Geagte Ouers / Voogde en Florries

Similar documents
Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

BenguFarm Bestelvorm

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Mandala Madness Deel 2

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Rut: n Liefdes Verhaal

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Tariewe

Tariewe

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

INSKRYWINGSVORM

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

die ArtKat Jaar program

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Direkte en indirekte rede *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Vinkie. Laerskool Fairland

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Short Street l Hawthorn Village. Short Street Hawthorn Village, On-Site

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Die jaar se kaskar was

SIZA takes the sting out of auditing

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Finansies / Finances

Vinkie. Laerskool Fairland

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

60 Seine St Price: R Woodlands

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Sterdansers by Vensters.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2


Kerssangdiens. SA Gemeente

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

6 John Anderson House Shore Street, Oban PA34 4NT Offers Over 136,000

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Die Hoërskool DF Malan

Edgehog

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Transcription:

Jaargang 16 Nuusbrief 9 12 Maart 2015 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde en Florries Ek lees in die biografie van Gary Player, ons beroemde en suksesvolste sportman van die 20ste eeu, dat hy sy lewe op 10 wette geskoei het. Gedagtig aan hoe suksesvol hy was/is op die gholfbaan, sowel as andersins, is dit nogal insiggewend om dit te lees: Gary Players 10 commandments: 1. Change is the price of survival. 2. Everything in business is negotiable, except quality. 3. A promise made is a debt incurred. 4. For all we take in life we must pay. 5. Persistence and common sense are more important than intelligence. 6. The fox fears not the man who boasts by night but the man who rises early in the morning. 7. Accept the advice of the man who loves you, though you like it not at present. 8. Trust instinct to the end, though you cannot render any reason. 9. The heights of great men reached and kept were not attained by sudden flight, but that while their companions slept were toiling upward in the night. 10. There is no substitute for personal contact.

TUKSREEKS-BOEKIES Ondersteun die skool asseblief met die verkoop van hierdie boekie. As elke leerder net een boekie verkoop, kan ons ons verpligting as deelnemende skool nakom en nog n lekker wins ook vir die skool maak. Die bykomende voordeel vir talle ouers is natuurlik dat die kaartjies van die boekie ook gebruik kan word as toegang by enigeen van die Tuksreeks se wedstryde. By voorbaat dankie vir almal se ondersteuning. Ter afsluiting, n gepaste gedeelte oor sukses: Sukses is om baie en dikwels te lag. Om die respek van intelligente mense en die liefde van kinders te wen. Om die goedkeuring van eerlike kritici te verdien en die verraad van vals vriende te verduur. Om skoonheid raak te sien en die beste in ander te ontdek. Om van die wêreld n beter plek te maak deur n kind wat gesond is, n blomtuin of herstelde verhoudings. Om te weet dat één mens gelukkiger lewe, omdat jy sy pad gekruis het. Dit is wat dit beteken om suksesvol te wees. - Ralph Waldo Emerson Vriendelike groete M.S. SCHUTTE HOOF CSI FLORIDA Vrydag is Jaco Oosthuizen by ons in O31. Maak seker jy's daar! Beradingskantoor Maak gerus gebruik van die beraders by die skool. Die diensrooster is by die kantoor opgesit. Juf Elanie Pelser en mnr Johan Botha is ook beskikbaar vir afsprake. Wynand Theunissen het ook pas by ons aangesluit baie welkom! FINANSIëLE EN AMINISTRATIEWE KANTOORURE Let asseblief daarop dat die kantoorure soos volg is: Maandag tot Donderdag 07:00 15:00 Vrydag 07:00 14:00

Prayer Meeting Jy is welkom om Donderdae gedurende eerste pouse in O31 saam te kom om vir mekaar en ander te bid, en ook vir die skool. GELUKWENSE Vier van die eerstespan hokkiedogters is tydens die KHS-toernooi gekies om in Ierland te toer. Baie geluk aan Monique Blignaut, Bodene Scheepers, Anache Davies en Bianca Nagel. Ons is baie trots op julle! TENNISOEFENING Die volgende oefening is weer op 16 Maart as gevolg van toetse wat op Maandae geskryf word. TENNISUITSLAE TEEN KHS Seuns: wen met 42-8 spelle. Dogters: verloor met 21-29 spelle. Die Tuksreeks vind plaas vanaf 28-30 April. SUKKEL JY MET WISKUNDE? Ek help graag individuele lesse Graad 8-12 Skakel René Steynberg 011 679 5150 ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- BESTELSTROKIE: WYN MET SPESIALE ETIKET Soortwyn Prys per bottel Adelberg Sauvignon Blanc R80 (2014) Adelberg Cabernet Sauvignon Merlot R100 (2013) Simonsig Labyrinth Cabernet Sauvignon R100 (2010) Aantal bestel Totale bedrag Naam: Selnommer:

SKYFSKIETUITSLAE: INTERPROVINSIALE UITSLAE Ons Florries het weer gewys hulle KAN. Baie geluk aan Michael, Celeste, Jane en Caitlin wat medaljewenners is. Naam Algehele posisie Michael Nel O/21 Brons Eduan Branders O/21 6de Stephan Coetzee O/21 7de Celeste Alberts O/16 Silwer Annelise Mynhardt O/16 7de Jané van Geems O/14 Goud Caitlin Oelofse O/14 Silwer Ruben Jv Vuuren O/14 4de Algeheel top 10 Florries 1 van Geems, Jane 2 Nel, Michael 3 Oelofse, Caitlin 4 Alberts, Celeste 5 Branders, Eduan 6 Coetzee, Stephan 7 Mynhardt, Annelise 8 Oliver, Anesca 10 Janse van Vuuren, Ruben Beste 10M Staan: 1 Oelofse, Caitlin 337 2 Mynhardt, Annelise 336 3 van Geems, Jane 333 4 Nel, Michael 333 5 Oliver, Anesca 327 6 Branders, Eduan 326 7 Alberts, Celeste 324 8 van Staden, HJ 324 9 Coetzee, Stephan 322 BELANGRIKE DATUMS: 13 MAART 2015 TOT 19 MAART 2015 Vr 13 Maart CSI ( saal) Gauteng Atletiek Seunshokkieproewe (D12) Sa 14 Maart Florries Heupelos Fees TUKS: Florida - Pietersburg Kothuis te huur Constantia Kloof Enkel persoon Geen troeteldiere Dadelik beskikbaar R2600 per maand plus elektrisiteit Skakel Petro Venter vir meer details: 011 475 2842 Di 17 Maart Toetse: Gr. 8 Sosiale Wetenskap Gr. 9 Wiskunde Gr. 10 Lewenswetenskappe Gr. 11 Fisiese Wetenskap Gr. 12 RTT Simfonie orkesoefening (onthaallokaal) 18:00-20:00

Wo 18 Maart GSS Netbalvergadering Do 19 Maart Foto s: Dirigente, muurbal, tennis, skaak, klankspan, gholfspan, debat, redenaars, roadshow VERJAARSDAE 14 Maart Mnr. Francois Theron Van harte geluk. Seënwense word u toegewens. GEDAGTE VIR DIE WEEK Die magtigste energie wat ons kan opwek, is nie meganies, elektronies of selfs atomies nie, maar gebedsenergie. Alexis Carrell # breekperke : vind jouself deur Hom Gratis konsert by Maragon se skoolsaal Deon Meiring van Glaskas getuig 20 Maart 19:00 21:00 Kos en drinkgoed te koop SMS perke na 076 540 5351 vir gratis digitale kaartjie Meer info : Wynand 011 246 7013 wynand@wrls.org.za / www.facebook.com/trefpunt.wrls Band Slam Youth bands vir Praise & Worship NG-Kerk Wilgerspruit 21 Maart vanaf 19:00 tot laat Meer info : Morné 082 857 7779 ROLSTOEL-LIEFDADIGHEIDSPROJEK Onthou asseblief om die plastiekseël wat gebruik word om brode te seël, soos met die Albany- en Sasko-brode skool toe te stuur. Ons is besig om 'n verskil vir ander te maak met die projek! Ons stuur al die seëls na Ons Huis Tehuis vir Bejaardes. Stuur gerus die broodseëls na die kantoor vir aandag: Ethne Oelofse.

MA'S WAT OMGEE - GEBEDSVERSOEKE Graag wil ons ma's uitnooi om saam hande te kom vat wanneer ons veral vir ons kinders en onderwysers bid. Ons kom op Donderdagoggende vanaf 07:30 in die kantoor bymekaar.gaan 'like' asseblief die Faceboekblad: MAS-WAT-OMGEE-by-Hoërskool-Florida. REüNIES Die matriekklas van 1955-beplan 'n reünie vir 2015. Hulle poog om soveel moontlik van die klasmaats te kontak. Stuur asseblief kontak inligting aan Prof. Henrietta van Winsen (neé Henning) by henrietta.vanwinsen@gmail.com Seuns Sny onder 15 jaar oud R80 Seuns Sny bo 15 jaar oud R100 Twist H Meisies Sny en Blaas vanaf R150 Dames Sny en Blaas vanaf R170 & a Cu ir D rl e Dames vol kop kleur vanaf: Kort R250 Medium R400 Lank R500 si Amanda 079 498 7711 Ontdekkers Weg Florida Park gn Upstyles/Dag/Aand/ Bruid Make-up/ BrazilianBlowwaves Halwe kop highlights vanaf: Kort R250 Medium R300 Lank R400 OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE Skakel Dr. WC Griffith vir spesialis opvoedkundige en sielkundige dienste. Dr. Griffith spesialiseer in: Psigometriese assessering, Beroeps en vakkeuse voorligting, Leerprobleme, Onderprestasie, Effektiewe studiemetodes, Emosionele probleme, Gedrags en Aanpassingsprobleme, Trauma begeleiding en Ouerbegeleiding. Alle fooie volgens voordeleskaal van u mediese fonds. Mediese fonds betaal 100% van alle kostes! Dr. Griffith is 'n geregistreerde sielkundige by die H.P.C.S.A en by die B.H.F.S.A. Praktyk no. 0445797. Kwalifikasies: DEd (Opvoedkundige Sielkunde), MEd(Voorligting), BEd (Voorligting & Berading), BA (Opv. & Sielk.), H.O.D (Skoolvoorligting). Adres: Christiaan de wet 22 Vind ons op Facebook/dr.griffithwc en medpages Tel: 011 674 0872 Sel: 073 123 1244

K 5 3 - Driver Training - Professional K53 Training Learner Licenses & Driver Licences G.P.A. Qualified DEON 082 348 2145 INTERNASIONALE MODEL VAN DIE JAAR MEISIES 12 19 GRATIS NA NEW YORK! Kontak vir meer inligting 083 263 2468 / 011 763 2447 Skoolvakansieprogram: Studiemetodes & Beroepsvoorligting Studiemetode-kursus: 2 dag kursus vir 1 & 8 April. Daar word gefokus op opsommingstegnieke, memoriseringstegnieke, ens. Kostes R1200 per persoon. Early Bird -bespreking voor 20 Maart R1000 per leerder. Beroepsvoorligting Graad 11 & 12: Individuele sessies of Groepsessies van 5 leerders word getoets (met die doel om steeds individuele aandag te skenk aan elke leerder). Fokus is op persoonlikheid, belangstelling, waardes, volwassenheid, beroepskennis, skoolrapporte, agtergrond, stokperdjies, prestasies ens. Kostes: Individuele sessies R2300 per persoon. Groepsessies: R1650 per persoon. Kostes kan van Mediese fonds geëis word. Kontak Desiree du Plessis: Beroepsvoorligter /Psychometrist - Independent Practice B.Sc Physical Science, BA Hons (Psychology) Post Graduate Diploma in Education (PGCE) 084 406 0832 / desireedp@gmail.com / Website: http://psyesca.wix.com/psyesca

Team Ferreira Dean and Estelle Ferreira Cell: 083 267 5966 Hotline: 084 397 5673 estelle.ferreira@kwsa.co.za www.exploreproperties.co.za FLORIDA PARK - R 2 950 000 THIS MAGINIFICENT FAMILY HOME A newly built home (2007), features all modern day looks & qualities of a estate type living. 4 Bedrooms, 2 en suite bathrooms, main featuring double shower & Jacuzzi bath, guest toilet. Large open plan kitchen with island work space, scullery, walk-in pantry, lounge, dining room. Large patio, Lapa with built in braai and bar, Jacuzzi & pool, borehole. Staff quarters and double Automated garage, and much more to see. Stand size 2076 sqm. WEB REF: 3249124 STRUBENSVALLEY R 650 000 LOVELY TOWN HOUSE This spectacular cosy pet friendly unit in Strubensvalley Roodepoort offers, 2 sunny bedrooms with built in cupboards,1 full bathroom. Open plan lounge and dining room as well as a open plan spacious kitchen. A must buy WEB REF:P24 102562744 FLORIDA - R1 240 000 DISCOVERY - R1 520 000 BEAUTIFULLY DESIGNED FAMILY HOME Nested in a pan handle, this home oozes with space and peacefulness. Consisting of 4 spacious bedrooms, 3 bathrooms (2 x en-suite). An open plan kitchen, dining room, lounge, double automated garage, Servant Quarters and store room. Braai stoep. Well maintained garden with lots of space. The property is on a stand size of 1016 sqm. WEB REF: 3202623 LOVELY FAMILY HOME This amazingly spacious and neat property is for sale in Discovery Roodepoort. Flowing tiles made for easy cleaning,large and well lit bedrooms and lounges provides for nature light, enhancing all features. The home consists of 3 bedrooms,3 bathrooms, underfloor heating, the main bedroom features a walk in dresser and cupboard. The massive kitchen is ideal for a family gathering. A sparkling blue pool, landscaped gardens, water features and immaculate lawn complete the picture. WEB REF: P24 102559425 Should you or anyone you know be interested in buying or selling please give us a call for a FREE, no obligation valuation!!