Indien die aansoeker n BK is,

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

INSKRYWINGSVORM

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

Aansoek om Lidmaatskap

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC NGOS AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Aansoek om Toelating

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

2 [PROCLAMATION NO. 04 OF 2016] AMENDMENT OF THE TOWN-PLANNING SCHEME OF BAINSVLEI By virtue of section 29(3), read with section 30 of the Townships O

Tariewe

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

GOVERNMENT GAZETTE STAATSKOERANT

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

I oaoo o I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Tariewe

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

STUDENTENOMMER Let asseblief daarop dat die toekenning van n studentenommer nie noodwendig beteken dat u toelating ontvang het nie.

Which includes I Waarby ingesluit is-

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und

WELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017

Aansoekvorm. POTCHEFSTROOMKAMPUS. Dit begin alles hier

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

RAADSLEDE / COUNCILLORS

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

Provincial Gazette. Provinsiale Koerant INHOUD CONTENTS. Friday, 27 July Vrydag, 27 Julie 2007 PROVINCE OF WESTERN CAPE PROVINSIE WES-KAAP

SELL Emigration 4 Day Massive Disposal Auction Earthmoving & Agricultural Equipment, Loose Assets & more.

WELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) DUBBEL RING TRADING 172 (EIENDOMS) BPK Appellant UITSPRAAK

Aansoekvorm. POTCHEFSTROOMKAMPUS. Dit begin alles hier

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 24 OCTOBER 2008 No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. GENERAL NOTICES ALGEMENE KENNISGEWINGS 334 Town-planning and T

Mosselbaai Munisipaliteit

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA ANDREW GEORGE SCHOLTZ

LINK MERINO S & Louw Broers

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Beleid oor Botsing van Belange

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

AUCDEEN SALE CHECKLIST

AIDS HELPUNE. 1 oaoo We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. FEBRUARY PRETORIA, 19 FEBRUARIE 2004 No. 66. Vol.

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

Rut: n Liefdes Verhaal

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

TREVOR STÖTTER. Welcome To Heimat

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

WELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015

FIDUCIARY INSTITUTE OF SOUTH AFRICA FIDUSIÊRE INSTITUUT VAN SUID AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Aansoek Nr. : 2658/2005. In die aansoek van:

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS KOOPVORM VIR ENTITEITE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI

Transcription:

AANSOEK OM LIDMAATSKAP BY SENTRAAL-SUID KOöPERASIE BPK. (BK) Die bedrag van R4,000-00 is vooraf betaalbaar vir 4000 aandele in bogenoemde Koöperasie. Indien lidmaatskap nie goedgekeur word deur die Raad van Direkteure nie, sal die bedrag terugbetaal word. Ooreenkomstig die bepalings van die Nasionale Kredietwet, moet die onderstaande dokumente asseblief ook saam met bogenoemde aansoekvorm ingedien word. Indien die aansoeker n BK is, - die aansoeker / BK se mees onlangse finansiële jaarstate (wat nie ouer as 12 maande mag wees nie); - afskrifte van die stigtings verklaring (CK1), - die mees onlangse (CK2), (name en adresse van lede) - die samewerkingsooreenkoms tussen lede (indien enige), - n resolusie in terme waarvan die aansoek en beoogde lidmaatskap by SSK gemagtig word, - die identiteitsdokumente van die lede; - kort motivering waarom n BK-rekening geopen moet word. - BTW sertifikaat - Bewys van besigheid se fisiese adres, bv. Eskom-, of Munisipale rekening, of bankstaat indien dit die besigheid se adres besonderhede bevat, of alternatiewelik kan die boekhouer SSK voorsien van n skrywe, waarin hulle die adres bevestig, - Bewys van lede se fisiese adres, bv. Eskom- of Munisipale rekening of enige ander rekening met die fisiese adres besonderhede, - n Bewys van die BK / besigheid se bankrekeningbesonderhede kan by wyse van n gekanselleerde tjek, bankstaat of brief van die bank aangeheg word. Indien BK van plan is om n kredietfasiliteit en of huurkoop ooreenkoms aan te gaan: - n resolusie in terme waarvan die BK magtiging verleen dat n rekening geopen en kredietfasiliteit aangegaan mag word by SSK. (pro forma resolusie aangeheg). - die voltooiing van entiteits-inligtings dokument (dokument aangeheg).

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Plek:. Datum: Ek, die ondergetekende (volle naam) doen hierby aansoek om lidmaatskap in die bogenoemde Koöperasie. Ingeval my aansoek deur die raad van Direkteure goedgekeur word, onderneem ek om 4000 aandele op te neem in die bogenoemde Koöperasie, en bied ek hierby aan (1) vir die som van R4,000.00 syne bedrag betaalbaar by aansoek teen R1.00 per aandeel. Ek onderneem hiermee om die bogenoemde aantal aandele op te neem. Deur my handtekening hierdonder verbind ek my om te hou aan die bestaande statute van die Koöperasie en aan enige verdere statute of wysigings van statute wat we'glik van tyd tot tyd gemaak mag word. Getuie Handtekening:. 1 Beroep:. 2 Adres:. Aangeneem op 'n vergadering van die raad van Direkteure gehou op... Hoof Uitvoerende Beampte (1) Vul in tjek/kontant/ens.

AANSOEK NUWE LEDE REKENING (BESLOTE KORPORASIE) INLIGTING BENODIG: (Voltooi asb volledig) (Merk met x waar nodig) Naam van BK: Registrasienommer: Lede van BK: (1) (2) (3) (4) Fisiese adres : Posbus adres : Dorp: Dorp: Poskode: Poskode: Telefoonnommer : Selfoonnommer : Faks nommer: E-Pos adres : Taalvoorkeur : Afrikaans Engels Boer u voltyds/deeltyds: Hoe lank boer u reeds : Grondeienaar of huurgrond : Plaasnaam : Grootte van Plaas (ha) : Hoofboerdery vertakking(s): Distrik: Swellendam Heidelberg Bredasdorp Riversdal Ander BTW Nommer : Belastingjaar : Februarie (Verskaf afskrif van sertifikaat asb.) Junie Geregistreer vir Nulkoers: Ja Nee Limiet / Fasiliteit verlang: SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE BPK SENTRAAL-SUID CO-OPERATIVE LTD GEREGISTREER KRAGTENS WET NR. 14 VAN 2005 / REGISTERED IN TERMS OF ACT NO.14 OF 2005 FSP Lisensie Nr. 1107 / FSP Licence No. 1107 1943/000002/24 NKR Lisensie Nr. 165 / NCR Licence No. 165 HOOFKANTOOR/ HEAD OFFICE: Voortrekstraat 34 / 34 Voortrek Street, Swellendam 6740, Posbus / P. O. Box 12, Swellendam, 6740 Tel: (028) 514 8600, Faks / Fax: (028) 514 8656, Epos / Email: info@ssk.co.za Direkteure/ Directors: M.C. Dippenaar (Voorsitter/Chairperson), D.H. van Papendorp (Onder-Voorsitter/Vice Chairperson), J.N. de Kock, P.S. Uys, A.J. Steyn, M.J. Odendaal, F.J. Lourens, S.L. Uys, J.M. Joubert, S.W. Viljoen, M. Pienaar, J.E. Robertson

Basis van aankope: Maandeliks: Jaarliks: SEB geregistreer : Ja Nee. (Indien Ja, verskaf afskrif van sertifikaat asb.) VIR KANTOORGEBRUIK: Status: November Mei Maandfasiliteit Totale limiet: Tipe rekening: Maandrekening: Produksierekening: Huurkooprekening: Ander: Internet toegangskode: Opmerkings: SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE BPK SENTRAAL-SUID CO-OPERATIVE LTD GEREGISTREER KRAGTENS WET NR. 14 VAN 2005 / REGISTERED IN TERMS OF ACT NO.14 OF 2005 FSP Lisensie Nr. 1107 / FSP Licence No. 1107 1943/000002/24 NKR Lisensie Nr. 165 / NCR Licence No. 165 HOOFKANTOOR/ HEAD OFFICE: Voortrekstraat 34 / 34 Voortrek Street, Swellendam 6740, Posbus / P. O. Box 12, Swellendam, 6740 Tel: (028) 514 8600, Faks / Fax: (028) 514 8656, Epos / Email: info@ssk.co.za Direkteure/ Directors: M.C. Dippenaar (Voorsitter/Chairperson), D.H. van Papendorp (Onder-Voorsitter/Vice Chairperson), J.N. de Kock, P.S. Uys, A.J. Steyn, M.J. Odendaal, F.J. Lourens, S.L. Uys, J.M. Joubert, S.W. Viljoen, M. Pienaar, J.E. Robertson

GESAMENTLIKE EN AFSONDERLIKE AANSPREEKLIKHEID Ek/Ons, die ondergetekendes:... en... en... en. wat in Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust sake doen onder die naam van:... SSK Lidnommer:... versoek u hiermee om n rekening in die naam van die genoemde onderneming te open. Ek/Ons erken en bevestig dat ek/ons gesamentlik en afsonderlik en in solidum in my/ons persoonlike en afsonderlike hoedanighede sowel as die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust verantwoordelik is vir alle skulde of ander verpligtinge van watter aard ookal, huidig sowel as toekomstig en hoe dit ookal mag ontstaan, wat nou of in die toekoms deur die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust aan SENTRAAL-SUID KOöPERASIE (hierna later genoem die Koöperasie) verskuldig of betaalbaar mag wees. En ek/ons erken verder en stem toe dat die Koöperasie die bedrag van enige sodanige verpligting van een of meer van ons in my/ons persoonlike hoedanighede mag verhaal, en beslag op my/ons privaatbates mag lê sonder die noodsaaklikheid van enige voorafgaande aksie teen die onderneming of beslaglegging op enige van die bates van die onderneming. En ten slotte erken ek/ons en stem ek/ons toe dat ingeval die boedel van die Maatskappy/ Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust en die boedel of boedels van enigeen of meer van ons gelyktydig onder sekwestrasie is, die Koöperasie n eis vir die bedrag van enige sodanige verpligting teen die gesekwestreerde boedels van almal of enigeen van ons/my, asook teen die boedel van die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust mag instel en bewys. Ingeval die samestelling van my/ons onderneming gewysig of verander word, sal behoorlike skriftelike kennisgewing daarvan aan u gegee word en sodanige kennisgewing sal op die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust bindend wees indien dit in die naam van die onderneming deur enigeen van ons ondergetekendes hiervan gegee is. GETEKEN: GETUIES: 1....... 2....... 3....... DATUM:... SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE BPK SENTRAAL-SUID CO-OPERATIVE LTD GEREGISTREER KRAGTENS WET NR. 14 VAN 2005 / REGISTERED IN TERMS OF ACT NO.14 OF 2005 FSP Lisensie Nr. 1107 / FSP Licence No. 1107 1943/000002/24 NKR Lisensie Nr. 165 / NCR Licence No. 165 HOOFKANTOOR/ HEAD OFFICE: Voortrekstraat 34 / 34 Voortrek Street, Swellendam 6740, Posbus / P. O. Box 12, Swellendam, 6740 Tel: (028) 514 8600, Faks / Fax: (028) 514 8656, Epos / Email: info@ssk.co.za Direkteure/ Directors: M.C. Dippenaar (Voorsitter/Chairperson), D.H. van Papendorp (Onder-Voorsitter/Vice Chairperson), J.N. de Kock, P.S. Uys, A.J. Steyn, M.J. Odendaal, F.J. Lourens, S.L. Uys, J.M. Joubert, S.W. Viljoen, M. Pienaar, J.E. Robertson

Pro Forma resolusie UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE LEDE VAN DIE BESLOTE KORPORASIE, REGISTRASIENOMMER GEHOU TE, OP HIERDIE DAG VAN, 20. BESLUIT DAT: 1. beslote korporasie (hierna na verwys as die BK ): 1.1 aansoek sal doen vir n kredietfasiliteit by Sentraal-Suid Koöperasie Beperk ( SSK ) substansieël in die vorm en op die normale terme en voorwaardes van toepassing by SSK; 1.2 sal voldoen aan alle voorwaardes wat SSK mag stel ten aansien van die verskaffing van sekuriteit vir n kredietfasilitiet, welke sal insluit deur sy vorderingsregte en/of sy/die lede se aandele / ledebelang in SSK en/of sy/die lede se polisse aan SSK te sedeer en/of om verbande (insluitend Notariële verbande) en/of borgskappe en/of ander sekuriteite te verskaf en/of te registreer en/of te laat registreer, substansieël in die vorm en op die normale terme en voorwaardes van toepassing by SSK, asook om aanspreeklikheid te aanvaar vir die betaling van die premies voortspruitend uit die deelname van enige of al die lede aan die SSK Kredietlewensversekering skema. 2. in sy hoedanigheid as lid hiermee gemagtig word om sodanige dokumente te onderteken en in die algemeeen alle handelinge te verrig ten einde uitvoering te gee aan die voorgaande, welke magtiging sal insluit die bevoegtheid om n kredietaansoekvorm, -ooreenkoms/te en alle aangewese sekuriteitsaktes te onderteken. Gesertifiseer n ware uittreksel uit die notule van n vergadering van die Raad van Lede in (Naam van BK) gehou op hierdie dag van 20. GETEKEN te op hierdie dag van 20. 1. 2. Handtekening van lid Handtekening van lid (volle naam van lid) (volle naam van lid) 3. 4. Handtekening van lid Handtekening van lid (volle naam van lid) (volle naam van lid) 5. 6. Handtekening van lid Handtekening van lid (volle naam van lid) (volle naam van lid)

ENTITEITS-INLIGTINGSDOKUMENT VIR VOLTOOIING WAAR MAATSKAPPYE / VENNOOTSKAPPE / BESLOTE KORPORASIES EN TRUSTS AANSOEK DOEN VIR KREDIET BY SSK: Die kredietaansoeker is: (hierna na verwys as die aansoeker ). *(Voltooi (a) as aansoeker n vennootskap is) (a) Die aansoeker is n vennootskap met hoofplek van besigheid en waarin die volgende persone/entiteite die enigste vennote is: (i) ; (ii) ; (iii) ; (iv). Ingeval dat enige van die vennote nie n natuurlike persoon is nie, verskaf ook die volgende besonderhede ten aansien van alle sodanige vennote: Ingeval die vennoot n maatskappy of BK is: Die volgende persone/entiteite hou die ekwiteits-aandelekapitaal / belang en stemreg in die maatskappy/bk: (i) ; (ii) ; (iv) ; (iv). Ingeval die vennoot n trust is: Die volgende persone/entiteite is die trustees en begunstigdes in die vennoot, soos blyk uit die afskrif van die trustakte hiermee saam verskaf: (i) ; (ii) ; (v) ; (iv). *(Voltooi (b) as aansoeker n maatskappy of BK is) (b) Die aansoeker is n * maatskappy/bk, behoorlik ingelyf ingevolge die wette van die Republiek van Suid Afrika, met registrasienommer, geregistreerde adres te, hoofplek van besigheid te en waarin die volgende persone/entiteite die enigste direkteure / lede is: (ii) ; (ii) ; (iii) ; (iv). en waarin die volgende persone/entiteite die ekwiteits-aandelekapitaal / belang en stemreg in die maatskappy/bk hou: (iii) ; (ii) ; (iii) ; (iv). *(Voltooi (c) as aansoeker n trust is) (c) Die aansoeker is n trust behoorlik geregistreer ingevolge die Wet op die Beheer van Trustgoedere, met Meestersverwysingsnr (by die Meester van die Hooggeregshof te ), geregistreerde adres ingevolge die Wet op die Beheer van Trustgoedere te

, hoofplek van besigheid te, waarin die volgende persone die enigste gemagtigde trustees is, soos blyk uit die afskrif van die mees resente magtigingsbrief uitgereik deur die Meester hiermee saam verskaf: (i) ; (ii) ; (iii) ; (iv). en waarin die volgende persone/entiteite die begunstigdes is, soos blyk uit die afskrif van die trustakte hiermee saam verskaf: (ii) ; (ii) ; (iii) ; (iv). Ingeval dat enige van die trustees nie n natuurlike persoon is nie, verskaf ook die volgende besonderhede ten aansien van alle sodanige trustee/s: Ingeval die trustee n maatskappy of BK is: Die volgende persone/entiteite hou die ekwiteits-aandelekapitaal, belang en stemreg in die maatskappy/bk: (iii) ; (ii) ; (iii) ; (iv). Ingeval die trustee n ander trust is: Die volgende persone/entiteite is die trustees en begunstigdes in die trustee van die aansoeker, soos blyk uit die afskrif van die trustakte hiermee saam verskaf: (iv) ; (iii) ; (ii) ; (iv). Deur ondertekening van hierdie dokument bevestig die aansoeker / die aansoeker se behoorlik gevolmagtigde verteenwoordiger/s dat die besonderhede hierin vervat waar en korrek is. GEDATEER TE op hierdie die dag van 20. Handtekening van behoorlik gevolmagtigde * direkteur /lid/ trustee/ vennoot in/van aansoeker * maatskappy/bk/trust/vennootskap vergesel van resolusie in terme waarvan ondertekenaar gemagtig is, of andersins handtekening van AL die direkteure/lede/trustees/vennote: 1. 2. Handtekening van direkteur/lid/trustee/vennoot Handtekening van direkteur/lid/trustee/vennoot 3. 4. Handtekening van direkteur/lid/trustee/vennoot Handtekening van direkteur/lid/trustee/vennoot