HOëRSKOOL PORTERVILLE

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

BenguFarm Bestelvorm

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Tariewe

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Mandala Madness Deel 2

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Rut: n Liefdes Verhaal

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Finansies / Finances

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en


JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

24 Februarie /2017

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

Direkte en indirekte rede *

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

INSKRYWINGSVORM

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Die Hoërskool DF Malan

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Vinkie. Laerskool Fairland

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Kos vir ons skoolkatte

Die jaar se kaskar was

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

Sterdansers by Vensters.

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

OMSENDBRIEF 1 13 JANUARIE 2016

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

PROJEKTE DATUMS 2018

1/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

Mosselbaai Munisipaliteit

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

Transcription:

P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK DISSIPLINE BULLE Weekbrief 07/2017 24 Februarie 2017 GESTIG 1870 MAART TOETSREEKS Die leerders (gr 7-12) begin vanaf Maandag, 6 Maart 2017 met die Maart Toetsreeks. Die 1 e week sal elke dag van die week toetse geskryf word, die 2 e week vanaf Maandag tot Donderdag. Saalbyeenkomste, Algemene Kennis en Religie sal nie voortgaan gedurende die toetsreeks nie. Die kwartaal word afgesluit op Vrydag, 31 Maart met die laaste saalbyeenkoms. Geen huiswerk of take mag vir die middag voor n toetsdag gegee word om tuis te doen nie.ons herinner u daaraan dat u kind geen SBA toets of aktiwiteit mag mis sonder die korrekte kanale gevolg en dokumentasie ingehandig nie. Die beleid is beskikbaar aan elke ouer by die kantoor sodat u uself kan vergewis van die implikasies van afwesigheid. Ons maak staat op ons ouers se samewerking. Die leerders het reeds Donderdag hulle toetsroosters ontvang. HSP Bulfees Die 1 e kwartaal van 2017 voel vanjaar besonder lank omdat die skole so vroeg in Januarie begin het en laat in Maart sluit, dus is ons jaarlikse prestige Rugby en Netbal Sportnaweek om die draai. Merk asseblief die 24 e en 25 e Maart op u kalender. Daar word al vir n geruime tyd beplan en harde werk is reeds ingesit om hierdie hoogtepunt op ons kalender weer eens so n sukses soos in die verlede te maak. HOU DIE WEEKBRIEF DOP VIR MEER INLIGTING! Ons verwelkom vanjaar die volgende skole: LS Rugby en Netbal: LS Boy Muller, LS Groote Schuur, LS Mikro, LS Riebeek-Kasteel, LS Hendrik Louw, LS Overberg, LS Noord-Eind, LS Vredenburg, LS Piketberg, LS Dirkie Uys en Olifantsvallei. HS Rugby en Netbal: Plaaslik Bishops, HS Montana, Boishaai, HS La Rochelle, HS Stellenberg, HS Hopefield; Klein Nederburg; Albert Myburgh; uit SWD - HS Langenhoven, HS Oudtshoorn; uit Noord-Kaap - HS Namakwaland. Ons sien uit na heerlike rugby en netbal kykgenot. HSP rugby- en netbalspanne wat deelneem aan ons Sportnaweek: Netbal: 1 e, 2 e, 0.16A en B, 0.14A en B, 0.13A en 0.12A Rugby: 1 e, 2 e, 0.16A, 0.15A en 0.13A Kleredrag van ons trotse HSP leerders: Ouers en leerders moet asseblief kennis neem dat die skool van ons leerders verwag om slegs HSP sportdrag of skooldrag te dra indien hulle die naweek bywoon. Ons versoek ouers om toe te sien dat u kind korrek geklee is. Ons maak ook staat op ons ouers en leerders se goeie gedrag tydens hierdie toonvenster van ons trots, respek en dissipline.

ATLETIEK NUUS Tydens die Wes-Boland byeenkoms, Saterdag, 18 Februarie het die Laerskool en Hoërskool atlete baie goed presteer. Die uitslae is soos volg: Laerskool Oud Atleet Item Prestasie Plek ASA punt So/9 Kyle Joubert 60m 9.40s 4de 629 Do/10 Donlynn Farao Verspring 3.65m 1ste 600 So/10 Christiaan van der Merwe Gewigstoot 7.96m 3de 643 Veshaylin Basdeo 70mHekkies 13.53s 1ste 729 So/11 Juan Liebenberg Gewigstoot 11.06m 2de 819 Jacolene du Toit Gewigstoot 7.96m 3de 775 Do/12 Diskusgooi 24.08m 1ste 612 So/12 Wim Treurnicht Diskusgooi 24.50m 3de 241 Do/13 Zanli Smith Diskusgooi 22.31m 4de 572 Hoërskool : Dogters Oud Atleet Item Prestasie Plek ASA Do/14 Do/15 Do/17 Do/19 punt Marli George 200m 28.59s 3de 748 Verspring 4.14m 1ste 398 Marlé Janse van Rensburg 90mHek 19.12s 3de 604 Hamergooi 29.44m 2de 732 Estelle Du Toit Diskusgooi 19.26m 5de 634 Gewigstoot 9.22m 3de 762 Hamergooi 27.24m 3de 702 Suzaan Loubser Diskusgooi 18.88m 6de 624 Gewigstoot 7.53m 7de 671 Francesca Olivier Spiesgooi 29.93 1ste 748 Petro Janse van Rensburg Hamergooi 27.17m 4de 660 Antoinette Burger Hamergooi 30.60m 3de 706 Driesprong 9.71m 2de 515 Miché Farao Driesprong 9.85m 1ste 541 Verspring 4.73m 2de 478 Elize Myburgh Diskusgooi 21.94m 5de 629 Shaunice Stevens Gewigstoot 9.00m 5de 715 Reinette van der Merwe 200m 26.13s 1ste 918 400m 59.32s 1ste 848 Cassidy Visser 100mHek 17.14s 4de 715 Hoogspring 1.50m 1ste 590 Jana Janse van Rensburg 400mHek 74.98s 1ste 726 100mHek 18.78s 1ste 661 Natalie Pereira Gewigstoot 8.85m 2de 764 Cornel Vlok Hamergooi 30.58m 1ste 821

Hoërskool: Seuns Oud Atleet Item Prestasie Plek ASA So/14 So/15 So/17 So/19 Thinus Mitchell Diskusgooi 28.93m 5de punt Ayron Theunissen 400m 56.62s 2de 708 200m 25.25s 6de 687 Derron van Wyk 100mHek 16.98s 2de 655 Fanuel Zimri 1500m 5:07.31s 6de 599 Derron Van Wyk Driesprong 10.09m 3de 279 Gideon Cruywagen Spiesgooi 40.00m 3de 279 300mhek 50.07s 6de 479 Marshall Gouws 100mhek 16.31s 3de 645 Fanuel Zimri 3000m 10:22.38s 3de 720 Gewigstoot 14.45m 1ste Henco de Beer 746 Diskusgooi 41.41m 1ste 685 Rowaldo Hollenbach 110mHek 16.06s 1ste 733 400mHek 60.06s 2de 631 Jacques Marais Hamergooi 32.97m 3de 657 Shaan-D Ockhuis Driesprong 12.37m 3de 566 100m 11.58s 5de 770 Lee-Marvin Mouton 200m 23.56s 5de 738 Verspring 6.22m 3de 602 Wilberd Waterboer 400mHek 58.13s 1ste 689 Charl van Uys 110mHek 17.92s 2de 642 419 Baie geluk aan al die atlete wat tydens die byeenkoms hul beste gelewer het, en goeie plekke tydens n strawwe kompetisie behaal het. Ons is trots op elkeen wat sy/haar beste gelewer het. Baie geluk aan die volgende Wes-Bolandspan. Laerskool atlete wat verkies is tot die So/9 Kyle Joubert 60m Do/10 Donlynn Farao Verspring So/10 Christiaan van der Merwe Gewigstoot Veshaylin Basdeo 70mHekkies So/11 Juan Liebenberg Gewigstoot Do/12 Jacolene du Toit Gewigstoot, Diskusgooi Marique van der Meulen Verspring So/12 Wim Treurnicht Diskusgooi Do/13 Zanli Smith Diskusgooi Baie sterkte aan al die Laerskool atlete wat op 25 Februarie aan die Boland Kampioenskappe by Dal Josafat gaan deelneem.

Baie geluk aan die volgende Hoërskool dogters wat verkies is tot die Wes-Bolandspan. Do/14: Marli George Verspring, 200m Marlé Janse van Rensburg 90mHekkies Do/15 Francesca Olivier Spiesgooi Suzaan Loubser Estelle du Toit Hamergooi Hamergooi, Gewigstoot Do/17 Cassidy Visser 100mHekkies, Hoogspring Reinette van der Merwe Petro Janse van Rensburg Miché Farao Antoinette Burger 200m, 400m Hamergooi Verspring, Driesprong Hamergooi, Driesprong Do/19 Jana Janse van Rensburg 100mHekkies, 400mHekkies Natalie Pereira Cornel Vlok Gewigstoot Hamergooi Baie geluk aan die volgende Hoërskool seuns wat verkies is tot die Wes-Bolandspan. So/14 Derron van Wyk 100mHekkies Ayron Theunissen 400m, 200m So/15 Gideon Cruywagen Spiesgooi So/17 Wilberd Waterboer 400mHekkies Shaan-D Ockhuis Lee-Marvin Mouton Rowaldo Hollenbach Henco de Beer Jacques Marais Driesprong, 3000mHindernis 200m, Verspring 110mhekkies, 400mhekkies Diskusgooi, Gewigstoot Hamergooi So/19 Charl van Uys 110mHekkies Baie sterkte aan al die Hoërskool atlete wat op 4 Maart aan die Boland Kampioenskappe te Dal Josafat gaan deelneem.

Top 20 atlete na Wes-Bolandbyeenkoms 1. Reinette van der Merwe 2. Cornel Vlok 3. Juan Liebenberg 4. Jacolene du Toit 5. Lee-Marvin Mouton 6. Natalie Pereira 7. Estelle du Toit 8. Marli George Francesca Olivier 10. Henco de Beer 11. Rowaldo Hollenbach 12. Veshaylin Basdeo 13. Jana Janse van Rensburg 14. Fanuel Zimri 15. Shaunice Stevens Cassidy Visser 17. Ayron Theunissen 18. Antoinette Burger 19. Suzaan Loubser 20. Wilberd Waterboer

Belangrike Kennisgewing Ouers wie se kinders ernstige allergieë het, moet die allergieë skriftelik na die skool deurgee. Die leerders moet dit asseblief by hulle klasregisteronderwyser inhandig. Byvoorbaat baie dankie! MOTORWAS DIENS!!! Motors word in die middae by die koshuis gewas vanaf Maandae tot Donderdae @ slegs Baie geluk Riaan Louw (Gr.3) wat gekies is vir die Boland B-span in Tweekamp. Riaan het op 4 Februarie deelgeneem in Oudtshoorn. Hy was die enigste van ons leerders wat gekies is om daar te gaan deelneem. Onthou... * HPV-inenting op 1 Maart vir graad 4 dogters. * Stel skool in kennis van enige verandering t.o.v adres/telefoon/ e- pos besonderhede. * Skooltoelatingsaansoeke vir 2018 sluit op 24 Maart 2017. * Individuele klasfoto bestellings moet asb. geplaas wees @ 6 Maart by Elna Lombard. R10 per voertuig. Bring gerus u motor vir n was. Dit is n ideale geleentheid vir ouers wat in die middae vir hulle kinders wag om hulle Atletiekbyeenkomste Mnr. Constance (Voorberg) vir ys. motors te laat was. Besprekings en betalings kan gemaak word by: Willem van der Merwe vir vye. Anoniem vir borg van botteltjies water. Amanda Burger vir druiwe. Fan Olivier vir koelkamerfasiliteite vir waterkanne en waterbottels. Algemeen Marinette Perold vir die druiwe vir die personeel.

BETALING VAN SKOOLFONDS Skoolfonds is streng vooruitbetaalbaar. U kon n opsie kies van hoe u die skoolfonds maandeliks of jaarliks wil betaal.indien u nie voor of op die vasgestelde datum (soos u gereël het) u skoolfonds betaal nie, sal rente volgens die Wet op Voorgeskrewe Rentekoerse, gehef word. Ons versoek asseblief dat u maandeliks u skoolfonds sal betaal soos gereël om verdere kostes vir u te vermy. Indien u alternatiewe reëlings aangaande die betaling van skoolfonds wil tref, moet u asseblief n skriftelike versoek rig aan die Voorsitter van die Beheerliggaam. Alle persone wat in die verlede alternatiewe reëlings getref het vir betaling van skoolfonds en die reëling wil voortsit, moet asseblief verseker dat n nuwe skriftelike reëling (gedateer 2017) by me. Kriel ingedien word. Maak asseblief seker dat u by die verwysing noem waarvoor en vir wie die inbetaling is, sodat ons weet waarheen om dit te allokeer. Skool se bankbesonderhede: Naam : Hoërskool Porterville Banknaam : Absa Tak : Porterville Rekeningnommer : 2100390046 Tipe rekening : Tjek

FLAWLESS There s got to be more than going back and forth from doing right to doing wrong. Because we were taught that s who we are. Come on get in line right behind me. You along with everybody. Thinking there s worth in what you do. Then like a hero who takes the stage when we re on the edge of our seats saying it s too late. Well let me introduce you to amazing grace. No matter the bumps, no matter the bruises, no matter the scars, still the truth is, the cross has made you flawless. No matter the hurt or how deep the wound is, no matter the pain still the truth is, the cross has made you flawless. Could it possibly that we simply can t believe that this unconditional kind of love would be enough to take a filthy wretch like this and wrap him up in righteousness, but that s exactly what He did. Take a breath, smile and say right here right now: I m ok because the cross was enough. Then like a hero who takes the stage when we re on the edge of our seats saying it s too late. Well let me introduce you to grace, God s grace No matter what they say or what you think you are the day you called His name He made you flawless (woorde uit die liedjie Flawless )

WEEKPROGRAM Vrydag, 24 Februarie - Interskole O/15 Krieket (T) Interskole O/19 Krieket (W) Saterdag, 25 Februarie - L/S Boland Atletiek - Dal Josafat Maandag, 27 Februarie - Gholf @ Hopefield op Moorreesburg Interne Rugby & Netbal proewe die week Dinsdag, 28 Februarie - Woensdag, 01 Maart - Donderdag, 02 Maart - Vrydag, 03 Maart - H/S Boland Atletiek - Dal Josafat Wêreld Biddag vir Vroue Saterdag, 04 Maart - H/S Boland Atletiek - Dal Josafat Mini-Krieket Toernooi - Koue Bokkeveld (Ceres) Wêreld Biddag vir Mans W.J. ENGELBRECHT SKOOLHOOF