Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Similar documents
Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Tariewe

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Tariewe

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Rut: n Liefdes Verhaal

Mandala Madness Deel 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Direkte en indirekte rede *

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Vinkie. Laerskool Fairland

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10


INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

INSKRYWINGSVORM

Kos vir ons skoolkatte

HOëRSKOOL PORTERVILLE

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Vinkie. Laerskool Fairland

Geagte Ouers / Voogde en Florries

HOëRSKOOL PORTERVILLE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

SIZA takes the sting out of auditing

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kerssangdiens. SA Gemeente

STELLENBOSCH RUGBYAKADEMIE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Vinkie. Laerskool Fairland

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Mango Travel het met n langtermyn-advertensie begin! Skakel gerus vir Elna of Bill Tempelhoff vir raad en besprekings.

Hoe om krag te spaar

Mosselbaai Munisipaliteit

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Vinkie. Laerskool Fairland

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Sterdansers by Vensters.

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Uit Moerdijk se pen Man en Media

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG

Die jaar se kaskar was

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

make your dream a reality

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Transcription:

Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 21/17 2017 08 07 Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart ~ Pat Morley ~ Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Tennis Baie sterkte vir die leerders wat vandag, Maandag, 7 Augustus 2017 wedstryd speel. Spelers moet asseblief om 14:00 by die betrokke skole aanmeld sodat daar genoeg tyd is vir opwarming. o.11 Goud Helderkruin vs Roodekrans by Maragon (weg) o.11 Groen Helderkruin vs WPPS (tuis) o.14 Goud Helderkruin vs Trinity Little Falls (2) (weg) o.14 Groen Helderkruin vs Horison by Florida Tennisklub (weg) 1.2 Landloop Atlete oefen op Maandae, Dinsdae en Donderdae vanaf 14:00 tot 14:45. Onthou gemaklike klere, tekkies en jou waterbottel. Datums van byeenkomste: Vrydag, 11 Augustus 2017 te Trinity Little Falls Vrydag, 18 Augustus 2017 te Kings School Sterkte aan elke landloopatleet vir die byeenkomste wat voorlê. 1.3 Mini-krieket 1.3.1 Oefening Baie dankie vir al die seuns wat getrou oefening bywoon. Ons eerste wedstryd vind plaas op 23 Augustus 2017. Weens die feit dat daar baie seuns is, kan almal nie elke week speel nie. Seuns sal n week voor elke wedstryd n brief ontvang indien hulle die betrokke week speel. 1.4 Hokkie Baie dankie vir die goeie wedstryde teen Laerskool Dr Havinga asook die dogters se goeie gedrag teenoor die ander spelers. 1.4.1 Wedstryde Dinsdag, 8 Augustus 2017 teen Laerskool Gustav Preller (tuis). Slegs die senior seuns is betrokke. 2/...

2 1.4.2 Hokkiekamp Die hokkiekamp vind plaas vanaf 11 tot 13 Augustus te Konka vir o.12 en o.13 dogters. 1.5 Skaak Oefening vind plaas op Woensdae vir juniors in me Marissa Kotzee se klas vanaf 13:30 tot 14:00 en vir die seniors in die meida vanaf 14:00 tot 15:00 (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 HAK (Helderkruin Afrikaanse Kunswedstryd) Inskrywingsvorms is beskikbaar by me K Lourens. Datums en tye sal teen 15 Augustus beskikbaar wees. (K Lourens) 3. BORGVORMS: FEESDAG 2017 Hierdie is ons groot fondsinsamelingsprojek en daarom skuif ons die sluitingsdatum van alle vorms uit na 31 Oktober 2017. Ons vra elke Kruiner om saam te werk. By voorbaat dankie. (Bestuur) 4. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK Mee Liandri Kok (Graad RR), Ursula Niehaus en Erika Lombard (Graad R e) sal hierdie week aan diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die ander personeel is eers van 07:15 af by hul klasse. (L Kapp) 5. SKOOLDRAG Vanaf 4 September kan winters- of somersdrag, afhangende van die weersomstandighede afgewissel word (maar mag nie gemeng word nie). Somersdrag is vanaf die vierde kwartaal verpligtend. (Bestuur) 6. GRAAD 6 OPVOEDKUNDIGE TOER Soos u weet, was ons graad 6-leerders op n opvoedkundige toer na Blyde Adventure Camp - Mpumalanga. Die kinders het dit baie geniet en baie leersaam gevind. Baie dankie aan die personeel, mnre Corne Swanepoel en Gerhard Scholtz, asook mee Ronelle Grobler en Linda Janse van Rensburg, dit is lekker om te weet dat ons personeel altyd bereid is om n ekstra myl vir ons kinders te loop. Baie dankie ook aan ons kinders vir pragtige gedrag tydens die toer, dit maak dit vir die personeel wat hulle vergesel altyd maklik. Dit is ook lekker om met trots na ons kinders as Kruiners te verwys! (Bestuur) 7. OUMA- EN OUPADAG Dit was n heerlike funksie wat deur oupas en oumas en hulle kleinkinders geniet is. Dankie aan al die mammas wat behulpsaam was met die skink van die tee. (Me U Niehaus) 3/...

3 8. TOETSROOSTER KWARTAAL 3 Die toetsrooster vir kwartaal 3 is aangeheg vir u veilige bewaring en kennisname. (I Mitchley) 9. BELANGRIKE DATUMS Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie aktiwiteite betrokke is! 7 Augustus 2017 - o.11 Goud Helderkruin vs Roodekrans by Maragon (weg) o.11 Groen Helderkruin vs WPPS (tuis) o.14 Goud Helderkruin vs Trinity Little Falls (2) (weg) o.14 Groen Helderkruin vs Horison by Florida Tennisklub (weg) 8 Augustus 2017 - Amptelike toets: Graad 7: Engels 9 Augustus 2017 - Publieke vakansiedag: Nasionale Vrouedag 10 Augustus 2017 - Krieket o.9 en o.10 (Geslote proewe) - Hokkieliga: Laerskool Helderkruin vs Laerskool Gustav Preller (weg) 11 Augustus 2017 - Landloop: Byeenkoms by Trinity Little Falls - Krieket o.9 en o.10 (Geslote proewe) 11 13 Augustus 2017 - Hokkiekamp te Konka (o.12 dogters) 12 Augustus 2017 - Rugbykliniek (o.11 en o.12 seuns) en Sewes (Verre-Wes) - Krieket o.9 en o.10 (Geslote proewe) Helderkruingroete C SCHUTTE EN REDAKSIE HOOF ----------------------------------------------------------------------------- DATUM TOETSROOSTER FASE GR 4-6 FASE GR 7 25/07/ 2017 01/08/2017 AFRIKAANS 08/08/ 2017 ENGELS 15/08/2017 AFRIKAANS WISKUNDE 22/08/ 2017 ENGELS EBW 29/08/2017 WISKUNDE NW 05/09/ 2017 NW EN TEG SW 12/09/2017 SW LO 19/09/ 2017 PSW TEG 26/09/2017 RAPPORTE RAPPORTE ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Bakkersdag Die jaarlikse Oppikruin Feesdag vind die jaar op Saterdag, 2 September 2017 plaas. Die Feesdag begin om 09:00. Om die klasse hierdie jaar te help met die fondsinsameling vir hulle stalletjies, het ons dit goedgedink om weer jaar n Bakkersdae te hou. Die dae gee aan elke graad die geleentheid om tuisgemaakte produkte soos pakkies klapperys, fudge, soetkoekies, beskuit ensovoorts te verkoop. Daar word een dag in die week afgestaan vir n Graad om dan hulle produkte te verkoop. Dit vind slegs tydens die twee pouses plaas. Die personeel sal die leerders bystaan en help met die verkope. Verkope sal met Kruinermunte gedoen word. U kan dus vroegtydig munte aankoop by Elouise in die kantoor. Mamma s is welkom om te kom hand bysit met die verkope. Alle produkte is skenkings vanuit die klasse en absoluut vrywillig dit kan tuisgemaakte of gekoopte produkte wees. U kan ook heel koeke of terte skenk wat ons in skywe sal opsny. Die produkte moet asseblief die dag voor u betrokke graad se verkoopsdag by die skool afgegee word. Die rooster vir verkope is as volg: Gr RR & R 30 Augustus By voorbaat dankie vir u samewerking en ondersteuning met hierdie projek.

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE POOL MANAGEMENT SERVICES FOR TOTAL POOL CARE Monthly Pool Maintenance Repairs to Motors, Pumps, Filters & piping Re-Marbelite Acid Treatments Water Analysis Leak Detection Weirs & Lights All Repairs & Maintenance SIMPLY DIAL 08 6000 POOL (7665) Johan 082 414 0413 A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal n inskrywings-vorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin. Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom! WISKUNDE EKSTRA KLASSE Graad 4-7 Individueel of maksimum 3 leerders per graadgroep. Aangebied deur 'n gekwalifiseerde Wiskunde en CAPS onderwyseres. Vanaf 24 Julie 2017. Sluitingsdatum vir inskrywings 17 Julie. Aangebied by Olke Bolke naskool Sentrum, Helderkruin, Billike fooie. Kontak Anita 082 779 5429 Kontak Master Maths en bespreek jou plek vir 'n vakansieprogram! Master Maths het 40 jaar ervaring met Suid- Afrikaanse leerders. Interaktiewe lesse en persoonlike aandag van tutors. Lesse ondersteun die IEB kurrikulum. Wiskunde ekstra klasse vir graad 4 tot 12. Kontak ons by 011 764 4430 of stuur 'n e-pos roodepoort@mastermaths.co.za

Strandhuis op Marina Beach Pragtige 3 slaapkamer vakansiehuis op Marina Beach langs Sanlameer in KZN. Geleë teen die lagoon by Kent Baai en 2km vanaf die blouvlag hoofstrand. Billike verblyftariewe. Kontak Suzette Prinsloo op 082 928 7515. prinslookobus03@gmail.com Kobus Prinsloo 072 061 5295 MathAndante, n skool waar nie net gefokus word op die verbetering van wiskunde punte nie, maar ook die verbetering van Selfvertroue van elke kind. Waar elke kind net so belangrik is vir die onderwyser as vir sy ouers, want n kind met selfvertroue is n gelukkige kind in die wiskunde klasvir meer inligting, kontak Andre by 082 376 5152 / mathandante@gmail.com. CDV ACCOUNTING EXELLENCE ~ INTEGRITY ~ PROSPERITY www.cdvaccounting.co.za We consult with: Business, Sole proprietors, Independent Contractors, HOA s, Individuals and Trusts And provide cost effective solutions for: Bookkeeping Accounting Taxation Services CIPC assistance Annual Financial Statement Independent Review services Call / SMS / WhatsApp: 082 564 3136 (Christel) Email: Christel@cdvaccounting.co.za Mondskerms Dis sportseisoen!!! Laat maak jou mondskerm teen billikste prys van R350 elk!! Afdrukke kan by die skool gedoen word vir 10 of meer, of by die praktyk, 17 Van Oordstraat, Noordheuwel. Vir verdere navrae kontak die kamer van Dr Johan Baard op 011 665 1327 of vir Swane op 083 564 6808. Bewaar jou herinneringe Omskakeling van videos na DVD s. Skakel Willie 083 377 5667 Graad 1 tot 7 Graad 8 tot 12 Wiskunde klasse! Me Ronelle Grobler 072 028 4708 Me Euréka Jansen 072 432 1430 Vanaf 2de Kwartaal 2017. Geen oproepe tydens skoolure nie. Skakel enige tyd vanaf 14:00.

Enkelwoonstel loopafstand van Laerskool Helderkruin te huur vanaf 1 Julie 2017, met toesluitgarage. R3 500.00 per maand (water en ligte ingesluit) Kontak Alida 082 620 6110 of Theo 082 570 0679 WISKUNDE WINTERSKOOL Vaslegging van kwartaal 1 & 2. Aangebied deur 'n gekwalifiseerde Wiskunde en CAPS onderwyseres. 17-21 Julie 2017 Sluitingsdatum vir inskrywings 3 Julie. Kontak Anita 082 779 5429 Het die eksamen nie goed gegaan nie? Sukkel u kind om stil te sit en te leer? Kan nie konsentreer nie? Met Kip Mc Grath se 30 jaar ondervinding kan ons professionele hulp vir leer probleme aanbied Kry n gratis evaluasie vir u kind by Adres: Galena Laan 30, Helderkruin Skakel : 011 768 3098 www.kipmcgrath.co.za Probleme met KONSENTRASIE of HIPERAKTIWITEIT? Kontak my vir meer inligting oor 'n natuurlike alternatief. Antoinette Venter - 0826592240 www.wealthymothers.co.za/adhd R1 845 000 3 slaapkamer huis met studeer kamer Loop afstand van Laerskool Helderkruin in Koedoebessiestraat. Swembad Dubbel automatiese motorhuis Kontak Nateli: 082 773 7392 nateli.vdmerwe@everitt.co.za LC ACCOUNTING offers their unique services to: - All INDIVIDUAL TAX PAYERS and - All BUSINESS OWNERS Reminder: Tax Season 2017 To visit our website, type this link in your browser: www.lcac.co.za/home or call us right now at 072 202-2539/011 475-2963 (Office Hours) NOU IS DIE TYD MathAndante, n skool waar nie net gefokus word op die verbetering van Wiskunde punte nie, maar ook die verbetering van Selfvertroue van elke kind. Waar tyd in elke kind investeer word. Kinders van vandag is die leiers van more!!! Vir meer inligting, kontak Andre by 082 376 5152 / mathandante@gmail.com.

n Lewensbelangrike toespraak-/ skryf-/ navorsings-hulphandleiding, geskik vir: Alle leerders, volwassenes, werkgewers, student wie: 1. SELFaktualisering m.b.t. dié genre, proiritisee as ń nommer EEN, lewwnsbelangrike, kommunikatiewe spreeken skryfvaardigheid (geskik vir 5-100 jariges). 2. Beslis óók vir redenaarsdeelnemers. 3. Asook diegene wat wil wegbreek van: * aangekoopte toesprake * 'Papegaai' afrigting. 4. UNIEKE oordra / voordra tegnieke 5. Wenke is van toepassing oo enige taal! Kontak: Agent - Ardene Tel.: 079 873 9887 Epos: ardenedj@gmail.com Werkswinkels kan gereël word 2ure. Handleiding ingesluit. Koop betyds aan! Nie aan die begin van skooljaar-nippertjie-sedrukprogram nie!