GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Similar documents
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Mandala Madness Deel 2

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

HOëRSKOOL PORTERVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Tariewe

Hoe om krag te spaar

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rut: n Liefdes Verhaal

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Direkte en indirekte rede *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Study Opportunities. September REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 12

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Rekenaartoepassingstegnologie

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Tariewe

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

INTERAKTIWITEIT GEDURENDE DIE UITSENDING: DIE DOSENT SE BEHEERPANEEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

A Beginner s Guide to Programming Logic, Introductory

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

Mosselbaai Munisipaliteit

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Stede en bedienswaardighede *

SIZA takes the sting out of auditing

Pasteur en Lister oorwin kieme *

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

POTCHEFSTROOMSE ELEKTRONIESE REGSTYDSKRIF. VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD 1. Voorgeskrewe verwysingstyl van PER/PELJ,

HANDLEIDING VIR DIE TOEPASSING VAN DIE VOORGESKREWE VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD VAN DIE FAKULTEIT REGTE (NWU, POTCHEFSTROOMKAMPUS)

Die invloed van selfgerigteleergereedheid op die aanleer van die blindtiktegniek

EXPLORE. Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 7-B (CAPS) A World Without Boundaries. Natuurwetenskappe Graad 7-B.

INSKRYWINGSVORM

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MEMORANDUM/NASIENBOEK

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Uit Moerdijk se pen Man en Media

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Aansoek om Lidmaatskap

NWU VERWYSINGSGIDS. NWU Harvard Verwysingstyl van die Fakulteit Regte APA. Biblioteekdienste, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit Potchefstroom

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Dialoog en paragrawe *

Sintaktiese Herrangskikking as Voorprosessering in die Ontwikkeling van ʼn Engels na Afrikaanse Statistiese Masjienvertaalsisteem

September 2010 No. 45 CANOLA OESVERLIESE HOEVEEL, WAAR EN HOE KAN EK DIT BEPERK

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

NWU PUK campus style guide / Stylgids van die NWU se PUK-kampus

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MRL3702/001/4/2011 DEPARTEMENT HANDELSREG ARBEIDSREG MRL3702

DIE INKOMSTEBELASTING HANTERING VAN FRANCHISEFOOIE BETAALBAAR DEUR FRANCHISEHOUERS IN DIE SUID- AFRIKAANSE PETROLEUM-BEDRYF

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

Gehaltebeheer op Web-inligting

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Tonga die olifant - 01 *

Transcription:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die duur van hierdie eksamen is drie uur. As gevolg van die aard van hierdie eksamen is dit belangrik om kennis te neem dat jy NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal voor die einde van die eksamensessie te verlaat NIE. 2. Jy het die onderstaande lys lêers nodig om die vrae te beantwoord. Dit sal op ʼn CD aan jou verskaf word OF die toesighouer/onderwyser sal vir jou sê waar om dit op die hardeskyf van die werkstasie wat jy gebruik, te vind OF in watter netwerklêergids ( network folder ) dit is: VRAAG 1 Vraag1_U.pas Vraag1_P.dpr Vraag1_U.dfm VRAAG 2 Biblioteek.mdb Vraag2_U.pas Vraag2_U.dfm Vraag2_P.dpr VRAAG 3 Boeke.txt Vraag3_U.pas Vraag3_U.dfm Vraag3_P.dpr VRAAG 4 Vraag4_U.pas Vraag4_P.dpr Vraag4_U.dfm 3. Stoor jou werk met gereëlde tussenposes as ʼn voorsorgmaatreël teen kragonderbrekings. 4. Lees AL die vrae aandagtig deur. Moenie meer doen as wat die vrae vereis nie. 5. Gedurende die eksamen mag jy gebruik maak van die handleidings wat oorspronklik saam met die apparatuur en programmatuur verskaf is. Jy mag ook die HELP-funksies van die programmatuur gebruik. Jy mag NIE enige ander hulpbronmateriaal gebruik NIE.

(NOVEMBER 2013) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 3 SCENARIO ʼn Biblioteek is ʼn belangrike bron van inligting, al is rekenaars en tegnologie so bekombaar. Daar is verskeie tipe boeke beskikbaar in ʼn biblioteek, soos fiksie, naslaanboeke asook tydskrifte en sommige biblioteke het selfs video s/cd s/dvd s. VRAAG 1: DELPHI PROGRAMMERING Alle leerders mag gebruik maak van die rekenaars in die biblioteek vir navorsingdoeleindes. Hulle mag vir ʼn sekere aantal minute werk; afhangende van hul graad. Leerders sal met ʼn eenmalige gebruikernaam ( username ) en wagwoord verskaf word. Maak die Vraag1_U.pas en Vraag1_P.dpr lêers oop en voltooi die program. Die leerders moet hul naam en van intik sowel as hul graad selekteer. Hulle moet ook aandui of hul aan ʼn taak werk. Indien dit die geval is, kan hul verniet hul werk druk; anders moet hul R0,40 per bladsy betaal, as hulle ander werk wil druk. Om die gebruikernaam te skep moet hul van en voorletters gebruik word. Die wagwoord is ʼn ewekansige gegeneerde getal tussen 1 en 1 000 000. Die toegelate tyd op die rekenaar hang af van die graad waarin die leerder is. Gr 8 en Gr 9: 15 minute; Gr 10: 20 minute; Gr 11: 25 minute en Gr 12: 30 minute. Voltooi die kode vir die Registreer knoppie om soortgelyke uitvoer te verskaf: Tik jou naam en van in as kommentaar in die eerste reël van die lêer. Stoor die eenheid. Maak ʼn drukstuk van die kode, indien nodig. [23]

4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) VRAAG 2: DELPHI PROGRAMMERING EN DATABASIS Die databasis, Biblioteek.mdb, wat data verwant aan hierdie onderwerp bevat, kan in die lêer Vraag 2 gevind word. Die tblboeke-tabel bevat inligting oor die verskillende boeke in die biblioteek. Die tabel het die volgende velde: Die onderstaande tabel is ʼn voorbeeld van die data in die tblboeke-tabel. Jy is ook voorsien van ʼn onvolledige Delphi-program met ʼn eenheid met die naam Vraag2_U en ʼn projek Vraag2_P in die lêergids Vraag 2. Maak die onvolledige program oop. Die program moet in staat wees om met die databasis genoem Biblioteek.mdb te verbind. Wanneer jy VRAAG 2.1 doen, en vind dat die verbinding nie plaasvind nie, gebruik die volgende stappe om verbinding met die databasis te laat plaasvind. Kliek op die ADOTable-komponent genoem adobib. Kliek op die Ellipse -knoppie (drie kolletjies) regs van die ConnectionString - eienskap in die Object Inspector. Kliek op die Build -knoppie wat jou na die Data Link Properties -dialoogblokkie neem. Kies Microsoft Jet 4.0 OLE DB Provider en kliek op Next. Die eerste opsie op die Connection tabsheet laat jou toe om die Biblioteek.mdb-lêer te vind. Verwyder die gebruikersnaam Admin. Kliek op die Test Connection -knoppie. Kliek OK op elkeen van die oop dialoogvensters. NOTA: As jy glad nie konnektiwiteit met die databasis kan bewerkstellig wanneer jy die program uitvoer nie, moet jy nogtans die kode doen en dit inhandig om nagesien te word.

(NOVEMBER 2013) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 5 2.1 Voltooi die kode in die Hoeveel Boeke? Menu Opsie wat die aantal boeke in die biblioteek sal vertoon. Voorbeeld van afvoer: 2.2 Voltooi die kode in die Persentasie Afr Boeke Menu Opsie wat die persentasie Afrikaanse boeke in die biblioteek sal bereken en vertoon. Voorbeeld van afvoer: (7) (10)

6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) 2.3 Voltooi die kode in die Boeke deur Skrywer? Menu Opsie om te bepaal hoeveel boeke van ʼn sekere skrywer in die biblioteek gevind kan word. Die SkrywerID moet met ʼn EditBox ingelees word. Voorbeeld van afvoer as SkrywerID 2354 (Wilbur Smith) ingetik word: 2.4 Voltooi die kode in die Publiseer > 2000 Menu Opsie om al die boeke in die biblioteek wat na 2000 gepubliseer is, te vertoon. Voorbeeld van afvoer: (9) (8) Tik jou naam en van in as kommentaar in die eerste reël van die lêer. Stoor die eenheid. Maak ʼn drukstuk van die kode, indien nodig. [34]

(NOVEMBER 2013) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 7 VRAAG 3: DELPHI-PROGRAMMERING Hierdie vraag bevat verskeie opsies wat in ʼn biblioteek gebruik word. Alle inligting wat benodig word is gestoor in ʼn skikking genaamd arrboeke. Die skikking bevat die volgende inligting: titel; van, voorletters 3.1 Skryf kode vir die Skep Boekkode Menu Opsie wat die titel, in ʼn aparte skikking met die naam arrtitel sal stoor, asook die skrywer in ʼn aparte skikking met die naam arrskrywer sal stoor. Die inligting wat gemanipuleer moet word is gestoor in die skikking arrboeke. Die boekkode moet dan geskep word deur die eerste drie letters van die skrywer se van en die teller bymekaar te voeg. Die titel en die boekkode moet netjies in kolomme vertoon word met geskikte opskrifte. 3.2 Skryf kode vir die Sorteer volgens Skrywers Menu Opsie wat die boeke alfabeties volgens die skrywers se vanne sal sorteer. Vertoon die van, van die skrywer, asook die titels netjies in kolomme. (12) (13)

8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) 3.3 Skryf kode vir die Skep Wagwoord Menu Opsie wat die gebruiker sal vra om hul naam en van in kleinletters in te sleutel. Die wagwoord word dan soos volg geskep: Die eerste drie letters van die van (die tweede letter in hoofletters) + ewekansige getal tussen 0 en 9 + die eerste twee letters van die naam (die eerste letter in hoofletters) + ewekansige getal tussen 0 en 99 + #. Vertoon ʼn boodskap wat die wagwoord bevat. Die naam en wagwoord moet in ʼn skikking arrwagwoord, met metode omvang ( method scope ), gestoor word. Voorbeeld: 3.4 Skryf kode vir die Boetes Menu Opsie wat die gebruiker sal vra om die datum wat die boek uitgeneem is, in te sleutel. Dit moet dan bereken of die boek laat is en indien die boek laat is, moet ʼn boete bereken word. As die verskil tussen die huidige datum en die datum wat die boek uitgeneem is, 14 dae of minder is, is daar geen boete nie. As die aantal dae tussen 14 en 21 (insluitend) is, dan is die boete R1,50 per dag wat die boek laat is. Indien die boek meer as 21 dae laat is, is die boete R2,50 per dag. Sodra die boete bereken is, moet die datum wat die boek uitgeneem is, datum wat die boek ingehandig is asook die boete vertoon word. (18) 3.5 Skryf kode vir die Soek Menu Opsie wat sal kyk of die boek bestaan volgens die titel wat in die InputBox ingetik is. ʼn Gepaste boodskap moet vertoon word indien die boek gevind is, sowel as dit nie gevind is nie. Voorbeeld van afvoer: (24) (10) Tik jou naam en van in as kommentaar in die eerste reël van die lêer. Stoor die eenheid. Maak ʼn drukstuk van die kode, indien nodig. [77]

(NOVEMBER 2013) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 9 VRAAG 4: DELPHI PROGRAMMERING Elke boek het ʼn unieke ISBN-nommer wat uit 13 syfers bestaan. Die dertiende syfer word gebruik om te toets of die ISBN geldig is of nie. Daar is ʼn berekening om te toets of die ISBN korrek is. Metode: (slegs die eerste 12 syfers word gebruik) Elke syfer van links na regs moet afwisselend met 1 of 3 vermenigvuldig word. Die produkte moet dan bymekaar getel word en deur 10 gedeel word om ʼn res tussen 0 en 9 te gee. Die res moet dan van 10 afgetrek word om ʼn enkele syfer as antwoord te gee. As die antwoord dieselfde is as die 13 de syfer, dan is die ISBN geldig. Voorbeeld: ISBN is 9780306406157 9 x 1 + 7 x 3 + 8 x 1 + 0 x 3 + 3 x 1 + 0 x 3 + 6 x 1 + 4 x 3 + 0 x 1 + 6 x 3 + 1 x 1 + 5 x 3 = 9 + 21 + 8 + 0 + 3 + 0 + 6 + 12 + 0 + 18 + 1 + 15 = 93 93 / 10 = 9 res 3 10 3 = 7 *as die antwoord = 10 dan moet dit na ʼn 0 verander word* 7 is dieselfde as die 13 de syfer van die ISBN ISBN korrek Voltooi die onvoltooide program om seker te maak dat die ISBN wat ingetik is, korrek is deur van die metode wat in die inleiding beskryf is, gebruik te maak. As die ISBN korrek is, vertoon dit in die geskikte richedit -komponent. Indien die ISBN verkeerd is, moet die ISBN in die geskikte richedit vertoon word. Die verkeerde ISBN moet dan gekorrigeer word deur die foutiewe 13de syfer te vervang met die 13de syfer wat bereken is. Die korrekte ISBN moet dan onder die verkeerde ISBN vertoon word soos in die voorbeeld hieronder. Tik jou naam en van in as kommentaar in die eerste reël van die lêer. Stoor die eenheid. Maak ʼn drukstuk van die kode, indien nodig. [16] TOTAAL: 150