AANSOEK OM INTERNE GOEDKEURING VIR AANBIED VAN N KORTKURSUS

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

RAADSLEDE / COUNCILLORS

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

HOëRSKOOL PORTERVILLE

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

Mosselbaai Munisipaliteit

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Tariewe

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe

INSKRYWINGSVORM

Mandala Madness Deel 2

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

SIZA takes the sting out of auditing

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

Direkte en indirekte rede *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Uit Moerdijk se pen Man en Media

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Gemeenskapsinteraksie 2006

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

BELEID OOR DELEGERING EN SKEDULE VAN MAGTIGINGSVLAKKE

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

REDES VIR BEVEL IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. Coram : MAJIEDT R. Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: Datum Gelewer:

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC NGOS AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

HOOFSTUK 7 NAVORSINGSMETODOLOGIE

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

Tariewe

Rut: n Liefdes Verhaal

Transcription:

IKAS-VORM 4: AANSOEK OM INTERNE GOEDKEURING VIR AANBIED VAN N KORTKURSUS Kampus: Potchefstroom 1 Administratiewe inligting 1.1 Naam van die kortkursus (ook in Afrikaans, indien dit ook in Afrikaans aangebied word): Advanced University Short Course in Public Sector Project Management 1.2 Naam en besonderhede van die kortkursusbestuurder (aanbieder): Prof Gerrit van der Waldt, Openbare Bestuur & Regering, Skool vir Sosiale & Owerheidstudies 1.3 NKR-vlak (ten minste vlak 5): (Indien dit nie op vlak 5 aangebied word nie, motiveer waarom dit onder die naam van die NWU aangebied word en na watter formele kwalifikasie dit streef) 6 1.4 Bied die kortkursus krediete vir ʼn formele NWU-kwalifikasie of SAKO (SAQA) geregistreerde eenheidstandaard? (Sien SAQA.org.za geregistreerde kwalifikasies en eenheidstanfaarde). Indien nie, dui aan dat dit ʼn nie-kredietdraende kortkursus is. Verwant aan SAKO geregistreerde eenheidstandaard (242914); nie dieselfde nie; sowel as verwant aan gedeeltes van die Projekbestuursmodule (PUMA 221) in die BA Ontwikkeling en Bestuur m.b.t. n deel van die formatiewe assessering en klasbywoning, maar nie vir die summatiewe assessering nie. 1.5 Kredietdraende kortkursusse: Noem die NWU kwalifikasie/module OF die SAKO geregistreerde eenheidstandaard(e) waarvoor die kortkursus krediete sal dra (vir EVL doeleindes) SAKO geregistreerde eenheidstandaarde US ID Vlak Beskrywing 242914 6 Apply the principles and theories of public sector project management (12 credits) NWU Kwalifikasiemodule Modulekode Naam Program PUMA 221 The Government and BA Ontwikkeling en Bestuur / Kur. Sustainable development Openbare Bestuur & Regering IKAS-vorm 4: Interne aansoekvorm van NWU Kortkursus (19 Nov 2007) 1

1.6 Aantal krediete / studie-ure: 12 krediete 1.7 Teikengroep en verwagte aantal geregistreerde kursusbywoners: Teikengroep: Middelbestuurders in die Staatsdiens Verwagte aantal kursusbywoners = 7 000 (ingevolge PALAMA Tender oor 3 jaar periode) (PALAMA = Public Administration Leadership and Management Academy voorheen SAMDI) 1.8 Skool of vakgroep wat verantwoordelik is vir die kortkursus: Openbare Bestuur & Regering, Skool vir Sosiale & Owerheidstudies 1.9 Organisasie of persone buite die NWU wat mede-aanbieders van die kortkursus is: LeMark Training & Development, n geregistreerde diensverskaffer met wie NWU n kontrak vir die aflewering van kortkursusse het. LeMark sal verantwoordelik wees vir alle logistieke reëlings in samewerking met PALAMA soos die reël van lokale, reis en verblyf van aanbieders, en die verspreiding van studiemateriaal. Hulle het reeds n uitgebreide databasis met geregistreerde fasiliteerders. NWU sal as hoofverskaffer ( lead provider ) verantwoordelik wees vir die registrasie van die kursus sowel as die kwaliteitsversekering in terme van gehalte van aanbieders, moderering, assessering, en die uitreiking van sertifikate. Die konsortiumvennote wat gebruik word vir die aflewering van die Postgraduate Short Course Certificate in Executive Leadership ( n IKAS-geregistreerde kursus ingevolge n PALAMA tender) sal geaktiveer word vir die aflewering van hierdie kortkursus. Dit sluit in die universiteite van Johannesburg, Vrystaat, KwaZulu Natal, en Wits, sowel as die universiteite vir tegnologie van TUT, CUT, en DUT. 1.10 Kwalifikasies en ervaring van die eksterne aanbieders Naam van aanbieder (en instellingaffiliasie indien toepaslik) Beroep Hoogste toepaslike kwalifikasie Professionele registrasie (indien toepaslik) Ms Mogie Subban (UKZN) Snr Lecturer M.Admin - 12 Dr M Schimper (CUT) Snr Lecturer PhD - 10 Mr BA Ntshangase (DUT) Lecturer MA - 5 Ms Mel Reddy (DUT) Snr Lecturer M.Admin - 9 Dr S Pillay (DUT) Snr Lecturer PhD - 12 Mr LJR Godji (NWU Mafikeng Campus) Snr Lecturer MA - 4 Col PJ Keller (SANDF) SANDF MA - 18 Prof F Cloete (UJ) Professor D.Phil, LLM - 21 Mr D Mdlazi (DUT) Lecturer MA - 4 Dr B van der Merwe (CUT) Snr Lecturer PhD - 12 Mr BR Qwabe (DUT) Lecturer M.Phil - 5 Dr B Ketel (US) Snr Lecturer PhD - 13 Prof J Burger (US) Professor PhD, B.Ing - 15 Jare toepaslike ervaring IKAS-vorm 4: Interne aansoekvorm van NWU Kortkursus (19 Nov 2007) 2

Mr H Mahomed (private) Consultant MA - 7 Dr MDJ Matshabaphala (WITS) Snr Lecturer PhD - 9 Mr Richard Muller (private consultant) Consultant MA, B.Rek - 15 Mr André Knipe (SBS) Lecturer MA PMI 15 Nota: Hierdie lys is nie volledig nie. n Verdere uitgebreide databasis met PALAMA geregistreerde fasiliteerders is beskikbaar 1.11 Aanbiedingswyse (kontak/afstand) Gemengde metode van aflewering (3 dag kontaksessie en 6 weke selfstudie vir die voltooiing van n projek/werkstuk) 1.12 Vereistes om sukses te behaal Die voltooiing van n omvattende projekverslag uit hul werksomgewing. n Slaagsyfer van 50% is n vereiste. 1.13 Toelatingsvereistes: Watter toelatingsvereistes ten opsigte van kwalifikasies, ervaring, ouderdom, ens. word gestel vir die kortkursus? Matriek, vaardigheid in Engels, sowel as die suksesvolle voltooiing van n Projekbestuursertifikaat of geregistreerde kort kursus op Vlak 5. Om krediete vir PUMA 221 te bekom, moet die student aan die toelatinsvereistes van n geslaagde eerstejaarsvlak voldoen. Studente sal egter steeds vir die module PUMA 221 moet registreer en die finale eksamen moet aflê ten einde die module suksesvol te slaag om sodoende die 12 krediete te verwerf. 1.14 Aannames van vorige leer Noem hier of enige vorige ervaring of ʼn spesifieke bevoegdheid noodsaaklik is. Voltooiing van Projekbestuur op Vlak 5 1.15 Voorgestelde datums en aantal aanbiedings wat u vir die kortkursus in die vooruitsig stel Datum Tyd Plek Ingevolge die PALAMA kontrak word n skedule vir die jaar opgestel waarvolgens kontaksessies vir departemente landwyd aangebied word 3 dag kontaksessie Provinsiale and nasionale staatdepartemente Totale aantal aanbiedings per jaar Nagenoeg 70 per jaar landwyd Let wel: In terme van die tender sal NWU nie verantwoordelik wees vir aflewering van die program nie alhoewel ons betrokke by die aanbieding gaan wees. Ons hooftaak is die moderering, akkreditering en sertifisering van leerders. LW: Indien daar op ʼn latere stadium verkies word om die kortkursus op ander datums en tye as bogenoemde aan te bied, moet die skooldirekteur/lynbestuurder se geskrewe toestemming verkry word. IKAS-vorm 4: Interne aansoekvorm van NWU Kortkursus (19 Nov 2007) 3

2 Inligting oor inhoud 2.1 Formaat waarin leermateriaal beskikbaar gestel sal word Leermateriaal bestaan uit 3 dele: n 150 bladsy studiegids, n Fasiliteerdersgids (om eenvormigheid in aanbieding en assessering te verseker), en n Learner Guide (waarin assesseringsoefeninge, gevallestudies, webgebaseerde inligting, en artikels ingesluit is) 2.2 Bied die kortkursus krediete t.o.v. bestaande kwalifikasies aan die NWU of SAKOgeregistreerde standaarde? Die kortkursus bied 12 krediete tot voltooiing van die module (PUMA 221) summatiewe evaluering uitgesluit (IM V) sowel as gedeeltes van die SAKO-geregistreerde standaard (US ID: 242914) 2.3 Doelstelling van die kortkursus Wat is die voordele vir diegene wat die kursus bywoon en vir die gemeenskap? Die inhoud van kortkursus is volledig belyn met die eenheidstandaarde sowel as die Competency profile van die middelbestuurskader in die Staatsdiens. Die huidige IKAS-geregistreerde generiese kortkursus in Projekbestuur wat gesamentlik deur personeel van die Skool vir Sosiale & Owerheidstudies en die Besigheidskool aangebied word, is uiters gewild en maak n daadwerklike bydrae tot die kapasiteit van bestuurders om projekte te beplan en te bestuur. Hierdie kortkursus is spesifiek vir die Staatsdiens ontwikkel en is geskoei op spesifieke praktyke, beleidsraamwerke, en stelsels in die Staatsdiens ten einde dienslewering te verbeter. 2.4 Spesifieke kursusuitkomste en die gepaardgaande assesseringskriteria Noem die spesifieke leeruitkomste en direk daarná die assesseringskriteria. (Dit is makliker om die assesseringskriteria te formuleer as u vir uself sê: Ek (die assesseerder) sal weet dat die leerder die spesifieke uitkoms bereik het indien hy/sy...) (1) Die bydrae van Projekbestuur vir strategiese doelwitbereiking in die Staatsdiens te analiseer. AK: Suksesvol die bydrae van projekbestuur in die operasionalisering van beleidsprogramme en diensleweringsprojekte binne die beplanningsiklus van die Staatsdiens te vertolk deur die roete vananf Government s Programme of Action, die Regering se Lekgotla en die 5 Clusters van die Regering, soos uiteengesit in die leermateriaal, korrek in die werkstuk weer te gee. (2) Die beginsels en stappe in die Projekbestuursiklus te kan toepas op n bepaalde departementele diensleweringsgerigte projek AK: Suksesvol die beginsels en stappe in die Projekbestuursiklus op n bepaalde diensleweringsprojek in die werkstuk te kan toepas. (3) n Besigheidsplan vir n departementele projek op te stel om tyd, begroting en prestasie-indikatore in te reken. AK: Suksesvol die inhoud en struktuur van n tipiese Staatsdiens Besigheidsplan vir n bepaalde diensgerigte projek op te stel en in die werkstuk te kan weergee. (4) Die dinamika tydens projekspanontwikkeling te bestuur. AK: Suksesvol spandinamika te antisipeer en met strategieë vir die pro-aktiewe bestuur daarvan vorendag te kom en in die werkstuk te kan weergee (5) n Kontrolelys vir projekbeplanning en implementering te ontwikkel. AK: Suksesvol n beplanningskontrolelys vir elke stap in die beplanningsfase te ontwikkel en in die werkstuk weer te gee. (6) n Work Breakdown Structure (WBS) vir n bepaalde diensleweringsgerigte projek op te stel en n Gantt chart daarvolgens op te stel. AK: Suksesvol die beginsels en vereistes van n Work Breakdown Structure op n bepaalde departementele projek toe te pas, te ontwikkel en op n Gantt chart in die werkstuk weer te gee. (7) n Kommunikasieplan vir n projek op te stel. AK: Suksesvol n kommunikasieplan in die werktuk vir n bepaalde diensgerigte projek op te stel waarin aspekte soos belangegroepe, kommunikasiemedia en strategie, frekwensie, en verantwoordelike persone weergegee word. (8) n Risikobestuurmatriks en plan op te stel. AK: Suksesvol die beginsels en struktuur van n Risikobestuursmatriks en plan vir n spesifieke diensgerigte projek op te stel en in die werkstuk weer IKAS-vorm 4: Interne aansoekvorm van NWU Kortkursus (19 Nov 2007) 4

te gee. (9) Projekregering (governance) en organisatoriese reëlings en strukture te ontleed. AK: Suksesvol meganismes soos Steering Committees en Project Support Offices vir die regering (governance) van n spesifieke projek te identifiseer en n ontleding te maak van die geskiktheid van n bepaalde department se organisatoriese strukture vir die integrering van projekte en met voorstelle ter verbetering in die werkstuk te kom. (10) Toepaslike bestuurstegnologie soos programmatuur (bv. MS Project) te identifiseer en aan te wend. AK: Suksesvol toepaslike bestuurstegnologie en sagteware vir n bepaalde diensgerigte projek in die department te identifiseer en in die werkstuk weer te gee (Gantt chart word op MS Project voltooi en aangeheg by werkstuk as bewys). As die kortkursus so lank is dat dit uit verskillende leergedeeltes of modules bestaan, moet die uitkomste en assesseringskriteria vir elke module verskaf word. 2.5 Assesseringsmetode Beskryf hoe daar bepaal gaan word of die kursusuitkomste (leerresultate) wel bereik is. As dit slegs ʼn bywoningskursus is, moet dit hier aangedui word. Assessering van leeruitkomste word bepaal deur n omvattende projekverslag (werkstuk) wat binne 6 weke na afloop van die 3-dag kontaksessie ingehandig moet word. Formatiewe assessering geskied deur 3 praktiese oefeninge tydens die kontaksessie wat gebasseer is op die voltooiing van n volledige projekskedule (WBS), n Risikobestuursplan, sowel as n Kommunikasieplan. 2.6 Modereringsvereistes Verduidelik die vereistes om die regverdigheid, betroubaarheid en geldigheid te verseker van die proses wat die bereiking van die uitkomste assesseer. Dui aan wie verantwoordelik sal wees vir die moderering. Interne moderering word in terme van huidige Interne en Eksterne Programevalueringsmeganismes gedoen. Die kursusbestuurder is verantwoordelik vir die moderering van alle assesserings. n Internasionaal-erkende akademikus in Projekbestuur, Rory Burke, van Australië, sal eksterne moderering van materiaal behartig. Mnr Burke besoek Suid-Afrika gereeld en tree as gasdosent vir verskeie universiteite op. Hy is volkome vertroud met die NKR-vlakke en eenheidstandaarde vir projekbestuur in Suid-Afrika. 2.7 Kursusbywoners se assessering van die kortkursus Dui aan wanneer en op welke wyse assessering van die kortkursus sal plaasvind. Wie sal verantwoordelik wees vir die assesserings en seker maak dat terugvoer oor die proses die direkteur/lynbestuurder bereik? Assessering van die kortkursus word deur 3 deelhouers in die aflewering gefasiliteer. NWU, PALAMA en LeMark Training & Development het evalueringsvraelyste wat deur alle kursusgangers voltooi word. Hierdie vraelyste word statisties deur NWU se Statistiese Konsultasiediens behartig en intervensies word geloods om voortdurende aanpassings ter verbetering te maak. Verslag hieroor word aan die Skooldirekteur gelewer. 2.8 Monitering van die kortkursus Watter stappe sal geneem word tydens die aanbied van die kortkursus om te verseker dat dit sal voortgaan soos beplan, en dat die kursusbywoners se ervaring van die program positief en tot voordeel van die Universiteit se reputasie sal wees? Gedurende die afgelope 8 jaar het personeel van die Skool vir Sosiale & Owerheidstudies saam met LeMark Training & Development heelwat ondervinding opgedoen in die hantering van die huidige generiese kortkursusse in Projekbestuur op NKR-vlakke 5 en 6. Hierdie pasgemaakte kortkursus vir PALAMA sal voortbou op hierdie ondervinding. In die Skool sal die kortkursus deur n Kortkursus- en Ontwikkelingsbestuurder behartig word wat uitsluitlik verantwoordelik sal wees vir die bestuur van die kursus en volledige kursusgangerrekords sal byhou vir eksterne evaluering en ouditeringsdoeleindes. IKAS-vorm 4: Interne aansoekvorm van NWU Kortkursus (19 Nov 2007) 5

2.9 Uitslae Dui aan hoe gou na afloop van die eksamen die eksamenuitslae beskikbaar gemaak sal word, en ook hóé die uitslae bekendgemaak sal word. Daar is geen eksamen nie. Uitslae van werkstukke word binne een week na inhandiging aan kursusgangers bekend gemaak. 3 Finansiële inligting Die aansoek moet vergesel word van die inligting oor finansies in Begrotingsvorm vir Kortkursusse. 3.1 Kontrak Is daar ʼn behoorlike ooreenkoms met die outeur van die studiemateriaal, die aanbieder/bestuurder en die skool? PALAMA as kliënt besit kopiéreg van die studiemateriaal. Die NWU akkrediteer slegs die inhoud (eenheidstandaarde en uitkomste) en aabiedingswyse daarvan. In terme van die kontrak (huidig n MOU met PALAMA en LeMark) behou NWU die reg voor om akkreditasie op te hef indien die materiaal deur PALAMA gewysig word. Interne bestuur van die kortkursus en finansieële reëlings geskied in terme van die Projekouditstelsel en beleid van NWU. 3.2 Finansiële lewensvatbaarheid van die kortkursus Dui aan of die kursus finansieel lewensvatbaar sal wees per aanbieding n Surplus van nagenoeg R11 750 per jaar word in die vooruitsig gestel (sien asb Begroting angeheg) 3.3 Begroting Voltooi Begrotingsvorm vir Kortkursusse, kry dit goedgekeur deur die interne ouditeur en sluit dit by die aansoek in. Aangeheg 3.4 Prosedures vir besprekings en betaling Dui aan hoe hierdie prosedures in stand gehou sal word. Kursusgangers word deur PALAMA as kliënt geïdentifiseer waarna hulle by LeMark Training & Development op n databasis registreer word. Hierdie databasis word aan NWU verskaf vir sertifiseringen ouditteringsdoeleindes. LeMark tref dan die nodige logistieke reëlings in terme van die reël van lokale, die aanwys van fasiliteerders in ooreenstemming met NWU-vereistes, en die verspreiding van materiaal in samewerking met PALAMA. LeMark ontvang alle gelde vanaf PALAMA en betaal die fasiliteerders direk. NWU word vergoed vir die moderering, assessering en sertifisering van kursusgangers. Die fasiliteerder is verantwoordelik vir die assessering van die betrokke groep se werkstukke en NWU modereer 10% van alle werkstukke ontvang. Die punt word deur beide LeMark en NWU op die studenterekords geplaas en aan PALAMA gestuur vir verslagdoening- en betalingsdoeleindes. NWU reik sertifikate uit aan alle kursusgangers wat bevoeg verklaar is. 4 Enige ander inligting Bygewerk: AS Coetzee-Van Rooy 9 Maart 2007 IKAS-vorm 4: Interne aansoekvorm van NWU Kortkursus (19 Nov 2007) 6

Current information: BASAEB l:\users\basascvr\dokumente\nuwe dokumente\08. onderrigleer\8b - beleidsdokumente\8.6 icnl-ikas\vorms\ikas vorm 4_aansoek kk - 9 mrt 07.doc 2009-06-24 Oorspronklike gegewens: BASAEB p:\dokument\as-afdelings\d&oo\imv\mform4addendum1application.doc 2005-04-12 IKAS-vorm 4: Interne aansoekvorm van NWU Kortkursus (19 Nov 2007) 7