GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

Similar documents
Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Rut: n Liefdes Verhaal

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SIZA takes the sting out of auditing

Mandala Madness Deel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

'n Idee vir 'n besigheid

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Tariewe

MRL3702/001/4/2011 DEPARTEMENT HANDELSREG ARBEIDSREG MRL3702

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Uit Moerdijk se pen Man en Media

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Direkte en indirekte rede *

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

DIE AANWENDING VAN BILLIKE SELEKSIE KRITERIA BY DIE AFLEGGING VAN N WERKNEMER IN DIE SUID-AFRIKAANSE ARBEIDSREG DEUR NICOLETTE GREEFF

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

Onlangse regspraak/recent case law

HOOFSTUK 1. Aankooprisikobestuur: oriёntering, probleemstelling, navorsingsmetodologie, doel en struktuur van die studie. Bladsy

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Hoe om krag te spaar

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

Die verband tussen organisasiekultuur en werkstevredenheid onder die personeel van 'n vervaardigingsorganisasie.

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng. J.H Malan

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

HOOFSTUK 7 NAVORSINGSMETODOLOGIE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 12

Deliktuele eise in die geval van konstruktiewe ontslag

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE GEHALTEBESTUURSTELSEL

Transcription:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES PUNTE: 300 TYD: 3 uur *BUSTA* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

2 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek al die leeruitkomste: AFDELING A AFDELING B AFDELING C VERPLIGTEND Bestaan uit DRIE VERPLIGTE vrae. Bestaan uit VIER vrae. Beantwoord enige TWEE van die vier vrae. 2. Lees die instruksies vir elke vraag sorgvuldig en neem deeglik kennis van wat vereis word. 3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Behalwe waar ander instruksies gegee word moet antwoorde in volsinne geskryf word. 5. Gebruik die puntetoekenning en die aard van elke vraag om die lengte van ʼn antwoord te bepaal. 6. Gebruik die tabel hieronder as ʼn riglyn vir punte en tydstoedeling van elke vraag: VRAAG AFDELING PUNTE TYD 1 AFDELING A: Meervoudigekeuse-vrae, Woorde tussen hakies, Pasitems. (Verpligtend) 40 30 minute 2 AFDELING B: 60 30 minute 3 Drie vrae 60 30 minute 4 (Verpligtend) 60 30 minute 5 40 30 minute 6 AFDELING C: Opsteltipe-vrae: 40 30 minute 7 Beantwoord enige TWEE van die vier vrae. 40 30 minute 8 40 30 minute TOTAAL 300 180 minute

(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 3 AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1 1.1 Vier moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D. 1.1.1 Hierdie is ʼn gekose organisasie bestaande uit werknemers by ʼn spesifieke werkplek: A Plasing B Werkplekforum C Kollektiewe bedinging D Seleksie (2) 1.1.2 Bo en behalwe die gesondheid en fiksheidsbesigheid, het Virgin Active ook ʼn voedsel-, golf- en opvoedingsbesigheid ʼn casino-bod ensovoorts begin. Hierdie is ʼn voorbeeld van ʼn...-strategie. A Produkontwikkeling B Horisontale integrasie C Konglomeraat diversifikasie D Konsentriese diversifikasie (2) 1.1.3 Hierdie is die proses wat verseker dat produkte en dienste na volgehoue hoë standaarde gemaak word: A Kwaliteit B Kwaliteitsbeheer C Kwaliteitsversekering D Kwaliteitsiklus (2) 1.1.4 leiers doen wat bestuurders doen. Hulle maak die rol van ondergeskiktes duidelik, inisieer strukture en voorsien toepaslike toekennings. A Charismatiese B Transformasie C Outokratiese D Transaksionele (2)

4 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012) 1.1.5 Watter van die volgende is ʼn vorm van intensiewe groeistrategie? Kies die regte kombinasie. 1. Markpenetrasie 2. Markontwikkeling 3. Horisontale integrasie 4. Produk ontwikkeling A 1, 2, 3 B 2, 3, 4 C 1, 2, 4 D 1, 3, 4 (2) 1.1.6 Hierdie verwys na die proses van bekendstelling van nuwe werknemers in die onderneming, die werk eenheid waar hy/sy sal werk en die werk wat nog gedoen gaan word, ens. A Induksie/Inlywing/Oriëntering B Werknemerskontrak C Seleksie D Vergoeding (2) 1.1.7 Hierdie ondernemingsvorm stipuleer ʼn minimum van sewe lede: A Beslote Korporasie B Vennootskap C Private Maatskappy D Publieke/Openbare Maatskappy (2) 1.1.8 Dissiplinêre reëls en prosedures vorm deel van die...-kontrak. A versekerings B bruikhuur C huurkoop D indiensnemings (2) 1.1.9 ʼn Toename in produktiwiteit word geassosieer met die... omgewing van die organisasie. A ekonomiese B tegnologiese C sosiale D politiese (2) 1.1.10 Hierdie is ʼn probleemoplossingstegniek wat kreatiewe denke bevorder en kreatiewe probleemoplossing doen deur ideeversameling deur nie-kritieke bespreking, waarvan die groeplede op die idees kan bou, ʼn voordeel is. A Delphi-tegniek B Gedwonge veld-analise C Dinkskrum D Lee stoel tegniek (2)

(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 5 1.2 Kies die korrekte woord/e van die woord/e wat tussen hakies gegee is. Skryf net die woord langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.5) in die antwoordeboek neer. 1.2.1 (Taakbeskrywing/Taakspesifikasie) dui kwalifikasies, ondervinding, verantwoordelikheid en fisiese inspanning en vaardighede aan wat nodig is vir ʼn betrekking. (2) 1.2.2 (Rehabilitasie/Afbetaling) kan gebruik word om die welstand van die werker te bevorder wat dwelms gebruik. (2) 1.2.3 (Griewe/Konsiliasie) is ʼn vorm van konflik van belange tussen die werknemer en werkgewer. (2) 1.2.4 Die werknemerskontrak kom in werking sodra die werknemer die (aansoek/die kontrak) onderteken het. (2) 1.2.5 (Opleiding/Aflegging) word ook afbetaling op operasionele vereistes/ontslag weens operasionele vereistes genoem. (2) 1.3 Kies ʼn term in KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf net die letter langs die vraagnommer neer in jou antwoordeboek, byvoorbeeld 1.3.6 F KOLOM A 1.3.1 Vergoeding word alleenlik betaal as ʼn spesiale gebeurtenis plaasgevind het. 1.3.2 Vergoeding gebaseer op die vordering van die werknemers. 1.3.3 Die idee is oorspronklik en word gebruik om besigheiduitdagings op te los. 1.3.4 Hierdie finale aksie berus by die werkgewer as die werknemer weier om hul werk te doen. 1.3.5 Die bestuursvlak wat verantwoordelik is vir operasionele besluite. A B C D E F G H KOLOM B Uitsluiting Kreatiewe denke Laervlakbestuur Skadeloosstelling Kommissie Middelvlakbestuur Groei-aandele Diefstal (5x2) (10) TOTAAL AFDELING A: 40

6 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012) AFDELING B: VERPLIGTEND VRAAG 2 Lees die onderstaande gevalle studie en beantwoord die vrae wat volg: Na ʼn lang periode van onderhandeling, was daar op die 1 ste September 2009 ʼn staking wat geïnisieer was deur huurmotor bestuurders in alle hoofstede. Die staking het die opinies van die huurmotor bestuurders gelig teenoor die vinnige bus vervoerstelsel (VBV)/BRT vir publieke vervoer. Die BRT/VBV stelsel word in verskeie ander lande gebruik. Dit is ʼn stelsel waardeur buslane toegeken word om die vloei van verkeer te verbeter asook padveiligheid. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Huurmotorraad se sekretaris-generaal Phillip Taaibosch het gesê dat ʼn werkende groep wat in Junie 2009 opgestel was tussen die huurmotor bedryf en die regering om oor kwessies te onderhandel, ingesluit die BRT/VBV, was as ʼn vye blaar gebruik om die feit te versteek dat sleutel besluite deur die stad gemaak was sonder deeglike konsultasie. 2.1 Jy is een van die bestuurders by ʼn SUPERSPAR in Johannesburg, wie se taak dit is om strategiese beplanning te doen. Gebruik die faktore van die makro-omgewing wat in die tabel hieronder verskaf word as deel van ʼn PESTWO analise om uitdagings voor te stel wat in die Politieke en Ekonomiese omgewing vir SUPERSPAR as gevolg van die huurmotor staking veroorsaak was. Stel ʼn toepaslike strategie vir die uitdagings voor en motiveer die keuse van die strategie. Beantwoord die vraag volgens die tabel onder die opskrifte wat verskaf word. PESTWO FAKTOR Polities Ekonomies Uitdagings uit die eksterne omgewing wat aan die staking verwant is 4 Toepaslike strategie om die uitdagings te oorbrug 4 Motivering vir die keuse van die strategie 4 (12)

(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 7 2.2 SUPERSPAR moet toepaslike strategieë hê om met invloede van die markomgewing te kan deel. PORTERS se VYF magte model is ʼn waardevolle tegniek om te gebruik wanneer met uitdagings gehandel word. Identifiseer TWEE uitdagings wat SUPERSPAR in die markomgewing kan teëkom en bespreek ʼn toepaslike strategie om met elke uitdaging te handel. Gebruik die tabel hieronder as ʼn riglyn in die beantwoording in jou vraag. Element van Porter VYF Model: Die vlak van kompetisie in die mark Die mag van kopers Uitdagings in die markomgewing 4 Strategie om die uitdagings te oorbrug/handteer 4 (8) 2.3 SUPERSPAR is toegewyd om die ongelykhede van die verlede te adresseer terwyl volhoubare kompetisie verseker word. Werkgelykheid word gesien as beide strategies en besigheidsbelangrikheid en daarom beoog die besigheid om die potensiaal van ʼn diverse werkersmag te maksimaliseer. 2.3.1 Om werkgeleentheid te bereik moet SPAR die voorsienings van die wet op diensbillikheid volg. Gee ʼn kort beskrywing van DRIE voorsienings van die wet. (6) 2.3.2 Benoem DRIE positiewe doelwitte van die Swart Gebaseerde Ekonomiese Bemagtigingswet (BGSEB). (6) 2.4 Lys DRIE voordele van SPAR as hulle betrokke is in dinamiese korporatiewe sosiale verantwoordelikheidsprogramme. (4) 2.5 Die Nasionale Kredietwet, 2005 (Wet 34 van 2005) beskerm die krediet voorsiener. Stem jy saam met die stelling hierbo? Motiveer jou antwoord. (3)

8 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012) 2.6 Die volgende grafiek illustreer die maandelikse verkoopsyfers van bedoortreksel van SUPERSPAR van Januarie tot Desember 2011. 2.6.1 Identifiseer die tipe grafiek wat hierbo voorgestel word. (2) 2.6.2 Beskryf die verkooptendens van die grafiek. Wat in jou opinie het die tendens beïnvloed. Motiveer jou antwoord. (6) 2.7 Lees die onderstaande gevalle studie en beantwoord die onderstaande vrae wat volg: JY BENODIG 90% DURF EN 10% KAPITAAL As jy ʼn passie het is jy amper daar, al het jy nie geld nie. Thandi het ʼn passie vir die klant soewereiniteitsbeginsel gehad. Dit is wat haar aangedryf het om uit te gaan op haar eie alhoewel sy nie geld gehad het nie. As jy iets doen waarvan jy hou doen jy dit met entoesiasme en energie. Jy benodig passie en toegewydheid vir wat jy wil hê. Dit is wat Thandi ʼn suksesvolle entrepreneur maak. 2.7.1 Ontleed enige DRIE eienskappe van Thandi as ʼn suksesvolle entrepreneur. Gebruik voorbeelde uit die gevalle studie om jou antwoord te ondersteun. (9) 2.7.2 Verduidelik kortliks winsgewendheid en klante basis as suksesfaktore in ʼn besigheid. (4) [60]

(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 9 VRAAG 3 3.1 Bespreek die impak van die volgende kwessies van die sukses en die mislukkings van ʼn vennootskap en ʼn maatskappy: 3.1.1 Belasting (8) 3.1.2 Bestuur (8) 3.2 Onderskei tussen bestuur en leierskap. (8) 3.3 Onderskei tussen Outokratiese en Demokratiese leierskapstyle. (8) 3.4 Diskriminasie in die werksplek is een van die mense-regte kwessies wat ʼn negatiewe impak in die verhouding tussen die werkgewer en werknemer het. 3.4.1 Stem jy saam met die stelling? Motiveer jou antwoord. (3) 3.4.2 Stel voor wat die besigheid kan doen om diskriminasie in die werk plek te kan verhoed. (4) 3.5 Bespreek die funksies van werkplekforums. (6) 3.6 Bespreek enige DRIE maniere wat ʼn bestuurder kan implementeer om die welstand van die werknemers in die werkplek te kan verbeter. (9) 3.7 Baie besighede maak staat op spanwerk omdat dit goeie resultate produseer. Noem DRIE kenmerke van suksesvolle spanne. (6) [60]

10 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012) VRAAG 4 4.1 Op die Suidkus verskaf Michael Frey s vars vleis aan Shoprite en Checkers. Bestudeer die volgende werkadvertensie van Suidkus Herald om die volgende vrae te beantwoord: ADMIN KLERK Ons het ʼn vakante betrekking vir ʼn Admin klerk. Net kandidate met ten minste 2 jaar admin ondervinding en opspoorbare verwysings kan aansoek doen. 1. Bogemiddelde numeriese vaardighede 2. Bogemiddelde rekenaarvaardighede (Microsoft Word, Excel en E-pos) 3. Vermoë om onder druk te werk 4. Akkuraatheid is uiters belangrik 5. Vermoë om onafhanklik te werk Salaris verdien sal koste tot maatskappy wees. Ondervinding sal in ag geneem word. Faks asseblief ʼn 2-bladsy CV aan Malvin by Michael Frey s Vars Vleis by 086 611 6724. Aansoeke sluit op 01 April 2011. As jy nie van ons teen 15 April 2011 gehoor het nie, ag asseblief jou aansoek as onsuksesvol. [Aangepas en vryelik vertaal uit Suidkus Herald, Maart 25 ste, 2011] 4.1.1 Verduidelik die voordele van die salarisstruktuur Koste tot maatskappy vir die suksesvolle kandidaat. (2) 4.1.2 Stel DRIE voordele voor wat ingesluit sou kon word as ʼn Basiese plus byvoordele salarisstruktuur geoffer word. (6) 4.1.3 Michael Frey se Vars Vleis kan gebruik maak van interne of eksterne werwing wanneer die pos gevul word. Verduidelik wat met die stelling bedoel word. (4) 4.1.4 Lys TWEE nadele van interne werwing. (4) 4.2 Noem VIER funksies van die Johannesburgse Effektebeurs of Johannesburgse Sekuriteitsbeurs. (8)

(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 11 4.3 Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. DIE LONG AND WINDING ROAD VAN ONTSLAG EN LITIGASIE IN HEROËNSKOU In ʼn onlangse geval van Shoprite Checkers (Edms.) Bpk teen KBMA en ander (2009) 3 Al SA 466 SCA was die feite soos volg- Die werkgewer, Shoprite Checkers (hierna die appelleerder) het geappelleer teen ʼn aanklag van die Arbeids Appèlhof, in terme van hoe dit [die AAH] ʼn werknemer heraangestel het. Die werkgewer betrokke, Mnr Jan Maake, was deur die appelleerder van sy werk ontslaan... Mnr Maake s se unie, die Kleinhandel en Geallieerde Werkersunie, het die saak ter wille van hom na die Kommissie vir Bemiddeling, Mediasie en Arbitrasie (die KBMA) verwys, aanvanklik vir bemiddeling en later vir arbitrasie. 4.3.1 Verduidelik kortliks die volgende terme wat in die artikel gebruik word: (a) Bemiddeling (4) (b) Mediasie (4) (c) Arbitrasie (4) 4.4 Verduidelik die stappe wat gevolg moet in die griewe-prosedure. (12) 4.5 Bespreek die doel van die Arbeids Verhoudingswet. (12) [60] TOTAAL AFDELING B: 180

12 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012) AFDELING C: Beantwoord enige TWEE vrae. VRAAG 5 ʼn Tekort aan vaardighede, as ʼn uitdaging in die sake-omgewing, was geïdentifiseer. Die regering het die Vaardigingsontwikkelingswet ingestel om bogenoemde te adresseer. Bespreek die Vaardigingsontwikkelingswet (Wet 97 van 1998) breedvoerig (in detail) deur na die doel, die rol van SETAs en die implikasies van die Wet vir sake ondernemings te verwys. Dink jy dat die Vaardigingsontwikkelingswet sy doelwitte bereik? Motiveer jou antwoord. [40] VRAAG 6 Jy is die Finansiële Konsultant van Saints Financial Solutions. Jy was deur ʼn nuwe kliënt genader. Yudhav, wie R20 miljoen in die Lotery gewen het en wil sy geld op ʼn wyse manier belê. Verduidelik aan Yudhav die verskillende faktore wat hy in ag moet neem wanneer hy die voorgestelde beleggingsbesluite moet neem. Lig hom in oor die verskillende vorme van beleggings geleenthede en brei uit oor die risiko faktore betrokke. [40] VRAAG 7 Ondernemings stem saam dat etiese en professionele gedrag belangrike aspekte van die sake-onderneming is. Beskryf die beginsels van etiese en professionele gedrag. Evalueer die kwessies wat uitdagings teweegbring vir die sake-omgewing in terme van etiese en professionele gedrag en lewer kommentaar op die toepassing hiervan in die sake-onderneming. [40] VRAAG 8 Vakbonde was aanvanklik gestig om die uitdagings wat deur die werknemers in die werkplek ondervind word aan te spreek. Hulle speel ʼn belangrike om die arbeidsmark en die industriële verhoudings beleide te beïnvloed. Bespreek breedvoerig die rolle en funksies van vakbonde om die werksomstandighede van die werknemers te verbeter. Ontleed hulle rol om goeie arbeidspraktyke te verbeter en om die lewensstandaarde van die werkers in Suid-Afrika te verbeter. [40] TOTAAL AFDELING C: 80 GROOTTOTAAL: 300