Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za
INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot asseblief deur ge-epos word na marula.functions@wisurf.co.za of marula.bookings@wisurf.co.za n Sleuteldeposito per eenheid is betaalbaar sal dit op die kwotasie stipuleer. Die sleuteldeposito is terugbetaalbaar in 14 werksdae na vertrek, enige breekskade in die eenhede sal teen die sleuteldeposito afgetrek word. Inboek tyd: Maandae Donderdae: 14h00 tot 16h30 Vrydae:14h00 tot 20h00 Saterdae en Sondae: 12h00 tot 15h00 Uitboek tyd: Eenhede moet teen 10h00 ontruim wees. Sal die termes en voorwaardes aanheg saam die kwotasie.
Boma Chalet 5 eenhede (2 slaper) R490 p/n R1180 nwk R680 p/n Oop plan eenheid, 1 dubbelbed, privaat badkamer (3 eenhede het storte en 2 eenhede het baddens), DS met selektiewe kanale Oudekraal Chalet 5 eenhede (4 slaper) Vrydag - Saterdag R770 p/n R1650 naweek R920 p/n 2 Kamers, 1 Dubbelbed, 2 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale Dak waaier (Boma 1-3) (Boma 4-5)
Houthuis Chalet 1 eenheid (3 slaper) R730 p/n R1550 nwk R800 p/n 1 Slaapkamer, 1 dubbelbed, 1 enkelbed in leefarea, privaat badkamer, DS met selektiewe kanale Uitsig Chalet 1 eenheid (4-7 slaper) Vrydag - Saterdag R840 p/n R2400 naweek R1380 p/n 3 Kamers, 2 Dubbelbed, 3 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale
Log Cabin 1 eenheid (4 slaper) R780 p/n R2080 nwk R1100 p/n 2 Kamers, 1 Dubbelbed, 2 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale Berghuis 1 eenheid (4 slaper) R580 p/n R1210 nwk R640 p/n 2 Kamers, 1 Dubbelbed, 2 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, Geen Los staande waaier
Boshuis 1 eenheid (2 slaper) R450 p/n R1360 nwk R720 p/n 1 Kamers, 1 Dubbelbed, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale Gatehouse 1 eenheid (12 slaper) R1390 p/n R3520 nwk R2150 p/n 4 Kamers, 3 Dubbelbed, 6 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale Dak waaier
Cabana Chalet 6 eenhede (4 slaper) R770 p/n R1650 nwk R920 p/n 2 Kamers, 4 Enkelbeddens, Kombuis, Privaat badkamer, DS met selektiewe kanale Marula Huis 1 eenheid (40 slaper) R3100 p/n R8400 nwk R4200 p/n 5 Kamers, 18 Bunker beddens, 4 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, badkamer, Geen Dak waaier
Plaas Opstal 1 eenheid (23 slaper) R2500 p/n R5500 nwk R3600 p/n 6 Kamers, 4 kamers, Oop plan leefarea met kombuis, Geen Dak waaier Kamer 1 1 Dubbelbed, 3 Enkelbeddens Kamer 2 1 Dubbelbed, 1 Enkelbed Kamer 3 3 Enkelbeddens Kamer 4 1 Dubbelbed, 1 Enkelbed Kamer 5 3 Enkelbeddens Kamer 6 1 Dubbelbed 3 Enkelbeddens
Kampering 6 persone per staanplek @ R220 p/n @ R310 p/n @ R420 p/n Ekstra kostes Ekstra persoon ouer as 12jaar Ekstra kind jonger as 12jaar Ekstra voertuig @ R105 per nag @ R55 per nag @ R85 per nag Kampering (1 voertuig toelaatbaar) 2 Slaap eenheid (1 voertuig toelaatbaar) 4 Slaap eenheid (2 voertuie toelaatbaar) 7-12 Slaap eenheid (3 voertuie toelaatbaar) 24 Slaap eenheid (6 voertuie toelaatbaar) 40 Slaap eenheid (10 voertuie toelaatbaar) Indien daar meer voertuie by n eenheid is as hierbo aangedui is, is daar additionele gelde wat met aankoms betaalbaar is.