SPROEIBEMESTING 24 SPROEIBEMESTING MET DRUPPERS. dit uit die voedingsoplossing verwyder.

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Mandala Madness Deel 2

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Stelsel-evaluasie: Mikrospuitbesproeiing op sitrus

BenguFarm Bestelvorm

HOëRSKOOL PORTERVILLE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Direkte en indirekte rede *

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Uit Moerdijk se pen Man en Media

SIZA takes the sting out of auditing

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

September 2010 No. 45 CANOLA OESVERLIESE HOEVEEL, WAAR EN HOE KAN EK DIT BEPERK

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

MANIPULASIE V AN SORI OP BLARE V AN DIE SEWEWEEKSV ARING (RUMOHRA ADIANTIFORMIS. (G. Forst.) Ching) deur ELSIE SOPHIA VAN WYK

SUIWELBEREIDING AS STUIJIEVELIJ

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Tariewe

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

PLANTVOEDING PRESISIEBOERDERY

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

OlE ONTWERP EN IMPLEMENTERING VAN 'N LAE KOSTE MELK-PASTEURISEERDER VIR DIE ONT\VIKKELENDE KLEINBOER. PfETER BENHARDUS VAN ZYL

Sintaktiese Herrangskikking as Voorprosessering in die Ontwikkeling van ʼn Engels na Afrikaanse Statistiese Masjienvertaalsisteem

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

Rut: n Liefdes Verhaal

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

HOOFSTUK4 * INLEIDING * MATERIAAL EN METODE * RESULTATE EN BESPREKING * SANJEVATTING * FIGURE * VERWYSINGS. DIE KIEMlNGSGEDRAG VAN ENCEPHALARTOS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

LUG VAARTSKEDULERING MET BEHULP VAN INTELLIGENTE AGENTE. deur JOSEF JACOBUS LANGERMAN VERHANDELING

OMST ANDIGHEDE UIT DIE. IOTEEK VERWYDER WORD NIE 1I111IH11"11II111"11"11""I""IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIII~I1I1I" Universiteit Vrystaat

DIE INVLOED VAN NATRIUMCHLORIED OP ENTINGSKOMBINASIES GEKWEEK IN SANDKULTUUR. deur J.H. VANDER WESTHUIZEN

Sitrus Snoei. 2 Snoei Toerusting. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

rr (r ~,~ VOORLOPIGE ONDERSOEK NA INFORMELE VESTIGING IN STELLENBOSCH

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

Tariewe

SALUTE WDG. Reg. No. L 8439 Act/Wet No. 36 of/van 1947

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING

Hoe om krag te spaar

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH)

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

DIE VERBAND TUSSEN DIFFERENSIERING AS ONDERWYSBEVOEGDHEID EN DIE INTEGRERING VAN ONDERWYSMEDIA IN LESAANBIEDING ARNOLD MEYER VERHANDELING

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE NAVORSINGSPROSES. Epilepsie is een van die verskynsels wat oor die eeue saam met die mens

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

Transcription:

24 MET DRUPPERS Sproeibemesting deur druppers verg ʼn totaal ander benadering en bied ook baie ander moontlikhede. Die volume grond wat behandel word het ʼn groot invloed op die aanwending van die tegniek. Indien dubbellyn druppers gebruik word en die benatte sones vorm ʼn aaneenlopende nat strook, verskil die metode nie veel van die van mikrospuite nie. Die verskille lê in die beheer van die ph en die toediening van fosfor en magnesium. Met enkellyn druppers of dubbellyne wat nie ʼn aaneenlopende nat sone gee nie, word die bemesting meer verdeel en behoort daar feitlik met elke besproeiing gedurende Julie tot Maart bemes In die Sondagsriviervallei word voorgehou dat sproeibemesting met druppers om die volgende redes voordelig is; Opname van K kan verbeter word en minder duur bespuitings met KNO 3 is nodig. Ystertekorte kan goedkoper beheer P-toedienings is meer effektief. Nematodes en Phytophthora word beter en goedkoper beheer. Sistemiese insekdoders word beter benut. Ca-toedienings kan meer effektief gedoen Ou bome reageer vinnig. Blaarkap en wortelstelsel verbeter vinnig. Praktiese probleme is; Opmaak van mengsels Verskillende kultivars wat in dieselfde besproeiingsblok geplant is. Spesifieke behoeftes van elke boord. Koste van kunsmis. Die primêre voordeel van hidroponika is dat manipulasies beter uitgevoer en in behoeftes makliker voorsien kan Ongelukkig is die buffer teen foute ook soveel kleiner. Gips kan in klein komme of bakke wat onder elke drupper gemaak is, toegedien word om Ca en S aan te vul. Kalk kan nie op die wyse met druppers gebruik word nie. Kalk sal alle P, sink, koper, yster en mangaan vasvang en dit uit die voedingsoplossing verwyder. Vermenging van chemikalieë moet plaasvind deur eers die sure, dan die oplossings, dan die neutrale soute en dan die alkaliese soute op te los. Stel dan weer die ph reg. Fisiologiese droogte (hoë osmotiese druk as gevolg van hoë konsentrasie soute) wat deur chloried veroorsaak is, kan deur die gebruik van nitrate verminder ʼn Verhouding van 1:2 me NO 3 - :Cl - verminder die effek van chloried liniêr en 1:1 verwyder dit heeltemal. Die beperking is natuurlik die massa nitraat wat uiteindelik nodig is wat nie die N-behoefte van die bome mag oorskry nie. Versuring van die besproeiingswater kan ook met behulp van CO 2 gedoen Wanneer die parsiële druk van CO 2 verhoog word, verskuif die volgende reaksie na regs en die ph van die water daal. Dit kan net gedoen word indien die sisteem geslote is. Sodra die water die drupper verlaat, daal die parsiële druk en verloop die reaksie na links. Die versuringseffek word egter lank genoeg gehandhaaf om die wortelomgewing te versuur. Daarom sal dié metode van versuring nie effektief met mikrospuite wees nie. CO 2 + H 2 O H 2 CO 3 H + + HCO 3 - In kalkryke grond reageer die H + + HCO 3 - met die kalsiumkarbonaat om kalsiumbikarbonaat te gee wat geloog kan H + - + HCO 3 + CaCO 3 Ca(HCO 3 ) 2 2HCO - 3 + Ca ++ Met die koms van hidroponika in kommersiële sitrus is baie pogings aangewend om die fenologie en voeding te sinkroniseer. Verskillende fases is afgebaken waarvolgens die voeding verander en toegedien moet Die volgende dien as voorbeeld (Tabel 47) en is net van toepassing in hidroponika waar die wortelvolume beperk word tot minder as 200 liter per boom. By vroeë kultivars soos satsuma moet die toedienings van veral stikstof, maar ook die ander elemente gedurende Fase 4 in Januarie verander word na dié konsentrasies soos vir Fase 5. 92

Tabel 47. Fenologiese fases in die ontwikkeling van sitrusvrugte en die konsentrasie stikstof, fosfor en kalium wat toegedien Fase Periode Fenologie Dae dpm N dpm P dpm K 1 Einde van die oes tot Seldifferensiasie 40-45 25 5 20 knopbreek. ophoping van koolhidrate. 2 Knopbreek totdat eerste Bot en blom 40-45 45 7 50 blomme oopgaan Seldeling 3 Blom tot vrugval in Vrugset 90 30 3 15 November. Selgroei 4 Vrugval tot einde Vruggroei 70-90 3 45 Januarie/Februarie. 5 Tot einde van oes. Rypwording Oes 100 60-90 0 10 70 Die stikstof kan ook verdeel word volgens die fisiologiese stadiums wat maklik waarneembaar is, soos in Tabelle 48 en 49 aangedui. Tabel 48. Die verspreiding van stikstof volgens waarneembare fisiologiese stadiums van vroeë Stadium Lengte in weke % N benodig Agt weke voor tot einde van oes 9 tot 13 0 Einde van oes tot 6 weke voor bot 5 tot 9 5 6 Weke voor bot tot volblom 6 tot 8 30 Volblom tot vrugval 6 tot 8 20 Vrugval tot 8 weke voor oes 15 tot 25 45 Tabel 49. Die verdeling van stikstof volgens die waarneembare fisiologiese stadiums van laat Stadium Lengte in weke % N benodig Ses weke voor bot 6 tot 8 35 Volblom tot vrugval 6 tot 8 20 Vrugval tot einde Maart 22 tot 24 35 Begin April tot 6 weke voor bot 12 tot 18 10 Verder as aanvaar word dat die voedingstowwe met ±7500m 3 water per ha toegedien sal word, kan die volgende verspreiding bereken word (Tabel 50). Tabel 50. Riglyne vir die verspreiding van water oor ʼn periode van 12 maande. Maand % van totaal Maand % van totaal Julie 4,7 Januarie 11,7 Augustus 6,0 Februarie 11,0 September 7,8 Maart 9,1 Oktober 9,7 April 7,3 November 11,0 Mei 5,7 Desember 11,7 Junie 4,7 93

Natuurlik sal die behoeftes volgens die heersende klimaat wissel. Bogenoemde gee egter riglyne om die aanvraag na water en die kapasiteit te beplan. Indien die waterbehoefte volgens die fisiologiese stadiums ingedeel word, kan die volgende (Tabel 51) as riglyne dien. Tabel 51. Die verdeling van water volgens die verskillende fisiologiese stadiums van vroeë Stadium Lengte in weke % water benodig Agt weke voor tot einde van oes 9 tot 13 15 Einde van oes tot 6 weke voor bot 5 tot 9 7 6 Weke voor bot tot volblom 6 tot 8 15 Volblom tot vrugval 6 tot 8 18 Vrugval tot 8 weke voor oes 15 tot 25 45 Vir laat kultivars lyk die verdeling effens anders (Tabel 52). Tabel 52. Die verdeling van water volgens die verskillende fisiologiese stadiums van laat Stadium Lengte in weke % water benodig Ses weke voor bot 6 tot 8 15 Volblom tot vrugval 6 tot 8 18 Vrugval tot einde Maart 22 tot 24 45 Begin April tot 6 weke voor bot 12 tot 18 22 K en Ca reguleer stomatafunksies wanneer hitte-spanning ondervind Dit is dus beter om kalsium tydens hitte spanning te verminder eerder as om K te verhoog want ʼn verhoging in die konsentrasie kalium verhoog ook die osmotiese potensiaal van die voedingsoplossing wat nog meer spanning veroorsaak. Gedurende warm weer neem die bome meer water op en die konsentrasie van die voedingstowwe kan dus in totaal verlaag Dit sal ook help dat die bome die water makliker opneem. Indien die bome net NH 4 + -N voorsien word, moet meer anione opgeneem word om die elektriese ladings te neutraliseer (Tabel 53). Gedurende koue en nat toestande moet die konsentrasie van die voedingstowwe, veral Ca gedurende Augustus tot November, verhoog word sodat dieselfde massa voedingstowwe met minder water toegedien kan Wanneer die evapotranspirasie verdubbel moet die konsentrasie van die elemente in die voedingsoplossing gehalveer word en andersom sodat die totale massa voeding wat voorsien is, dieselfde bly. Verandering in die konsentrasies moet so geskied dat die EG van die voedingsoplossing konstant bly. 94

Tabel 53. Die verskil in die molekules van K, Ca en Mg wat opgeneem word wanneer net nitraat- of net ammoniumstikstof voorsien Katione Anione Katione Anione N as ammonium + 8 NH 4 9 H 2 PO - N as nitraat - 8 NO 3 4 K + - - 3 SO 4 8 K + 5 H 2 PO - 1 Ca ++ 1 Cl - 2 Ca ++ - - 1 SO 4 1 Mg ++ 2 Mg ++ 1 Cl - Aantal ladings 16 16 Aantal ladings 16 16 Ander oorwegings by sproeibemesting deur druppers is; Netto fotosintese is maksimaal by konsentrasies van 3,50mg Fe en 1,85mg Mn per liter. Fosfaat (H 2 PO 4 - en HPO 4 - - ) en sulfaat (SO 4 -- ) reageer net soos nitraat (NO 3 - - ) maar omdat die behoefte aan eersgenoemde 10keer laer is, is die uitwerking op die ph van die wortelomgewing soveel kleiner. Tydens die vruggroei-stadium (Dit wil sê fases 2 tot 4) moet die P en K verhoog en die N dieselfde gehou Wortelgroei staak by temperature <12 C, waterspanning > 50kPa en luginhoud <9% Gips, maar nie kalk nie, kan in klein komme onder elke drupper geplaas word om meer Ca te voorsien. Kalk sal elemente soos P, Zn, Cu, Mn en Fe neerslaan. kunsmis by alkaliese water gevoeg Wanneer sproeibemesting deur druppers sonder die mikro-elemente gedoen word, ontwikkel die wortels hoofsaaklik tussen die druppers. Wanneer die voedingsoplossing ook die mikro-elemente bevat, groei die wortels ook onder die druppers. Verskeie mikro-element-mengsels is beskikbaar. Hierdie mengsels sal nie noodwendig in alle behoeftes kan voorsien nie, veral nie ten opsigte van boor nie. Die konsentrasie boor in besproeiingswater wissel en sommige waterbronne kan genoeg boor bevat en addisionele toedienings kan dan toksies wees. Waters wat meer as 0,25 mg B per liter bevat kan potensieël boorvergiftiging veroorsaak. Hoagland (1950) se voedingsoplossing word algemeen as maatstaf gebruik (Tabel 54). Die half-sterkte konsentrasies van die mikro-elemente word meer algemeen vir meerjarige plante gebruik. MAP tegnies word van superfosforsuur berei en bevat 26% P en alles is in water oplosbaar. Die + = kombinasie van NH 4 en H 2 PO 4 stimuleer ook wortelgroei. CMS (Concentrated molasse stillage) word gebruik in sproeibemestingsprogramme. Dit bevat ʼn bietjie organiese materiaal en sowat 1% N, 1%P en 5%K. Vervlugtiging van NH 4 + -N kan plaas vind indien ammonium bevattende 95

Tabel 54. Die samestelling van Hoagland se voedingsoplossing vir mikro-elemente. Element Half-sterkte mg/liter Vol-sterkte mg/liter Cu 0,015 0,025 Fe 2,500 5,000 Mn 0,250 0,500 Zn 0,025 0,050 B 0,250 0,500 Mo 0.005 0,010 Tabel 55. Oplosbaarheid van verskeie bemestingstowwe wat vir sproeibemesting gebruik Produk Formule Oplosbaarheid in gram per liter Ammoniumnitraat (34% N) NH 4 NO 3 180 Ammoniumsulfaat (21% N) (NH 4 ) 2 SO 4 705 Kalsiumnitraat (% Ca 12% N) Ca(NO 3 ) 2 1210 Ureum (46% N) NH 2 CONH 2 1000 Mono-ammoniumfosfaat (12% N 26% P) NH 4 H 2 PO 4 227 Kaliumchloried (50% K) KCl 345 Kaliumnitraat (13% N 38% K) KNO 3 130 Kaliumsulfaat (45% K % S) K 2 SO 4 120 Mono-kaliumfosfaat (% P %K) KH 2 PO 4 330 Wanneer voedingsoplossings aangemaak word, kan die volgende basiese reël onaangename probleme voorkom Vul die houers tot 70-75% kapasiteit voordat die chemikalieë by gevoeg Voeg eers die sure en dan die vloeistowwe by en maak seker dat alles deur die hele volume versprei is voordat ander materiaal bygevoeg Onthou iets soos fosforsuur het ʼn digtheid van >1,50 en sal na die bodem sak. Roer altyd met ʼn aksie wat die vloeistof van bo na onder meng en nie in die rondte nie. Voeg eers die sure by terwyl aanhoudend geroer Voeg die neutrale soute stadig by terwyl geroer Moet nooit ʼn suur en aktiewe chloor meng nie. Moet nooit gekonsentreerde kunsmisstowwe meng nie. Moenie kalsiumsoute en sulfate meng nie behalwe wanneer dit in enkelsterkte teenwoordig is. (Enkel-sterkte is die konsentrasie wat die bome moet bereik.). Voer altyd die botteltoets uit indien u nie seker is van die mengbaarheid nie. Botteltoets Dié toets moet beskou word as ʼn mengtenk in die kleine. Gebruik ʼn 5 liter helder plastiek bottel. Vul dit tot 75% kapasiteit en voeg dan die chemikalieë waaroor u sekerheid wil kry teen dieselfde konsentrasie en verhouding as wat dit op groot skaal vermeng moet word, by. Laat 24 uur staan en ondersoek die bodem van die bottel vir afsaksels. Afsaksels dui op onoplosbaarheid en dan is die twee produkte nie mengbaar nie. Faktore wat die doeltreffendheid van sproeibemesting bepaal. Kwaliteit van die besproeiingstelsel Volume grond wat behandel Verspreiding van fosfor Verdeling van kunsmis op grond van die klei-inhoud en volume grond wat behandel Afstand van punt van toediening na boord. Groot massas kunsmis bly in die pype. Mengsels van kultivars onder dieselfde pomp. 96