Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Similar documents
Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Direkte en indirekte rede *

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vinkie. Laerskool Fairland

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Kos vir ons skoolkatte

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Rut: n Liefdes Verhaal

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Geagte Ouers / Voogde en Florries

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

INSKRYWINGSVORM

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

die ArtKat Jaar program

Vinkie. Laerskool Fairland

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Geagte Ouers / Voogde en Florries

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Kerssangdiens. SA Gemeente

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

STELLENBOSCH RUGBYAKADEMIE


Ons verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het.

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

SIZA takes the sting out of auditing

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Vinkie. Laerskool Fairland

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Edgehog

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Die jaar se kaskar was

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Helderberg Fishers Community

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

make your dream a reality

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Hoe om krag te spaar

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Vinkie. Laerskool Fairland

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Transcription:

Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 27/17 2017 09 18 Ek probeer om nie te ver vorentoe óf agtertoe te kyk nie maar ek kyk altyd op. ~Charlotte Brontë~ Hiermee ons laaste Kruiner Klets vir hierdie kwartaal. Ons wil graag vir almal baie dankie sê vir n besige kwartaal waar ons, weereens, baie seëninge ontvang het. In besonder wil ons die volgende mense bedank: Leerders baie dankie vir julle harde werk gedurende die kwartaal. Ouers baie dankie vir u ondersteuning gedurende dié besige kwartaal. Personeel: Onderwysers, Administratiewe personeel en Algemene Assistente baie dankie vir u harde werk en lojaliteit teenoor ons leerders en ouers. (Bestuur) Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017. Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Tennis Baie sterkte aan die spelers wat hierdie week ligawedstryde speel. Spelers moet asseblief om 14:00 by die betrokke skole se bane, geklee in volle wedstryddrag, aanmeld. o.11 Groen, o.11 Goud en o.14 Goud: Liga is afgehandel Maandag, 18 September: o.14 Groen: Helderkruin vs Florida (tuis) Woensdag, 20 September: o.14 Groen: Helderkruin vs Panorama (weg) 1.2 Krieket 1.2.1 Krieket o.9 tot o.13 Dankie aan ons krieketspelers wat verlede week aan onderskeie ligawedstryde deelgeneeem het. Wedstryde die week teen Laerskool Horison se program is as volg: - Dinsdag, 19 September: 2de span (tuis), 1ste span (weg) - Woensdag, 20 September: o.9 (weg), 3de span (tuis) - Donderdag, 21 September: o.10 (tuis), o.11 (weg) 2/...

2 1.3 Hokkie o.11 + o.12 oefen Dinsdae en Donderdae, slegs van 14:00 tot 15:00. Reëlings vir proewe sal nader aan die tyd deurgegee word. 1.3.1 Mini-hokkie: Rondomtalie Baie dankie aan elke speler en ouers vir julle deelname en betrokkenheid by ons Rondomtaliedag, 16 September 2017. Ons afsluiting vind plaas op Dinsdag, 19 September 2017. 1.4 Landloop 1.4.1 Kruinlympics 12 Oktober 2017 Baie dankie vir elke inskrywing wat ons ontvang het vir die Kruinlympics. Die inskrywings is nou gesluit. Lande sal toegeken word aan leerders teen Vrydag, 22 September 2017. Finale brief volg 9 Oktober 2017. 1.5 Skaak Vir die volgende 2 weke verwelkom ons vir Johan Sadie wat betrokke is by die afrigting van ons skaakleerders. Op Woensdag, 13 September het hy by ons aangesluit en het hom goed van sy taak gekwyt. Hy is voorwaar n aanwins by ons skaakafdeling. Baie welkom Johan! (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 WOW-Spelfees Geluk aan die volgende leerders wat in die top 10 geëindig het. Graad 2: Liam Meintjies, 5de plek Graad 3: Ruewan Henning, 8ste plek Graad 4: Thea Kotze, 10de plek Graad 6: Teneal Grundlingh, 9de plek Graad 7: Liezl Cloete, 5de plek Die volgende leerders is in die top 4 en gaan deelneem in Stellenbosch op 21 Oktober. Graad 6: Kayla Ferreira, 4de plek Graad 3: Estée-Mari Smit, 3de plek Graad 2: Hayden Vorster, 2de plek Graad 5: Mia Kotzee, 1ste plek Geluk aan al die leerders wat deelgeneem het aan die provinsiale uitdunrondte. Ons is trots op elke deelnemer. Dankie aan al die personeel wat betrokke was. (K Lourens) 3. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK Mee Leandri Kok (Graad RR), Charlene Staples en Mari Müller (Graad R e) sal hierdie week aan diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die ander personeel is eers van 07:15 af by hul klasse. (L Kapp) 3/...

3 4. SKOOLDRAG Gedurende September kan winters- of somersdrag, afhangende van die weersomstandighede afgewissel word (maar mag nie gemeng word nie). Somersdrag is vanaf die vierde kwartaal verpligtend. (Bestuur) 5. BELANGRIKE DATUMS Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie aktiwiteite betrokke is! 18 September 2017 - o.14 Groen: Helderkruin vs Florida (tuis) - Krieket: Aandreeks 19 September 2017 - - Amptelike toets: Graad 7: Teg Amptelike toets: Graad 4 tot 6: PSW - Krieket: 2des vs Horison (tuis) - Krieket: 1stes vs Horison (weg) - Mini-Hokkie afsluiting 20 September 2017 - Krieket: o.9a vs Horison (weg) - Krieket: 3de span vs Horison (tuis) - o.14 Groen: Helderkruin vs Panorama (weg) 21 September 2017 - Krieket: o.10 vs Horison (tuis) - Krieket: o.11 vs Horison (weg) 23 September 2017 - Juniorkoor: Sing in Harmonie (Finaal) 24 September 2017 - Kinderkoor: Sing in Harmonie (Finaal) 25 September 2017 - Skoolvakansiedag 27 September 2017 - Skaakafsluiting - LAPA Uitgewers boekuitstalling (in die saal gedurende skoolure) 28 September 2017 - LAPA Uitgewers boekuitstalling (in die saal gedurende skoolure) 29 September 2017 - Skool sluit om 09:45. Leerders trek gewone klere aan. Helderkruingroete R VAN DER WATT EN REDAKSIE ADJUNKHOOF -----------------------------------------------------------------------------

Helderkruin Voortrekkers ROCK dit op Voorslagkamp! Die Graad 7 Renosterspan van Helderkruin Voortrekkers het die naweek van 8 tot 10 September die Voorslagtoetskamp te Hartbeesfontein Voortrekkerplaas bygewoon. Hierdie kamp was die kersie op die koek van hul laerskool Voortrekkerloopbaan, waar hulle getoets is in 10 afdelings, waaronder: Ek as Mens Lewensloop, Herkoms, Groepsdruk, Ontwikkeling as leier Ek in my Omgewing Kaarte, Metodes om rigting te bepaal, Kampering, Touwerk Ek as Voortrekker Wapen, Vlag, Samestelling en Range Voortrekkerwees Grondslag, Wese, Kode, Belofte Ek as Afrikaner/Landsburger - Afrikaner vandag, Afrikanereienskappe, Nasionale lied en vlag, Lands- en Voortrekkergeskiedenis Seremonies Sang en Spele Situasies Die Penkoppe en Drawwertjies van Laerskool Helderkruin wat hierdie kamp bygewoon het is: Zoë Labuschagne, Hansie Malherbe, Detlef Smit en Lenzo van Rooyen. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle - Helderkruin se naam is orals gehoor, en ons het net komplimente gekry! Neef Hein Coetzee en Nig Juliette Ferreira

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE POOL MANAGEMENT SERVICES FOR TOTAL POOL CARE Monthly Pool Maintenance Repairs to Motors, Pumps, Filters & piping Re-Marbelite Acid Treatments Water Analysis Leak Detection Weirs & Lights All Repairs & Maintenance SIMPLY DIAL 08 6000 POOL (7665) Johan 082 414 0413 A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal n inskrywings-vorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin. Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom! Strandhuis op Marina Beach Pragtige 3 slaapkamer vakansiehuis op Marina Beach langs Sanlameer in KZN. Geleë teen die lagoon by Kent Baai en 2km vanaf die blouvlag hoofstrand. Billike verblyftariewe. Kontak Suzette Prinsloo op 082 928 7515. prinslookobus03@gmail.com Kobus Prinsloo 072 061 5295 Probleme met KONSENTRASIE of HIPERAKTIWITEIT? Kontak my vir meer inligting oor 'n natuurlike alternatief. Antoinette Venter - 0826592240 www.wealthymothers.co.za/adhd Kontak Master Maths en bespreek jou plek vir 'n vakansieprogram! Master Maths het 40 jaar ervaring met Suid- Afrikaanse leerders. Interaktiewe lesse en persoonlike aandag van tutors. Lesse ondersteun die IEB kurrikulum. Wiskunde ekstra klasse vir graad 4 tot 12. Kontak ons by 011 764 4430 of stuur 'n e-pos roodepoort@mastermaths.co.za R1 845 000 3 slaapkamer huis met studeerkamer Loopafstand van Laerskool Helderkruin in Koedoebessiestraat. Swembad Dubbel automatiese motorhuis Kontak Nateli: 082 773 7392 nateli.vdmerwe@everitt.co.za CDV ACCOUNTING EXELLENCE ~ INTEGRITY ~ PROSPERITY www.cdvaccounting.co.za We consult with: Business, Sole proprietors, Independent Contractors, HOA s, Individuals and Trusts And provide cost effective solutions for: Bookkeeping Accounting Taxation Services CIPC assistance Annual Financial Statement Independent Review services Call / SMS / WhatsApp: 082 564 3136 (Christel) Email: Christel@cdvaccounting.co.za

Kuns Klasse: Weeklikse KUNS KLASSE vir oud en jonk. Corry Larsen kuns atlejee in Helderkruin vier sy 8ste jaar van uitstekende kuns onderig met asemrowende uitslae. Hulp met skool projekte (kuns). Geen kuns talent nodig nie net n liefde vir kuns in verskye vorme bv. skets, verf, crafts, mosaic ens. Vanaf R75/uur. Skryf nou (in Sept) in vir volgende jaar en kry 10% - 100% af op Jan 2018 klas gelde. Vir meer besonderhede kontak Corry 0736562179 Fotografie Fotografie klasse. Alle ouderdomme welkom. Groot verskeidenheid om van te kies. Kontak Markus Leibbrandt (Kondor Photographic) - 083-655-0908. Ons neem ook gesinsfotos, troues, portfolios, ens. Besoek gerus www.kondor.co.za Eden Lifestyle Organic Store 1st Order Special 10% off R2 500 Affordable prices! Free range Chicken, Eggs, Meat, Dairy, Fruit & Veggies, Nuts, Honey, Spices and Mayo s No antibiotics or growth hormones! No preservatives. No GMO s! www.edenlifestyle.store orders@edenlifestyle.store 010 597 7815 LA Taidian Accounting Services Get up to 50% off your current Accounting Fees Taxes, bookkeeping, Tax clearance certificates WCA, PAYE, UIF and VAT returns 22 Years Experience with SARS and Labour Departments Registered Tax Practitioner Contact us today for a quote! admin@lataidian Mondskerms Dis sportseisoen!!! Laat maak jou mondskerm teen billikste prys van R350 elk!! Afdrukke kan by die skool gedoen word vir 10 of meer, of by die praktyk, 17 Van Oordstraat, Noordheuwel. Vir verdere navrae kontak die kamer van Dr Johan Baard op 011 665 1327 of vir Swane op 083 564 6808. Bewaar jou herinneringe Omskakeling van videos na DVD s. Skakel Willie 083 377 5667 Graad 1 tot 7 Graad 8 tot 12 Wiskunde klasse! Me Ronelle Grobler 072 028 4708 Me Euréka Jansen 072 432 1430 Vanaf 2de Kwartaal 2017. Geen oproepe tydens skoolure nie. Skakel enige tyd vanaf 14:00.

Ons bied Studiegroepe aan in die vakansietydperk teen R50 per uur U kind sal leer om te konsentreer, beplan en hul tyd te gebruik om die beste resultate te kry. Kip Mc Grath Adres: Galena Laan 30, Helderkruin Skakel : Carol 078 423 4118 www.kipmcgrath.co.za FOKUS op die fyner dinge in die lewe. VERRYK jouself deur van die volgende kursusse by te woon: Flytige fotografie, Kranige kuns en betowerende tekeninge, Elite etiket, of Pronkende video produksies. Opedag: 26 Augustus 2017 10:00-16:00. Kondor Coaching - Helderkruin. Vir adres & verdere inligting http://openday.kondor.co.za (0836550908 MathAndante NOU IS DIE TYD. - Verbeter wiskunde punte - Bou selfvertroue. - Gekwalifiseerde onderwysers met 15+ jaar wiskunde en CAPS ondervinding. - Billike fooie. - Individuele aandag intieme klein groepies. - Skakel / Email nou om u kind se plek te verseker. - Andre 082 376 5152 / mathandante@gmail.com SUKSES GEWAARBORG OF U GELD TERUG Snap Sustainable Energy Solutions (Pty) Ltd Power your home or business with a custom solar system to suit your needs and your pocket. Free consultation. Ensure your safety and comfort with a solar system for your home. Installation of: Alarms & CCTV Gate Motors Steven 083-327-4336 steven@snapses.co.za Probleme met KONSENTRASIE of HIPERAKTIWITEIT? Kontak my vir meer inligting oor 'n natuurlike alternatief. Antoinette Venter - 0826592240 www.wealthymothers.co.za/adhd LC ACCOUNTING offers their unique services to: - All INDIVIDUAL TAX PAYERS and - All BUSINESS OWNERS Reminder: Tax Season 2017 To visit our website, type this link in your browser: www.lcac.co.za/home or call us right now at 072 202-2539/011 475-2963 (Office Hours) MET REDE: 'n LEWENSbelangrike toespraak- /skryf-/navorsingsingshulphandleiding - geskik vir 5-100 jariges; 1. Redenaars, asook ander leerders & volwassenes. 2. wegbreek van: - aangekoopte praatjies - 'papegaai afrigting' 3. unieke voordra tegnieke 4. werkswinkels plus handleiding! KOOP BETYDS AAN!! VOOR drukgang van 'n nuwe skooljaar aanbreek! Ardene 079 873 9887 Tutor op die Wesrand area: Is jy 'n besige beroepsvrou wat 'n passivolle, gekwalifiseerde onderwyseres met 31 jaar ondervinding nodig het om jou Gr 1-4 kind te help met huiswerk, ektra klasse en met sy/haar voorbereing vir toetse en eksamens? Dan is ek net die persoon waarna jy soek. Skakel Mariaan Deneys by 082 859 1142

18 September Special up to & Including 23 September 2017: 25% Off ALL Mani/Pedi Combo s Only on Presentation of this Voucher For Price List, sms/whatsapp PRICE LIST to 084 506 2921 SASSY SALON - 011 764-1609 / 084 506 2921