Human Soul. On Identity, Dignity, Maturity and Life Skills. Daniël Louw

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

Rut: n Liefdes Verhaal

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Direkte en indirekte rede *

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

UNIVERSITY OF NATAL SOCIAL SCIENCE CONFERENCE: DURBAN: 12TH - 16TH JULY 1954.

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Tariewe

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

SIZA takes the sting out of auditing

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Mandala Madness Deel 2

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Sterdansers by Vensters.

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

Tariewe

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE-VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAAL PROVINSIALE AFDELlNG) Saakno.: 21769/02 Datum gelewer: 13/6/05 UITSPRAAK

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) 1ste Verweerder. GA HATTINGH, R et CJ MUSI, R

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

In uitvoering van n ooreenkoms bereik by die Reël 37 samespreking is. aan die begin van hierdie verhoor beveel dat die quantum van eiser se

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

Mosselbaai Munisipaliteit

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPELAFDELING

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN CHARLOTTA AUGUSTA LOGGENBERG N.O.

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

G. J. du Preez

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

C.R.. SWART: SY ROL AS MINISTER onns.,.., Verhandeling ter voltooiing van die graad

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Help Mikayla. Woman. arrested for triple murder Flink optredes na rooftogte 5. Sy kan haar sig verloor. Pukke vir vyfde keer in finaal 24

Taalsentrumdienste beïndruk eksterne kenners

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

POSITIEWE BENADERING ONDER

STUDENTESENTRUM SPLINTERNUWE AIDS CREATES POVERTY CYCLE

in Pit: HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAAL5E PBOVINSIALE AFDELING) )L - AKPEB ADV. ADV. ADV. ADV. ADV. MNR. AL DIE BESKDLDIGDES; ONSKULDIG

ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor

~====~~E. Universiteit van Pretoria WETMATIGHEID EN MEGANIESE INGENIEURSWESE :J~ ::>« ... LL all ~o. f-l. C\I.L (0 -- u.. ~«

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

Transcription:

Februarie February Network of the Human Soul On Identity, Dignity, Maturity and Life Skills Daniël Louw

Maart March SUN MeDIA goes green... and wins! SUNM DIA Studio SUN MeDIA expands its services DEMOCRACY UNDER STRESS The global crisis and beyond URSULA VAN BEEK & EDMUND WNUK-LIPINSKI EDITORS Tweede STIAS-reeks boek bekendgestel Democracy Under Stress (Van Beek & Wnuk-Lipinski) is op 16 Februarie deur SUN MeDIA Stellenbosch en die ANDRÉ WESSELS THE ANGLO-BOER WAR 1899-1902 White man s war, black man s war, traumatic war Anglo-Boer War book launch a resounding success The Anglo-Boer War 1899-1902: White man s war, black man s war, traumatic war FNB Varsity Cup 2012

Welfare, Religion and Gender in Post-apartheid South Africa CIMA READER Compiled by Lecturers Department of Financial Management From Technology Transfer to Intercultural Development From Technology Transfer to Intercultural Development

ONAFHANKLIKE STUDENTEKOERANT EEN-EN-SEWENSTIGSTE JAARGANG NO 9 WOENSDAG 9 MEI 2012 GRATIS»NUUS»CURRENT AFFAIRS»STUDENTELEWE»SUPPLEMENT»KWYTRAAK Nuwe plasingsbeleid word tans arc eyes after Carry available for every from start to Helen of Cape Faulty lights cause Fun and useful Apps All about movies No stopping bespreek 3 Six Packer 5 occassion 8 finish! 9 Town 18 UIT SPROKIESLAND Universiteit Stellenbosch se Drama departement bring vandeesweek die kinderproduksie Skoonlief en die ondier op die planke. Louis Pretorius se nuwe weergawe van dié klassieke sprokie is nog tot Saterdag 12 Mei by die H.B. Thom Teater te sien. Hier is die ondier (Eghard Basson) en Skoonlief (Minette Tollig) in aksie. Foto: JOHAN WIID Groep studente bid vir Dagbreker ADRIAAN STEYN n psigotiese aanval beleef het, aldus mnr. Martin Viljoen, US Senior Mediaskakelpraktisyn. Informante, wat graag anoniem wil bly, het Die Matie oor die gebeure ingelig wat op 24 April in Dagbreek plaasgevind het. Volgens n anonieme bron, het n eerstejaar Dagbreker omstreeks 15:00 Dagbreek se prim, Pieter Nel, gaan sien nadat hy gehoor het dat hy moontlik sy beurs gaan verloor. Hy het dit ook glo duidelik gemaak dat hy van kursus wil verander. Teen ongeveer 17:00 het hy, volgens n bron, aangekondig dat hy op pad na sy meisie was. Ander Dagbrekers het snuf in die neus gekry, aangesien hulle geweet het dat hy nie n meisie het nie. Dagbrekers het hom toe kaal deur Dagbreek se binnehof sien loop. Hy was glo op pad om die koshuis te verlaat. Talle Dagbrekers het probeer om hom te keer, maar dit was eers toe Dagbreek se Geestelike HK-lid hom in Tswana aanspreek dat hy gehoor gegee het. Hy is toe, volgens n bron, na dié HK-lid se kamer geneem waar die HK-lid en ander Dagbrekers hom vir sowat twee tot drie ure probeer kalmeer het. Daar is gesukkel om hom tot bedaring te bring en hy het glo op sy medestudente gevloek. Viljoen bevestig dat hy gewelddadig opgetree het. Daar is, volgens die bronne, aanvanklik geen poging aangewend om professionele hulp te kry nie. Volgens n bron het Dagbreek se Geestelike HK-lid n groep mense bymekaar gekry wat in die kamer vir hom gebid het. Viljoen bevestig dat dit klaarblyklik n poging was om bose geeste [uit die eerstejaar] uit te dryf. Hy is daarna na sy kamer teruggeneem. Daar het hy egter weer gewelddadig begin optree en het hy glo teen mure geslaan en n venster gebreek. Die hulp van die USBD is toe eers ingeroep en n bron beweer dat dit so laat as 23:00 was. Volgens Viljoen is die Sentrum vir Studentevoorligting (SSVO) se 24-Uur-Krisisdiens ook gekontak. Die eerstejaar is daarna gehospitaliseer en het ook die nodige mediese behandeling ontvang. Volgens prof. Wynand van der Merwe, waarnemende Viserektor: Onderrig, is die student reeds uit die hospitaal ontslaan en is hy tans besig om by sy ouerhuis aan te sterk. Personeel van die universiteit is met hom en sy ouers in verbinding.» Daar is [...] aanvanklik Ons wens hom geen poging aangewend beterskap toe en vertrou dat om professionele hulp te hy binnekort sy kry nie studies sal kan hervat, sê Van der Merwe. Een van die persone wat met Die Matie gepraat het, het sy ontsteltenis uitgespreek oor die wyse waarop hierdie insident deur die HK-lid hanteer is. Hy verstaan nie waarom daar so lank gewag is voordat professionele hulp ingeroep is nie. Oor die insident het Pieter Nel, Prim: Dagbreek, gesê: Ons ondersoek van hierdie aangeleentheid is nog nie voltooi nie en kan ek derhalwe nie n mediaverklaring oor die betrokke voorval uitreik nie. Nel was nie bereid om enige feite te bevestig nie, behalwe dat die betrokke Dagbreker wel in die hospitaal was, ontslaan is en nou besig is om aan te sterk nie. Verder het hy gesê: Vir ons is die eerste prioriteit die welsyn van ons koshuismaat en hoop en vertrou ons dat hy spoedig sal herstel. Visit our brand new website at www.diematie.com, and let us know what you think on Facebook and Twitter. @DieMatie Die Matie Studentekoerant Webdesign by Novo Web Solutions Mei May Local Elections in South Africa: Parties, People, Politics was commissioned by the Konrad-Adenauer- Stiftung with Prof. Susan Booysen (WITS) as editor. The book explores the politics of local government elections, focusing on how local electoral politics interfaces with local government and the socioeconomic base of society. The collection of research and analyses contained in this book aims to close a substantial gap in systematic analyses of local politics, elections and government in South Africa. Banners recently produced at SUN MeDIA Stellenbosch we love Design Print Publish studio@sunmedia-wp.co.za +27 (0) 21 88 77 66 2 +27 (0) 81 562 73 53 www.africansunmedia.co.za SUN MeDIA Bloemfontein het by die nuutgevormde Boekuitstalling by die UV biblioteek uitgestal. Die uitstalling is daarop gemik om die versameling in die biblioteek aan te vul en om inligtingkundiges en dosente die kans te bied om materiaal vir aankope te kies. Die uitstalling was n sukses en het goeie boekverkope en blootstelling vir SUN MeDIA Bloemfontein tot gevolg gehad. DieMATIE DieMATIE Bose geeste word uitgedryf ie Bestuur van Universiteit Stellenbosch (US) het ken- geneem van n insident Dnis wat onlangs by Dagbreek plaasgevind het waartydens n student SUN MeDIA kry n nuwe maat: Die MATIE! SUN MeDIA Stellenbosch is baie trots en opgewonde dat ons verantwoordelik is vir die drukwerk van die studentekoerant Die MATIE. Dit word gedurende die akademiese semester elke tweede week gepubliseer. Dit bied n besondere uitdaging aangesien die pdf-dokumente aan ons verskaf word slegs 24 uur voordat die 8,000 volkleur koerante afgelewer moet word voor sonop. Die eerste twee uitgawes is reeds baie suksesvol afgehandel en dit bevestig SUN MeDIA se indrukwekkende veelsydigheid. There was great excitement when the camera crew from Hlasela Social visited the SUN MeDIA Bloemfontein offices to shoot a documentary on the production of Nthabiseng JahRose Jafta s book, Free State of Mind, which was officially released on 9 May 2012.

Junie June EXPORT PROMOTION: A Decision Support Model Approach EXPORT PROMOTION: A Decision Support Model Approach by Ludo Cuyvers and Wilma Viviers (Eds), published by SUN MeDIA MeTRO, was launched on 22 June at North West University, Potchefstroom campus. The book adopts the Decision Support Model approach which is deeply rooted in international marketing research literature and allows identification of the most promising realistic export opportunities for exporting countries. The book is a must for both practitioners and researchers in international marketing and export promotion. attended the 29th International Publishers Congress and the STM/PASA Seminar in Cape Town, with the theme Publishing for a New Era. The events brought together publishers and industry experts from around the world to discuss and explore the opportunities and challenges related to publishing in a changing economy and an increasingly digital world. SUNM DIA Studio For all your design and printing requirements, contact Wynand or Tasneem on 081-562-7535 and 021-88-77-66-2, or e-mail them at studio@sunmedia-wp.co.za Prof Wannie Carstens het op 28 Mei die 31ste D.F. Malherbe Gedenklesing met die tema Versoening in Afrikaans is dit haalbaar? gelewer by die Universiteit van die Vrystaat. het prof Carstens se publikasie Teksredaksie daar uitgestal saam met ander SUN PReSS literêre en Afrikaanse titels. SUN MeDIA CEO, Justa Niemand, presented a talk on digital publishing at the Publishers Invitation Programme on 14 June, sponsored by the Goethe-Institut of South Africa. The programme focused on the specific challenges and opportunities for digital publishing in Africa, and Justa shared SUN MeDIA s extensive experience in the field. The workshop was attended by prominent African publishers who were attending the Cape Town Book Fair....Prof John W de Gruchy (University of Cape Town) and Prof Ursula van Beek (Stellenbosch University) on Thursday, 26 July, at the Book Lounge (71 Roeland Street, Cape Town) from 17h30. They will be highlighting various aspects from two STIAS publications, The Humanist Imperative in South Africa and Democracy Under Stress, both published by Make a reservation by e-mail: booklounge@gmail.com or by telephone: 021-462-2425.

Julie July Men in the pulpit, Women in the pew? This new book (Eds: H Jurgens Hendriks, Elna Mouton, Len Hansen and Elisabet le Roux), published by SUN MeDIA Stellenbosch, addresses gender inequality in Africa and... takes a fresh look at familiar Bibilical teachings... It is an innovative blend of culture, theology and education viewed through a gendered lens... the first of its kind to take into account the fullness of the African experience. Bettina Wyngaard: Gender Desk Coordinator, False Bay Diocese (Ed: Melville Saayman NWU, Potchefstroom) The importance of sports tourism as a developing science, and sporting events specifically, is on the increase and this book, published by SUN MeDIA MeTRO, deals with a wide variety of topics, stretching from the history of sports tourism to new and globally important issues, such as the greening of sporting events. The purpose of the book is to equip the reader with specific knowledge and skills. Since it provides guidelines and case studies, it is a useful tool for students and practitioners alike. SMB trotseer die koue tydens die Vryfees Die koue is by die Vryfees in Bloemfontein met die indrukwekkende entoesiasme en in die kol - reklamestukke van SUN MeDIA Bloemfontein trotseer. Die hele SMB-span het Vrydag 13 Julie onder die Vryfeesgangers ingevaar en die reklamestukke uitgedeel. Die oorspronklike rooi pamflette het met n kort en bondige boodskap al die dienste van SMB effektief geadverteer en, met n rooi suiglekker by, was dit verseker n wenner! The Grove Primary School commemorates 300 years SUN MeDIA Stellenbosch featuring premier Helen Zille as a guest speaker, who praised the high quality design and layout of the book. In hierdie SUN MeDIA Stellenbosch-publikasie behels trauma die oorweldigende effek van geweld op die individu, sowel as die kollektiewe verlies aan betekenis by die ineenstorting van n bekende wêreld. Die artikels verken die helende kragte wat die verwerking van trauma moontlik maak, asook die skeppende krag van die menslike gees.