wyse is die voertuie na bewering beskadig? 2. Presies watter handeling of handelinge het elke indiwiduele Beskuldigde na bewering verrig?

» «* IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA (WITWATERSRAND LOCAL DIVISION) In the matter between KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION DIKEME JOSHUA MAKQOTLA BETHUEL MONGWAKETSI JACOB SAFATSA SAMSON MAHATANE RATAKA First Applicant Second Applicant Third Applicant Fourth Applicant Fifth Applicant and THE MINISTER OF LAW AND ORDER First Respondent THE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE,WEST RAND THE MINISTER O F DEFENCE Second Respondent Third Respondent FILING NOTICE DOCUMENT THIRD RESPONDENT S ANSWERING AFFIDAVIT ON THE ROLL 21 APRIL 1986 FILED BY THIRD RESPONDENT' S ATTORNEY THE STATE ATTORNEY T514 THIBAULT HOUSE 225 PRETORIUS STREET PRIVATE BAG X91 PRETORIA (A J C / p s ) TO THE REGISTRAR OF THE SUPREME COURT AND /

PAGE TWO AND TO : APPLICANT'S ATTORNEY PRISCILLA JANA 1ST FLOOR ABBEY HOUSE 51 COMMISSIONER STREET JOHANNESBURG (MR R SPOOR) Recieved copy hereof on thiis day of V\A 1986. APPLICANT'S ATTORNEY V-A \?

W V «IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WITWATERSRAND PLAASLIKE AFDELING) In die saak tussen KRUGERSDORP RESIDENTS ORGANISATION DIKEME JOSHUA MAGOTLA BETHUEL MONGWAKETSI JACOB SAFATSA SAMSON MAHATANE KATAKA Eerste Applikant Tweede Applikant Derde Applikant Vierde Applikant Vyfde Applikant en DIE MINISTER VAN WET EN ORDE Eerste Respondent DIE AFDELINGSKOMMISSARIS VAN POLISIE, WESRAND DIE MINISTER VAN VERDEDIGING Tweede Respondent Derde Respondent BEeDIGDE VERKLARING Ek, die ondergetekende, FRANCOIS JOHANNES VAN DEN BERG verklaar hiermee onder eed as volg 1. Die inhoud van hierdie verklaring is waar en korrek en behalwe waar anders aangedui, val dit binne my persoonlike kennis. Ek het reeds by twee vorige geleenthede verklarings in hierdie saak 2. afgele te wete op 17 Februarie 1986 en 4 Maart 1986. Hierdie verklarings is beide opgeneem as bladsye een tot veertien en vyftien tot nege-en-twin in DERDE RESPONDENT SE ANTWOORDENDE BEeDIGDE VERKLARING, respektiewelik.

BLADSY TWEE 3. Ek is bewus van 'n verdere tussentydse dringende aansoek wat deur die Applikante in bogenoemde saak gebring word. Alhoewel ek die aansoek nie volledig bestudeer het nie, is ek deur my regsverteen- woordiger gewys op die plekke in die aansoek waar daar na die S A Weermag verwys word en het ek wel daardie gedeeltes gelees. 4. Waar daar wel na die S A Weermag verwys word, is dit telkens slegs in die algemeen met die uitsondering van die insident wat op bladsye een- en-tagtig tot en met agt-en-tagtig van die Applikante se aansoek vermeld word. 5. Die agtergrond vir die S A Weermag se betrokkenheid in Kagiso en Munsieville ; die doktriene wat die Weermag se wyse van optrede bepaal ; die voorbereiding van die lede vir hierdie tipe diens en die algemene omstandighede waaronder die S A Weermag optree asook die funksie wat die Weermag in die totale opset aldaar vervul is reeds volledig in my voormelde verklarings uiteengesit en ek verwys die Agbare Hof eerbiediglik daarna. Ek is bewus van die onderneming wat sy Edele, die Minister van Verdediging aan die Applikante gegee het voor hierdie Agbare Hof op 17 Februarie 1986 en is ten voile vertroud met die inhoud 6. daarvan. Ek bevestig dat sedert laasgenoemde datum die S A Weermag steeds in ooreenstemming met hierdie onderneming opgetree het en dat dit nie verbreek is deur enige onregmatige optrede deur enige lid van die S A Weermag in die gebiede van Munsieville en Kagiso 1 en

i BLADSY DRIE / 7. Met verwysing na die verklaring van Davis Buti Khotsi op bladsy een en tagtig van die Applikante se aansoek en waarna daar vroeer in hierdie verklaring verwys is, wens ek te meld dat ek nie persoonlik kennis dra van die gebeure rondom die vermelde insident nie behalwe in hoeverre dit aan my rapporteer is. 8. 71 Battery van 7 Medium Regiment het op die datum van die vermelde beweerde voorval te Munsieville diens verrig. Volgens my rekords het Staf-Sersant M C Oelofse op die betrokke aand met 9. twee seksies algemene patrolliewerk te Munsieville verrig. Vir 'n volledige uiteensetting van die Weermaglede se betrokkenheid by die insident te Tirospark op die gemelde datum, verwys ek die Agbare Hof eerbiediglik na d i e ^ c i l a r i n g van Staf-Sersant M C Oelofse wat hierby aangeheg word, gemef^t F J B 1. Ek sertifiseer dat die Deponent erken het dat hy vertroud is met die i inhoud van die voorgenoemde verklaring, dat ek die eed behoorlik afgeneem het soos omskryf deur Regulasies nrs R1258 van 21 Julie 1972 en R1648 van 19 Augustus 1977 en dat die Deponent daarna in my teenwoordigheid die verklaring geteken het te JOHANNESBURG op hierdie dag van \\escc.ll- 1986. 4 /

BLADSY VIER KOMMISSARIS VAN EDE VOLLE NAME V W t s e ^ V^-vCt A ADRES HOEDANIGHEID \ GEBIED AJC/ps

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID- AFRIKA F J S I (WITWATERSRANDSE PLAASLIKE AFDELING) In die saak tussen : KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION DIKEME JOSHUA MAGOTLA BETHUEL MONGWAKETSI JACOB SAFATSA SAMSON MAHATANE KATAKA Eerste Applikant Tweede Applikant Derde Applikant Vierde Applikant Vyfde Applikant en DIE MINISTER VAN WET EN ORDE DIE AFDELINGSKOMMISSARIS VAN POLISIE, WESRAND DIE MINISTER VAN VERDEDlGlNG Eerste Respondent Tweede Respondent Derde Respondent BEeDIGDE VERKLARING Ek, MARTHUNUS CASPER OELOFSE, die ondergetekende, verklaar hiermee onder eed as volg : 1. Die inhoud van hierdie verklaring is waar en korrek en val binne my persoonlike kennis. Ek is 'n Staf-Sersant in die S A Weermag en 'n lid van 7 Medium Regiment wat normaalweg te Benoni gestasioneer is. 71 Battery van gemelde eenheid, en waarvan ek 'n lid is, is opgeroep 3.

BLADSY TWEE om vanaf 10 FEbruarie 1986 tot 10 April 1986 onder die bevel van Groep 17 diens te verrig. Tot op datum van hierdie verklaring het 71 Battery in Alexandra en Munsieville diens verrig. Ek word tydens hierdie dienstydperk as peletonsersant van peleton 3(1 van 4 peletonne) aangewend. 4. Ek is deur my regsverteenwoordiger gewys op die verklaring van Davis Buti Khotsi, wat ter stawing van die Applikante in hierdie saak se tussentydse dringende aansoek dien en het dit ook gelees. 6. Op Vrydag, 21 Februarie 1986 het ek, in die afwesigheid van ons peletonbevelvoerder, as peletonbevelvoerder van peleton 3 opgetree. Ek het met twee seksies in 2 buffelvoertuie vanaf 19h00 op 21 Februarie 1986 algemene patrolliewerk te Munsieville verrig. 5. 7. Om ongeveer 22h45 dieselfde aand het ek met ons aankoms by Tiros Park te MUnsieville bemerk dat daar skade in hierdie park aangerig is. Ek het niemand in die onmiddellike omgewing van die park bemerk nie. gebreek. Plante is ontwortel en die naambord van die park was Ek het die insident per radio aan my opskamer rapporteer. Ons het ongeveer 5 minute lank observasie gehou en toe daarvandaan vertrek om met ons partolliewerk voort te gaan. Na 'n wyle, ek kan nie se presies hoe lank nie, het ons na die park teruggekeer en feitlik gelyktydig met 'n polisievoertuig daar aan gekom. Ek het aan die polisie verduidelik wat ek vroeer opgemerk het. Ons het daarna weer voortgegaan

BLADSY DRIE met ons patrollering van die gebied. Na verloop van ongeveer 'n halfuur het ons skote vanuit die rigting van Tirospark gehoor. Ek het my twee seksies dadelik daarheen geneem. Die polisie het aangedui dat n vendagte in 'n noordelike rigting daarvandaan weggehardloop het. Ek het een seksie aangese om by die polisie te bly en het self tesame met die ander seksie in 'n noordelike rigting beweeg in die hoop dat ek die verdagte sou kon opspoor. Toe dit duidelik word dat ek die verdagte nie sou vind nie, het ek teruggegaan na die park. Toe ek by die toneel terugkom was al die lede van my agtergeblewe seksie steeds op hulle voertuig. 8. Die polisie was op daardie stadium steeds op die toneel. Ons het daarop van die park vertrek en ons patrollering voortgesit. 9. Ten einde ons in staat te stel om gedurende die nag patrolliewerk in Munsieville te verrig, is ons voertuie met soekligte toegerus. Munsieville is uiters swak verlig, derhalwe word die soekligte altyd op patrollie gebruik. Indien daar by huise ingeskyn is, was dit bloot toevallig en nie bedoel om die plaaslike bevolking te molesteer nie. 10. Ek ontken dat daar enige skote deur enige van die lede onder my bevel afgevuur is. Ek ontken verder ook dat enige sodanige lede op enige wyse betrokke was in die beskadiging van die gemelde park en dat hulle op enige wyse onregmatig opgetree het teenoor enige lid van die plaaslike bevolking. 11. Ek dra geen kennis van 'n voorval waartydens die ingang tot Tirospark beskadig is nie.

c-lmtjcp Y V1ER 12. Die twee seksies onder my beheer was deurgaans gedurende die nag van 21 Februarie 1986 bymekaar en onder my toesig, behalwe toe ek met een seksie die park verlaat het om die verdagte te soek. Die voertuie is deungaans in radiokontak met mekaar en indien enige insident, sou plaasvind terwyl die een seksie by die park agtergebly het, sou dit aan my rapporteer gewees het. Ek het geen dergelike berigte ontvang in die tydperk wat my twee seksies geskei was (ongeveer 10-15 minute) of op enige stadium daanna nie. Ek sertifiseer dat die Deponent enken het dat hy vertroud is met die inhoud van die voorgenoemde verklaring, dat ek die eed behoorlik afgeneem het soos omsknyf deur Regulasie nrs R1258 van 21 Julie 1972 en R1648 van 19 Augustus 1977 en dat die Deponent daanna in my teenwooroigheid die verklaring geteken het te PRETORIA op hierdie < 9-0 ^ dag van 1986 KOMMISSARIS VAN V O L L E N A M F F IE T c F t t O U r S L E 6 P A N G E sr.'i n ro o n t h ib a u lt house. p r e t o r iu 3 S. PRETORIA KOMKISSAR.S VAN f 0E/COMMISSlCfiE8 C r OATHS p r a k t is e r e k d e p k o k u r s u r IMMJVIt ; p r a c t i s in g a t t o r k e y R.S.A. &. S.Vi'.A. ADRES. HOEDANIGHEID : GEBIED AJC/ps

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA (WITWATERSRAND LOCAL DIVISION) In the matter between : KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION DIKEME JOSHUA MAKGOTLA BETHUEL MONGWAKETSI JACOB SAFATSA SAMSON MAHATANE RATAKA First Applicant Second Applicant Third Applicant Fourth Applicant Fifth Applicant and THE MINISTER OF LAW AND ORDER First Respondent THE DIVISIONAL COMMISSIONER OF POLICE,WEST RAND ^ f T H E MINISTER OF DEFENCE Second Respondent Third Respondent FILING NOTICE DOCUMENT : THIRD RESPONDENT'S ANSWERING AFFIDAVIT ON THE ROLL : 21 APRIL 1986 FILED BY : THIRD RESPONDENT'S ATTORNEY THE STATE ATTORNEY T514 THIBAULT HOUSE 225 PRETORIUS STREET PRIVATE BAG X91 PRETORIA (A J C/ps) : THE REGISTRAR OF THE SUPREME COURT AND /

PAGE TWO AND TO : APPLICANT S ATTORNEY PRISCILLA JANA 1ST FLOOR ABBEY HOUSE 51 COMMISSIONER STREET JOHANNESBURG (MR R SPOOR) Recieved copy hereof 1986. Y4 - APPLICANT'S ATTORNEY \?

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (WITWATERSRAND PLAASLIKE AFDELING) In die saak tussen : KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION DIKEME JOSHUA MAGOTLA BETHUEL MONGWAKETSI JACOB SAFATSA SAMSON MAH AT AN E KATAKA Eerste Applikant Tweede Applikant Derde Applikant Vierde Applikant Vyfde Applikant en DIE MINISTER VAN WET EN ORDE Eerste Respondent DIE AFDELINGSKOMMISSARIS VAN POLISIE, WESRAND DIE MINISTER VAN VERDEDIGING Tweede Respondent Derde Respondent BEeDIGDE VERKLARING Ek, die ondergetekende, FRANCOIS JOHANNES VAN DEN BERG verklaar hiermee onder eed as volg 1. Die inhoud van hierdie verklaring is waar en korrek en behalwe waar anders aangedui, val dit binne my persoonlike kennis. 2. Ek het reeds by twee vorige geleenthede verklarings in hierdie saak afgele te wete op 17 Februarie 1986 en 4 Maart 1986. Hierdie verklarings is beide opgeneem as bladsye een tot veertien en vyftien tot nege-en-twin in DERDE RESPONDENT SE ANTWOORDENDE BEeDIGDE VERKLARING, respektiewelik.

BLADSY TWEE 3. Ek is bewus van 'n verdere tussentydse dringende aansoek wat deur die Applikante in bogenoemde saak gebring word. Alhoewel ek die aansoek nie volledig bestudeer het nie, is ek deur my regsverteen- woordiger gewys op die plekke in die aansoek waar daar na die S A Weermag verwys word en het ek wel daardie gedeeltes gelees. 4. Waar daar wel na die S A Weermag,verwys word, is dit telkens slegs in die algemeen met die uitsondering van die insident wat op bladsye een- en-tagtig tot en met agt-en-tagtig van die Applikante se aansoek vermeld word. 5. Die agtergrond vir die S A Weermag se betrokkenheid in Kagiso en Munsieville ; die doktriene wat die Weermag se wyse van optrede bepaal ; die voorbereiding van die lede vir hierdie tipe diens en die algemene omstandighede waaronder die S A Weermag optree asook die funksie wat die Weermag in die totale opset aldaar vervul is reeds volledig in my voormelde verklarings uiteengesit en ek verwys die Agbare Hof eerbiediglik daarna. 6 Ek is bewus van die onderneming wat sy Edele, die Minister van Verdediging aan die Applikante gegee het voor hierdie Agbare Hof op 17 Februarie 1986 en is ten voile vertroud met die inhoud daarvan. Ek bevestig dat sedert laasgenoemde datum die S A Weermag steeds in ooreenstemming met hierdie onderneming opgetree het en dat dit nie verbreek is deur enige onregmatige optrede deur enige lid van die S A Weermag in die gebiede van Munsieville en Kagiso 1 en 2 nie.

BLADSY DRIE 7. Met verwysing na die verklaring van Davis Buti Khotsi op bladsy een en tagtig van die Applikante se aansoek en waarna daar vroe'er in hierdie verklaring verwys is, wens ek te meld dat ek nie persoonlik kennis dra van die gebeure rondom di-e vermelde insident nie behalwe in hoeverre dit aan my rapporteer is. 8. 71 Battery van 7 Medium Regiment het op die datum van die vermelde beweerde voorval te Munsieville diens verrig. Volgens my rekords het Staf-Sersant M C Oelofse op die betrokke aand met 9. twee seksies algemene patrolliewerk te Munsieville verrig. Vir 'n volledige uiteensetting van die Weermaglede se betrokkenheid by die insident te Tirospark op die gemelde datum, verwys ek die Agbare Hof eerbiediglik na dieus-cjslaring van Staf-Sersant M C Oelofse wat hierby aangeheg word, gem^flt F J B 1. Ek sertifiseer dat die Deponent erken het dat hy vertroud is met die I inhoud van die voorgenoemde verklaring, dat ek die eed behoorlik afgeneem het soos omskryf deur Regulasies nrs R1258 van 21 Julie 1972 en R1648 van 19 Augustus 1977 en dat die Deponent daarna in my teenwoordigheid die verklaring geteken het te JOHANNESBURG op hierdie 1986. dag van 4 /

BLADSY VIER KOMMISSARIS VAN EDE VOLLE NAME V - W w. a i ADRES T l ^=3=J^. * 7 HOEDANIGHEID GEBIED CL-yC^- AJC/ps

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA FJS I (WITWATERSRANDSE PLAASLIKE AFDELING) In die saak tussen : KRUGERSDORP RESIDENTS' ORGANISATION DIKEME JOSHUA MAGOTLA BETHUEL MONGWAKETSI JACOB SAFATSA SAMSON MAHA TA NE KATAKA Eerste Applikant Tweede Applikant Derde Applikant Vierde Applikant Vyfde Applikant en DIE MINISTER VAN WET EN ORDE DIE AFDELINGSKOMMISSARIS VAN POLISIE, WESRAND DIE MINI ST ER VAN VERDEDIGING Eerste Respondent Tweede Respondent Derde Respondent BEeDIGDE VERKLARING E k, MARTHUNUS CASPER OELOFSE, die ondergetekende, verklaar hiermee onder eed as volg : 1. Die inhoud van hierdie verklaring is waar en korrek en val binne my persoonlike kennis. Ek is 'n Staf-Sersant in die S A Weermag en 'n lid van 7 Medium Regiment wat normaalweg te Benoni gestasioneer is. 3. 2. 7 71 Battery van gemelde eenheid, en waarvan ek Vi lid is, is opgeroep

BLADSY TWEE om vanaf 10 FEbruarie 1986 tot 10 April 1986 onder die bevel van Groep 17 diens te verrig. Tot op datum van hierdie verklaring het 71 Battery in Alexandra en Munsieville diens verrig. Ek word tydens hierdie dienstydperk as peletonsersant van peleton 3(1 van 4 peletonne) aangewend. 4. 5. Ek is deur my regsverteenwoordiger gewys op die verklaring van Davis Buti Khotsi, wat ter stawing van die Applikante in hierdie saak se tussentydse dringende aansoek dien en het dit ook gelees. Op Vrydag, 21 Februarie 1986 het ek, in die afwesigheid van ons peletonbevelvoerder, as peletonbevelvoerder van peleton 3 opgetree. Ek het met twee seksies in 2 buffelvoertuie vanaf 19h00 op 21 Februarie 1986 algemene patrolliewerk te Munsieville verrig. 6. 7. Om ongeveer 22h45 dieselfde aand het ek met ons aankoms by Tiros Park te MUnsieville bemerk dat daar skade in hierdie park aangerig is. Ek het niemand in die onmiddellike omgewing van die park be merk nie. gebreek. Plante is ontwortel en die naambord van die park was Ek het die insident per radio aan my opskamer rapporteer. Ons het ongeveer 5 minute lank observasie gehou en toe daarvandaan vertrek om met ons partolliewerk voort te gaan. Na 'n wyle, ek kan nie se presies hoe lank nie, het ons na die park teruggekeer en feitlik gelyktydig met 'n polisievoertuig daar aan gekom. Ek het aan die polisie verduidelik wat ek vroeer opgemerk het. Ons het daarna weer voortgegaan

BLADSY DRIE met ons patrollering van die gebied. Na verloop van ongeveer 'n halfuur het ons skote vanuit die rigting van Tirospark gehoor. Ek het my twee seksies dadelik daarheen geneem. Die polisie het aangedui dat 'n verdagte in 'n noordelike rigting daarvandaan weggehardloop het. Ek het een seksie aangese om by die polisie te bly en het self tesame met die ander seksie in 'n noordelike rigting beweeg in die hoop dat ek die verdagte sou kon opspoor. Toe dit duidelik word dat ek die verdagte nie sou vind nie, het ek teruggegaan na die park. Toe ek by die toneel terugkom was al die lede van my agtergeblewe seksie steeds op hulle voertuig. 8. Die polisie was op daardie stadium steeds op die toneel. Ons het daarop van die park vertrek en ons patrollering voortgesit. 9. Ten einde ons in staat te stel om gedurende die nag patrolliewerk in Munsieville te verrig, is ons voertuie met soekligte toegerus. Munsieville is uiters swak verlig, derhalwe word die soekligte altyd op patrollie gebruik. Indien daar by huise ingeskyn is, was dit bloot toevallig en nie bedoel om die plaaslike bevolking te molesteer nie. 10. Ek ontken dat daar enige skote deur enige van die lede onder my bevel afgevuur is. Ek ontken verder ook dat enige sodanige lede op enige wyse betrokke was in die beskadiging van die gemelde park en dat hulle enige wyse onregmatig opgetree het teenoor enige lid van die plaaslike volking. 11. Ek dra geen kennis van 'n voorval waartydens die ingang tot Tirospark

BLADSY VIER 12. Die twee seksies onder my beheer was deurgaans gedurende die nag van 21 Febnuarie 1986 bymekaar en onder my toesig, behalwe toe ek met een seksie die park verlaat het om die verdagte te soek. Die voertuie is deurgaans in radiokontak met mekaar' en indien enige insident, sou plaasvind terwyl die een seksie by die park agtergebly het, sou dit aan my rapporteer gewees het. Ek het geen dergelike berigte ontvang in die tydperk wat my twee seksies geskei was (ongeveer 10-15 minute) of op enige stadium daarna nie. Ek sertifiseer dat die Deponent erken het dat hy vertroud is met die inhoud van die voorgenoemde verklaring, dat ek die eed behoorlik afgeneem het soos omskryf deur Regulasie nrs R1258 van 21 Julie 1972 en R1648 van 19 Augustus 1977 en dat die Deponent daarna in my teen woordigheid die verklaring geteken het te PRETORIA op hierdie c9- O dag van 1986. VOLLE NAME ADRES PRACTISING ATTO.ViEt P.. S. A. & S W A. HOEDANIGHEID GEBIED AJC/ps

Collection Number: AK2145 KRUGERSDORP RESIDENTS ORGANISATION AND 4 OTHERS v. THE MINISTER OF LAW AND ORDER AND 2 OTHERS 1986 PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand Location:- Johannesburg 2012 LEGAL NOTICES: Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner. Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only. People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website. This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The University of the Witwatersrand by the Church of the Province of South Africa.