CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

Similar documents
CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Mandala Madness Deel 2

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

CAMI EDUCATION FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 CHEMIE - GRAAD PUNTE: 150 TYD: 3 URE. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK.

Hoe om krag te spaar

Mosselbaai Munisipaliteit

Rut: n Liefdes Verhaal

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Direkte en indirekte rede *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

OlE ONTWERP EN IMPLEMENTERING VAN 'N LAE KOSTE MELK-PASTEURISEERDER VIR DIE ONT\VIKKELENDE KLEINBOER. PfETER BENHARDUS VAN ZYL

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

Pasteur en Lister oorwin kieme *

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Tariewe

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

G. J. du Preez

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Uit Moerdijk se pen Man en Media

SIZA takes the sting out of auditing

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

RAADSLEDE / COUNCILLORS

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

HOOFSTUK 5 EMPIRIESE BEVINDINGE. So ver terug as 1984 is epilepsie deur die Wêreld- gesondheidsorganisasie

Tariewe

Study Opportunities. September REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 12

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

INTERAKTIWITEIT GEDURENDE DIE UITSENDING: DIE DOSENT SE BEHEERPANEEL

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Transcription:

CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com CAMI EDUCATION FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 1 FISIKA - GRAAD 12-2013 TOTAAL:150 TYD: 3 URE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLA 4. Beantwoord AFDELING B in die ANTWOORDBOEK. 5. Nie - programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 6. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die numeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Inligtingsblaaie is vir jou gebruik aangeheg. 9. Wees kort (bondig) waar motiverings en besprekings verlang word.

AFDELING A Antwoord hierdie afdeling op die aangehegte ANTWOORDBLA VRAAG 1: EENWOORD ITEMS Gee een woord / term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord / term langs die vraagnommer (1.1 1.5) op die antwoordblad. 1.1 Die term wat gebruik word om twee bronne te beskryf wat golwe vrystel wat 'n konstante fase verhouding met mekaar het. (1) 1.2 Die term wat gebruik word om lig met net een enkele frekwensie te beskryf. (1) 1.3 Die beginsel waarvolgens elke punt op 'n golffront as 'n bron van sekondêre golwe optree. (1) 1.4 Die basiese beginsel waarop 'n elektriese generator funksioneer. (1) 1.5 Die "energie pakkies" waaruit lig bestaan. (1) [5] VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en maak 'n kruisie (X) in die blokkie (A D) langs die vraagnommer (2.1 2.10) op die aangehegte ANTWOORDBLA 2.1 'n Voorwerp beweeg stadiger terwyl die versnelling konstant bly. Wat kan ons sê oor die krag wat op die voorwerp inwerk? Daar is geen krag wat op die voorwerp inwerk nie. Die netto krag wat op die voorwerp inwerk, neem geleidelik toe. Die netto krag wat op die voorwerp inwerk, neem geleidelik af. Die netto krag wat op die voorwerp inwerk, bly konstant. (2)

2.2 Lig wat deur 'n dubbelspleet beweeg, vorm helder en donker bande op 'n skerm. Die donker bande word veroorsaak deur golwe vanaf elke spleet wat: konstruktiewe interferensie ondergaan. presies een golflengte uit fase is. presies n halwe golflengte uit fase is. presies n kwart golflengte uit fase is. (2) 2.3 'n Trein beweeg wes teen 'n snelheid van 60km.h -1 relatief tot die grond. Die trein se snelheid, relatief tot die bestuurder van 'n motor, is 10km.h -1 ooswaarts. Die snelheid van die motor, relatief tot die grond is: 10km.h -1 wes 50km.h -1 oos 60km.h -1 oos 70km.h -1 wes (2) 2.4 Bostaande skets toon n bal, massa m, wat heen en weer aan n tou swaai. Die tou vorm n maksimum hoek van 30 te n opsigte van die vertikale posisie. Watter van die volgende vektore toon die versnelling, a, van die massa by posisie A, wat die hoogste punt van die beweging voorstel? (2)

2.5 Twee geïsoleerde deeltjies, A en B, is 4 m uitmekaar. Deeltjie A het 'n netto lading van 2Q en B 'n netto lading van Q. Die verhouding van die grootte van die elektrostatiese krag wat op A uitgeoefen word tot die grootte van die elektrostatiese krag op B is: 4 : 1 1 : 1 2 : 1 1 : 2 (2) 2.6 Die afstand tussen die plate van n parallelplaatkapasitor met oppervlakte A is d. Die kapasitor word gelaai sodat die potensiaalverskil tussen die plate V is. Indien die kapasitor geïsoleer word en die afstand tussen die plate word verminder na d/2, wat gebeur met sy kapasitansie? Die kapasitansie is vier keer die oorspronklike waarde. Die kapasitansie is die helfte van die oorspronklike waarde. Die kapasitansie bly onveranderd. Die kapasitansie is dubbel die oorspronklike waarde. (2) 2.7 'n Voorwerp word vanaf 'n hoogte h bo die grond laat val en val vry onder die invloed van swaartekrag. Lugweerstand is weglaatbaar klein. Watter een van die volgende grafieke is die beste voorstelling van die verband tussen die kinetiese energie en die verplasing van die voorwerp, gemeet vanaf die punt waar dit laat val is? (2)

2.8 Watter een van die volgende stellings oor emissiespektra is korrek? 'n Elektron wat van die n = 3 tot die n = 1 energievlak beweeg, absorbeer lig. 'n Elektron straal lig uit wanneer dit na 'n hoër energievlak opgewek word. 'n Elektron straal lig uit wanneer dit na 'n laer energievlak terugval. 'n Oorgang van die n = 2 na die n = 1 energievlak sal lig met n korter golflengte vrystel as 'n oorgang van die n = 3 tot die n = 1 energievlak. (2) 2.9 H 1 en H 2 is twee emissielyne wat uitgestraal word deur 'n waterstofatoom. H 1 straal uit by 'n golflengte van 656nm en H 2 by 'n golflengte van 486nm. Watter een van die volgende stellings is korrek? H 2 word uitgestraal by 'n laer frekwensie en laer energie as H 1. H 2 word uitgestraal by 'n hoër frekwensie en laer energie as H 1. H 2 word uitgestraal by 'n laer frekwensie en hoër energie as H 1. H 2 word uitgestraal by 'n hoër frekwensie en hoër energie as H 1. (2)

2.10 Die diagram toon sommige dele van die elektromagnetiese spektrum. Watter tipe elektromagnetiese straling stel P en Q onderskeidelik voor? X-strale en infrarooi lig Infrarooi lig en X-strale Klank en infrarooi lig X-strale en klank (2) [20] TOTAAL AFDELING A: 25

AFDELING B INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. 2. In alle berekeninge moet formules en berekeninge getoon word. 3. Rond antwoorde af tot TWEE desimale waar van toepassing. VRAAG 3 'n Gelaaide ertsdraer in 'n myn het 'n totale massa van 8000kg. Terwyl dit teen n helling opgesleep word, breek die kabel en die kar loop terug teen die wrywinglose helling af. Aan die onderkant van die helling bots die kar teen n ry van vier stilstaande, leë karre, elk met massa 1000kg. Die vyf karre koppel outomaties en begin beweeg teen 'n spoed van 6m.s -1. 3.1 Noem 'n behoudswet wat gebruik kan word om die spoed van die gelaaide kar net voor die botsing te bepaal, indien die spoed van die kombinasie direk na die botsing gegee word. (1) 3.2 Gee die wet van behoud van energie in woorde. (2) 3.3 Bereken die spoed van die gelaaide kar net voor dit bots. (4) 3.4 Bereken die kinetiese energie van die kar net voor die botsing. (3) 3.5 Bereken die vertikale hoogte (x in die diagram) van die gelaaide ertsdraer net voor die kabel gebreek het. (4) [14]

VRAAG 4 4.1 Gee Newton se Tweede Bewegingswet in woorde. (2) 4.2 'n Helling met n growwe oppervlak maak n hoek van 30 o met die horisontaal. 'n Sak sement, massa 100 kg, word 1,5m teen die helling opgesleep teen n konstante spoed, deur 'n krag, parallel aan die helling, op die sak toe te pas. Die wrywingskoëffisiënt tussen die sak sement en die oppervlak is 0,35. Bereken: 4.2.1 Die arbeid verrig teen gravitasie. (5) 4.2.2 Die wrywingskrag wat op die sak sement inwerk teen die helling. (4) 4.2.3 Die arbeid verrig teen wrywing terwyl die sak 1,5m teen die helling opgesleep word. (3) 4.2.4 Die krag wat gebruik word om die sak teen die helling op te sleep. (4) [18] VRAAG 5 'n Bal met massa 0,1 kg word laat val vanaf die bopunt van n gebou, 180m hoog. Dit bereik n grenssnelheid van 40m.s -1 na 5s. Aanvaar dat die versnelling gedurende die eerste 5s konstant bly. 5.1 Definieer impuls. (2) 5.2 Bereken die hoogte bo grondvlak waar die grenssnelheid bereik is. (6) 5.3 Die bal val op 'n horisontale betonblad op die sypaadjie en bons opwaarts teen 'n spoed van 25m.s -1. Indien die bal vir 0,05s in kontak met die betonblad is, bereken die gemiddelde krag wat die betonblad op die bal uitoefen. (4) [12]

VRAAG 6 Die volgende diagram toon 'n bewegende bron wat klankgolwe uitsaai. 6.1 Wat word die verskynsel, hierbo geïllustreer, genoem? (1) 6.2 In watter rigting beweeg die bron: na links of na regs? (1) 6.3 Wat gebeur met die golflengte van die golwe aan die linkerkant van die bron? (1) 6.4 Jy is 'n stilstaande waarnemer en die klankbron beweeg weg van jou af. Hoe sal die toonhoogte van die klank wat jy hoor verskil van die toonhoogte as die bron stilstaan? (1) 'n Trein blaas sy fluit terwyl dit verby n stilstaande leerder beweeg teen 'n konstante spoed. Die volgende grafiek toon hoe die frekwensie van die fluit verander terwyl die trein die leerder nader en dan verby hom beweeg. 6.5 Bereken die spoed waarteen die trein beweeg. Aanvaar dat die spoed van klank in lug 340m.s -1 is. (5) [9]

VRAAG 7 Monochromatiese lig met 'n golflengte van 625nm beweeg deur n enkelspleet en val op 'n skerm 1,5m voor die spleet. Die tweede donker band kom voor 8,5mm vanaf die middel van die sentrale helder band. Bereken die wydte van die spleet. [5] VRAAG 8 'n Ongelaaide geleidende sfeer hang vanaf n vaste punt aan n dun geïsoleerde toutjie met weglaatbare massa. Die sfeer ontvang n negatiewe lading van 140nC en word tussen twee parallelle plate geplaas soos in die skets hieronder. Die afstand tussen die plate is 42mm. 8.1 Definieer die elektriese potensiaal by 'n punt in 'n elektriese veld. (2) Wanneer 'n potensiaalverskil oor die plate aangewend word, word die sfeer na die positiewe plaat aangetrek en bly in ewewig terwyl die toutjie n hoek θ met die vertikaal vorm soos in die skets hieronder. 8.2 Bereken die elektriese veldsterkte tussen die plate. (4) 8.3 Bereken die elektrostatiese krag op die sfeer as gevolg van die elektriese veld. (3) 8.4 Die massa van die sfeer is 4,0 10-3 kg. Bereken die grootte en rigting van die spanning (T) in die toutjie. (6) [15]

VRAAG 9 n Battery met 'n EMK van 9V en interne weerstand, r, word in die stroombaan hieronder verbind. Die stroom wat deur die battery vloei is 1,0 9.1 Wat word bedoel met 'n EMK van 9V? (2) 9.2 Bereken die potensiaalverskil tussen punte A en B in die stroombaan. (4) 9.3 Bereken die interne weerstand, r. (3) 9.4 Bereken die energie wat in 5 minute deur die battery gebruik word. (3) [12]

VRAAG 10 'n Elektriese motor benodig n toevoerspanning van 900V wgk om n besproeiingspomp teen maksimum doeltreffendheid te laat funksioneer. Wanneer hierdie toevoerspanning aangewend word, is die stroomsterkte deur die motor 50A wgk. 10.1 Bereken die drywing van die motor indien die pomp teen maksimum doeltreffendheid funksioneer. Jy kan aanvaar dat die motor energie verbruik net soos n gewone resistor. Gee jou antwoord in kilowatt. (3) n Wateraangedrewe ws-generator by 'n dam, 'n ent weg van die pomp, word gebruik om elektrisiteit te voorsien aan die elektriese motor wat die pomp aandryf. Die generator verskaf 'n wisselstroom met 'n piekspanning van 1414,21 V. Die generator is aan die motor verbind deur twee aluminiumdrade. Die totale weerstand van die twee drade is 7Ω. Die opstelling word geïllustreer deur die volgende diagram. 10.2 Die weerstand van die elektriese motor is 18Ω. Bereken die wgkstroom wat deur die aluminiumdrade vloei. Aanvaar dat die motor soos n gewone weerstand funksioneer. (7) 10.3 Bepaal of die pomp teen maksimum doeltreffendheid sal funksioneer. Ondersteun jou antwoord met berekeninge. (3) 10.4 In die stroombaan tussen die generator en die motor gaan n groot hoeveelheid elektriese energie verlore. Identifiseer en beskryf een verandering wat gemaak kan word om hierdie energieverlies te verminder. In jou antwoord, jy moet ook verduidelik hoe die verandering wat jy voorstel die verlies van elektriese energie sal verminder. LET WEL: Dit is nie moontlik om die posisie van die generator of die motor te verander nie. (3) [16]

VRAAG 11 Die volgende diagram toon 'n reghoekige spoel, met N windings, wat teen n konstante tempo van 2 rotasies per sekonde in 'n uniforme magneetveld van 3,0T draai. Die lengtes van sye AB en BC is 6cm en 4cm onderskeidelik. 11.1 Watter tipe generator word in die diagram geïllustreer? (1) 11.2 In watter rigting (A na B of B na A) sal die stroom in sy AB van die spoel vloei indien die spoel gedraai word in die rigting soos aangedui in die diagram? (1) 11.3 As die spoel 'n kwart rotasie ondergaan vanaf die posisie soos in die diagram word n gemiddelde emk van 7,2V geïnduseer. Bereken die aantal windings teenwoordig in die spoel. (5) 11.4 Gebruik 'n skets om te toon hoe die uitsetspanning van die generator verander indien die sleepringe vervang word deur 'n kommutator. (2) [9]

VRAAG 12 Die diagram hieronder toon 'n kwartsglas-vakuumbuis met twee elektrodes. Hierdie elektrodes word aan 'n battery met 'n spanning V gekoppel. Wanneer ultra-violetlig op die katode geskyn word, kan n stroom begin vloei. Die grafiek toon die stroomsterkte as 'n funksie van die frekwensie van die ultra-violet lig. Die spanning V word konstant gehou. Kurwes X en Y in die grafiek is verkry vir twee verskillende metale wat gebruik word as katodes. 12.1 Watter verskynsel word deur die onderstreepte sin beskryf? (1) 12.2 Wat is die langste golflengte van ultra-violetlig wat elektrone vanuit die katode van metaal X kan vrystel? (3) 12.3 Bereken die minimum energie wat nodig is om 'n elektron uit die oppervlak van metaal X te verwyder. (3)

12.4 Ultra-violetlig met n frekwensie van 3,0 x 10 15 Hz word op die katode, wat van metaal Y vervaardig is, geskyn. Bereken die maksimum kinetiese energie van die foto-elektrone wat deur die katode vrygestel word. (4) 12.5 Die intensiteit van die straling wat op die katode inval, word verhoog terwyl die frekwensie konstant gehou word. Noem en verduidelik watter effek hierdie verandering op die volgende sal hê: 12.5.1 Energie van die vrygestelde foto-elektrone. (2) 12.5.2 Aantal vrygestelde foto-elektrone. (2) [15] TOTAAL AFDELING B: 125 TOTAAL: 150