Uit Moerdijk se pen Man en Media

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Rut: n Liefdes Verhaal

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

BenguFarm Bestelvorm

Mandala Madness Deel 2

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Direkte en indirekte rede *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Government Gazette Staatskoerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

\ \\\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\~ \\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\\ 1\\\ THE BACKGROUND, ARCHITECTURAL PHILOSOPHY AND WORK OF HELLMUT WILHELM ERNST STAUCH

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Tariewe

Hoe om krag te spaar

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

SIZA takes the sting out of auditing

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

ARGITEKTONIESE BEELDHOUKUNS

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Die morele genesing van die Suid-Afrikaanse samelewing: Die bydrae van die Afrikaanse kerke

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

G. J. du Preez

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

AGTERGROND, PERSOONLIKHEID EN EKONOMIESE DENKE.

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS'

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Dialoog en paragrawe *

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

n pamflet wat in Julie gepubliseer is, dat die ANC nie

NONNIE DE LA REY deur ZELDA ROWAN

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING

SUID-AFRIKAANSE KRONIEK, 1949.

Mosselbaai Munisipaliteit

n Besinning oor tegnologie in Publieke Administrasie

Omnibus van GGSA Vaaldriehoek. Wel mense - hier is ons baba! Die Grafte Praat. Settlers' Heritage. Eie bodem. Die Ortons se Storie.

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Wie het die ontwerp van die Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?

Voorgrond VOORBLAD 44 TaalgenooT somer 2015

n Wetenskaplike verstaan van Eckart Otto se Pentateugteorie deur Erik Immelman Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes

Die uitdaging van biografie-skrywing: n lewe van Betty Pack

Transcription:

MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare

VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919)

KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit is nie te veel om te sê dat die groot meerderheid van ons kerkgeboue vol van bedrog en onwaarheid is nie. Om n waarlik groot kunstenaar te wees moet hy strewe na meesterlike tegniek en groot geleerdheid in sy vak, maar hy moet nooit vergeeet die Goddelike element is in n kunswerk. En Groot werke b.v. die Uniegebou, kan nooit deel vorm van ons nasie nie. Die slaperige ou dooie Italiaanse renaisanse [sic] styl is pragtig maar vloei nooit voort uit die wese van ons volk en kan ons nie verteenwoordig nie. Ook Enige ander informasie sal ek graag aan belanghebbendes verskap

KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA Uit Moerdijk se pen Man en Media

KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit is nie te veel om te sê dat die groot meerderheid van ons kerkgeboue vol van bedrog en onwaarheid is nie. Om n waarlik groot kunstenaar te wees moet hy strewe na meesterlike tegniek en groot geleerdheid in sy vak, maar hy moet nooit vergeet die Goddelike element is in n kunswerk. en Groot werke b.v. die Uniegebou, kan nooit deel vorm van ons nasie nie. Die slaperige ou dooie Italiaanse renaisanse [sic] styl is pragtig maar vloei nooit voort uit die wese van ons volk en kan ons nie verteenwoordig nie. ook Enige ander informasie sal ek graag aan belanghebbendes verskaf

KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA Besprekingspunte: Praktiese opmerkinge Akoestiek Ventilasie Pastorie Koste

RESENSIES VERSKEIN: Uit Moerdijk se pen Man en Media

KERKGEBOUE VERDWYN 1918: Bothaville Kerk (Plan nr 5) 1927: Instituut van Argitekte (Vermeulen: 44)

DIE BOEREVROU Uit Moerdijk se pen Man en Media

DIE BOEREVROU Bydraes sluit in: JR Burg. Bouwkuns (Maart, 1919) JR Burg. Plan van n plaashuis (Januarie 1920) GLP Moerdijk. Rondawelhuise (Desember 1920) GLP Moerdijk. n Afrikaanse woning (Maart 1923) ens

DIE BOEREVROU Bydraes sluit in: Higiene

DIE BOEREVROU Bydraes sluit in: Huisbou Klimaat van geboue

DIE BOEREVROU Plasing/doelmatige ontwerp Uit Moerdijk se pen Man en Media

DIE STRYD OM DIE DEPARTEMENT VAN OPENBARE WERKE Uit Moerdijk se pen Man en Media

DIE STRYD OM DIE DEPARTEMENT VAN OPENBARE WERKE» Sylva Moerdijk vertel in haar manuskrip dat wanneer selfs die Engelse koerante niks gehad het om oor te skryf nie, hulle alte graag vir Moerdijk kom vra het wat hy van die PWD dink (Vermeulen: 85)

ONTWIKKELING VAN N (SUID) AFRIKAANSE ARGITEKTUUR IDIOOM Dit is die hand van Esau, maar die stem van Jakob.

KUNS DEUR DIE EEUE; DIE GESKIEDENIS VAN BOUKUNS JL Van Schaik 1935 Kaaps Hollandse argitektuur vs Baker en Old Cape Dutch Weer Dit is die hand van Esau, maar die stem van Jakob.

REAKSIE - DIE GESKIEDENIS VAN BOUKUNS Hier moet opgemerk word dat daar nie n voorbeeld van suiwer Gotiek in Suid Afrika bestaan nie (p73)» Grahamstad Katedraal. Sir Gilbert Scott & JO Scott A fine unified gothic composition (Greig: 123)

REAKSIE - DIE GESKIEDENIS VAN BOUKUNS» Kaapstad Metodiste kerk. Charles Freeman a most excellent, fully detailed Gothic Revival church of the Decorated Period (Greig: 99) Uit Moerdijk se pen Man en Media

REAKSIE - DIE GESKIEDENIS VAN BOUKUNS GE Pearse maak sterk kapsie teen oa: Anreith is van Duitse afkoms en het besiel geraak met die Afrikaanse gees; in sy werk het hy n kunsskat van groot waarde gelaat (p93) Antwoord Pearse: - To what extent we would like to know, as his work is strongly imbued with the spirit of classical sculpture and mythology

REAKSIE - DIE GESKIEDENIS VAN BOUKUNS GE Pearse maak sterk kapsie teen oa: Skaars het die Suid Afrikaanse boustyl egter koers gekry, toe daar na 1806 n plotselinge end aan gemaak is Die boumateriaal-behoeftes van die Kaap moes dus verander word waavoor uitheemse materiaal nodig was.. Dun katelpoot kolomme van gietyster gemaak, sinkplate vir die dakke en masjiengemaakte houtwerk is kenmerkend van alle geboue wat van 1806 tot kort gelede opgerig is.

REAKSIE - DIE GESKIEDENIS VAN BOUKUNS Uit Moerdijk se pen Man en Media

REAKSIE - DIE GESKIEDENIS VAN BOUKUNS kolonialisasie van Suid Afrika en die tot stand bring van n aparte Afrikaanse nasie, n rebellie was teen die Roomse kerk, sy diens en sy instelling. Gevolgllik het kerk-bou in Suid Afrika in n definitiewe rigting ontwikkel, wat van die begin af afgewyk het van diè van die Roomse kerk. Die ontwikkeling was geleidelik en het nou eers tot perfeksie gekom (eie klem) (p101)

DIE GESKIEDENIS VAN BOUKUNS en dat die plan van elke gebou afsonderlik ontwerp moet word vir sy eie bouterrein. Vergelyk Fisher, RC. 2006. Baker and Moerdijk a shared legacy apart. Voetnota 26.

DIE GESKIEDENIS VAN BOUKUNS Plasing/doelmatige ontwerp

TEN SLOTTE Moerdyk en media Bydraes: Skep van n idioom van waarde Afrikaans as vaktaal Opvoeding van die Afrikaner Herstrukturering van die Departement van Openbare Werke