VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

Similar documents
Finansies / Finances

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die Hoërskool DF Malan

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

HOëRSKOOL PORTERVILLE

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Direkte en indirekte rede *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

14/2016 Schalk Reynders HOOF

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Mandala Madness Deel 2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Laerskool Gene Louw Primary

Uit Moerdijk se pen Man en Media

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

Tariewe

Rut: n Liefdes Verhaal

Bladsy 1. Boodskap van die Hoof Prosedure vir inskrywing 2

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

10/2017 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

Spelling our way to a lot of prizes

Die jaar se kaskar was

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

19/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Daar s n tsoenami op pad. bl. 2. PRG se son verrys in die Ooste

Vinkie. Laerskool Fairland

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Laerskool Gene Louw Primary. Hannah Enslin 5E3

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

Sterdansers by Vensters.

SIZA takes the sting out of auditing

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Interskole: waar kan ons verbeter?

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

bedel. Dis mos waarvoor jy vriendinne het - om jou warm te hou tydens Kode Blou! Selfs UJ was effe afgewater as gevolg van die weervoorspelling

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Government Gazette Staatskoerant

Kos vir ons skoolkatte

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education


Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck

Laerskool KENRIDGE Primary School

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

make your dream a reality

Nortjé kry bloedneus in landdroshof VOLUME 25 NO. 09. PHALABORWA se omstrede sakeman en eiendomsontwikkelaar,

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

25/02 28/02 Lukas 4:18,19 (Ou vertaling 1933) 01/03 02/03 Die Gauteng Skole Proewe Sweminterhoërs

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Vinkie. Laerskool Fairland

Edgehog

Transcription:

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n al hoe groter tekort aan fondse is. Ons benodig die fondse om n skool van uitnemendheid te wees!!! At present there is a large number of parents, who do not fulful their responsibilities in terms of their payment of school fees. The result is that the deficit of funds increase each month. We need funds to be a school of excellence!!! VEILIGHEID Veiligheid is n prioriteit by Hugenote Laerskool. Ons vra die ouers om paraat te wees en op te tree indien u enige vreemde of verdagte persone op die terrein opmerk. Vra asb. dadelik die persoon om die perseel te verlaat. Dankie vir u samerwerking. SAFETY Safety is a priority at Huguenot Primary. We ask parents to be aware of strangers walking around on our premises. If you see a suspicious person, kindly ask them to leave the grounds. Thank you for your cooperation. Ons doen n beroep op die ouers om asseblief sôgens seker te maak dat leerders se skryfbehoeftes, take, sportklere ens. ingepak is! Parents must please check if learners packed all of their supplies, books, sportgear ect. before leaving for school in the morning! n Spesiale dankie aan Anneke Doubell wat die dogtersbadkamer in die Intermediëre fase so pragtig verfraai het! READING BUG Mia Zeeman Jaden Hume Roosje Grobbelaar

BYBELSE ETE Verskillende voedselsoorte soos uit die bybelse tyd. Ons graad 2 klasse het die land Israel se agtergrondgeskiedenis behandel en as deel van hul vaslegging moes die leerders soos Israeliete aantrek. Hulle het ook verskillende kossoorte van die bybelse tyd geëet en daarby ook hul eie roosterbroode gebraai met die hulp van twee pappas. Dit was groot pret om almal in die kleredrag en omstandighede van die bybelse tyd te sien. Grade 7 Council Congratulations to the following learners: NEW LEARNERS A Huguenot welcome to Ashleigh & Jesse Prinsloo (2E), Tylor Jooste (1E) and Elijah van der Spek (4A1). Hope you will be happy at our school. Tatum Petersen Jade de Vries Phillip Grobler Links bo: Tatum Petersen. Regs bo: Jade de Vries Middel bo: Phillip Grobler.

SPORT TENNIS Suzaan Janse van Vuuren het Boland O/13 en haar sussie Talitha het Boland O/11 in Port Elizabeth verteenwoordig. Hulle het vir die Sinergybeker teen OP en WP gespeel. Suzaan en Talitha het al hul wedstryde gewen en Boland het ook die toernooi gewen. SUID-AFRIKA NASIONALE TENNISTOERNOOI Die toernooi het van 21-24 Maart in Bloemfontein plaasgevind. Suzaan het vir Boland nr. 2 deelgeneem aan die toernooi. Daar was 15 spanne van oor die hele land. Sy het altesaam 16 wedstryde gespeel en 13 gewen. Suzaan is deur die keurders genooi om 'n uitspeelwedstryd te speel wat sy gewen het. Sy is toe gekies as reserwe van die SA skolespan (o/14) wat 25 November tot 10 Desember in Maleisië gaan toer. Boland het aan die einde van die toernooi 6de geëindig. Ons is sommer baie trots op Suzaan se uitsonderlike prestasie en wens haar voorspoed toe met haar voorbereidings vir die toer. Chess Lucian Thevan took part in the Western Cape Chess Champoinships held on the 19-21 April in Kuilsriver. Links na regs: Suzaan en Talitha Janse van Vuuren HORSE RIDING Michelle Smuts took part in the Interbranch and Inter-regional competition at Daggeraad farm near Malmesbury from 4-6 April. She won 2 first, 2 second, 1 fourth and 1 fifth place. She received her full colours for dressage and equitation. SANESA Kampioenskappe: Left: Skye Austin. Middle: Izelle Stemmet Right: Alicia Stemmet Izelle Stemmet: 3 eersteplekke en 4 tweedeplekke Alicia Stemmet: 4 eersteplekke en 2 tweedeplekke Right: Michelle Smuts Skye Austin: 2 eersteplekke en 3 derdeplekke.

SA Vlak 1 Streek-swemkampioenskappe Wian Lützeler en Willem Badenhorst het die afgelope naweek aan die SA Level 1 Streek swemkampioenskappe op Oudtshoorn deelgeneem. Links: Willem Badenhorst Albei het met al hul items hul tye merkwaardig verbeter. Willem het 'n Silwermedalje in die Aflos gekry. Congratulations to the following learners who were chosen for the regional teams: RUGBY: L.n.r.a: Jaco Matthysen, Thomas Linnegar en Willem Badenhorts. L.n.r.o: Valco van Wyk en Luther Springbok. Thomas Linnegar, Willem Badenhorst, Valco van Wyk, Jaco Matthysen, Luther Springbok NETBALL: o/13: Mandi Franken, Corné Smith, Lize Ferreira, Suzaan Janse van Vuuren, Michelle Smuts, Ashleigh Parsons, Heidi Mnweba, Tatum Pietersen o/12: Margaux-Marise Lategan, Charlize Schultz, Nicola Janeke, Marelize Terblanche L.n.r.o: Michelle Smuts, Corné Smith, Lize Ferreira en Mandi Franken. Middel: Suzaan Janse van Vuuren L.n.r.o: Tatum Petersen, Heidi Mnweba en Ashleigh Parsons. L.n.r.a: Charlize Schultz en Nicola Janeke L.n.r.v: Margaux-Marise Lategan en Marelize Terblanche

BOLAND HOKKIE Die volgende leerlinge is vir die Boland hokkiespan gekies wat in Junie aan 'n provinsiale toernooi in Kaapstad gaan deelneem: Thomas Linnegar, Antonio van der Westhuizen, Francois Marais, Reinard Reitsma en Alain Coraizen. BOLAND STREEK HOKKIE Die volgende leerlinge is vir die Boland Streekhokkiespan gekies wat in Augustus aan 'n provinsiale toernooi in Port Elizabeth gaan deelneem: Charlize Schultz, Heidi Mnweba, Suzaan Janse van Vuuren, Casey Anne Minnaar, Ashleigh Parsons, Alexandra Gerber, Stuart Bruintjies en Matthew de Jager. CYCLING Ashleigh Parsons from the Track Cycling SA club, took part in the National Track Cycling Championships at the Belville Velodrome from Wednesday, 27 March to Sunday, 31 March. She won 4 gold medals and broke a SA record in the 500m Time Trial. She once again took part with the boys and was the overall winner. Well done! L.n.r.a: Matthew de Jager, Ashleigh Parsons en Chalize Schultz. L.n.r.v: Stuart Bruintjies, Suzaan Janse van Vuuren, Casey Anne Minnaar, Heidi Mnweba en Alexandra Gerber. Right: Ashleigh Parsons L.n.r.a: Reinard Reitsma en Thomas Linnegar. L.n.r.v: Antonio van der Westhuizen, Alain Coraizen en Francois Marais. Jakes Reeder het Saterdag eerste geeïndig in die Bien Donne 5km Bergfietswedren vir seuns. Henk Slabber het Sondag aan die Delta Trap MTB byeenkomsdeelgeneem. Hy het die 20km roete voltooi.

JJ Lambrects het die afgelope vakansie die Wes- Kaap krieketspan in Indiё verteenwoordig. Hy het uitstekend presteer deur 6 paaltjies in 10 wedstryde te neem met n lopietempo van 5.03 per beurt. Hy het ook n kolfgemiddeld van 70 behaal en is nooit uitgegooi nie. TRAMPOLIEN Helendé Kemp en Carl van der Westhuyzen het aan die Eerste Boland Trampolienproewe deelgeneem. Carl het 'n 1ste en 6de plek en Helendé 'n 5de en 6de plek behaal Carl van der Westhyyzen BOLAND KRIEKET Matthew Thompson (O/11) en JJ Lambrechts (O/13) is vir die finale Boland Krieketspan gekies. Helendé Kemp Left: Matthew Thompson Right: JJ Lambrechts Boland sentraalnetbal L.n.r.a: Charlize Schultz en Nicola Janeke. L.n.r.a: Heidi Mnweba en Margaux-Marice Lategan. Heidi Mnweba (O/13)en die volgende O/12-spelers: Charlize Schultz, Nicola Janeke en Margaux-Marice Lategan is vir die Boland Sentraalspan gekies wat op 11 Mei aan die volgende rondte proewe gaan deelneem.

KULTUUR Redenaars Cilmie Geyer en Willem Badenhorst het 16 April aan 'n redenaarskompetisie wat deur Gimnasium aangebied is, deelgeneem. Cilmie het die kompetisie gewen en met R500 prysgeld weggestap. Links na regs: Cilmie Geyer en Willem Badenhorst KOOR Annarita Smit (7A2) participated in the Star Search Talent competition Poprock 11- Op 17 Mei neem die Senior Koor deel aan die ATKV applouskompetisie by Laerskool Gene Louw in Durbanville. Dit is n landswye kompetisie wat in verskeie streke aangebied word. Die wenners van elke streek sal meeding in die finale rondte. Ons wens die koor alle sterkte toe! BALLET EISTEDDFOD Good luck to all our learners that are participating in the Ballet Eisteddfod held on the 16,17 and 18th of May. Ons hou konsert!!! Hierdie jaar is dit weer die leerders van die Intermediëre Fase se beurt om konsert te hou! Sterkte met al die reëlings en danse wat geoefen word!!

Goggagrot Ons kuier te lekker by die brandweer! Al die lekker skuim was n hoogtepunt. Bak-en-brou is die beste! Ons maak ons eie mannetjies! Hier is emmers vol liefde by Goggagrot!

Mr Schemper s o/7 rugby team is ready for action! Ons is baie trots op al die Hugenoters! Hugenote leerders help oral waar hul kan!

Mei 2013 Wo 1 Vakansiedag: Werkersdag // SAD Halfmarathon Don 2 Rugby/Netbal vs Eikestad (W) // Gimnasium 0/13A Netbaldag Vry 3 Entrepreneurs // Gedragsvorms Skaak vs Paulus Joubert (W) Di 7 Rugby/Netbal vs Wagenmakersvallei (W) Eisteddfod Afrikaans Wo 8 Opedag // Hokkie v Eikestad (T) Eisteddfod English Do 9 Hemelvaart: Geen Buitemuurs Vry 10 Snoepie: Gerda // Netbal: Bol. Semi-finale proewe Skaak vs Dalweide (T) Sa 11 Rugby/Netbal/Hokkie vs Worcester-Noord (W) // Verjaarsdag: Hannetjie Pienaar // Netbal: Bol Semifinale proewe Di 14 Rugby/Netbal vs Soetendal (W) Wo 15 Hokkie vs Bridge House (T) Vry 17 Entrepreneurs // Gedragsvorms // Senior Koor: ATKVApplous // Netbal: Finale Bol. Proewe Skaak vs Paarl Gim (W) Sat 18 Rugby/Netbal/Hokkie vs Dirkie Uys (T) Wo 22 Hokkie vs Courtrai(W) Do 23 Rugby/Netbal vs W ton Primêr (T) Vr 24 UITNAWEEK // Entrepreneurs // Netbal: Wes-Kaap proewe Sat 25 ATKV Applous: Semi-finaal Di Rugby/Netbal vs S bosch (W) Wo 29 Hokkie vs Gimnasium (W) Do 30 EKSAMEN BEGIN // Verjaarsdag: Riaan Ross // Netbal: Bol. Top Skole GOOD LUCK TO ALL OUR TEAMS PARTICIPATING IN SPORTS THIS TERM! Winning means you're willing to go longer, work harder and give more than anyone else. - Vince Lombardi