Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Similar documents
Kos vir ons skoolkatte

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

BenguFarm Bestelvorm

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Rut: n Liefdes Verhaal

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Tariewe

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Mandala Madness Deel 2

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Direkte en indirekte rede *

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Uit Moerdijk se pen Man en Media

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

PROJEKTE DATUMS 2018

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Die jaar se kaskar was

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Geagte Ouers / Voogde en Florries

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Die Hoërskool DF Malan

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Sterdansers by Vensters.

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Kerssangdiens. SA Gemeente

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Hoe om krag te spaar

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing


Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

HOëRSKOOL PORTERVILLE

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

SIZA takes the sting out of auditing

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vinkie. Laerskool Fairland

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Geagte Ouers / Voogde en Florries

INSKRYWINGSVORM

HOëRSKOOL PORTERVILLE

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Transcription:

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 17 OKTOBER

2 PERSONALIA Me. Anne-Marie Lubbe Me. Anne-Marie Lubbe tree eerskomende Dinsdag, 1 Augustus af ná 25 jaar getroue diens by Laerskool Anton van Wouw. Me. Lubbe het in 1992 by Laerskool Anton van Wouw begin, waar sy verantwoordelik was vir die mediasentrum sowel as die onderrig van Afrikaans. Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om Me. Lubbe hartlik te bedank vir die jare wat sy verbonde was aan Laerskool Anton van Wouw. Me. Lubbe se liefde vir boeke en vir Afrikaans sal ons altyd bybly. Die fondasie wat sy by die kinders gelê het is van onskatbare waarde. Die vaardighede wat Me. Lubbe by duisende kinders ontwikkel het, kan nooit gering geskat word nie. Ons wens vir me. Lubbe n wonderlike aftrede toe, mag u net geluk, vreugde en vrede ervaar in die nuwe lewensfase wat nou vir u voorlê. Die skool verdaag eerskomende Maandag, 31 Julie om 12:30, omdat daar n afskeidsfunksie vir Me. Lubbe gehou word. Die naskoolleerders verdaag om 12:30 na die naskool toe. Daar sal wagklasse gereël word vir leerders wat nie om 12:30 afgehaal kan word nie. Sportoefeninge gaan soos normaalweg voort. Alle krieketseuns van o.9-o.13 moet asseblief nie huistoe gaan nie, aangesien daar spesiaal n krieketkliniek vir die seuns gereël word, vanaf 12:30. Die krieketseuns moet om 12:30 aanmeld by die krieketnette. 2

KWARTAALBEPLANNING Vir u gerief heg ons n kalender by hierdie Wouwtjienuus aan. Dit bevat al die datums en inligting rondom die kwartaal se aktiwiteite. 3 Ons sien uit na n besige kwartaal saam met ons personeel, ouers en leerders! GRAAD 1-INSKRYWINGS: 2018 Alle ouers wat hulle kinders ingeskryf het vir Graad 1 in 2018 sal kennis ontvang van die Departement dat u aanvaar is by ons skool. U behoort vanaf Maandag n SMS te ontvang. U moet asseblief self ook op die stelsel ingaan en die plasing aanlyn aanvaar. Indien die stelsel wys dat u suksesvol aanvaar is by n ander skool en Anton van Wouw se naam verskyn nie daar nie, moet u asseblief met Me. Simoné Wallace in verbinding tree, sodat ons u behulpsaam kan wees om die verandering te maak. Alle ouers moet ook seker maak dat die lys van vorms wat verlede kwartaal aan u verskaf is, by die skool ingehandig word. Klerebank-winkel (Tweedehandse skoolklere) Winterhemde (seuns en dogters) op uitverkoping vir R10, slegs vir 2 weke, vanaf Maandag 31 Julie Vrydag 11 Augustus. Voornemende Gr. 1-ouers vir 2018, kom kyk gerus vroegtydig vir goeie, bruikbare skoolklere vir 2018. Baie beperkte voorraad vir Gr. 1 s. 3

4 Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae: Naam Instansie Kategorie Simbool Ethel Coetzee Blokfluit Snelstudie A++ Kategoriewenner Eksamen voordragprogram Gr.4 Concerto 12 en onder A++ Kategoriewenner A++ Kategoriewenner Modern 12 en onder A++ Kategoriewenner Voor-Klassiek 12 en A++ Kategoriewenner onder Bladlees Graad 4 A+ Blokfluit Schoerd Shuch Wisseltrofee Blokfluit Czardas Wisseltrofee Beste Blokfluit Concerto Mees belowende Jnr. Blokfluitspeler Blokfluit Pryswennerskonsertoptrede Kiki Butler Akrobaat: Interprovinsiaal Akrobaat Akrobaat SA's Akrobaat 9.2 9,33 Dring deur na SA top 10 Delano Kemp UNISA Klavier Voorgraad 1 Bo 80% Onderskeiding Chante Kemp Trinity Eksamen Klavier 87% Onderskeiding Amy Cross Rolprent Musiekblyspel A+ 4

5 Anton van Wouw Seniorkoor, AHMP Angeli koor en JAK DE PRIESTER! 5

6 BELANGRIKE INLIGTING ALGEMEEN Baie welkom terug, aan al ons leerders, onderwysers en ouers na n heerlike vakansie. Ons vertrou dat u almal goed uitgerus het en gereed is, vir n baie opwindende, besige derde kwartaal. Ons verskaf graag in hierdie Wouwtjienuus n uiteensetting van al die derde kwartaal se aktiwiteite aan u. OUERAAND Eerskomende Dinsdag, 1 Augustus word u hartlik uitgenooi na ons oueraand. Om die aand te vergemaklik, heg ons n kaart van die verskillende lokale by hierdie Wouwtjienuus aan. Neem asseblief kennis van die volgende reëlings: Gr. 1-3: Afsprake op uitnodiging: 16:00 17:00: Personeel gaan by hierdie geleentheid ouers spesifiek uitnooi om op n afgespreekte tyd te kom gesels, indien hulle dit sou nodig ag. Beskou asb. hierdie afsprake in n ernstige lig en doen asb. moeite om u kind se juffrou te kom sien, indien sy u sou uitnooi. Oop tyd: 17:00 17:30. Indien u nie spesifiek uitgenooi is nie, is u welkom om tydens die oop tyd by u kind se klasonderwyser in te loer. Gr. 4 Afrikaans, Engels en Wiskunde: Ouers kan reeds van 17:00 die onderwysers in die betrokke klasse besoek. Hierdie oueraand word om 17:40 vir twintig minute onderbreek, vir n belangrike vergadering in die saal. 6

BELANGRIKE INLIGTING 7 Gr. 4-7 oueraand begin amptelik om 18:00-19:30 in die klasse, maar indien u kind enige van die volgende rekenaarspeletjies speel word u vriendelik versoek om 17:40 in die saal te wees, waar baie belangrike inligting rakende hierdie speletjies met u gedeel gaan word. Die inligting wat met u gedeel gaan word, is slegs vir n volwasse gehoor bedoel en daarom versoek ons dat geen kinders hierdie aanbieding sal bywoon nie. Die rekenaarspeletjies is: GTA Grand theft auto V and VI Hatred Walking Dead Dying Light The order: 1886 Final Destination Metal Gear solid 5 Final fantasy Until dawn The last us World of Warcraft Mortal Combat X Battlefield Mad Max The war Z Call of duty black ops Dark souls Grand gangsters Blood Bourne Ride to hell Wouwtjiegroete 7

8 SKIET Rouxhan Rossouw (Gr. 6) is lid van die Junior SA Jagtersvereniging aan die Oos-Rand. Hy het die volgende prestasies behaal: 1 x silwer en 1 x goud: windbuks (pellet) skiet 1 x silwer en 1 x goud:.22 geweer skiet. Rouxhan is gekies om later vanjaar aan die Nasionale Junior Jagtersportskietkampioenskappe in Welkom deel te neem. Hartlik geluk, Rouxhan! Hou so aan. BOOGSKIET Ons is baie trots op een van ons oud-wouwtjies, Lourens Myburgh, wat onlangs Proteakleure in boogskiet verwerf het. Lourens sal Suid-Afrika later vanjaar in Argentinië verteenwoordig tydens die Youth World Archery Championships. 8

9 MINI-HOKKIE BELANGRIKE VERSOEK: Geen kind mag voor of ná n oefening op sy eie, of saam met maats, met n hokkiestok en -bal speel nie. Wag asseblief vir die afrigters om die oefening amptelik te begin. Om ongelukke en beserings te voorkom, nog voordat die oefening plaasgevind het, versoek ons dat kinders die onderskeie wagklasse bywoon tot 13:30. Dit laat genoeg tyd vir kinders om aan te trek en betyds te wees vir die oefening. BELANGRIKE DATUMS: 4 en 5 Augustus: Kliniek aangebied deur buite-afrigters. Sien kommu - nikeerder vir inskrywingsvorm en verdere inligting. 12 Augustus: Feestoernooi by Midstream Ridge. 26 Augustus: Feestoernooi by Laerskool Menlopark. 2 September: Feestoernooi by Laerskool Tygerpoort. 9 September: Feestoernooi by Southdowns College. SKEURSTROKIE: Elke speler ontvang Vrydag n aparte brief met skeurstrokie, waarop ouers asseblief moet aandui watter feestoernooie hul kinders kan bywoon. Hierdie getalle word gebruik vir inskrywings van die onderskeie toernooie. Ons vra dus dat ouers asseblief sal volstaan by die inligting wat hul aangedui het op die skeurstrokie. Alle skeurstrokies moet asseblief teen Dinsdag, 1 Augustus by die onderskeie afrigters ingegee word. 9

Koorfees- Laerskool Anton van Wouw 10 Laerskool Anton van Wouw het Woensdagaand n skitterende koorfees aangebied... n fees van musiek wat almal wat teenwoordig was terdeë geniet het! Die aanbieding en verloop van die fees was stylvol en professioneel. Die professionele kunstenaars was uitstekend en die afwisseling met koorsang het meegehelp om hierdie n onvergeetlike spoggeleentheid te maak. Baie dankie aan die volgende persone wat so hard gewerk het om van ons koorfees n reuse sukses te maak: Dr. Riekie van Aswegen Dirigent van junior koor en organiseerder van die koorfees Karien Kromhout Koorfeeskoördineerder, borge en reël van Anna Davel Karin van Rooyen Koorfeeskoördineerder Annelize McDonald en Joné Vermaak vir die dekor en blomme by die onthaal. Minette de Beer Fotograaf Lua Visagie en Alinda Taute vir borge Celia Louwrens wat gehelp het met CD-verkope Al die Wouwtjie-ouers wat gehelp het met borge, die onthaal en verversings Dalende du Plessis - skenking en voorbereiding van kerrie-en-rys Anja van der Walt skenking en voorbereiding van worsbroodjies en soetgoed Natasha Louw vir koorbankies en logistieke reëlings Die koorkomitees van die onderskeie kore. Die volgende personeel van Laerskool Anton van Wouw: Liezel Botha, Ané Friedrich, Elmien Logan, Annemarie Swart, Rohan Janse van rensburg, Regardt Bezuidenhout, Jeandre Jones, Zanelle van der Merwe, Elrika Bierman, Marlene Klopper, Monique de Villiers, Johani Strauss, Gerda Jacobs, Lisa Potgieter, Amelia Robberts, Simoné Wallace, Ané van Loggerenberg, Petro van Wyk, Anita Fourie, Lea Ludick, Aylisa Nel. Soos u kan sien was baie mense betrokke om van dié produksie n sukses te maak. Voorwaar n spanpoging om op trots te wees! 10

DR YOLANDA GOUS TANDARTS 012 346 4505 Nicolsonstraat 270 Brooklyn NUWE INGANG VIA RUPERTSTRAAT (BROOKLYN VILLAGE) Mondskerms Tandbleiking 11 VARS PLAASEIERS/ FRESH FARM EGGS R38.00 LARGE (30) (51-58 GRAM) R45.00 XTRA LARGE (30) (59-65 GRAM) BEKOSTIGBARE SELFSORG VAKANSIE/ SOUTHBROOM SUID. BINNE & BUITE SEISOEN. GERIEFLIKE GROOT WONING - SLP 4-6. 2 VOLLE BADK & KOMB MET SKOTTELGOEDWAS- SER & WASMASJIEN, SIT/TV KAMER MET DSTV (BEPERKTE KANALE) EETKAMER KONTAK EIENAAR MARINDA GEERDINK : 0829752488 Prestigepark Retirement Village 96 square meter. Two bedroom, two bathrooms, under cover parking, excellent security, 24 hour care unit, restaurant. Person must be over 55 years of age. Two people per apartment. Occupation 1 September. Long term rent. R4900 pm. Deposit R4900. To Purchase:R500 000 Contact:083 602 7738 R55.00 JUMBO (30) (66-75 GRAM) Whatsapp Amelia: 083 2293 511 Verjaarsdagkoeke en Cupcakes Whatsapp n foto en ek bak dit vir jou teen bekostigbare pryse! Petro: 082 4428 099 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 11

12 12