Geagte Ouers / Voogde en Florries

Similar documents
Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Mandala Madness Deel 2

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Direkte en indirekte rede *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Tariewe

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Tariewe

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

INSKRYWINGSVORM

HOëRSKOOL PORTERVILLE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Hoe om krag te spaar

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Kerssangdiens. SA Gemeente

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Sterdansers by Vensters.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING


THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Helderberg Fishers Community

Rubriek vir skeppende werk

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

60 Seine St Price: R Woodlands

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Die jaar se kaskar was

PROJEKTE DATUMS 2018

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

SIZA takes the sting out of auditing

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

BKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD

Transcription:

Jaargang 16 Nuusbrief 5 12 Februarie 2015 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde en Florries Hartlik gegroet na n besonder warm week op die Wesrand. Die hitte is erg, die velde verskroei, die tuine kry swaar en die leerders is hoogs geirriteerd. Die toetsreeks het pas vir alle grade begin. My beroep op elke leerder is om deeglik voor te berei. Dit sluit in oefening van voorbeelde, asook leer van teorie en inhoud. Die werk waaroor geskryf word, is nie só baie dat dit nie geabsorbeer kan word nie. Veral graad 8- en gr. 9-leerders is nie altyd bereid om hard te leer nie. Ouers, u kan help deur te kontroleer of dit wel gedoen word. PRESTIGE ATLETIEK More, Vrydag, 13 Februarie 2014, vind ons Prestige Atletiekbyeenkoms te UJ plaas. Hierdie spogbyeenkoms word vanjaar vir die 20ste keer aangebied. Die skool sal om 13:00 sluit ter wille van al die reëlings. Elke toeskouer en elke werker gaan lojaliteitspunte ontvang vir hul deelname. Wees dus op jou pos, en wees n trotse Florrie! UITTEKEN VAN LEERDERS Die kantoor word oorval deur leerders wat wil uitteken. Sonder om noodwendig te veralgemeen, is die gevoel dat die meeste daarvan onnodig is. Ouers, u hoef nie altyd te spring as u kind u kontak oor n probleem nie. Hulle moet ook leer om bietjie uit te hou. Die verlore werk, u tyd om te ry en nie by u werk te wees nie, weeg swaarder as n hoofpyn of voel nie lekker nie. GEDRAG VAN LEERDERS Ek weet nie presies wat die rede is nie, maar daar is reeds leerders wat met

verkeerde gedrag begin het. Dit sluit in verkeerde voorkoms, skool nie bywoon nie, klasse begin ontduik en gedrag openbaar wat nie hoort by n trotse Florrie nie. Ek doen n beroep op alle ouers om waaksaam te wees. Wees streng met veral die dogters wat ongehoorsaam is. Maak baie seker dat u weet waar u kind is. n Skoolkind moet besig wees met sy / haar skoolwerk en nie besig wees om te eksperimenteer met goed wat hoort by grootmense nie. Ons, as personeel, gee om vir elke leerder. Ons wil ook graag trots wees op elkeen dit is ontstellend as ons verkeerde gedrag en gewoontes begin opmerk. Sterkte met u opvoedingstaak dit is gewis nie altyd maklik nie. Ter afsluiting, so met die oog op Valentynsdag, die volgende: Die persoon wat 'n mens die liefste het, is dikwels die een wat dit die minste hoor. La Beauchéne en bietjie humoristies Romantiese liefde is n siekte, maar dis lekker om daaraan te ly. Dit is n sterk dwelmmiddel. Dit verdoof jou en verwring jou visie van die werklikheid. Maar dit is juis die punt: Wie sou verlief raak as jy nugter na die geliefde moes kyk? Fran Lebowitz Vriendelike groete M.S. SCHUTTE HOOF CSI FLORIDA Ons kom Vrydag in O31 bymekaar. Ons verwelkom vir Anrie Evert van Elevate hier by ons en glo Abba Vader sal haar boodskap vir ons seën! Bring sommer al jou maters ook saam. Blessings! KRIEKETUITSLAE Telling Uitblink Kolwers Uitblink Boulers Florida 348/5 Henry Hayes 105 (nie uit) Renier Botes 4/24 Michael du Plessis 61 (nie uit) Callie Seyfferdt 43 Leeuwenhof 105

ATLETIEKUITSLAE, 6 FEBRUARIE 2015, TE BENONI Marli van Niekerk Kurtwill Marks Fernando Galandt Beste Senior veldatleet Beste Senior baanatleet Beste Junior baanatleet Fernando Galandt 1ste So/14 100m 12,00s Fernando Galandt 1ste So/14 VS 5,83m Elricia Benson 2de Do/14 10m 13,41s Elricia Benson 2de Do/14 90m H 16,72s Michael Deale 1ste So/14 Diskus 38,05m Donovan van der Linde 3de So/14 400m 61,97s Vicky Pieterse 1ste Do/14 Spiesgooi 25,25m Robyn Joubert 3de Do/14 Diskus 19,20m Claudia Aggenbacht 1ste Do/14 GS 09,56m Claudia Aggenbacht 1ste Do/14 Disks 26,24m Ricardo Brough 1ste So/14 GS 10,45m Ricardo Brough 1ste So/14 Spiesgooi 33,75m Johan Olivier 3de So/14 100m H 47,25s Ronald Jordan 2de So/14 HS 1,55m Chanel van Wyngaard 3de Do/15 200m 28,37s Jamie-Lee Roman 3de Do/15 400m 68,90s Clarinda Heystek 1ste Do/15 Hoogspring 1,40m Tristan Willemse 1ste So/15 300m H 45,43s Tino Swanepoel 1ste So/15 Verspring 5,62m Tino Swanepoel 1ste So/15 100m H 14,82s Tino Swanepoel 2de So/15 200m 23,90s Leo Pieterse 1st So/15 Hoogspring 1,65m Leo Pieterse 2de So/15 Verspring 5,42m Monya Theron 3de Do/15 Diskus 22,08m Terryn Cloete 3de Do/15 90m H 13,15,97s Jacu Kruger 3de So/15 Hoogspring 1,60m Jacu Kruger 3de So/15 100m 12,10s Jacu Kruger 2de So/15 400m 59,73s Juandre van der Merwe 1ste So/15 GS 14,08m Juandre van der Merwe 1ste So/15 Diskus 44,35m Juandre van der Merwe 1ste So/15 Spiesgooi 43,69m Chante Steyn 2de Do/15 Spiesgooi 22,33m Ivana Pfister 3de Do/15 Spiesgooi 21,35m Monique Morton 2de Do/16 Spiesgooi 26,10m Nicole Liebenberg 3de Do/16 VS 4,14m Marlene van Niekerk 1ste Do/16 100m 13,31s Marlene van Niekerk 1ste Do/16 200m 28,13s Donovan Fourie 1ste So/16 Spiesgooi 43,54m

Donovan Fourie 1ste So/16 Diskus 36,02m Anchenique Schoeman 3de Do/16 Gewigstoot 8,85m Ambre Nell 2de Do/16 Diskus 25,43m Marli van Nieker 1ste Do/16 Hoogspring 1,345 Marlene van Niekerk 1ste Do/16 100m 13,40s Marlene van Niekerk 1ste Do/16 200m 27,20s Kurtwill Marks 1ste So/16 100m 11,31s Kurtwill Marks 3de So/16 200m 24,62s Dillon van Heerden 1ste So/16 VS 5,93m Dillon van Heerden 2de So/16 110m H 16,23s Jarred Keir 2de So/16 Hoogspring 1,70m Jessica Boshoff 1ste Do/17 Gewigstoot 10,91m Jessica Boshoff 1ste Do/17 Diskus 27,61m Quinton van Loggerenberg 2de So/17 Spiesgooi 44,01m Faqueer Paulse 1st So/17 Gewigstoot 13,97m Faqueer Paulse 3de So/17 100m 11,77s Ivan Chapman 3de So/17 800m 2m06,78s Ivan Chapman 2de So/17 400m 54,83s Melanie Nel 3de Do/17 1500m 6m43,88s Bernalize Labuschagne 3de Do/17 VS 4,10m Stefan Roets 3de So/17 110m H 17,35s DP van den Berg 3de So/17 HS 1,75m Kyle Kruger 3de So/17 Diskus 28,75m Annache Davies 2de Do/19 Verspring 4,24m Kyle van Huysteen 3de So/19 Verspring 6,25m Kyle van Huysteen 2de So/19 100m 11,14s Kyle van Huysteen 2de So/19 200m 23,29s Moses Mthembo 3de So/19 400m H 63,80s Moses Mthembo 3de So/19 Hoogspring 1,70m Moses Mthembo 2de So/19 110m H 16,00s Waldo Bochnig 1ste So/19 Diskus 34,57m Albert van Jaarsveld 2de So/19 Diskus 33,17m Andre Bezuidenhout 3de So/19 Diskus 31,97m Boeta Steyn 2de So/19 Spiesgooi 42,71m Candice Goosen 3de Do/19 Hoogspring 1,30m Jurie Oosthuizen 3de So/19 GS 11,46m Jana Nel 2de Do/19 Driesprong 8,71m Moses Mthembo 3de So/19 110m H 16,63s Moses Mthembo 3de So/19 HS 1,70m Andre van Zyl 3de So/19 Driesprong 12,14m Beradingskantoor Maak gerus gebruik van die beraders by die skool. Die diensrooster is by tannie Ilse in die kantoor opgesit.

BELANGRIKE DATUMS: 13 FEBRUARIE 2015 TOT 19 FEBRUARIE 2015 Vr 13 Februarie Prestige Atletiek CSI (O31) Sa 14 Februarie Valentynsbal Ma 16 Februarie D12 -Netbaleksamen Hokkie (Summer League) Di 17 Februarie Netbal reëlbespreking Toetse: Gr. 8 Engels Gr. 9 Wiskunde Gr. 10 Wiskunde Gr. 11 Rekeningkunde Gr. 12. Gasvryheidstudies Bekgeveg Hokkie & Netbal (proewe) Simfonieorkes oefening (onthaallokaal) 18:00-20:00 Wo 18 Februarie GSS Netbalvergadering Hokkie & Netbal (proewe) Sportraadvergadering Do 19 Februarie Toetse : Gr. 8 Afrikaans Gr. 9 Skeppende Kunste Gr. 10 Geografie Gr. 11 Gasvryheidstudies Gr. 12 Afrikaans Hokkie & Netbal (proewe) VERJAARSDAE 16 Feb Me. Bets Swanepoel (musiek) 19 Feb Me. Amanda Kruger Van harte geluk. Seënwense word u toegewens. GEDAGTE VIR DIE WEEK Februarie God se wet Hemelse Vader, dankie vir u wet, die padkaart vir my lewe wat vir my wil wys hoe ek in hierdie deurmekaar wêreld met vreugde kan lewe en uiteindelik by die regte bestemming kan uitkom. Dankie dat u wet vir my die regte koers uitstippel: help my om U bo alles lief te hê, en my naaste soos myself. Leer my om U alleen te aanbid, om geen afgode te hê nie, om u Naam te heilig; om u sabbat te eerbiedig en my ouers te eer; om nie 'n lewe te neem of egbreuk te pleeg nie; om nie te steel, onwaarhede kwyt te raak of ander se goed te begeer nie. Dankie vir u belofte dat ek gelukkig sal wees as ek onderneem om hierdie padkaart noukeurig te volg. Amen

ROLSTOEL-LIEFDADIGHEIDSPROJEK Onthou asseblief om die plastiekseël wat gebruik word om brode te seël, soos met die Albany- en Sasko-brode skool toe te stuur. Ons is besig om n verskil vir ander te maak met die projek! Ons stuur al die seëls na Ons Huis Tehuis vir Bejaardes. Stuur gerus die broodseëls na die kantoor vir aandag: Ethne Oelofse. MA'S WAT OMGEE - GEBEDSVERSOEKE Graag wil ons ma's uitnooi om saam hande te kom vat wanneer ons veral vir ons kinders en onderwysers bid. Indien u geroepe voel om by hierdie geleentheid saam hande te kom vat, wees gerus verseker dat u teenwoordigheid baie welkom sal wees. Ons kom op Donderdagoggende vanaf 07:30 in die kantoor bymekaar. Indien u enige gebedsversoeke het, kan u dit in die houer in die Adminkantoor plaas. Indien u enige navrae het, stuur 'n epos aan msschutte@florries.co.za REüNIES Die matriekklas van 1955 beplan n reünie vir 2015. Hulle poog om soveel moontlik van die klasmaats te kontak. Stuur asseblief kontak inligting aan Prof. Henrietta van Winsen (neé Henning) by henrietta.vanwinsen@gmail.com AANDKLERE TE HUUR OF TE KOOP Ideaal vir Valentyns-, Matriekdanse en formele geleenthede! Huurfooie is: R450 vir kortrokkies en R650 vir langrokke. Kontak Hestea: 072-454-1110 hestea@purpletulip.com Purple Tulip Randburg/Roodepoort

Seuns Sny onder 15 jaar oud R80 Seuns Sny bo 15 jaar oud R100 Twist H Meisies Sny en Blaas vanaf R150 Dames Sny en Blaas vanaf R170 & a Cu ir D rl e Dames vol kop kleur vanaf: Kort R250 Medium R400 Lank R500 si Amanda 079 498 7711 Ontdekkers Weg Florida Park gn Upstyles/Dag/Aand/ Bruid Make-up/ BrazilianBlowwaves Halwe kop highlights vanaf: Kort R250 Medium R300 Lank R400 K 5 3 G.P.A. Qualified - Driver Training - Professional K53 Training Learner Licenses & Driver Licences DEON 082 348 2145 Zbr Bestuurskool Florida OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE PETRUS VAN DER MERWE WISKUNDE VAKONDERSTEUNING MENTORSKAP - STUDIELEIDING Moenie wag vir eksamenuitslae nie, kry nou die agtergrond om te presteer in wiskunde en wetenskap, met studiemetodes wat NOU 'n verandering aan al jou vakke en uitslae sal maak! Petrus van der Merwe. Tel: 011 472 4563 of Sel 082 773 1303 * Baie mededingende pryse * Ongelooflike geduld en vriendelikheid * Leerlingbestuursteorie asook Bestuursvernuf soos vereis deur K53 Skakel gerus vir enige navrae Chris Britz Tel:011-672-7681 Sel:082-693-2855 Skakel Dr. WC Griffith vir spesialis opvoedkundige en sielkundige dienste. Dr. Griffith spesialiseer in: Psigometriese assessering, Beroeps en vakkeuse voorligting, Leerprobleme, Onderprestasie, Effektiewe studiemetodes, Emosionele probleme, Gedrags en Aanpassingsprobleme, Trauma begeleiding en Ouerbegeleiding. Alle fooie volgens voordeleskaal van u mediese fonds. Mediese fonds betaal 100% van alle kostes! Dr. Griffith is 'n geregistreerde sielkundige by die H.P.C.S.A en by die B.H.F.S.A. Praktyk no. 0445797. Kwalifikasies: DEd (Opvoedkundige Sielkunde), MEd(Voorligting), BEd (Voorligting & Berading), BA (Opv. & Sielk.), H.O.D (Skoolvoorligting). Adres: Christiaan de wet 22 Vind ons op Facebook/dr.griffithwc en medpages Tel: 011 674 0872 Sel: 073 123 1244

Team Ferreira Dean and Estelle Ferreira Cell: 083 267 5966 Hotline: 084 397 5673 estelle.ferreira@kwsa.co.za www.exploreproperties.co.za FLORIDA PARK - R 2 950 000 THIS MAGINIFICENT FAMILY HOME A newly built home (2007), features all modern day looks & qualities of a estate type living. 4 Bedrooms, 2 en suite bathrooms, main featuring double shower & Jacuzzi bath, guest toilet. Large open plan kitchen with island work space, scullery, walk-in pantry, lounge, dining room. Large patio, Lapa with built in braai and bar, Jacuzzi & pool, borehole. Staff quarters and double Automated garage, and much more to see. Stand size 2076 sqm. WEB REF: 3249124 WELTEVREDEN PARK R740 000 LOVELY DUPLEX This lovely duplex in Weltevreden Park is ideal for a starter family & close to all amenities. 2 bedrooms,1 full bathroom, with 1 guest toilet down stairs.this unit is tiled down stairs. Small neat garden, 1 garage and 1 carport. Remote access. WEB REF: P24 102543347 FLORIDA - R1 240 000 DISCOVERY - R1 520 000 BEAUTIFULLY DESIGNED FAMILY HOME Nested in a pan handle, this home oozes with space and peacefulness. Consisting of 4 spacious bedrooms, 3 bathrooms (2 x en-suite). An open plan kitchen, dining room, lounge, double automated garage, Servant Quarters and store room. Braai stoep. Well maintained garden with lots of space. The property is on a stand size of 1016 sqm. WEB REF: 3202623 LOVELY FAMILY HOME This amazingly spacious and neat property is for sale in Discovery Roodepoort. Flowing tiles made for easy cleaning,large and well lit bedrooms and lounges provides for nature light, enhancing all features. The home consists of 3 bedrooms,3 bathrooms,underfloor heating, the main bedroom features a walk in dresser and cupboard. The massive kitchen is ideal for a family gathering. A sparkling blue pool, landscaped gardens, water features and immaculate lawn complete the picture. WEB REF: P24 102559425 Should you or anyone you know be interested in buying or selling please give us a call for a FREE, no obligation valuation!!