My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Mandala Madness Deel 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Rut: n Liefdes Verhaal

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HOëRSKOOL PORTERVILLE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

INTERAKTIWITEIT GEDURENDE DIE UITSENDING: DIE DOSENT SE BEHEERPANEEL

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Mosselbaai Munisipaliteit

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

SIZA takes the sting out of auditing

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Direkte en indirekte rede *

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Hoe om krag te spaar

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

'n Idee vir 'n besigheid

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Geen deel van hierdie dokument mag gereproduseer of versprei word in enige vorm of op enige manier nie, of gestoor word in 'n databasis of enige

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Handleiding oor Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000)

HOOFSTUK 4 KWALITATIEWE DATA-ANALISE

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

In uitvoering van n ooreenkoms bereik by die Reël 37 samespreking is. aan die begin van hierdie verhoor beveel dat die quantum van eiser se

Uitgereik deur: Afdeling Finansies en FVZS. Instituut vir Studente Leierskapsontwikkeling. n Gids vir US Koshuis en PSO Finansiële Bestuurders

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

Maak n kopskuif vir sukses

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

AIDS. joaoo HElPUNE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure Vol. 10. PRETORIA, 1 0 NOVEMBER 2004 No.

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

Transcription:

SMS Fleet (Pty) Ltd Maatskappy in privaat besit gestig in 2006 Ons produk My Tracer is n lokaal ontwikkelde, briljante, internet gedrewe GPS Voertuig Volg Sisteem met n volledige Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek oplossing vir al u SARS besigheids rit eise SAIAS geakrediteer en voorkeur verskaffer vir ABSA, ATKV en Cross Country se versekering behoeftes Ons Leuse Om ons produk voortdurend te ontwikkel en te verbeter en sodoende ons kliente in staat te stel om hulle bates te beskerm en efektief te beheer. Ons strewe daarna om ons kliente te bemagtig teen misdaad en daardeur te help om ons land n eerlike en veilige plek te maak waar ons in vrede kan saamlewe.

Inligting oor ons My Tracer Voertuig Volg & Opspoor Sisteem Voorberei deur Dr Ben Rautenbach Besturende Direkteur SMS Fleet (Pty) Ltd

Inhoud van Voorlegging Produk Inligting Rekenaar skerm uitleg en Inligting Logboek - Besigheid / Privaat ritte en SARS Inligting verslagdoening Selfoon voordele en funksies Nood dienste Wat maak My Tracer Spesiaal? Pryslys Bestellings

Produk Inligting Aktiewe GPS antennae sorg vir akkurate lengte en breedtegraad posisies (3-5 meter) Ons steun nie op Radio Frekwensie bakens nie Maak gebruik van GSM selfoon netwerke van MTN en Vodacom Ons eenhede het n ingeboude geheue fasiliteit om data te stoor in areas waar seine verlore raak Krag besparend vermoë wanneer voertuig afgeskakel is voorkom voertuig battery afloop Ingeboude eenheid battery krag vir 8-12 uur

Alle inligting in op een Skerm

Zoom en Skuif Funksie met Kaarte

Akkuraat met 15 sekonde intervalle

Elke Voertuig se Inligting

Voorbereiding van Logboek

Verander enige rit na Privaat of Besigheid

Aktiveer outomatiese Alarm

Werk my eenhede?

Indien nie Laat weet ons

Beskikbare Verslae Algemene rit verslag (Logboek) SARS besigheid reis berekening

Voorbeeld van Algemene Logboek Verslag

Voorbeeld van SARS Berekenings

Vul in Kliënt se Persoonlike Besonderhede

Beskikbare Handleidings Product Tutorial Volledige Handleiding Product Summary Opsomming van funksies Geïndekseerde Help Me funksie Ons Company Profile SAIAS accreditation Certificate Skakel na Google Earth

Veelsydige Skerm Beelde

Keer terug na Straat Kaarte

Geen Rekenaar of Internet aansluiting / Geen Probleem Gebruik die WAP en Internet Funksie op u Selfoon en gaan na ons.mobi diens om toegang te verkry tot u My Tracer bladsy vir volledige diens www.mytracer.mobi

Sleutel in Username and Password

Sien Voertuig Posisie op Padkaart

Auto Track funksie op Selfoon Op die laaste straat kaart skerm terwyl u kyk, selekteer Auto Track en u sal verbaas wees

Nood Selfoon Nommers Sleutel die volgende nommers in op u Selfoon as kontakte en maak dit Speed Dail nommers om die volgende funksies te verrig Alarm aktivering - *120*1200*120# Stuur Help boodskap - *120*1200*2# Posisie Koördinate - *120*1200*100# Mobiliseer Opspoor aksie - 0860 482 911 Kontak ons inbelsentrum - 0861 487 223

Installasie van eenhede Met ontvangs van bestellings word die kliënt gekontak om te reel vir installasie Word gedoen binne 7 dae na bestelling Voertuig drade word nie beskadig nie Geen inmenging met voertuig elektronika Gemiddelde tyd 30 45 minute Installasies word landwyd gedoen

Installasie Prosedures Funksionaliteit van eenhede word getoets tydens installasie met Selfoon Konfidensiële foto s word geneem voor en na installasie van die voertuig en werk gedoen en gestoor met kliënte leër vir latere verwysing Voertuig inligting word bevestig en versamel tydens installasie en gestuur na ons rekenaar om die proses te voltooi Eenhede dus volledig operasioneel direk na installasie

Finale Stappe Kliënt ontvang per e-pos sy/haar unieke Username and Password Voertuig opspoor inskakel sentrum nommer Instruksies oor Hoe om te Begin Kliënt ontvang sy/haar My Tracer - SAIAS goedgekeurde installasie sertifikaat aanvaar deur meeste Versekeraars Versekeraars laat korting toe op premies

Wat maak My Tracer Spesiaal Eenheid se geheue kapasiteit Eenheid se Slaap funksie Kontrolering van werking van eenhede Alarm kennisgewings Nood en voertuig opspoor dienste

Eenheid Geheue In gevalle waar netwerk seine verloor word sal die eenheid inligting stoor vir tot 1 uur terwyl voertuig beweeg (25 ure wanneer voertuig stilstaan) Sou ons rekenaar probleme ondervind gebeur dieselfde Sodra probleme opgelos is, sal die eenheid gestoorde data deurstuur dus gaan geen inligting verlore nie

Eenheid se Slaap Funksie Indien voertuig afgeskakel is slaap die eenheid Tydens die slaap periode stuur dit slegs n sein elke 5 minute om te laat weet, ek lewe nog Die oomblik wanneer die voertuig aangeskakel word stuur dit weer inligting elke 15 sekondes Feitlik geen battery verbruik tydens slaap

Nood Dienste Sou die Auto fortify (Onsigbare Alarm) aangeskakel wees en die voertiug beweeg, word die drie genomineerde Selfone per SMS in kennis gestel Stuur n nood SMS Help Message na die drie genomineerde Selfone wat die persone inlig oor die posisie, tyd en Selfoon nommer Ons opspoor spanne Recovery Team reageer vir voertuig diefstal, kapings, gyselaar situasies, nood reis situasies, vrag en bates beskerming

Produk Pryslys Basic Pricing - excluding VAT Basic Packages Unit Cost including installation Monthly subscription (24 month agreement) Tracking & Recovery Included R1700 R129 Fleet Management Only R1950 R219 Fleet Management Including Recovery R1950 R245 Panic Button R150 R0

Bestel via die Internet Gaan na www.mytracer.co.za

Skakel ons vir Bestellings 0861 487 223

Baie dankie vir u aandag