MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

BenguFarm Bestelvorm

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Rut: n Liefdes Verhaal

Uit Moerdijk se pen Man en Media

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

Finansieel Gesproke 1

SIZA takes the sting out of auditing

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

Mandala Madness Deel 2

OPGESOMDE GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

ONTDEK SANTAM Jaarverslag

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

Die vroegste ryke in Suidelike Afrika *

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

Gefokus, standvastig en oopkop

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Tariewe

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

G. J. du Preez

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

Twee produsente wen R1 miljoen terug

CENTRE FOR SOCIAL SCIENCE RESEARCH Flower Valley se ondervinding in die blombedryf, 2006 tot 2008

HOOFSTUK 2. 'n Struktuuranalise van die skool word getnaak aan die hand van die

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

Presidentsrede by die agt-en-tagtigste algemene jaarvergadering van aandeelhouers

Direkte en indirekte rede *

03 Die Naspers-groep DIE NASPERS-GROEP

1 ste Senwes OFM bakkiedag. n treffer. Ten spyte van ʼn nat en mistroostige begin, het die Senwes OFM bakkiedag in. Lekker stories.

Tariewe

NUUSBRIEF JUNIE 2008

\ \\\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\~ \\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\\ 1\\\ THE BACKGROUND, ARCHITECTURAL PHILOSOPHY AND WORK OF HELLMUT WILHELM ERNST STAUCH

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate:

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

Transcription:

PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Weeklikse oorsig 14 February 2014 JSE Dit was n goeie week vir internasionale markte waarin die Nasdaq sy hoogste vlak in 14 jaar bereik het. Sterker kommoditeitspryse het hulpbron aandele n hupstoot gegee, met die Hulpbron Indeks wat n 5.5% styging vir die week getoon het. Die JSE Algehele Indeks het met 2.8% gestyg, ten spyte van die Nywerheids Indeks wat effens laer beweeg het. Die Finansiële Indeks het met 2% gestyg danksy n sterk prestasie van die banke, na Barclays Group Africa (voorheen ABSA) uitgekom het met beter as verwagte finansiële state. Die Rand verhandel teen R10.87 teen die VSA Dollar, Goud het opgeskiet tot $1323 per ons en Brent ru-olie verhandel onveranderd teen $109 per vat. Die Dow Jones het sy sterkste week in die jaar gehad en 2.2% sterker gesluit, maar die Nikkei in Japan is steeds onder druk en het met 0.1% gedaal. In Hong Kong het die Hang Seng byna 3% hoër beweeg, terwyl die Europese markte sterker was met die FTSE wat 1.5% hoër gesluit het. Aandeel van die week: Vodacom Group Ltd Vodacom is n vooraanstaande mobiele telekommunikasie maatskappy, met die grootste hoeveelheid kliënte van al die sellulêre netwerke in Suid-Afrika. Die maatskappy bied GSM-dienste aan meer as 56 miljoen kliënte in Suid- Afrika, Tanzanië, Lesotho, Mosambiek en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Vodafone, van die Verenigde Koninkryk, besit tans n 65% aandeel in die maatskappy. Vodacom verskaf dekking op Kilimanjaro, wat in die verlede die hoogste punt ter wêreld was wat GSM dekking gehad het. Dit is egter nie meer die hoogste punt ter wêreld wat GSM dekking het nie, aangesien TeliaSonera nou dekking bied aan die kruin van Everest, wat die hoogste punt in die wêreld is.

Struktuur van die maatskappy:

FINANSIËLE PRESTASIE: 6 Maande geëindig September 2013 Vodacom het goeie resultate gelewer vir die tydperk gelewer, ten spyte van n 17% verlaging in die gemiddelde prys per minuut van oproepe as gevolg van kompetisie en ICASA regulasies. Hooflynverdienste per aandeel het sterker gegroei as omset danksy sterk bedryfswinsgroei en het met ongeveer 11% gestyg. Die getal aktiewe kliënte het ook met ongeveer 10% gegroei vanweë die groei van die maatskappy se internasionale bedrywighede. Groep data

verkope het toegeneem met 80%, wat grotendeels te danke is aan die sterk groei van verkope van Slim-fone. Vodacom het tans 6.6 miljoen slim-foon kliënte en die vooruitsigte vir verdere groei is uitstekend. Internasionale bedrywighede is tans verantwoordelik vir byna 22% van die groep se inkomste, in vergelyking met 19% n jaar gelede. Aandeel Prestasie Aanbeveling Vodacom is n vooraanstaande telekommunikasie maatskappy met goeie kontantvloei en gesonde winsmarges. Die groep funksioneer in n baie kompeterende industrie waar die marges van telefoonoproepe voortdurend daal. Die aanvraag vir data sal sterk bly en selfs eksponensieel groei in die nabye toekoms soos meer en meer mense oorskakel na slim-fone. Verdere kwartaallikse aankondigings deur die groep het aangedui dat die verdienste weer sal toeneem vir die volle finansiële jaar. Die markte waarin Vodacom handel dryf is nie die mees gesogte uit n groei oogpunt nie en die Suid-Afrikaanse bedrywighede is reeds volwasse, wat die maatskappy agter MTN laat staan in terme van suiwer groei vooruitsigte. Die gevaar is dat Vodacom dalk te veel kan betaal vir toekomstige verkrygings om hul teenwoordigheid in Afrika n hupstoot te gee; sover het hul egter uit die moeilikheid gebly. Die aandeel is relatief goedkoop met n PV van 12 en het n sterk dividendopbrengs van 7.7%. Groei van verdienste per aandeel in die omgewing van 10% word verwag oor die volgende jaar, wat die PV verhouding tot 10 sal laat daal. Vanuit n kapitaalgroei perspektief is ons voorkeur MTN, maar Vodacom sal beter dividende betaal. Ons sien die maatskappy as n langtermyn KOOP.

PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 Marius Cornelissen Portfoliomanager mariusc@psg.co.za Magdeleen Cornelissen Financialplanner magdeleen.cornelissen@psg.co.za Ben Fraser Financialadvisor ben.fraser@psg.co.za Gerda Potgieter Administrativeassistant gerda.potgieter@psg.co.za Mariska Blom Administrativeassistant Mariska.blom@psg.co.za PSG Menlyn Clientadministration menlyn@psg.co.za