HOëRSKOOL PORTERVILLE

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

BenguFarm Bestelvorm

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Tariewe

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Finansies / Finances

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Gold Results. Daily Entry Surname Name Class Number

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Mandala Madness Deel 2

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Direkte en indirekte rede *

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Die Hoërskool DF Malan

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

24 Februarie /2017

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Kos vir ons skoolkatte

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Rut: n Liefdes Verhaal

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.


Vinkie. Laerskool Fairland

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Vinkie. Laerskool Fairland

INSKRYWINGSVORM

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

1/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Geagte Ouers / Voogde en Florries

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

Geagte Ouers / Voogde en Florries

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

NASIONALE WENNERS. Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

14/2016 Schalk Reynders HOOF

Sterdansers by Vensters.

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Geagte Lid, KENNISGEWING VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE (NWM)

OMSENDBRIEF 1 13 JANUARIE 2016

Transcription:

P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 05/2015 20 Februarie 2015 MAART TOETSREEKS Die 1ste kwartaal het voortgesnel en daar is nog net twee weke voor ons Maarttoetsreeks begin. Die graad 7-12 leerders skryf vanaf Dinsdag, 10 Maart tot Donderdag, 26 Maart elke Dinsdag en Donderdag toets sowel as 2 Woensdae en 1 Maandag. U kind gaan in die komende week n toetsrooster ontvang. Volgende week sal die rooster aangeheg word aan die weekbrief, vir u gerief. GESTIG 1870 Saalbyeenkomste en Algemene Kennis sal voortgaan gedurende die toetsreeks behalwe op Maandag (23 Maart) wat geskeduleer is vir n toets, sowel as die laaste Maandag van die kwartaal. Die kwartaal word op Woensdag, 1 April afgesluit met die laaste saalbyeenkoms. Geen huiswerk mag die dag voor toetsdag gegee word nie, asook geen take wat in die middae gedoen moet word, mag gedurende die toetsreeks gegee word nie. Ons herinner u daaraan dat u kind geen SBA toets of aktiwiteit mag mis sonder dat die korrekte kanale gevolg en dokumentasie ingehandig is nie. Die beleid is beskikbaar aan elke ouer by die kantoor sodat u uself kan vergewis van die implikasies van afwesigheid. Ons maak staat op ons ouers se samewerking. Kennisgewing van Nominasie- en Verkiesingsvergadering Verkiesing van Ouers van Leerders as Lede van die Beheerliggaam Kennis word hiermee gegee dat n vergadering vir die nominasie en verkiesing van kandidate vir die verkiesing van Ouers van Leerders as lede van die beheerliggaam vir die bogenoemde skool gehou sal word op 9 Maart 2015 om 19:00 by Hoërskool Porterville. Daar sal om 19:00 op die aand van die nominasie- en verkiesings-vergadering bepaal word of n kworum van stemgeregtigde ouers teenwoordig is. Ouers word derhalwe versoek om voor 19:00 teenwoordig te wees. n Kandidaat kan ook genomineer word deur nie meer as sewe dae en nie minder nie as 24 uur voor die aanvang van die bogenoemde vergadering n nominasievorm, behoorlik ingevul deur die voorsteller, die sekondant en die kandidaat, by die verkiesingsbeampte in te dien. Vir dié doel sal nominasies by die skool aanvaar word vanaf 2 Maart 2015 tot 19:00 op 8 Maart 2015. Nominasievorms is by die skoolhoof beskikbaar.

H/S PLATTELAND UITSLAE NAAM GESLAG & ITEM PLEK REKORD OUDERDOM Jana Janse van Rensburg D17 400mH 1ste Gisela Nel D17 HG 1ste Alannah Olivier D17 SG Ayecha Philander D17 100m 3de 200m Cornel Vlok D17 GS 1ste HG Elzanne Liebenberg D15 90mH 1ste 300mH 1ste Roxette Meyer D15 100m 3de 800m 3de Reinette van der Merwe D15 400m 1ste Rekord 200m 1ste Rekord Megon Abrahams D14 200m 100m Antoinette Burger D14 300mH SG Jana Cronjé D14 DG 1ste Jani de Lange D14 DG 3de SG 1ste Mari de Lange D14 400m VS 3de Miché Farao D14 VS Shaunice Stevens D14 GS 1ste Cassidy Visser D14 90mH HS 1ste Rekord Christiaan Gous M19 100m 1ste Rekord 200m 1ste Cas Mouton M19 HS 1ste Rekord Charl van Uys S17 110mH 1ste Denzil Douries S17 110mH 3de Corben Isaacs S17 400m 1ste 800m 1ste Deodan Jacobs S17 100m 1ste 200m 1ste Theun Burger S15 SG 3de Henco de Beer S15 DG 1ste Rekord GS 1ste Rekord HG 1ste Rekord Keanu Fortuin S15 400m 1ste

H/S PLATTELAND UITSLAE NAAM GESLAG & ITEM PLEK REKORD OUDERDOM Shaan-D Ockhuis S15 300m 3de VS Dylan Young S15 300m 800m DS Nicolan Malan S14 SG 1ste Jacques Marais S14 DG 1ste GS Wilberd Waterboer S14 100mH 1ste 400m 1ste Patricia Baadjies V19 HS 1ste Sashin Cox V19 100m 200m DS 1ste 100mH 1ste Lyzanne Janse van Rensburg V19 GS 1ste DG 1ste SG 1ste Mariska Vlok V19 HG 1ste Medaljes (Sonder aflosse): Goud : 35 Silwer: 20 Brons: 11 *************************************************************************************************************** ******** L/S WES-BOLAND ATLETIEK UITSLAE NAAM GESLAG & ITEM PLEK REKORD OUDERDOM Francesca Olivier D13 SG Inge von Wielligh D13 DG 1ste Rekord Estelle du Toit D13 GS 3de

ONTHOU... Die inenting van die gr. 4 dogters teen servikale kanker op Vrydag, 6 Maart. Die gereelde betaling van die skoolfonds. Die toetsreeks begin op 10 Maart. Die inskrywing van nuwe leerders vir 2016. INDIVIDUELE & KLASFOTO S Die leerders het vandag voorbeelde van individuele & klasfoto s ontvang. Ons vra asseblief dat die foto voor op die koevertjie nie verwyder sal word nie anders weet ons nie wie se bestelling dit is nie. Bestellings moet asseblief geplaas wees @ 13 Maart by Elna Lombard (Ontvangs). Die regte bedrag moet asb. in die koevertjie geplaas word. Baie dankie vir u samewerking!! INTERHUIS GALA Baie dankie vir die mooi opkoms by ons jaarlikse Interhuis Gala. Ouderdomswenners: Ouderdomsgroep Dogters Seuns 7 Jaar Marinette van Wyk Adolf Knoetzen 8 Jaar Lené Kotze Christiaan v.d. Merwe 9 Jaar Nina Carstens Eduan Louw 10 Jaar Wilmie Cronjé Wim Treurnicht 11 Jaar Dané Kellerman Daniël Knoetzen 12 Jaar Jani v.d. Merwe Paul Louw L/S 0/14 Jaar Francesca Olivier Darius Rademan H/S 0/14 Jaar Mari de Lange Rohan Knoetzen 0/16 Jaar Danelle Behm Neil Rademan O/19 Jaar Jolandie Burger Leighton Hendricks

Sometimes life seems hard to bear, Full of sorrow, trouble and woe It's then I have to remember That it's in the valleys I grow. If I always stayed on the mountain top And never experienced pain, I would never appreciate God's love And would be living in vain. I have so much to learn And my growth is very slow, Sometimes I need the mountain tops, But it's in the valleys I grow. I do not always understand Why things happen as they do, But I am very sure of one thing. My Lord will see me through. My little valleys are nothing When I picture Christ on the cross He went through the valley of death; His victory was Satan's loss. Forgive me Lord, for complaining When I'm feeling so very low. Just give me a gentle reminder That it's in the valleys I grow. Continue to strengthen me, Lord And use my life each day To share your love with others And help them find their way. Thank you for valleys, Lord For this one thing I know The mountain tops are glorious But it's in the valleys I grow! "The shortest distance between a problem and a solution is the distance between your knees and the floor. The one who kneels to the Lord can stand up to anything." "Remember... knees that bend don't shake! " GEDAGTE VIR DIE WEEK

BAIE DANKIE... OLIFANTSVALLEI SWEMGALA - 18 FEBRUARIE 2015 Hoërskool Porterville het weereens uitstekend by bogenoemde swemgala gevaar. Ons swemmers ontvang 10 Goue medaljes, 7 Silwer medaljes & 8 Brons medaljes. Jani van der Merwe behaal n besonderse prestasie deur 7 eerste plekke te verower, waarvan 6 nuwe rekords was. Die volgende swemmers het plekke behaal: 1ste Plek : Jacolene du Toit Daniël Knoetzen Plek : Wilmie Cronjé Wim Treurnicht Paul Louw 3de Plek : Inge von Wielligh Liebe Treurnicht Daniël Knoetzen Eely Pieters Paul Louw Nashwin Mbula Baie geluk aan almal wat deelgeneem het en sterkte vir die gala s wat nog voorlê!! Oud Leerders presteer Ons is baie trots op Anandie Burger wat haar Godgegewe talent bly slyp. Anandie is opgeneem as reserwe in die Wes-Kaap netbalspan wat aan die Quin reeks deelneem sowel as die die Wes-Kaap span wat aan die Fast 5 toernooi gaan deelneem. Verder is n groep van 15 spelers verkies om namens Wes-Kaap aan die Brutal Fruit reeks (dit word op die TV uitgesaai Sondae) deel te neem, en Anandie is hier ook ingesluit. Ethel-Maré Daniëls (Matriek 2010) verwerf Cum Laude vir Toerisme en Bemarking in haar laaste jaar op Universiteit. Ethel word in April gekep. vir die beskikbaar stel van Gazebo s: - Mnr. & Me. Wessels & Mnr. & Me. Gous. vir die beskikbaar stel van Kragopwekkers: - Mnr. & Me. Kirsten & Mnr. & Me. Cronjé. (OK Grocer) - Voorberg Gevangenis vir die skoonmaak van die terrein. - Kaap Agri vir die parkering tydens die atletiek. - Schalk Burger vir die waatlemoen vir die koshuis.

VCSV KRINGLEIERS 2015 Graad 10: Graad 11: Emma Zincke Charlize van Zyl Danelle Behm Monique Rossouw Grethe du Plessis Marcelle-Marie Hanekom Belinda Richter Marika Loubser Lene Nortje Leslynne vanwyk Cornel Vlok Levhan Abrahams Hein-Paul Cruywagen Gisela Nel Jolandie Burger VCSV Carla van Wyk Eric Buchman Riandri Oosthuizen Voorsitter : Roné de Lange Onder-voorsitter : Hanlie Coetzé Bestuur: Lyzanne Janse van Rensburg Elsa Richter Mart-Mari Bester Jean-Mari Marais Helga Truter Gr.12 Bianca Mackriel Mariska Vlok Carla Ligthart Daniëlle Pretorius Alisha Frantz Tristan Steyn Marietjie Hagen Carli Burger Christie Gloyne Johan Haasbroek Reinhardt Wessels Sonja Horn Trudie van Staden Anika Kotzé Margriet Cronjé

WEEKPROGRAM Vrydag, 20 Februarie - Saterdag, 21 Februarie - H/S Wes-Boland Atletiek - Moorreesburg L/S Boland Atletiek - Paarl Maandag, 23 Februarie - BHL-vergadering O/13 Krieket Willemsvallei (T) Top 10 Netbalproewe Mini Krieket - Citrusdal Primêr (T) Dinsdag, 24 Februarie - L/S Interskole Tennis (W) res van H/S Netbalproewe Woensdag, 25 Februarie - O/13 Krieket - Olifantsvallei (T) Mini Krieket - Olifantsvallei (T) H/S Interskole Tennis Somergala - Curro Langebaan (W) Donderdag, 26 Februarie - L/S Tennis - Dirkie Uys (W) Boland UNICEF Netbalsessie (T) H/S Netbalproewe Vrydag, 27 Februarie - H/S Boland Atletiek - Paarl H/S Tennis- Dirkie Uys (T) Saterdag, 28 Februarie - H/S Boland Atletiek - Paarl O/19 Krieket - Weston (W) Gedagte vir die Week... WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF