Ons verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het.

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Direkte en indirekte rede *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Die Hoërskool DF Malan

Mandala Madness Deel 2

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Rut: n Liefdes Verhaal

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Gold Results. Daily Entry Surname Name Class Number

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

HOëRSKOOL PORTERVILLE

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Tariewe

Sterdansers by Vensters.

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Finansies / Finances

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

SIZA takes the sting out of auditing

Die jaar se kaskar was

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Geagte Ouers / Voogde en Florries

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

14/2016 Schalk Reynders HOOF

Tariewe

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Uit Moerdijk se pen Man en Media

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

19/2016. Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking & Skakeling

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Hoe om krag te spaar

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Vinkie. Laerskool Fairland

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Geagte Ouers / Voogde en Florries

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

NASIONALE WENNERS. Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Vinkie. Laerskool Fairland

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Bladsy 1. Boodskap van die Hoof Prosedure vir inskrywing 2

bedel. Dis mos waarvoor jy vriendinne het - om jou warm te hou tydens Kode Blou! Selfs UJ was effe afgewater as gevolg van die weervoorspelling

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.


ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

Interskole: waar kan ons verbeter?

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

INSKRYWINGSVORM

10/2017 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

Transcription:

26 April 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug na die Aprilvakansie. n Spesiale verwelkoming aan n paar nuwe leerders en hul ouers mag julle verbondenheid aan ons skool n vervullende ervaring wees. Ons verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het. Hiermee n spesiale woord van gelukwense aan Mnr. Francois Vosloo met sy aanstelling as Adjunkhoof by ons skool. Ons wens hom alle sterkte toe met die groot taak voorhande. Graag bedank ons al die lede van die onderhoudspaneel wat hierdie taak met professionele onderskeiding hanteer het. Nog n besige kwartaal lê voor. Ondersteun asseblief ons produksie, ons koor en ons sportbyeenkomste. Dit is vir elke leerder belangrik dat iemand daar is om te ondersteun en belang te stel. Dit is net so belangrik dat elke speler of deelnemer by ons as volwassenes sal leer van goeie sportmangees. Dit is verder krities dat daar n samehorigheid heers waaruit suksesse gebore word. n Goeie, gesonde spandinamika vereis dat die belang van die individu dikwels deur die spanbehoefte oorskadu word. So kan daar op een oomblik nooit meer as 15 rugbyspelers op die veld wees nie, al wil die afrigter, die hoof en almal 16 of 17 daar hê. As ek vandag my plek verloor, wil ek weet waaraan ek moet werk om my vaardighede te verbeter en dan moet ek harder werk om weer oorweeg te word! Met hierdie gesindheid ontwikkel ek só as mens, dat ek met meer grasie die terugslae en uitdagings van die lewe sinvol kan hanteer. Is ek deel van die verkose span, het ek n verantwoordelikheid om te verseker dat ek my beste bydrae bly lewer en aahoudend groei en ontwikkel om nog beter te word. Nooit mag ek met arrogansie my plek as vanselfsprekend beskou nie... So WEN en VERLOOR ons wedstryde. Die belangrikste is dat leerders sal ontwikkel en voorberei vir die groot lewenswedstryd wat vir elkeen van hulle wag. Vanuit hierdie perspektief kan die deelnemer, afrigter en toeskouer nie anders as om sy vlak van optrede toenemend te verhoog nie, dan sorg sukses vir homself. BLADSY 1 VAN 20

Ons was nog altyd dankbaar vir die selfbeheersing van ons toeskouers. Nog altyd het ons skool se ondersteuners met waardigheid opgetree en erkenning aan ons eie spanne én opponent gegee. Ons sien uit na n voortsetting van hierdie tradisie... TROTS Randburg!! Ons kernbesigheid is Akademie. Hierdie kwartaal skuif die klem nader na skoolwerk om in November n primêr enkelvoudige fokus te wees. Met die Junie-eksamen oor enkele weke is dit krities dat leerders hul huiswerk sorgvuldig sal doen... elke dag. Gebruik toetse om te bepaal wat die vaardigheidsvlak in elke vak is en bepaal só n strategie vir die eksamen. Daar is Woensdae (en meer) in sekere vakke ekstra klasse by die skool. Gebruik die diens, dit is immers gratis. Daar is n unieke Sentrum vir Akademiese Uitnemendheid by ons skool. Gebruik asseblief hierdie spektrum van dienste. Dit help nie om te wag tot die eksamen begin nie, dan is dit te laat! Ons elkeen het nou reeds: 1. n volledige punteverslag van die eerste kwartaal wat alle assessering se resultate aandui; 2. n oueraand gehad waar ons met die vakonderwyser kon ontmoet; 3. n rekord van insidente waar die leerder by gebreke gebly het om sy plig na te kom. Gebruik hierdie inligting om proaktief te monitor en op te tree soos nodig. Baie dankie vir al die ongesiene ondersteuning. Sonder ons ouers se direkte en indirekte bydrae kan ons, as skool, nie ons diens, drome en ideale gestand doen nie. Ons gun elke leerder in hierdie skool die beste wat ons kan. BLADSY 2 VAN 20

Top-presteerders Kwartaal 1 Graad 8 Graad 9 Ackroyd Luke Aucamp Esther Barnard Jana Barnardt Mia Bezuidenhout Rikus Botha Daniélle Botha Shannon Botha Suné Breedt Chanté Burchell Christel Claricia van Jaarsveld Cloete Juanique Coetzer Luana De Kock Maria De Wet Jacobus Du Plessis Sarina Du Preez Jenna Hattingh Shae Human Ilke Jansen van Rensburg Zander Jooste Suné Keyter Ruard Koster Carla Kotze Marnus Kruger Zanika Lagendyk Vanja Le Grange Andries Le Roux Suné Lemmer Marli Malan Andries Marais Zanéll Meintjes Juané Morland William Morrow Chloë Pretorius Franz Pretorius Petrus Salmain Caden Steyn Wihan Swartz Rickard Tredoux Kyle Van den Berg Daniel Van Tonder Miön Walters Chané Arlow Ruan Bierman Ané Blom Romi Bootha Kaylen Bosman Pieter-Jan Burger Kari Daniell Brendan Dϋsselberg Delien Fourie Carla Henn Katryn Human Amica King Chanel Kirsten Albert Le Roux Gizelle Louw Anne Millar Monique Minnaar Amory Mϋnster Maya Novello Sam Nutt Emma Opperman Phoebe Ortlepp Carina Roux Levonne Schutte Mieke Scott Anaïs Simpson Anya Snyman Mia Stanford Danika Bierman Stephens Ané Danica Vlok Van Amoré der Heever Ruth Bosman Van der Pieter-Jan Merwe Kyle Van der Heever Merwe Ruth Michellé Dϋsselberg Van Greunen Delien Marna Simpson Van Heerden Anya Lené Burger Van Schalkwyk Kari Evert Fourie Van Tonder Carla Ruan Mϋnster Van Zyl Hannah Maya Van Venter der Thiné Merwe Kyle Henn Vlok Amoré Katryn Blom Wijnbeek Romi Dirk Human Amica Badenhorst Lara Botha Francois Bredenkamp Hanli De Wet Ewan Grobbelaar Kieren Hellmuth Lisamaré Keet Daniël Labuschagne Morné Louw Brendan Marx Daniël Mollema Alexander Pampel Phillip Peebles Tristan Peens Marné Pienaar Lisa Rossouw Michaela Schreuder JD Slabber Stephan Swanepoel Rynard Van der Merwe Kayla Van der Walt Tristan BLADSY 3 VAN 20

Graad 10 Graad 11 Graad 12 Blom Christiaan Botha Marco Diffenthal Megan Du Plessis Avian Ernst Eben Hovy Christine Keyter Klarika Kotze Nicola Mac Donnell Louise Malan Jean-Paul Morné Kruger Pretorius Cobus Roux Lunard Schoeman Jaco Steyn Kiana Swanepoel Ivan Terblanche Lenée Van den Berg Stefan Van der Merwe Charné Van Jaarsveld André Wessels Cari-Juané Booysen Pieter Botha Danielle Britz Celia Burchell Aletia Coetzer Christia De Bruin Kara De Wet Liam De Wit Amari Greyling Su-Ané Grobbelaar Armin Groenewald Sean Henn Louis Jacobs Dewaldt Janse van Vuuren Chené Jansen Werner Kaasjager Dominique Kirsten Stefan Krause Katrina Le Roux Dané Le Roux Michelle Marais Allen Meyer Martin Monique van Niekerk O Neil Shan Ridgard Danielle Robertson (Kolla) Nicole Roos Karl Schepers Johann Schreuder Anja Smith Jacques Snyman Cara Stephanie van der Heever Bender Liané Blignaut Zanie Bootha Keegan Broedrich Karia Daniell Charné De Beer Bente De Wit Spencer Du Plessis Leticia Fouché Britney Fourie Louis Halvorsen Jaco Lamprecht Nikki Nel André Oosthuizen Mia Opperman Janu Pretorius Daniëlla Prins Thomas Ridgard Simon Rootman Christy Ross Richardt Ross Walther Steenkamp Jans Swanepoel Stefan Van Tonder Danielle Venter Renier Viljoen Daniël Vlok Armand Wehmeyer Geralize LIEF EN LEED Ons innige simpatie met die afsterwe van Jaedin Bouwer (ouma), Kyle Botha (ouma), Brandon Lee ouma en Aletia & Christel Burchell se ouma. Stekte aan die familie en gesin. SKOOLSYKOUSE Lang, blou skoolsykouse is by Annemarie by ontvangs beskikbaar teen R50 per paar. Goeie kwaliteit. BLADSY 4 VAN 20

SKIET Skyfskiet Avian du Plessis (Graad 10) het op 1 April 2017 aan skietproewe deelgeneem om ingesluit te word in 'n Nasionale toerspan na die VSA. Ons het skrywe ontvang van die SANSSU (Suid-Afrikaanse Nasionale Skole Skietersunie) wat bevestig dat Avian wel in die span opgeneem is. Die span gaan in Julie na die Olimpiese opleidingsentrum in Colorado, Springs (VSA) toer. Avian het ook nasionale- kleure ontvang vir die prestasie. Baie geluk, Avian!! Ons hoop jy doen baie goed en dat dit vir jou 'n onvergeetlike ervaring sal wees! SKAAK: Randburg se skaakspelers het besonder goed presteer tydens die NWU PUK Prestige-reeks. Tydens die eerste wedstryd teen Witbank het die junior-span 7-3 gewen en die senior-span 10-0. Die tweede wedstryd was teen Zwartkop (wat verlede jaar die wenners was). Daar behaal albei spanne n gelykopuitslag!! Trots op julle!! Die laaste wedstryd tydens die uitdun-rondtes was teen Hoërskool Volkskool, Potchefstroom. Ons juniors en seniors wen albei hierdie wedstryde met n telling van 8-2. Randburg se junior skaakspan speel in die kwarteindrondte teen Marais Viljoen nadat hul algeheel tweede geplaas is na die uitdunrondtes. Die seniorspan is algeheel eerste geplaas en speel in die kwarteind teen Jeugland op Vrydag, 21 April. IPTs AKSIE Netbal 2017 Gedurende die skoolvakansie het Rioné Pelzer (Gr 10), Chené Janse van Vuuren en Anja Schreuder (Gr 11) aan die Interprovinsiale Toernooi vir Aksienetbal deelgeneem vir Gauteng-Wes by die Centurion Aksie Arena van 8 12 April 2017. Die dogters is gekies na aanleiding van proewe wat gehou is in November 2016 en hulle het in hulle verskeie ouderdomsgroepe vir Gauteng-Wes uitgedraf. Ons is baie trots op julle! BLADSY 5 VAN 20

TENNIS RANDJIE-STER!! Baie, baie geluk aan Albert KIRSTEN wat ingesluit is in die SA 0/15 Tennisspan wat Wimbledon in Junie gaan besoek. Randburg is trots op jou!! Albert en Evert van Schalkyk was ook deel van die 0/15 Gauteng Sentraalspan wat die Interprovinsiale 2017 toernooi gedurende die vakansie gewen het. Baie geluk! RUGBY Hoërskool Randburg se 0/16-rugbyspan het gedurende die Aprilvakansie deelgeneem in die Jeppe rugbyfees waar die land se top rugbyskole teenwoordig was. Ons het teen drie van die top seunskole in die land gespeel. Die eerste wedstryd is gelykop gespeel teen Maritzburg College, die tweede wedstryd is gewen teen Westville en op die laaste dag was die lywe bietjie seer en het ons verloor teen Jeppe, die tuisspan. Hierdie was goeie blootstelling en bemarking vir die skool en ons sien daarna uit om volgende jaar weer uitgenooi te word. Ons is baie trots op Terence Giolath wat as agterspeler van die toernooi aangewys is en ook n beurs ontvang om by die Universiteit van die Witwatersrand te gaan studier. Hierdie seuns speel uitmuntende rugby en ons sien daarna uit om te kyk hoe hulle dié jaar in die liga vaar. PUK WINTERSPORTREEKS TEEN VOLKIES 28 & 29 Maart 2017 SKAAK RANDBURG HOËR VOLKSKOOL 4 JUNIORS 1 4 SENIORS 1 TENNIS RANDBURG HOËR VOLKSKOOL 36 JUNIORS 27 33 SENIORS 30 SEUNSHOKKIE RANDBURG HOËR VOLKSKOOL 1 JUNIORS 9 0 SENIORS 3 DOGTERSHOKKIE RANDBURG HOËR VOLKSKOOL 0 0/14A 4 0 0/14B 3 0 0/15A 8 BLADSY 6 VAN 20

1 0/15B 3 0 0/16A 5-0/16B - 1 2 DE 1 0 1 STE 10 NETBAL RANDBURG HOËR VOLKSKOOL 19 0/14A 17 5 0/14B 27 30 0/15A 21 14 0/15B 8 10 0/16A 17 5 0/16B 28 6 0/17A 42 26 2 DE 10 16 1 STE 38 RUGBY RANDBURG HOËR VOLKSKOOL 24 0/14A 19 14 0/14B 17 53 0/15A 0 15 0/15B 22 30 0/16A 24 0 0/16B 17-4 DE - 15 3 DE 17 0 2 DE 45 27 1 STE 35 DANCE WORLD CUP Tina Meyer en Ruth van der Heever, beide deel van die Jozi Dance Company, het gekwalifiseer om Suid-Afrika later vanjaar in Duitsland by die Dance World Cup te verteenwoordig. By die SA Kampioenskappe, net voor die vakansie, het hulle die volgende uitslae behaal 1. Tina en Ruth: Algehele 2 de plek (Group Contemporary) 2. Ruth van der Heever: Contemporary Dance Solo 82,9% (5 de plek 56 dansers). 3. Tina Meyer: Contemporary Dance Duet 79,3% - 3 de plek. BLADSY 7 VAN 20

Kunsklasse en Kunste Waardering Klub (KKWK) Teken jy graag? Wil jy graag leer skilder? Is jy n amateur fotograaf? Wil jy meer weet van visuele kunste? Hier is nou n ideale geleentheid vir al die aspirantkunstenaars vanaf Graad 8 tot Graad 12 om, onder andere, teken- en skildertegnieke aan te leer. Baie belangrik: jy hoef nie Visuele Kuns as vak te neem om deel te neem nie, maar die ywerige kunstenaars wat Visuele Kuns as vak het, kan ook kom deelneem. Ja, ALMAL is welkom! Hierdie kunsklasse het ook n persoonlike verrykings- en groei-element, bv: om jou algemene kunskennis te verbreed en kuns beter te verstaan. Leer ook onder andere van: fotografie; films; beeldhou; argitektuur, ens. Ons beplan om kenners in te kry wat interessante praatjies en werkswinkels sal aanbied. Daar sal ook geleentheid wees om kunsfilms en kunsuitstallings by te woon. Daar is ook die moontlikheid van n jaarlikse kunsuitstalling waaraan jy kan deelneem en waar jy moontlik van jou kunswerke kan verkoop. Kom leer saam om op n gemaklike manier kuns te beoefen en die wêreld van kuns te ontdek. Word nou deel van hierdie Kunsklasse en Kunste Waardering Klub (KKWK). Navrae: kontak Mnr. Jan Labuschagne by 084-319-6760 of kom gesels met my by die skool. ALGEMEEN VSR - VERANDERING Gr 9D: Brendan Daniel & Phoebe Botha My School -Kaart! Graag versoek ons dat alle ouers asseblief u MY SCHOOL -kaarte gebruik. Die swipe van u kaart beteken gratis geld vir die skool wat ongelooflik baie vir ons beteken. Indien u nie oor so `n kaart beskik nie, is u welkom om aansoekvorms by ontvangs af te haal of hulle webtuiste te besoek. Klerebank Mev. Anneke Teklenburg, wat die klerebank behartig, sal op Woensdagmiddae van 13:00 tot 14:15 in die klerebank wees vir enige leerder of ouer wat klere wil koop. Ondersteunersdrag is ook by die klerebank beskikbaar. Ons rig graag n versoek aan alle ouers en oudleerders om asseblief skoolklere wat nie meer gebruik word nie, veral skoolbaadjies, aan die klerebank te skenk. BLADSY 8 VAN 20

School Communicator Ons rig `n versoek aan alle nuwe Randjie-ouers / -voogde om die School-communicator af te laai vir hul rekenaars (by http://www.school-communicator.com/) of vir Smart phones (by http://schoolcommunicator.mobi/). Randjie Gebedswag (Randjie-ouers & -onnies wat bid) Kom bid saam vir ons kinders en die skool. Woensdagoggende om 07:30 in die Raadsaal. CSV Elke Woensdag, tweede pouse in B1. Almal is welkom. ******************************* ADVERTENSIES NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT HOËRSKOOL RANDBURG GEEN VERANTWOORDELIKHEID OF AANSPREEKLIKHEID VIR ADVERTENSIES AANVAAR NIE. Hulp met Wiskunde of Rekeningkunde? B.Com (hons) Ekonometrie met 8 jaar ondervinding in onderwys en ekstra klasse. GR 4-12 Wiskunde, Gr 8 en 9 EBW en Gr 10-12 Rek. Gr 11-Gr 12 Ekonomie is ook welkom. Kom ons maak dit weer lekker! Skakel Yolande Potgieter 0836349992 BLADSY 9 VAN 20

TE KOOP 3 SLAAKAMER HUIS MET KOTHUS R 2350 000 BINNE IN n SEKURITEITS AREA!!! NAARBY SKOLE & DAMLIN! Saam met Swembad Moenie wag nie bel dringend!! Carola 083 556 9870 BLADSY 10 VAN 20

3 SLAAPKAMER HUIS MET KOTHUIS R 1750 000 LOOP AFSTAND VAN SKOLE & DAMLIN!! 2 Slaapkamer kothuis, albei water en Elektrisiteit op vooruitbetaalde meters. Omheinde Swembad en lapa Moenie wag nie bel dringend!!! Carola 083 556 9870 EKSTRA WISKUNDE LESSE GRAAD 8 ~ 12. EK BIED OOK GESPESIALISEERDE HULP AAN leerlinge wat n A simbool wil behaal of wil behou. Twee hersieningsessies van 2 ure elk sal gedurende die eksamen, net voor die wiskunde vraestelle, beskikbaar wees aan leerlinge wat belangstel. Ek bied ook klasse in Alpha wiskunde aan SKAKEL: A Taljaard by 082 450 4256 Epos: altataljaard@hotmail.com BLADSY 11 VAN 20

BLADSY 12 VAN 20

TAKE BOREDOM OUT OF EXERCISE REACH YOUR ULTIMATE BODY, HEALTH & FITNESS GOALS TAILORED EXCERCISE PROGRAMMES DESIGNED FOR YOUR SPECIFIC NEEDS FULL BODY ASSESSMENT AND CONSTANT MONITORING TO ENSURE GOALS NUTRITIONAL ADVICE DONE WHERE EVER CONVENIENT FOR YOUR HOME TRAINING ON-LINE TRAINING PROGRAMMES AT A PRIVATE GYM FACILITY GROUP TRAINING DO NOT DELAY IT IS YOUR TIME NOW... CONTACT GINA 083 265 BLADSY 13 VAN 20

BLADSY 14 VAN 20

BLADSY 15 VAN 20

SANDLER PHYSIOTHERAPY AND REHABILITATION Practice Number: 0372943 455 Jan Smuts Avenue I Unit 6 Balien Properties I sandlerphysiotherapy@gmail.com I 011 077 3030 For all your physiotherapy requirements, charged at medical aid rates. This practice has 2 passionate and dedicated physiotherapists, specialising in sports injuries, neurology and general conditions. Private treatment rooms and a fully equipped rehab gym with state of the art equipment. We provide home visits if necessary. Address: 455 Jan Smuts Avenue Hours: Monday to Friday: 07:00-17:00, Saturday 07:00-12:00 Contact details: 011 077 3030 / 071 060 6567 or email at sandlerphysiotherapy@gmail.com BLADSY 16 VAN 20

FOTOGRAFIEKLUB Kom leer hoe om die mooiste foto te neem! Donderdag, 4 MEI 2017 15:30 tot 17:30 Bring jou kamera/foon saam en R20 vir die kursusmateriaal Registrasie: Mev. Dunn in B4 / Mev. Tepper in A6 Almal welkom! BLADSY 17 VAN 20

BLADSY 18 VAN 20

BLADSY 19 VAN 20

APRIL 26 27 28 29 30 Randjienuus uit Verjaar 29/04: T Bothma & S de Bruin Gr 12 RTT: PAT F2-3 Wintersport ½ finaal te Hugenote (tennis, skaak en seunshokkie) 08:00-12:00 Produksie Kostuumpas en Photo shoot Vryheidsdag Wintersport ½ finaal te Hugenote (rugby, netbal en dogtershokkie) Skool vakansiedag Mei 1 2 3 4 5 6 7 Werkersdag Produksie: Oefening Verjaar: M Dunn & S vd Merwe Toets 1 Koor: Oefening Seunshokkie tn. Westridge: 17:00 Eerstespan (UJ Astro) Gr 12: GVS (prakties) Dogtershokkie: D12- Proewe (finaal) Toets 2 Netbal: Noordheuwel (t) 15:30-17:30 Fotografieklub Welsynsdag Verjaar 06/05: Thomas Maluleke Kwartaallikse Prysuitdeling Wintersport: finaal te Potchefstroom Landloop: Deltapark Wintersport: finaal te Potchefstroom Dogtershokkie: proewe 8 9 10 11 12 13 14 Toets 3 Pantomime Gr 11 12: RTT Olimpiade FW-klas: 14:00-15:30 Landloop: Golden Harvest Pantomime Koor: Oefening Pantomime Seunshokkie tn. Kings WesR (w) Dogtershokkie tn. Bastion (t) Netbal: Monument (t) Pantomime: Fonties en Unika woon by SAMF Wisk. Olimpiade: 2 de rondte Seunshokkie: West Rand (w) Welsynsdag Verjaar 13/05: A Laubscher Randjienuus uit Pantomime Aitken Landloop Summit College Rugby: Jan Viljoen (w) Dogtershokkie: proewe Aitken Aitken BLADSY 20 VAN 20