Finansies / Finances

Similar documents
VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

BenguFarm Bestelvorm

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HOëRSKOOL PORTERVILLE

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Rut: n Liefdes Verhaal

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

Mandala Madness Deel 2

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Die Hoërskool DF Malan

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Direkte en indirekte rede *

Kos vir ons skoolkatte

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Tariewe

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Tariewe

NASIONALE WENNERS. Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Laerskool Gene Louw Primary

Vinkie. Laerskool Fairland

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Spelling our way to a lot of prizes

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Sterdansers by Vensters.

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Gene Louw Primary. Hannah Enslin 5E3

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Vinkie. Laerskool Fairland

GEDAGTE VIR DIE DAG Kommer is soos ʼ n wiegstoel: Dit gee jou iets om te doen, maar dit bring jou nêrens nie!

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

10/2017 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Die jaar se kaskar was

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

PROGRAMME PROGRAMMES

Daar s n tsoenami op pad. bl. 2. PRG se son verrys in die Ooste

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Vinkie. Laerskool Fairland

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

Mosselbaai Munisipaliteit

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Blou BLOUES IS TOP!! UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WL Drinkwater. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Die Rietstok. Kersboodskap 2012

HOëRSKOOL PORTERVILLE

14/2016 Schalk Reynders HOOF

RYNTOER EN/OF SWITSERLAND

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Laerskool KENRIDGE Primary School

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

In n neutedop: 2018 sover

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

Transcription:

Finansies / Finances Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n al hoe groter tekort aan fondse is. Ons benodig die fondse om n skool van uitnemendheid te wees!!! At present there are a large number of parents, who do not fulfil their responsibilities in terms of their payment of school fees. The result is that the deficits of funds increase each month. We need funds to be a school of excellence!!! ENTREPRENEURS WENNERS!! Marelize Terblanche Thinus Bredenkamp Suné van Niekerk READING BUG Elena Duvenage Roxi Keyser

o NETBAL Die volgende dogters van Hugenote Laerskool is in die O/11Wellington Zonespan gekies: Nelise Schoeman, Hanlie Visser, Talitha Janse van Vuuren, Caylin Miller, Nica Otto en Nicole Büsse L.n.r.a: Nelise Shoeman, Nica Otto en Nicole Büsse. L.n.r.v: Hanlie Visser, Talitha Janse van Vuuren en Caylin Miller. KARATE The following learners took part in die SA Karate Championships: Christen Hanekom (Bronze) Wayne Preüss (Bronze) LuceanThevan (4 th place) Michaela Hanekom (4 th place) KeshenThevan (Gold). Keshen Thevan was selected to present the South African team who is competing against Namibia. L.n.r.a: Wayne Preüss, Michaela Hanekom, Christen Hanekom en Keshen Thevan. M.v: Lucean Thevan

Gimnastiek Hier is die uitslae van die mini SA s wat op 22 Augustus in Uitenhage vir Trampolien gehou is. Lara Lochner 6de Mini trampolien 3de Black Top Helendé Kemp 16de Carl van der Westhuizen 2de Mini trampolien Louise Meyer 16de Mini trampolien 12de Black Top Agter: Louise Meyer L.n.r.v: Lara Lochner, Anje Grobbelaar en Carl van der Westhuizen. PERDRY Alicia Stemmet het aan die SANESA streekbyeenkoms op George deelgeneem. Alicia het n 1ste, 2de en 3de plek op haar perd, Rocky, gewen. Sy is gekies vir die Wes-Kaapspan wat in September in Johannesburg teen die res van Suid-Afrika gaan deelneem. Hierdie gimnaste het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt. Lara het n brons medalje op die Black Top verower en Carl silwer medaljes in albei sy items. Anje Grobbelaar het Goud in die Artistiese afdeling gewen. Links: Alicia Stemmet KRIEKET JJ Lambrechts is in die finale Boland O/13 krieketspan opgeneem. Regs: JJ Lambrechts

Die 0/9A Rugbyspan het die vakansie 'n kliniek by die Stellenbosch Rugby Akademie bygewoon. R HARTENBOS TOER 2013 Ons 0/13A rugby-, netball- en seuns en dogters hokkiespanne het n uiters geslaagde toer na Hartenbos onderneem. Hulle was vergesel deur die onderskeie afrigters. Ons het op Donderdag, 1 Augustus, vertrek en tuis gegaan in Oranje Hof ATKV Kompleks in Hartenbos. Na n heerlike ontbyt in die Wimpy Vrydagoggend, het ons die Diaz Museum in Mosselbaai besoek. Dit kinders het dit baie leersaam gevind en vreeslik geniet. Vrydagmiddag het ons hokkiespanne meegeding teen Hugo Rust, Mikro en Hartenbos. Ons spanne het baie goed gevaar. Saterdag het die rugby meegeding teen Eikestad, Mikro en Hartenbos en die netbal teen Mikro, Hartenbos en Bonnievale.Weer eens het ons spanne uitstekende spel gelewer en Hugenote se naam hoog gehou! Na afloop van die sport het ons die warmwaterswembad en daarna die pretpark besoek. Die dag is afgesluit met n heerlike ete in die Spur. Sondagoggend is daar vroeg opgestaan en opgeruim en ons het teen 13:00 in Wellington aangekom. Baie dankie aan elke leerder vir hulle puik gedrag en samewerking tydens die naweek, asook die afrigters en personeel wat hulle naweek opgeoffer het. Dankie ook aan al ons ouers vir donasies, skenkings en bydraes om die naweek moontlik te maak. Dank aan ons Hemelse Vader vir beskerming en veilige bewaring tydens die naweek en op die pad. S. Doubell RUGBY Congratulations to the following O/12 boys who qualified for the next round of rugby trials: Lourens Visser, Hubert de Villiers and Yorique Agulas.

The Following learners participated in the Eisteddfod: GR. 1 VOORDRAG/RECITATION: Alco Bindemann - Gold; Inge Bosch - Silver+; Larissa Lombaard - Gold GR. 2 VOORDRAG/RECITATION: Johan Spangenberg - Silver; Elandri Bezuidenhout - Gold; Ghieda Gerber - Silver+; Helendé Kemp - Silver; Kaden Prince - Gold; Kamrin Miller - Gold; Marlene Burger - Gold GR. 3 VOORDRAG/RECITATION: Roosje Grobbelaar - Silver; Mija Zeeman - Cum Laude + cup; PG Vosloo - Cum Laude; Izelle Stemmet - Gold; Cira Minnaar - Gold; Zenande Mfundisi - Gold; Bradli Cloete - Gold SPREEKKORE/CHORAL VERSE: GR.1 Formeel - Silwer Plus Gr. 1 Informeel - Goud Gr. 1 E - Choral Verse Cum Laude, prize winners - cup Gr. 2 Spreekkoor - Silwer Plus Gr. 2E Choral Verse - Cum Laude Gr. 3 Spreekkoor - Goud Plus Gr. 3E Choral Verse - Cum Laude

Baie geluk aan al ons leerders, onderwysers en ouers wat n bydrae gelewer het om ons konsert n groot sukses te maak! Ons het hard gewerk om n fantastiese vertoning te lewer! n Spesiale dankie aan juffou Andriëtte vir al die harde werk wat sy ingesit het! Julle is almal sterre!

September 2013 Mo 2 Wed 4 Thu 5 Fri 6 Mo 9 Tue 10 Wed 11 Thu 12 Fri 13 Concert Gr.4 7: Dress Rehearsal Concert Gr.4 7: Show Concert Gr.4 7 : Show // Birthday: Klaas Willemse Entrepreneurs // Behaviour charts // Eisteddfod: Piano Gr.6&7 Eisteddfod: Orff orchestra Eisteddfod: Orff orchestra Gr.7 Tour // Gr.6 SOS Camp // Eisteddfod: Orff orchestra Gr.7 Tour // Gr.6 SOS Camp Gr.7 Tour // Gr.6 SOS Camp // Entrepreneurs Gr.5 Outing Sat 14 Mo 16 Tue 17 Thu 19 Fri 20 Tue 24 Jukskei: League starts Rapport discusions FP // HAM Rapport discusions U/13: Sport farewell function Eisteddfod: Gala Evening SCHOOL CLOSES Birthday: Michelle Behne We are offering all parents the opportunity to purchase a good quality pencil bag for their children. The school badge and child s name will be embroidered on it. This pencil bag is made out of 100% cotton (denim) and has an YKK zip. Orders with the amount of R65 can be sent to Mrs M. Behne. Please ensure that the CORRECT amount is included in the envelope and your child s name and surname is clearly written in PRINT. Ons bied aan al ons ouers die geleentheid om vir jul kinders n netjiese, 33cm lange potloodsakkie te koop waarop die skoolwapen, asook hulle naam en van, geborduur is. Dit is gemaak van 100% katoen (denim) met n sterk YKK ritssluiter. Bestellings kan geplaas word met die KORREKTE bedrag van R65, asook jou kind se naam en van in DUIDELIKE DRUKSKRIF. Die geld kan gestuur word na Mev. M.Behne.