HOMOSEKSUALISME. Onderskei tussen Skrifgedeeltes wat dit direk aanspreek en Skrifgedeeltes wat indirek tog daaroor lig gee.

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Direkte en indirekte rede *

Mandala Madness Deel 2

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

BenguFarm Bestelvorm

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Hoe om krag te spaar

Uit Moerdijk se pen Man en Media

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Die 2001-omdigting van die Psalms na vyf jaar

'N ETIES-HISTORIESE BESKOUING VAN DIE ROL VAN GENL C.R. DE WET IN DIE ANGLO- BOEREOORLOG

Die subtíele aanleg en moonuikhede van die nominale styl: 'n Studie in Nuwe- Testamentiese Grieks

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

Die wisselwerking tussen profeet en gehoor in die boek Esegiël

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

Tariewe

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers

Die belydenisuitspraak Kolossense 1: 13-20: Eenheid, struktuur en funksie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ysterkoei moet sweet van Breytenbach Breytenbach.

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

G. J. du Preez

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

ROEPING & RIGLYNE OPVOEDING TOEKOMS TERMYNBLAD VAN DIE VERENIGING VIR CHRISTELIKE HOËR ONDERWYS ISSN Jaargang 64 Nr.

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH)

n Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling: noodsaaklik, wenslik of onnodig?

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Slaggate in ons eksegese as voorbereiding tot Skrifgebaseerde prediking 1. Prof. GDS Smit

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGSTE HOF VAN

n pamflet wat in Julie gepubliseer is, dat die ANC nie

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

J.M. Vorster Noordwes-Universiteit

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

BYBELGEBRUIK TYDENS GROEPSBYBELSTUDIE

Tariewe

HOOFSTUK 2. 'n Struktuuranalise van die skool word getnaak aan die hand van die

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

BOEKRESENSIES. W Vosloo, Mééras net 'n stone, NG Kerkboekhandel, Transvaal, Pretoria 1986, 270 pp. Prys R29,50.

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

!"#2 DIE GEROEP OM GEREGTIGHEID. Sal dit gehoor word? MEI 2012

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Voorwoord. Original Research. Page 1 of 11. Author: D. Francois Muller 1. Affiliations: 1

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

waai? Dr Japie Coetzee 'n Praktiserende Prokureur, Notaris en Aktevervaardiger Coetzees Ingelyf Parys

Transcription:

HOMOSEKSUALISME 1. Inleidend Waarom hierdie onderwerp? - Daar word wyd daaroor gepraat en gedebatteer, in die laaste dekade of wat ook in kerke van gereformeerde oorsprong hier in ons land. - Dit kom meer voor, of die voorkoms daarvan raak al hoe meer bekend. - Daar is in die wäreld aggressiewe agitasie vir die aanvaarding en selfs bevordering daarvan deur allerhande gay and lesbian -groepe. - Kan nie meer ons oé daarvoor toemaak en dink dat hierdie verskynsel sommer gaan verdwyn nie. Onthou dat hierdie n deel van ons program van Bybelse Toerusting is: - Bybels wil sä dat dit gaan oor wat die Here in Sy Woord oor hierdie saak en die hantering daarvan sä. - Toerusting wil sä dat die bedoeling is om u toe te rus om self n duidelike standpunt hieroor te hä, en om in staat te wees om u standpunt teenoor ander mense te kan verantwoord, en om te weet hoe u mense wat homoseksueel is, kan benader, ook di van hulle wat dit uit die Bybel probeer regverdig. - U moet dus nie n sielkundige praatjie of uiteensetting verwag nie. Ek praat as VDM. Ek wil die Bybelse standpunt stel in die gees van 2 Tim 2:24-26. Ook omdat ek bewus is van die trauma wat homoseksualisme veroorsaak vir die worstelaars daarmee en vir bv. die ouers en ander familie van homoseksueles. Terminologie: - homoseksueel: seksuele aangetrokkenheid tot en verhouding met dieselfde (geslag); sluit lesbianisme in; - heteroseksueel: seksuele aangetrokkenheid tot en verhouding met die ander (geslag); - huwelik: lewenslange verbintenis tussen een man en vrou 2. Wat die Skrif sê oor homoseksualisme Onderskei tussen Skrifgedeeltes wat dit direk aanspreek en Skrifgedeeltes wat indirek tog daaroor lig gee. Indirekte gegewens: - Die skeppingswerk van God volgens Gen 1-2. Gen 1:27 en 2:22: God se optrede is altyd sprekend en normerend van aard, veral hier in Gen 1 en 2 waar die orde vir die hele menslike geskiedenis gelä word. God het die mens manlik en vroulik gemaak, en die twee vorm n tweeéenheid. Toe God gesien het dat die mens alleen is, het Hy vir hom n vrou gemaak. 1

- Mt 19:4-5 (+ Mk 10:1-12) bevestig bg., en maak daarby die een vlees wees van man en vrou die gesagvolle konsekwensie van God se handelinge en dus normatief (vgl. die Om hierdie rede = omdat God hulle so gemaak het) - Die aanprysing van die band tussen man en vrou (Sp 5:15-19; 31:10-31; Hooglied). - n Gesin in die Bybel veronderstel n pa en n ma (Ex 20:12 e.a.). - Die verhouding tussen Christus en Sy kerk word afgebeeld deur die verhouding tussen die ongelyke man en vrou (Efes 5:22-33) Direkte gegewens: - Gen 18-19, veral 19:5. - Lev 18:22 en 20:13. - Rm 1:26-27. - 1 Kor 6:10. Wys op erns. Volharding in sondes lei tot dood en hel. - 1 Tim 1:10 Saamgevat: - volgens die Woord is die enigste toegelate seksuele verhouding die tussen n man en n vrou in n lewenslange homogame huwelik; alle ander is verbode, bv. voorhuweliks, buite-egtelik, poligamie of andrie, homseksuele; bestialiteit (= gemeenskap met diere) - volgens die Woord kan jy net op twee maniere kuis lewe: getroud of enkel; 3. Argumente weerlê (= hoe mense by die Woord probeer verbykom) T.o.v. Gen 18-19: - In Eseg 16:49-50 word die sondes van Sodom genoem, en daar is dit ander sondes. MÄÄr Gen 19:5 is baie duidelik oor die feit dat homoseksualisme daar bedryf is. Eseg 16:49-50 så maar net dat daar ander sondes ook in Sodom gedoen was. Dit was n goddelose gemeenskap. Maar dis tog opvallend dat die woord gruwel in vers 50 genoem word, wat waarskynlik na die sonde van sodomie verwys. T.o.v. Lev. 18 en 20: - Hierdie gedeeltes gaan oor kultiese homoseksuele prostitusie en dus nie oor algemene homoseksuele verhoudings nie. Dit gaan slegs oor homoseksualisme wat in die konteks van afgodery bedryf is. MÄÄr hier is geen aanduiding dat dit net oor kultiese misdrywe gaan nie. Die beskrywing van hierdie sonde is baie algemeen. Maar sou dit so wees en dit dan beteken dat dit in n ander konteks reg sou wees, wat dan van die ander sondes wat hier genoem word (bv. Lev 18:21 en 23)? Hulle staan dan in dieselfde kultiese konteks. Sou hulle dan ook net in hierdie konteks verbode wees? - Hierdie wette geld nie meer vir ons nie, want ons hou dan nie al die ander wette wat in hierdie hoofstuk staan nie. 2

MÄÄr die Christelike kerk weet van die begin af dat alle Ou Testamentiese wette nie meer deur ons nagekom moet word nie. Verskeie kerke het dit in hulle belydenisskrifte vasgelå (bv. NGB 25; Westminster Confession hfst. 19 par III-V). Wette wat seremonieel vooruitgewys het na Christus se versoeningswerk, is na Sy koms afgeskaf. So ook wette wat die afsondering van Israel (die Godsvolk) van die heidene afgebeeld het. Vgl bv. die onderskeiding tussen seremoniéle, burgerlike en etiese wette. Maar ons laat ons hierin deur die Bybel lei, waarin die Here self vir ons aanduidings gee wanneer wette nie meer geld nie (bv. Mk 7:19; Hd 10:15; Heb 9:10; Kol 2:16-1; 1 Kor 7:19). Wette geld bv. nog as hulle in die NT herhaal word; as hulle op funderende beginsels berus; as hulle nie deel van seremoniéle of spesifiek-israelitiese burgerlike wetgewing is nie. En as Lev 18:22 dan nie meer geld nie, wat van vers 23? - Hierdie wette geld net vir die Israeliete. Dit was deel van hulle kultuur-eie reinheidswette. Elke volk het sy eie kultuur-eie reinheidswette. As dit vir ander mense ook geld, geld dit hoogstens vir ander mense wat in daardie land gebly het (Lev 18:24-30). MÄÄr hierdie wette het nie net vir Israeliete gegeld nie. Vgl. Sodom. En sal God heidene vernietig (Lv 18:24 e.v.) oor dinge wat dan vir hulle eintlik nie verkeerd is nie? In elk geval was die Israelietiese reinheidswette nie kultuur-eie nie, maar Godgeopenbaarde. En waar in die Bybel is daar enige getuienis dat sonde plekgebonde is? - Die OT is n wettiese bedeling wat verby is; ons leef nou in die bedeling van genade. MÄÄr die OT as verbygegane bedeling gaan oor die wet wat sonde veroordeel, wat die sondaar se onmag openbaar en na Christus toe lei (Rm 3 en Gal 3), nie oor die wet as uitdrukking van die wil van God vir die lewe van Sy kinders nie (vgl. Mt 5:19; Jesus se verdieping van die wet verder in Mt 5; Jesus en die apostels se verduideliking van die betekenis van die Wet bv. in Mt 22 en Rm 13:8-9 en sondelyste in NT wat telkens die wet as norm gebruik; en bv. Ef 6:1-4 wat 5e gebod as steeds geldig veronderstel). Rm 1 - Rm 1 handel net oor heteroseksuele homoseksueles, want dis teen hálle natuur. Dit gaan nie hier oor mense wat natuurlik homoseksueel is nie. - MÄÄr in Rm 1 is die natuur dit wat volgens God se goeie skepping en oorspronklike bedoeling behoort te wees, en nie dit wat vir n sondaarmens vanself kom of wat in n bepaalde kultuur as natuurlik gesien word nie. - Rm 1 handel net oor homoseksueles wat God se waarheid in ongeregtigheid onderdruk, nie oor gelowige homoseksueles nie. 3

MÄÄr Rm 1 noem homoseksualisme juis as n voorbeeld van die lewenstyl waartoe die waarheid onderdruk lei. En as dit net van ongelowige homoseksueles geld, geld dieselfde van die ander sondes wat in verse 29-32 genoem word? 1 Kor 6:9 - Arsenokoitai beteken volgens hulle male cult prostitutes. MÄÄr daar is geen aanduiding in die teks dat dit net na kultiese prostitusie verwys nie. Die woorde wat hier gebruik word, is wyd en beskrywend. - NT voorskrifte was net vir daardie tyd en kultuur bedoel. MÄÄr kultuurgebondenheid van voorskrifte kan net aanvaar word as die Woord self ons daartoe aanleiding gee. Homoseksualisme is geneties bepaal en mense kan dus niks daaraan doen nie. Dis soos rooi hare hä of linkshandig wees. Ek kan nie help dat ek so is nie, en kan my dus nie daarteen versit nie. Ek is so gemaak. (Vgl. terme kernhomoseksuele, konstitusionele homoseksuele, seksuele oriéntasie ) MÄÄr - Dit is nie n bewese feit nie. En elk geval maak enige oorsaak daarvan nie verskil aan die sondigheid daarvan nie. Die Bybel veroordeel nie rooi hare hå of linkshandigheid nie, maar wel homoseksualisme. - Dis wel waar in die sin dat hierdie verwringing deur die sonde en deur die toelating van God tot stand gekom het. Maar wat van mense wat op dieselfde manier sieklik/depressief/humeurig gemaak is? God gebruik omstandighede as roeping tot gehoorsaamheid, tot n geleentheid vir Sy krag om sigbaar te word. - Wat van ander mans wat dan geneties so is dat ander vroue as hulle eie hulle seksueel aantrek, of andersom? Dit regverdig tog nie iets soos owerspel nie (vgl. Dawid met Batseba?) - Ons is almal van nature tot alle sonde geneig. Dit verklaar baie sondes, maar is vir nie een sonde n verskoning of n rede om dit maar te doen nie. - Ons beeld-van-god-wees en ons koningskap behels dat ons gees die vermoé behoort te hå om die liggaamlike en die psigiese te kan beheers. (Vgl. bv. 1 Kor 10:13) Dis juis die Bybelse oproep dat by ons as mense ons gees ons liggaamlike begeertes moet beheers; dis een van die dinge eie aan die mens. Volgens 1 Kor 6:11 kän mense verander. - Daar is geen verpligting of noodwendigheid dat n mens jou hoe dan ook al seksueel moet kan uitleef nie. Ons hoef nie seksueel aktief te kan wees om volledig mens te kan wees nie (vgl. Jesus e.a.) Bybel praat teen ontrouheid en prostitusie van ook homoseksuele verhoudings, maar nie van getroue homoseksuele verhoudings/ huwelike nie. Homoseksuele verhoudings is deur God toegelaat, op voorwaarde dat dit loving, caring and committed is. 4

MÄÄr in die Bybel is die enigste toegelate seksuele verhouding die tussen n man en n vrou in n lewenslange homogame huwelik. Bybelse standpunt word homofobie genoem (= vrees vir die eie geslag), en vooroordeel en onkunde en ongevoeligheid, ens. MÄÄr dis n wanvoorstelling, want om n sonde o.g.v. die Bybel aan te wys op die regte manier, is juis deel van ware liefde. Die kwaksalwer ignoreer dodelike wonde. In elk geval is die Bybel positief oor eie-geslag vriendskappe, soos bv. Dawid en Jonatan, en dalk ook Jesus en Johannes. Dis opvallend hoe juis mense wat veg vir verdraagsaamheid teenoor hálle, totaal onverdraagsaam is teenoor die mense wat die Bybelse standpunt wil handhaaf. Dis wreed om te verwag dat homoseksuele in onthouding moet leef. MÄÄr alle ander nie-getroude heteroseksueles moet ook. Daar is Bybelse voorbeelde van homoseksuele verhoudings, bv. van Dawid en Jonatan. MÄÄr - Daar is geen aanduiding in die Skrif dat Dawid en Jonatan se vriendskap homoseksueel van aard was nie. Dit was n besondere gewone vriendskap. Hulle was tog altwee getroud en het kinders gehad. - Die innuendo s dat Dawid en Jonatan n homoseksuele verhouding gehad het, kom uit ons tyd se verseksualisering van alle verhoudings (vgl. sitcoms ), en lei tot die devaluering van ware vriendskappe. Dit doen niemand skade nie. MÄÄr behalwe fisiologiese probleme/siektes (vgl. Pink Agenda bl. 32 e.v.; vigs) wat veral manlike homoseksualisme kan veroorsaak, doen dit geestelik skade omdat dit sonde is; om nie eers te praat van die sielkundige effek wat dit op n gewone familie het nie (trauma; skande, ens.); vgl. bv. die blydskap by huweliksaankondiging met die effek by uit die kas kom. Dis my mensereg. MÄÄr dis nie n reg wat God jou gegee het nie. God van liefde sal my so aanvaar. God se liefde nie in stryd met Sy wese (heiligheid) en Sy doel (om Sy koninkryk van geregtigheid te vestig) nie. Sy liefde is nie n rek wat jy so ver kan rek dat dit enigiets aanvaar nie. 4. Hantering van homoseksueles Wil 3 voorbeelde bespreek: die gemeente se hantering van n homseksuele br. of sr.; ouers se hantering van n homoseksuele kind; die hantering van n homoseksuele persoon in die 5

gang van ons lewens (bv. my haarkapper of sportspanmaat of kollega of medestudent is homoseksueel). In die bespreking van die hantering, is daar sekere dinge wat altyd geld en sekere dinge wat net in die spesifieke situasie van toepassing is. Daar sal ook n verskil wees in die hantering van praktiserende homoseksueles (o.a. aggressiewe en uitdagende homoseksuele campaigners ) en dià wat besef dat dit verkeerd is en besig is om worstelende die goeie stryd te stry. Algemene reéls: - Liefde, veral in sy gestalte van nederigheid. Pasop vir selfverheffende veroordeling. Ons is mede-sondaars (vgl. Rm 3:10; Gal 6:1). Wie van ons is nie skuldig aan van die ander sondes wat in Rm 1:29-32 genoem word nie? Ons moet oppas vir die hantering/siening waarteen Jesus in Lk 13:1-5 waarsku, bv. t.o.v. vigs. - Trou aan die Here se Woord. - Wysheid (wat ons van Bo sal kry Jk 1:5) Wat die gemeente se hantering daarvan betref: - Dit moet soos enige ander sonde hanteer word (vgl. die weg aangedui in Mt 18:15 e.v. en 1 Kor 5). Die doel van hierdie optrede deur die kerk is die handhawing van die eer van God, die opbou van die kerk (1 Kor 5:6) en die verlossing van die sondaar. - Die inhoud van ons vermaning is: wys op verkeerde, roep op tot berou en bekering, verkondig vergifnis (vgl. 1 Kor 6:11). Moet mense liefdevol konfronteer met die gesagvolle Woord van die Here. Talk tough and be tender. High fence and a wide gate. - Daar is bekering moontlik, want God kan alles doen (vgl. Mt 19:26; 2 Pet 1:3). - Ons moet hierdie sonde nie uitlig bo ander nie (vgl Mt 11:24). - Moet bekerende sondaars in die gemeente ontvang en ondersteun. Hoe hanteer ek dit by my kind? - Keur sonde af, maar help jou kind. Hierdie is n fyn grens waarvoor wysheid nodig is. - Laat jou kind duidelik weet wat die Bybelse standpunt is en dat jy daarby staan (vgl. Lk 14:26 en Mt 10:34-37). Moenie die verkeerde in enige opsig ondersteun nie [bv. troue bywoon]. Daar kan selfs tugmaatreéls nodig wees (vgl. Heb 12:5 e.v.), soos bv. beperking van interaksie en van normale belewing van ouer-kind verhouding [ n voorsmakie van verwydering van hemelse huisgesin]. - Kom roeping as ouer steeds na. Ondersteun as mens en in lewe en beroep (bv. ma van ter-dood-veroordeelde; kind wat aan vigs ly en sterf). Wys kind op goeie leesstof en Bybelse terapie wat beskikbaar is. Ons kan nie altyd ons kinders (àn ander mense) van hulle kruise bevry nie, maar ons kan hulle help en aanmoedig om dit gelowig en gehoorsaam te dra. - SÄ vir kind wat vir jou kom sä dat hy/sy homoseksueel is/lewe: Ek is bly jy så my. Ek is o.g.v. Woord van God oortuig dat dit verkeerd is. Ek sal bid dat jy verander word of die krag kry om kuis te bly. Maar ek het jou lief en sal jou altyd in jou lewe help en bystaan, behalwe op maniere wat die 6

verkeerde sou ondersteun; my huis staan altyd oop vir jou, maar jy moet weet dat ek God meer liefhet as vir jou. - Bid en wag vir terugkeer (Lk 15:20). n Paar praktiese wenke: - Moenie die verkeerde gedrag vir die kind se ampsdraers wegsteek nie (Dt 21:18-21). - Bly getuig sonder gekerm. - Handhaaf eie reéls in eie huis (bv. welkom as gewone vriend of vriendin, maar nie as partner nie). - Ouers van homoseksueles kan n ondersteuningsgroep soek/op die been bring (vgl. Barbara Johnson). Hulle beleef dinge soos: waar gaan ek kleinkinders kry? waarom my kind? voel dat hulle opvoeding en lewenstyl deur kind verwerp word; wat van vigs? wat gaan ander mense sä? beleef woede en wil veroordeel; wil probleem binne 24 uur oplos; ens. - Kry goeie leesstof om jou op hoogte van al die kwessies wat ter sprake kom, te bring [bv. by Augustine Bookroom]. Moet ek met n homoseksuele daaroor praat as ek op ander vlakke met so n persoon te doen kry (bv. my medespeler in sportspan is so, of my haarkapper, of my kollega by die werk). Om die vraag te antwoord vra jouself af: gaan jy met n dief praat, n Moslem, iemand wat skinder? - Bid dat daar vir jou n geleentheid gegee sal word om daaroor te praat. En dan moet jy dit gebruik (1 Pt 3:15). - Ons moet getuig (= so glo ek o.g.v. die Woord van God). Moenie aanval en beledig nie. Moenie deelneem aan gay-bashing nie en vernederende sägoed nie. As daar redenasies ontstaan, moet dit vir jou slegs gaan oor die handhawing van die werklike Bybelse standpunt. - As gesprek doodloop, vra persoon of jy vir hom/haar leesstof kan gee. Probeer om saadjies van die Woord te bly saai. Wees geduldig. Maak dit bekend dat jy oop bly vir verdere gesprek. - Waak daarteen om jou Bybelse standpunt deur homoseksueles se getuienisse oor Christenskap en hulle lydingsverhale te laat omverwerp. 5. Slot Het nie gepraat oor die talle studies wat dui op geweldige immoraliteit en baie-hoér-asgemiddelde alkohol- en dwelmmisbruik en misdadigheid onder homoseksueles nie. Het ook nie gepraat oor homoseksuele aktiviste se pogings om teenstand te verkriminaliseer en om hulle lewenstyl te laat voorpraat in skole ens. nie. Was buite die bedoeling van hierdie toerusting. Maar ons gaan nog vorentoe daarmee te doen kry, behalwe as die Here ons dit gaan spaar. Ons moet genade vra om op n mooi manier onwrikbaar vas te bly staan by die Bybelse beginsels, om sodoende lig en sout in hierdie wäreld te kan wees (Mt 5:13-16). Ons moet die huwelik tussen man en vrou weer as iets moois en eerbaars propageer en wys! Hoeveel huwelike is nie n afskrikkking van die getroude lewe vir kinders en jongmense nie! Baie meer te sä. maar kan n.a.v. vrae verder praat. 7