NUUS IN DIE BRANDING 15 / 2015 LEIERBEMAGTIGINGSGELEENTHEID LEADERS EMPOWERMENT OPPORTUNITY

Similar documents
Tariewe

Tariewe

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Mosselbaai Munisipaliteit

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Direkte en indirekte rede *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

INSKRYWINGSVORM

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Rut: n Liefdes Verhaal

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Mandala Madness Deel 2

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Prof Kobus Mentz Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

RYNTOER EN/OF SWITSERLAND

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

SIZA takes the sting out of auditing

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

Persoonlikheidsontwikkeling. Toekomsbeplanning

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

Which includes I Waarby ingesluit is-

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

INTERAKTIWITEIT GEDURENDE DIE UITSENDING: DIE DOSENT SE BEHEERPANEEL

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

G. J. du Preez

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Dialoog en paragrawe *

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Indien die aansoeker n BK is,

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Edgehog

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Transcription:

Limpopo 012 436 0900 / 086 072 6843 086 670 3795 saoulim@saou.co.za www.saou.co.za Nuus-in-die-Branding 1 Junie 2015 NUUS IN DIE BRANDING 15 / 2015 LEIERBEMAGTIGINGSGELEENTHEID LEADERS EMPOWERMENT OPPORTUNITY Tema: Ons is hier om te bly en te bou Theme: We are here to stay and build Die Provinsiale Uitvoerende Raad en SAOU (Limpopo) wil n hartlike uitnodiging rig aan bestuurspanne van skole en ander belanghebbendes om die bemagtigingsgeleentheid te benut. Kom herlaai die batterye net so voor die Julie vakansie by n nuut opgegradeerde oord! Kom ontspan, sosialiseer, vergeet die alledaagse klein jakkalsies! Kom smee nuwe bande en versterk die oues! Julle is hier om te bly, en om n verskil te maak in baie lewens. Dis nou julle beurt om verryk te word! The Provincial Executive Committee and the SAOU (Limpopo) wants to invite all school management teams and other stakeholders to attend the empowerment opportunity. Come and recharge the batteries just before the school holidays in July at a newly renovated resort! Come relax, socialise, and forget the little red herrings of everyday! Come and establish new relationships and strengthen the old ones! You are here to stay, and to make a difference in many lives. It is your turn to be enriched! Plek Klein Kariba ATKV vakansieoord Waterval-lapa Datum Woensdag 24 & Donderdag 25 Junie 2015 Teikengroep Skoolhoofde, adjunkhoofde en departementshoofde SAOU skoolverteenwordigers Geïdentifiseerde potensiële leiers Doelwit Bemagtiging, toerusting en sosialisering van en tussen bestuurspanne van verskillende skole. Taal van aanbieding Oorwegend Afrikaans, alhoewel sommige skyfiereekse in Engels opgestel mag wees. Professionele Ontwikkelingspunte (POP e) Hoofde, adjunkhoofde en departementshoofde sal kwalifiseer vir 10 POP e. n Sertifikaat sal na afloop van geleentheid aan deelnemers utigereik word. Vir hierdie doel sal twee registers geteken word by aanvang van geleentheid. Venue Klein Kariba ATKV holiday resort Waterfall Lapa Date Wednesday 24 & Thursday 25 June 2015 Target group Principals, deputy principals and heads of department SAOU school representatives Identified potential leaders Aim Empowerment, equipping and socialising of and between management teams of different schools. Language of presentation Mostly Afrikaans, though some slide shows may be drawn up in English. Professional Development Points Principals, deputy principals and heads of departments will qualify for 10 PDPs. A certificate in this regard will be issued to attendees. For this purpose two registers will be signed at the start of event.

Program Die program se hooffokus is persoonlike bemagtiging. Kenners en toonaangewende sprekers is genader om hierdie doelwit te bereik. Sien voorlopige program aangeheg. Kleredrag Netjies informeel Akkommodasie Elke skool is verantwoordelik om self te reël vir hulle akkommodasie volgens behoefte. Sien aangeheg Klein kariba se brosjure rakende beskikbare akkommodasie. Die laaste kolom (midweek) se pryse is van toepassing. ATKV lede kan lidmaatskap gebruik vir afslag wanneer bespreking gemaak word. Koste R 550 / lid (BTW ingesluit) R 595 / nie-lid (BTW ingesluit) (Sluit in braai aandete (24/6), laat-ontbyt (25/6), water by tafels en gerieflike fasiliteite. Kursusgangers moet self voorsiening maak vir vroeë ontbyt by oornagakkommodasie. Registrasie Registrasie en betalings geskied slegs elektronies. Sien onderstaande bankrekening vir betalings. Kliek hier om te registreer. Sluitingsdatum vir registrasie 10 Junie 2015 teen 16:00 Bewys van betaling Die bewys van betaling moet voor of op Woensdag 10 Junie 2015 om 16:00 gestuur word aan faksnommer 086 688 8478 of e-posadres ohnief@saou.co.za Programme The main aim of the programme is personal empowerment. Experts and knowledgeable speakers were approached to achieve this aim. See preliminary programme attached. Dress code Smart casual Accommodation Each individual school is responsible for their own bookings according to their needs. See attached brochure of Klein Kariba of available options. The prices in last column (midweek) is applicable. ATKV members may use membership for a reduction when booking. Costs R 550 / member (VAT included) R 595 / non-member (VAT included) (Includes braai meal for the first evening (24/6), brunch (25/6), water at the tables and comfortable facilities. Attendees must provide for their own early breakfasts in overnight accommodation. Registration Registration and payments are done electronically only. See the banking details below. Click here to register. Closing date for registration 10 June 2015 at 16:00 Proof of payment Please send the proof of payment before or on Wednesday 10 June 2015 at 16:00 to fax number 086 688 8478 or e-mail ohnief@saou.co.za SAOU BANKBESONDERHEDE / BANKING DETAILS OF THE SAOU Naam van Rekening / Name of Account: SAOU Naam van Bank / Name of Bank: ABSA Menlyn Tipe rekening / Type of account: Tjek/ Cheque Rekening Nr / Account No: 2310 000 070 Takkode / Branch Code: 632005 NB: Verwysing op depositostrokie / NB: Reference on deposit slip: Lim Leier + Skoolnaam / Lim Leader + School Name

VOORLOPIGE PROGRAM Programleier: Mnr Louis Linde (Onder-voorsitter: PUR Limpopo) Programme leader: Mr Louis Linde (Deputy-chairperson: PEC Limpopo) Woensdag 24 Junie 2015 / Wednesday 24 June 2015: 14:00 16:30 Aankoms van kursusgangers / Arrival of attendees By aankoms kan kursusgangers die sleutels van voorafbespreekte akkommodasie by ontvangs afhaal. Alle vakansiefasiliteite is beskikbaar, selfs wildritte kan onderneem word. Individue bespreek by ontvangs daarvoor (nie ingesluit by kursusfooi). Upon arrival, all attendees report at the reception desk of the resort to collect their respective keys of the pre-booked accommodation. All holiday facilities are available, even game drives may be taken. Individuals must book at the reception for this (not included in course fee). 16:30 17:00 Bevestiging van registrasie en ligte verversings by Waterval-lapa. Confirmation of registration and light refreshments at the Waterfall-lapa. Kursusgangers kry elk n kursuspak by registrasie wat kursusmateriaal en promosie pamflette bevat. Attendees each receive a course pack upon registration containing course material and other promotional flyers 17:00 17:15 Opening en Verwelkoming (Mnr Louis Linde) Opening and welcome (Mr Louis Linde) 17:15 17:35 Presidentsrede / Presidential address Dr Jopie Breed: SAOU President - sal met kursusgangers gesels oor vakbondsake. Dr Jopie Breed: SAOU President - will address attendees regarding union matters. 17:35 18:30 Dr Gustav Gous Hoogaangeskrewe motiveringspreker met verskeie optredes op sy kerfstok, asook gereelde radiopraatjies en optredes in die buiteland. Highly acclaimed motivational speaker with many appearances to his credit, as well as having a regular radio talk show and performances overseas. 18:30 Ontspanning, braai-ete en kuier / Relax, braai and socialising. Kontantkroeg is beskikbaar / Cash bar available. Donderdag 25 Junie 2015 / Thursday 25 June 2015 1 e sessie/ 1 st session: 7:30 7:45 Neem sitplekke in vir 1 e sessie Take seats for 1 st session 7:45 8:00 Provinsiale Voorsitter / Provincial Chairperson Mnr Albert Swaters, Provinsiale Voorsitter van SAOU (Limpopo) spreek kursusgangers toe rakende provinsiale sake en brandpunte, asook gesprekke met LDvO. Mr Albert Swaters, Provincial Chairperson of the SAOU (Limpopo) will address attendees regarding pressing matters pertaining to members, as well as talks held with LDoE. 8:00 8:15 Spreekbeurte aan borge Sponsors address attendees

8:15 8:45 Interne Dissiplinêre prosesse / Internal Disciplinary Processes Advokaat Kinny Labuschagne voer die woord oor die hantering van bogenoemde op skoolvlak. Advocate Kinny Labuschagne will address attendees regarding the process of the above on school level. 8:45 9:30 Teistering, intimidasie en viktimisasie / Harassment, intimidation and victimisation Advokaat Kinny Labuschagne sal kursusgangers touwys maak oor die hantering van klagtes rakende bogenoemde aspekte. Advocate Kinny Labuschagne will lead attendees with ways to handle grievances in this regard. 9:30 10:00 Dr Johan Pienaar Dr Johan Pienaar is bekend vir sy innoverende en motiverende gesprekke. Dr Johan Pienaar is well known for his innovative and motivational talks. 10:00 10:45 Laatontbyt / Brunch Kursusgangers geniet n heerlike buffetontbyt wat deur die restaurant voorgesit word. Attendees enjoy a sumptuous buffet brunch prepared by the restaurant. 2 e sessie / 2 nd session: 10:45 11:45 Wegbreeksessie / Split session Hier gaan ons die kursusgangers die geleentheid bied om te kies watter een van die volgende gesprekke hulle wil bywoon: Opsie 1: Hoe berei ek myself voor vir bevordering? Opsie 2: Hoe moet ek myself voorberei vir aftrede? Attendees may choose which presentation they want to attend in this split session: Option 1: How do I prepare myself for promotion? Option 2: How do I prepare myself for retirement? 11:45 12:00 Spreekbeurte aan borge Sponsors address attendees 12:00 13:00 Verloor die toga - Ds Otto Clasen Ds Clasen is n welbekende spreker wat met humor en insig gehore motiveer. Ds Clasen is a well-known speaker who uses humour and insight when addressing his audience.

Akkommodasiebeskrywing HOUTHUISE (20 eenhede): Die 6-bed-eenhede is losstaande selfsorgeenhede bestaande uit ʼn hoofslaapkamer met ʼn dubbelbed en ʼn kamer met twee enkelbeddens. Die houthuise op die dam het ʼn dubbelslaapbank vir twee (geskik vir tot en met 14-jariges) in die woonvertrek. Die houthuise in die kloof het twee enkelslaapbanke in die woonvertrek. Daar is ook ʼn badkamer en ʼn oopplankombuis. Ingesluit is ʼn stoof met oond. Hierdie eenhede is ten volle toegerus vir ses persone. Die houthuise op die dam (nr. 1 10) se badkamers het ʼn bad en die houthuise in die kloof (nr. 11 20) het storte. Beide eenheidstipes het lugverkoeling. BERGHUISE (39 eenhede): Die losstaande 6-bed-selfsorgeenhede is toegerus met twee aparte slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer ʼn dubbelbed het en die ander slaapkamer toegerus is met twee enkelbeddens of ʼn dubbelbed. Die oopplankombuiswoonvertrek het twee enkelslaapbanke (geskik vir tot en met 18-jariges) en die badkamer beskik onderskeidelik oor ʼn bad of ʼn stort. Die eenhede sluit in ʼn tweeplaatstofie of ministoof-en-oondkombinasie. Hierdie eenhede is ten volle toegerus vir ses persone. BERGHUISE OPGEGRADEER (11 eenhede): Die losstaande 6-bed-selfsorgeenhede is toegerus met twee aparte slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer ʼn dubbelbed het en die ander slaapkamer toegerus is met twee enkelbeddens. Die oopplankombuiswoonvertrek het ʼn dubbelslaapbank (geskik vir tot en met 18-jariges) en die badkamer beskik oor ʼn stort. Die eenhede sluit in ʼn tweeplaatstofie of ministoof-en-oondkombinasie. Hierdie eenhede is ten volle toegerus vir ses persone. A 5-BED WOONSTEL (10 eenhede): Die dupleks-5-bed eenhede se boonste verdieping beskik oor twee privaat slaapkamers en ʼn badkamer met ʼn stort in. Die hoofslaapkamer het ʼn dubbelbed en die ander kamer beskik oor twee enkelbeddens. Op die grondverdieping is die oopplankombuis-woonvertrek met ʼn enkelslaapbank waarop ʼn vyfde persoon kan slaap. Die eenhede is toegerus met ʼn tweeplaatstofie en is ten volle toegerus vir vyf persone. A 4-BED WOONSTEL (8 eenhede): Die 4-bed woonstelle is geleë op die grondvloer van ʼn duplekswoonstelgebou. Daar is ʼn dubbelbed in die slaapkamer en in die oopplankombuis-woonvertrek is twee enkelslaapbanke. Dit beskik oor ʼn tweeplaatstofie en is ten volle toegerus vir vier persone. Die badkamer is toegerus met ʼn stort. Die grondvloerwoonstelle het ʼn stoepie met ʼn braaiplek. B 5-BED WOONSTEL OPGEGRADEER (18 eenhede): Die dupleks-5-bed woonstelle het ʼn slaapkamer en badkamer met ʼn stort op die boonste verdieping, asook ʼn oopplanslaapkamer waarin twee enkelbeddens geleë is. Die oopplankombuis-woonvertrek is op die grondvloer geleë met onderskeidelik ʼn dubbelslaapbank (geskik vir tot en met 18-jariges) of een enkel slaapbank (geskik vir tot en met 18-jariges). Die eenheid is ten volle toegerus vir vyf persone en beskik oor ʼn tweeplaatstofie/oond-kombinasie. Elke eenheid het ʼn stoepie met braaiplek. B 4-BED WOONSTEL OPGEGRADEER (12 eenhede): Die 4-bed woonstelle is geleë op die grond- of eerste verdieping van die duplekswoonstelgebou. Die hoofslaapkamer met dubbelbed het ʼn en suite-badkamer met ʼn stort. In die oopplankombuiswoonvertrek is ʼn dubbelslaapbank (geskik vir tot en met 18-jariges) of twee enkel slaapbanke. Die eenheid beskik oor ʼn tweeplaatstofie-oond-kombinasie en is ten volle toegerus vir vier persone. Braaigeriewe word gedeel tussen die twee opvolgende woonstelle op die grond- en eerste verdieping. TENTHUISE (20 eenhede): Dié unieke eenhede verskaf u die ervaring van ʼn kampgevoel, maar met die luuksheid van ʼn ten volle toegeruste eenheid vir vier persone. Die safari-tenthuis is op ʼn betonblad opgerig. Die oopplan-tenthuis bestaan uit een woonslaapvertrek met ʼn dubbelbed en ʼn stapelbed. Die badkamer met ʼn stort en kombuisie is aangebou en toegerus met ʼn tweeplaatstofie-oond-kombinasie. Die eenheid beskik oor ʼn verwarmer en is toegerus vir vier persone. Al die eenhede is toegerus met TV s. C 5-BED WOONSTEL (10 eenhede): Die duplekseenhede beskik oor ʼn badkamer met ʼn bad, ʼn slaapkamer met ʼn dubbelbed en ʼn stapelbed op die boonste verdieping. Op die grondverdieping in die kombuisarea is nog ʼn ekstra enkelbed. Die eenheid is ten volle toegerus vir vyf persone met ʼn tweeplaatstofie-oond-kombinasie in die kombuis. Die eenhede beskik oor braaifasiliteite en naby geleë parkeerarea. VISHOEKHUISIES OPGEGRADEER (9 eenhede): Die opgegradeerde losstaande eenhede bestaan uit een 6-bed- en agt 8- bedeenhede. Die 8-bed-selfsorgeenhede is toegerus met drie aparte slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer ʼn dubbelbed het, een kamer twee enkelbeddens en die derde kamer twee stapelbeddens slaap vier persone. Drie van die 8-bed eenhede se hoofslaapkamer is toegerus met n dubbelbed en die ander twee kamers met stapelbeddens slaap onderskeidellik twee en vier persone. Die 6-bedeenheid is toegerus met twee aparte slaapkamers. Die kombuis beskik oor ʼn stoof met oond en die eenhede is ten volle toegerus vir agt persone. Die vishoekhuise se badkamers het storte. Die eenhede beskik oor lugverkoeling. KAMERS (11 eenhede): Die kamers is direk langs die restaurant geleë en ideaal vir oornaggaste wat etes in die restaurant neem. Die kamers beskik oor ʼn dubbelbed en is toegerus vir twee persone met linne en handdoeke. Die en suite-badkamer is uitgelê met ʼn stort. Die kamers beskik ook oor ʼn klein yskassie, ʼn ketel met koppies en glase. Die eenhede het nie kook- of braaifasiliteite nie. Een van die kamers is toegerus met ʼn hoekbad in die badkamer. TEKKIEKAMP/JEUGTENTE (9 eenhede): Tenthuiskompleks wat bestaan uit onderskeidelik vier en vyf tente wat elk 12 persone kan huisves. Hierdie kompleks het sy eie aparte ablusieblok. Beddegoed vir die stapelbedjies word verskaf. Daar is opwasgeriewe en een braaidrom per tent. U moet u eie breekgoed, eetgerei en handdoeke saambring soos vir ʼn kampvakansie. DIAMANT SUITE (1 eenheid): Die losstaande twee slaper eenheid beskik oor ʼn kamer met ʼn dubbelbed en is toegerus vir twee persone met linne en handdoeke. Die en-suite badkamer is uitgelê met ʼn bad en stort. Die kombuis beskik oor ʼn stoof met oond en is ten volle toegerus vir twee persone. Die eenheid het ʼn kuierarea met DSTV, ʼn buite braai, borrelbad asook ʼn buitelug stort. Die eenheid beskik oor lugverkoeling. Daar is ʼn onderdak parkeerarea vir een voertuig. Addisioneel kan u volle spyseniering versoek in die gerief van die eenheid.

ATKV-OORDE KLEIN-KARIBA STANDAARD TARIEWE VANAF 1 MAART 2015 Skakel Klein Kariba vir besprekings: Skryf aan : Seisoenbesprekings: Telefoonnommer: (014) 736 9800 Die Oordbestuurder Vir die Aprilvakansie & Paasnaweke - 1 September Faksnommer: (014) 736 3457 Posbus 150 Vir die Julievakansie - enige tyd e-pos: kariba@atkv.org.za Warmbad Vir die Septembervakansie - enige tyd www.atkvoorde.co.za 0480 vir die Desember vakansie - Januarie (sodra skole open) Eenhede Tarief 1 Tarief 2 Tarief 3 Mrt/Apr skoolvakansie // Okt vakansie // 24-26 Apr 15 // 30 Apr - 2 Mei 15 // 7-9 Aug 15 // 23-26 Sept 15 // 11 Des - 2 Jan 16 12-15 Jun 15 // 26 Jun - 18 Jul 15 // 4-10 Des 15 // 3-9 Jan 16 Weekdae 1 Mrt 2015-29 Feb 2016 // Langnaweke en skoolvakansies uitgesluit // Midweek Saamtrek 16-21 Aug 15 // Midweek Saamtrek 8-12 Nov 15 // Studentejolpakket 30 Nov - 4 Des 15 6-Bed Houthuis kloof 2100 1680 875 1695 6-Bed Houthuis dam 2100 1680 875 1695 6-Bed Berghuis 1950 1500 670 1595 6-Bed Berghuis Opgegradeer 2100 1680 875 1695 5-Bed A woonstel 1550 1300 600 1400 4-Bed A woonstel 1310 1100 565 1200 5-Bed B opgegradeer 1420 1170 580 1300 4-Bed B opgegradeer 1200 1000 500 1100 5-Bed C woonstel (tot 3 Mei 2015) 850 770 400 770 4-Bed C woonstel (vanaf 7 Aug 2015) 1310 1100 565 1200 8-Bed Vishoek 2600 1900 1200 2000 6-Bed Vishoek 2100 1680 875 1695 Kamers 2 persone 840 740 610 740 4-Bed Tenthuise 1140 995 455 1000 Tekkiekamp Jeuggroepe 1200 840 600 840 Kampering Kampering met krag - 6 persone 650 430 125 430 Kampering met skadunet/krag/ rioolkoppeling - 6 persone 780 605 225 490 Midweek saamtrek pakket 1400 Gewone naweke STUDENTE- JOL huisvesting R1200 STUDENTE- JOL kampering R770 Dagbesoekers (slegs atkv-lede) betaal R53 per voertuig, R84 per volwasse persoon Ekstra persoon: R84 // Ekstra voertuig: R53 Konferensiepryse beskikbaar op aanvraag Administratiewe heffing: Enkelbespreking - R65; Groepbespreking - R123 Tariewe onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing Bogenoemde tariewe is die prys per nag VERMAAKHEFFING: R25 PER DAG PER BESPREKING TOT MAKSIMUM R250