Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Similar documents
Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

BenguFarm Bestelvorm

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Direkte en indirekte rede *

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

G. J. du Preez

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Mandala Madness Deel 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie?

Uit Moerdijk se pen Man en Media

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Hoe om krag te spaar

407. Esegiël 38 & 39.

Tariewe

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

HOMOSEKSUALISME. Onderskei tussen Skrifgedeeltes wat dit direk aanspreek en Skrifgedeeltes wat indirek tog daaroor lig gee.

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Ellen White, die Adventiste Pioniers en die Lunar Sabbat

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

Tariewe

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

SIZA takes the sting out of auditing

G. J. du Preez

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS'

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Handtekening as vereiste vir die geldigheid van n kontrak

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH)

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

'N ETIES-HISTORIESE BESKOUING VAN DIE ROL VAN GENL C.R. DE WET IN DIE ANGLO- BOEREOORLOG

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Tel: (012) Sel: Epos:

Vader sy soenoffer volkome aanvaar

in Pit: HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAAL5E PBOVINSIALE AFDELING) )L - AKPEB ADV. ADV. ADV. ADV. ADV. MNR. AL DIE BESKDLDIGDES; ONSKULDIG

Saak nr 350/82 MC. - en - SANTAM VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPELAFDELING

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

God, Die Regering en die 10 Gebooies - Reformation Society

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Rubriek vir skeppende werk

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Transcription:

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring n gevoel van kontinuïteit mee. Dit herinner aan emosies van eertydse ondervindings en sorg vir n sterk emosionele band oor tyd en afstand heen. In tye van rou, kan tradisie n gevoel van troos bring. Kulture en selfs indiwiduele families koester tradisies wat van sentimentele waarde het vir hul betekenisvolheid. Tradisie bring mooiheid en betekenis na baie verskillende areas van die lewe. Terwyl geestelike geloof op die Skrifte eerder as op tradisie gebaseer moet word, is daar baie ander areas waarin tradisie grootliks die lewe van ander kan vervul wat daarby betrokke is. n Huwelik is een aangeleentheid waaraan baie tradisies aan verbonde is. Vir baie paartjies wat hulle huwelik op die Skrifte en die Skrifte alleen wil baseer, wat alle ondertone van Babilon opsy wil sit, is daar baie vrae. Wat is `n Bybelse huweliks seremonie? Moet die troue in die kerk plaasvind? Kan dit plaasvind in `n geregtelike hof? Is dit verkeerd om `n wettige huwelikssertifikaat te hê, of moet mens net `n eed voor familie en vriende aflê? Beskryf die Bybel watter tyd van die dag die troue moet plaasvind? Wat van tradisionele trou klere? Mag Yahuwah se kinders trou ringe dra? Hierdie is alles wettige vrae. Die Skrifte gee nie spesifieke instruksies van hoe n troue gehou moet word nie. Hoe dit ookal sy, die voorbeelde wat die Bybel gee voorsien `n basis hoe om elke vraag te beantwoord. Baie kulture het verskillende definisies van wat n troue voorstel. Aangesien Skrifte stil is oor hoe om n huweliks seremonie te bestuur, dit is aanvaarbaar om die verskillende tradisies van jou indiwiduele kulture in te bring om n mooi en sinvolle troue te maak. Dit wat twee indiwidue as `mn eenheid saamvoeg in een huwelikspartjie, is nie die plek, of die blomme, of die klere, die koek, of die trou ringe nie. Dit is die eed wat hulle voor Yahuwah en die gaste aflê wat dien as menslike getuienis vir die seremonie. Die vereniging van man en vrou in `n huwelik staan gewoonlik bekend as in die huwelik tree. Dit is n heilige verhouding wat verskil van enige ander verhouding of vennootskap wat n persoon ooit sal hê. Tydens die skepping, het Yahuwah albei geslagte gemaak. Dit was in die vereniging van van beide man en vrou dat die karakter van Yahuwah openbaar moes wees in die ganse skepping.

En Elohim het gesê: Laat ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers... oor die hele aarde, en oor al die diere wat op die aarde kruip. En... [Elohim] het die mens geskape na Sy beeld; na die beeld van... [Elohim] het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. (Gen 1:26 27,KJV, klem voorsien) Die huwelik is daarvoor baie meer as net n wettige kontrak tussen twee partye. Dit is n verbonds getuienis aan en word geseen deur die Skepper. In die menslike wettige sisteem, word die huwelik beskou as n wettige kontrak. Dit is waarom nie enigeen toegelaat word om die huwelik seremonie te voltrek nie. Net persone wat toestemming verkry het van die Staat mag huwelik seremonies waarneem. Vir die gelowiges is die huwelik baie meer as net n wettige kontrak. Dit is `n verbond n ooreenkoms gebonde onder die wet van die Koninkryk van die Hemel wat erken en bekragtig word deur die Groot Wet-gewer. n Kontrak is bindend in menslike geregshowe, maar n verbond onderneem by n indrukwekkende eed en getuienis by die Oppermagtige van die Heelal voor Homself is baie meer bindend. As sulks mag die wette van menslike howe die wettige kontrak van die huwelik verbreek, maar die verbond sal steeds bindend bly onder die wette van die Hemelse hof. Die besef dat die eed wat voor Yah geneem word bindend is vir enige troue het gelei dat baie die vraag gevra het of dit nodig is of selfs raadsaam is om wettig getroud te wees met n troulisensie in n seremonie wat deur n staatsamptenaar waaargeneem was. Wanneer die regering `n lisensie uitgee dui dit aan in daardie wet die kennisname dat wat die Regering toestemming kan gee om te doen jou ook die reg om te trou kan ontneem. Die regering plaas sekere beperkings op die huwelik. Die meeste regerings weier huwelike: Tussen indiwidue wat te na aan mekaar is, soos broer en suster, ouer en kind verhoudings en soms niggie en neef, Tussen persone met dieselfde geslag, Tussen persone en diere of enige iets anders wat nie menslik van aard is nie As een of albei onder die wettige ouderdom is, om hulle te beskerm van statutêre verkragting, As een of albei reeds getroud is Dit is waar, n huwelikslisensie maak jou nie getroud in die oë van die Hemel nie. Nietemin dit beteken nie dat paartjies wat hulle lewe saambind in die huwelik moet weier om die wettige vereistes na te kom vir die huwelik van `n landsregering waarin hulle woon nie.

Laat elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom aangestel is, want daar is geen ander mag behalwe van... [Yahuwah] nie, en die wat daar is, is deur... [Yahuwah] ingestel. (Romeine 13: 1-2) Eeue gelede in Engeland, was huwelike gehou op n tradisionele manier, met die uitruil van armband en sonder die teenwoordigheid van n priester, dit was genoem n gewone wet huwelik. Dit was beskou as n wettige bindende huwelik, dit het `n groot skandaal veroorsaak toe een vroeë Saxon Koning sy gewone wet vrou los om met `n ander vrou saam te bly en laat toe die Priester die huwelik inseën. Alle lande het toe soort van hierdie huwelik gehad. Met die verspreiding van die Rooms Katolike Kerk regoor Europa het die `gewone wet` huwelik uit die mode geraak. Slegs daardie huwelike wat geseën was deur n priester was beskou as geestelik bindend. Uiteindelik in 1753, het Engeland die gewone wet huwelik afgeskaf onder die Huweliks Akte. Hiervandaan moes die huwelik deur n priester van die Kerk van Engeland gedoen word, vry vir die Jode of Quakers. Tot vandag laat baie lande die gewone wet huwelike toe omdat die reg om te trou lank voor die gevestige regerings bestaan het, sodoende gaan die instelling van die huwelik die gevestigde wet vooraf. Dit gesê die wet erken die krag van n gewone wet huwelik as n reg, hulle erken altyd die paartjies wat nie n wettige staat huweliks sertifikaat het nie. Dit is n bekommernis omdat dit ander wette affekteer. n Huwelik affekteer die eienaarskap van eiendom, die regte van die langslewende, eggenoots voordele en enige ander huweliks voordele/geriewe, dit sluit in ander dinge soos belasting persentasies. Die registrasie van die huwelik met die regte wettige outoriteit is belangrik vir die beskerming van albei indiwidue betrokke. Verder as die paartjies kinders het sal hulle ook beskerm word en dit kan nie geignoreer word nie omdat menslike regerings die wettige dokumentasie uitreik. n Huwelik sertifikaat gee n gedeeltelike beskerming van dood en egskeiding. Regerings wat gewone wet huwelike aanvaar soek soms bewyse dat daar n huwelik was as dit hof toe moet gaan of bewys van die huwelik as die oorledende se boedel afgehandel moet word. Gewone wet huwelike beheer nie so danig die optrede nie, of die bestaan van n huwelik nie dis meer `n bewys of aantekening om te kan sê of die man en vrou inderwaarheid getroud was of gebruik hulle net die woord huwelik sonder dat daar enige bewys was dat hulle getroud was. In kort, gewone wet huwelike word nie altyd bevraagteken nie tensy die huwelik bevraagteken word in die hof. Dan sal die wet die gewone wet huwelike gebruik om seker te maak of die huwelik waarlik gewettig was. 1

maar dat hulle net bed maats is vir die voor die handliggende redes. Alhoewel gewone wet huwelike wettig is in sommige lande is daar n breë beginsel wat oorbrug moet word. Dit is belangrik om die voorkoms van onheil te vermy. Met die verlaging van die moraal in die moderne samelewing het meer en meer mense begin saamwoon sonder die voordele van n huwelik. Wanneer paartjies saam woon sonder om die nodige papier werk te doen wat gevra mag word van die regering om n wettige huwelik te erken, het dit die voorkoms van in sonde lewe. Terwyl n persoon se vriende en familie getuies was by die seremonie wat voor Yahuwah gedoen was, gee dit die indruk dat die paartjies nie ernstig is oor mekaar nie, Yahushua herken die belangrikheid van die vermyding van die voorkoms van onheil. Op die aangeleenthede wat nie die wet van Yahuwah oortree nie maar sal aanstoot gee wanneer die gewoontes geïgnoreer word, het Yahushua se voorbeeld geleer dat menslike gebruike gevolg moet word. Op `n dag het diegene wie tempel belasting ingevorder het na Petrus gekom en gesê: Betaal jou Meester nie die tempel belasting nie? (Matthéüs 17:24, NKJV). Petrus gewaar geïnsinueerde kritiek oor sy geliefde Meester en vinnig spring hy tot Sy verdediging toe. Yahushua is nie n wetbreker nie! Toe sê hy Ja! Petrus het nie besef nie, maar tot groot tervredenheid van die Verlosser se vyande, het hy erken dat Yahushua nie die Messias was (die Gesalfde Een!) is nie. In die Hebreeuse ekonomie, het geen gesalfde by die Koning, die prins, die priester of die rabbi belasting betaal nie. Die Messias was n wel gerespekteerde rabbi, tegnies moes Yahushua nie tempel belasting betaal nie. Yahushua het nie vir Petrus geskel nie. Hy het geweet Petrus het uit geblaker om Hom te beskerm. Verdraagsaam, het Yahushua aan Petrus verduidelik hoekom belastingaarders hom bevraagteken en hoekom die Verlosser wettiglik nie veronderstel is om belasting te betaal nie. Sy volgende woorde wat instruksie bevat vir almal wat wettige reg van regering bevraagteken dit wat die geestelike regering nie bevraagteken nie. Maar dat ons hulle geen aanstoot gee nie, gaan na die see toe, gooi `n hoek uit en neem die eerste vis wat opkom; en as jy sy bek oopmaak, sal jy `n stater kry; neem dit en gee dit aan hulle vir My en vir jou. (Matthéüs 17:27) Maar dat ons hulle geen aanstoot gee nie Yahushua, die Messias het nie nodig gehad om belasting te betaal nie. Nietemin om aanstoot te vermy, het Yahushua vir Petrus instruksie gegee om die belasting in elk geval te betaal en Hy het n wonderwerk gedoen om die geld te voorsien wat hy gebruik het om Sy belasting vry posisie vas te stel!

Dit is n standpunt wat almal moet inneem wat vir Yahuwah wil eer. Die regering van die Hemel mag nie n staats huwelikslisensie soek nie; Nietemin uit vrees dat ons hulle aanstoot gee moet ons elke stap neem om die voorkoms van onheil te vermy. As n eenvoudige huwelikslisiensie aanstoot vermy moet niemand weier om een te kry nie. Die volgende vraag wat opkom is,waar om die troue te hou en wie moet dit waarneem? Is dit nodig om die huwelik seremonie in n kerk te hou om Yahuwah se seën te ontvang? Dit is veral n probleem vir die mense wat vrystaan van georganiseerde denominasie. Hier sal verskillende gewoontes en wette die antwoord verskaf. In Noord Amerika is pastore die mag gegee van die staat om n huwelik seremonie te kan hou. As die paartjie n familie lid het wat n pastoor is en dit sal vir hulle meer betekenis het, is daar niks mee verkeerd as hy die seremonie waarneem nie. Wanneer n persoon die kerke se gevalle toestand verstaan, hoe ook al, is dit ontoepaslik om in n kerk te trou. Geen Israeliet sou getrou het in die tempel van Venus, godin van liefde nie, net omdat dit n mooi plek was om in te trou nie. Yahuwah se volk wat ag slaan op die oproep om uit Babilon te kom sal verkies om nie in n kerk te trou nie. Van die mooiste troues het buite in die natuur plaas gevind. Adam en Eva se huwelik het plaas gevind in die tuin. Ander geskikte plekke vir die huwelik om plaas te vind is familie huise, vir groot troues huur n saal of hotel, sake kamers kan ook troues akkomodeer. Die meeste lande gee nie die pastore wettige outoriteit om huwelik seremonies te hou nie. In sulke lande, kan diegene wat godsdienstige seremonies wil hê, twee keuses: hulle trou by die wettige outoriteit en dan hou hulle n gelowige seremonie op n ander plek. Daar is niks verkeerd om by die hof te trou of by n amptenaar nie. Wat belangrik is waar ook al die troue plaasvind, maak nie saak of dit n pastoor is of n hofamptenaar is wat die seremonie voltrek nie, dit word erken, as n verbond bekragtig. Die teenwoordigheid van vriende en familie as getuies is gewoonlik n baie belangrike deel by so n geleentheid.

Daar is ander faktore wat eenvoudig nie geïgnoreer kan word nie, net omdat dit nie Bybel gebod is nie. Elke Kultuur het sy eie tradisie wat mooiheid en betekenis bring na n huwelik seremonie. n Israelitiese bruidegom sal so n trou kontrak optrek vir sy aanstaande bruid. Die kontrak is n ketubah genoem, dit was vir die bruid gegee by n maaltyd wat haar familie voorberei word. gemaak wil hê. In die kontrak, praat die bruidegom van sy liefde vir sy bruid en maak die beloftes aan haar en haar familie bekend. Hy brei uit oor hoe hy beplan om haar en enige kinders wat hulle sal hê sal versorg, hoe hy sy huishouding bestuur wil hê, en hoe hy sy kinders groot Nadat hy die huwelik kontrak voor gesit het vat hy n glas druiwe sap, die beste kwaliteit wat hy kon bekostig dan neem hy n slukkie daarvan. Die jong vrou neem dan die kontrak ketubah en bestudeer dit. Sy sal dan deeglik deur die kontrak gaan en elke punt oorweeg en dan besluit sy of sy daarmee kan saamleef en of dit aanvaarbaar is. Dit sal n tydjie neem om deur alles te gaan. Daar is geen haas nie. Na besorgde konsiderasie, as sy besluit het om die ketubah te aanvaar, neem sy dan ook n slukkie van die druiwe sap en van daardie punt af is hulle verloof. Die verskillende huweliks tradisies van die verskillende kulture dra by tot die gewigtigheid van die ooreenkoms, wat albei n wettige kontrak is en n heilige getuigskrif. Gedurende die dae van intensiewe vervolging deur die Rooms Katolieke Kerk, is die Hugenote en Waldenses verbied om enige gelowige seremonies te hou. Hulle kon net troues en begrafnisse hou. Onder daardie omstandighede, het troues baie gelowige en heilige seremonies geword, dit was die een kans wanneer gelowiges bymekaar kon kom. Sulke heilige gewigtigheid bring na die trou seremonie n baie geskikte en versekerde Hemelse seën wat meer as net n informele gewoonte was, wat n grap maak van huweliks seremonies van vandag. Verskillende kulture hou troues op verskillende tye van die dag, Hebreërs se troue word in die aand gehou. Die ster besaaide hemel beteken dat sy nakomeling sal soos die sand van die see wees en die oneindige sterre in die hemel. Alhoewel dit nie n Bybelse mandaat is nie. Dit is net n tradisie wat mooiheid en betekenis gee aan n Hebreuse troue. In Engeland, is dit gewone praktyk om troues, in die oggend te hou. Om die waarheid te sê daar was n tyd toe troues nie toegelaat was in die namiddag nie. In Noord Amerika aan die ander kant, was troues tipies in die na middag gehou, met die meeste troues wat in die aand gehou word. Geen een praktyk is korrek, en al die ander verkeerd nie. Die paartjie moet trou die beste tyd wat dit vir hulle pas.

Geen mens moet voel om meer geld te spandeer op die troue as wat die individu kan bekostig nie. Nietemin, sorg moet geneem word dat albei wat die huwelik betree moet omgee vir die ander. In die meeste kulture, is rooi die tradisionele klere om in te trou en fees te vier en wit is die klere vir rou. In die Westelike gemeenskap, waar swart gedra word vir rou, wit is gedra word vir n simbool van skoonheid. Dit is nie nodig om baie geld te spandeer op trou klere nie, om spesiale klere te dra is n manier hoe die bruidegom eer bewys aan sy bruid en sy haar aanstaande man. Trouringe is van heidense oorsprong nie nodig in om getroud te wees nie. Die goue ring was n simbool van die son. Dit was op die ring vinger op die linker hand omdat hulle geglo het dat daar n aar was wat van die vinger direk na die hart toe lei die bron van gevoelens. So n simbool is gegrond in heidendom, dit is onaanvaarbaar vir die Uitverkorenes wie Babilon agter laat. In baie kulture, mag die afwesigheid van n ring lei tot die voorkoms dat n paartjie saambly sonder die voordele van die huwelik. As n pas getroude paartjie hulle self in so n situasie bevind, is n eenvoudige band, gedra deur die vrou vir n paar weke totdat haar reputasie as n getroude vrou vasgestel, is en om die voorkoms van onheil te vermy. Wanneer dit verseker is dan kan die band eenkant gesit word anders word dit n onnodige versiering. Elke poging moet aangewend word om sentiment en betekenis na die spesiale geleentheid te bring. Jong meisies groei op en droom van die dag wanneer hulle n bruid van `n liefdevolle bruidegom word wat alles in sy vermoë doen om haar te ondersteun en te versorg, sy uitverkorene soos sy ontwikkel na die vrou van sy drome. Terwyl meeste jong paartjies uitsien na hulle huweliks seremonie as die begin van hulle getroude lewe saam, sal ouer paartjies wat al lank getroud is besef, in oorsig, dat ware getroude lewe begin in die eerste paar dae van getroud wees. Die wittebrood is die ware begin van hulle lewe as man en vrou. Lang, duur wittebrood is geensins nodig en geen mens moet in skuld wees net om n

wittebrood te hê nie. Nietemin, elke poging moet gemaak word, na die beste van jou vermoë, om privaat tyd saam te spandeer reg van die begin van die huwelik. Lewenslange gewoontes kan gevorm word gedurende die wittebrood wat vir elkeen n seëning sal wees vir die res van hulle lewe saam. Oggend en aand familie aanbidding reg van die begin, om tyd eenkant te sit vir gebed saam, om saam te kuier en na mekaar te luister, dit sal die huweliksband sterker maak en ryke vrugte sal gepluk word in toekomende jare. Yahuwah erken die belangrikheid om n nuwe verhouding te versterk in die begin stadium. Hy het opdrag gegee dat geen man moet gestuur word om te gaan veg in die oorloë nie in die eerstejaar van hulle huwelik nie. Hy moes eerder by die huis bly en sy vrou gelukkig maak. Duidelik, dit het nie beteken dat hy lui was nie of nie wou werk nie. Die eerste jaar van die huwelik is `n baie spesiale tyd wanneer, sê die Skrif, die twee besig is om een vlees te word. Dit is net deur gedeelde lewenservaring dat so n band gevorm word en elke nuwe getroude paartjie moet strewe om hulle verhouding te verstrek in die vrees van Yahuwah. Die huweliks verhouding was ingestel deur Yahuwah, met die Skepper as die hoof van die huis, kan die huwelik n ware seën wees. Net soos dit albei man en vrou geneem het om die beeld van Yah, te openbaar so kan die vereniging van man en vrou die openbaring bring van die wonderlike kosbare waarheid van die Hemelse Vader. n Getroude paartjie aan Yahuwah kan n skitterrende lig wees vir die sondige wêreld. `n Wonderlike invloed vir goed kan by die voorbeeld van n goddelike huwelik en n God geseënde huis gesien word. Hemelse rykste seëning mag rus op die wie saam hul lewe gee in diens vir die Skepper. 1 http://www.originalintent.org/edu/marriage.php,emphasis supplied