Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Vinkie. Laerskool Fairland

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Tariewe

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Rut: n Liefdes Verhaal

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Mandala Madness Deel 2

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Tariewe

Direkte en indirekte rede *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOëRSKOOL PORTERVILLE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Marketstraat 145, Fairland (011) /2 Jaargang 24 Nr November 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR. Mnr.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Finansies / Finances

Prospektus 2017/2018 Laerskool Fairland

Geagte Ouers / Voogde en Florries

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:


SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

INSKRYWINGSVORM

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Kos vir ons skoolkatte

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Die jaar se kaskar was

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Kerssangdiens. SA Gemeente

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

HOëRSKOOL PORTERVILLE

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Hoe om krag te spaar

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Geagte Ouers / Voogde en Florries

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Persoonlikheidsontwikkeling. Toekomsbeplanning

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

G. J. du Preez

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

die ArtKat Jaar program

Transcription:

Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 17 11 Junie 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Baie geluk aan Liezel en Rudi van Niekerk met die geboorte van hul seuntjie Luka. Ons glo en vertrou dat hy julle net vreugde sal bring. Terselfdertyd n gelukwensing aan Oupa André en Ouma Marlaine Badenhorst met die geboorte van hul vierde kleinseun. Een van ons algemene werkers, James Mongwe, is Saterdagaand oorlede. Ons betuig ons innige meegevoel met sy seun, dogter en ander familielede. Mag julle ons Hemelse Vader se troos ervaar. Akademie Voorspoed met die eksamen. Wintersdrag Let asb. daarop dat die dogters se groen langbroeke stelselmatig met grys langbroeke vervang word. (Oorgangstydperk van n jaar.) Die leweransiers het die grys langbroeke in voorraad. Neem asb. kennis Die skool sluit Vrydag 12 Junie om 12:00 vir die langnaweek. Daar is toesig tot 13:00 vir dié leerders wat nie vroeër huis toe kan gaan nie. Maandag 15 Junie is n skoolvakansiedag. Daar sal dus geen naskool op daardie dag wees nie. Hokkie: Astrobaan n Mini-astrobaan is deur n ouer geborg en nader nou vinnig voltooiing. Kommunikasiekanale Die beheerliggaam en skoolbestuur doen n ernstige beroep op ons ouers om hierdie kommunikasiekanaal te volg. OUERS BEHEERLIGGAAM HOOF SKOOLBESTUUR ONDERWYSERS Ter verduideliking die volgende voorbeelde: Alle navrae oor skoolsake word direk aan die hoof/skoolbestuur gerig en nie aan die beheerliggaam nie. Indien u nie tevrede is met die hantering van die saak nie, kan u die saak na die beheerliggaam verwys. Die verantwoordelikhede van die skoolbestuur word soos volg uiteengesit en hulle kan direk gekontak word: Mnr. Willie Goosen Hoof Me. Bettie Viljoen Onderwyseraangeleenthede Algemene skoolsake (Gr. R gr. 7) Naskool Mnr. Ebbe le Roux Dissipline (Gr. R tot gr. 7) Leerlingraad Veiligheid / Sekuriteitskameras Mnr. Servaas Nel Akademie (Gr. 4 tot gr. 7 Intersenfase) Noodplan Me. Marilet Vosloo Akademie (Gr. R tot gr. 3 Grondslagfase) Mnr. Dean Benadie Sport Opvoedkundige leiding Me. Erika Joubert Kultuurbestuurder Mnr. Johan Kamper Sportbestuurder (Algemene navrae) Me. Leanie Taljaard Boelie Buster Me. Eurette Theart Remediërende onderrig Mnr. Jaco van Rooyen Webtuiste Ouers mag onder geen omstandighede enige onderwyserprobleme direk met daardie betrokke onderwyser probeer uitklaar nie. Kontak die hoof of me. Bettie Viljoen. Ouers mag nie n onderwyser direk by sy klas nader nie. Maak n afspraak by die kantoor indien u n onderwyser wil sien. U mag wel in sekere gevalle soos om administratiewe sake uit te klaar direk met die onderwysers skakel. Alle kommunikasie wat afwyk van die organogram, word direk na die hoof of skoolbestuur terug verwys.

Ons doen n ernstige beroep op ons ouers om enige probleme wat u moontlik mag ondervind, onmiddellik en direk aan die hoof of skoolbestuur te rig. Wanneer u kind egter met n storie by die huis kom, moet u die skool kontak om uit te vind wat werklik gebeur het, alvorens onbevestigde stories oorvertel en versprei word. Kommunikasie tussen die ouers en die skool is essensieel om effektiewe skoolbestuur toe te pas. Daarom moedig ons ons ouers aan om voortdurend met die skool te skakel indien nodig. Volledige kontakbesonderhede is op die School Communicator onder Kontakte. BELANGRIKE DATUMS BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN 19 Junie NEA sluitingsdatum aanlyn-inskrywings 12 Junie Rugby: Kwartfinaal 12 Junie Eksamen eindig g. 4 tot gr. 7 Skool kom 12:00 uit. 20 Junie SATCH-oudisies (Saal) 16 Junie Netbal: Gissa (o/12 & o/13 bevestig) Skoolgereedheidstoetse gr. R 17 Junie Rugby: Semi-finaal 15 Junie Skoolvakansiedag Geen naskool Hokkiekliniek (Gr. 4 7 dogters) 26 Junie Skole sluit 17 & 18 Junie Skaakproewe 19 Julie Skole open 19 Junie Netbal: o/11-winterspele 20 Junie Rugby: Finaal 22 24 Junie Krieketproewe o/9 1ste spanne 24 Junie Hokkiekliniek (Gr. 4 7 seuns) 19 23 Julie Kaaptoer REDAKSIE Die koue van n winterseisoen kan op verskillende maniere verskyn. Soms word n mens as t ware bekruip en stadig, maar seker in sy kloue vasgevang. Ander kere gebeur dit feitlik oornag en word jy onverhoeds die prooi van die gryse. Winter neem vele vorme aan. Die vroeg-oggend spookasem van gebroke verhoudings laat jou paniekerig na asem snak. Die lang, skerp ysnaalde hang blinkoog op heinings, maar is net so vlietend soos roem en rykdom. Die koudste koud, is die een wat jy sien aankom, wat jy hoor huil om die hoeke, wat geen uitverkorenes het nie, maar sonder genade sy tol eis. Die winter dra n swart jas en maak als gelyk. Menswees word niks. Dis dan dat jy jou lewe moet volmaak met lig en son en hitte. Jou oorlewing hang daarvan af. Sommige mense gee lig af soos gloeiwurms as jy in hulle nabyheid is. Hou vas aan die wat skyn. Sekere dinge wat jy doen laat jou warm en knus voel. Vir party is dit om ander te help, vir sommiges dalk sommer net om hulleself beskikbaar te stel vir iets onbaatsugtigs. Die punt is dat hitte soos dié, die dag inkleur. Maak seker jy het genoeg voorbereidings getref om jou vaal winterpalet met malse kleure te vul sodat jy saggies gloei, as iemand jou lewe aanraak. Erika AKADEMIE Dit het onder ons aandag gekom dat sommige ouers opsommings van die verskillende vakke vir hulle kinders aankoop. Alhoewel ons julle natuurlik nie kan keer om dit te doen nie, wil ons graag n beroep op julle doen om die kinders aan te moedig om self hulle opsommings te doen. Die leerproses sluit opsommings in as een van die vaardighede wat leerders moet aanleer. Indien iemand anders op n gereelde basis die inhoud vir hulle opsom, leer hulle nooit om self groot hoeveelhede inligting te analiseer en reduseer tot die kerninhoud nie. Dit is ook die hoofrede waarom take en projekte in die klas gedoen word, anders doen die ouer dit te dikwels by die huis vir die kind. n Gesonde en gebalanseerde studieprogram en leerstyl, sluit die volgende elemente in: Gereelde deurlees van behandelde onderwerpe Pligsgetroue doen van alle tuiswerkopdragte Kontrole van nasorg Opsommings van die inhoud en feite Samestelling van n hersienings- en studierooster Leer afgebakende werk vir toetse/eksamens Werk asb. saam met ons om van u kind n onafhanklike en verantwoordelike student te maak. Neem asb. kennis van die volgende belangrike datums: ANA-toetse: 15 18 September 2015 Die eksamenafbakening vir die onderskeie grade is beskikbaar op die School Communicator. Eksamenrooster Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Vr. 12 Junie LV LV LV SW Dagrooster tydens eksamen: 07:30 tot 07:45 Registerperiode 07:45 tot 08:00 Beweeg na saal 08:00 tot 10:15 Eksamen 10:15 tot 10:45 POUSE 10:45 tot 12:00 Studiesessie/eksamen 12:00 tot 12:20 POUSE 12:20 tot 13:00 Studiesessie Die skool sluit Donderdag om 13:00 en Vrydag om 12:00 (agv die langnaweek). Naskool gaan normaalweg voort. Ouers wat hul kinders wil kom haal om tuis te studeer, mag hulle tussen 10:15 en 10:45 kom haal. Die leerders moet uitgeteken word en vir dié doel sal die administratiewe personeel gereed wees met die uittekenboeke. Ons vra egter vriendelik dat ouers nie voor 10:00 hiervoor by die skool sal opdaag nie. 2

Indien u nie self u kind kan kom haal nie, moet die persoon wat hul kom haal in besit wees van n magtigingsbrief. Vanaf Woensdag, 17 Junie gaan skool normaalweg voort met die werk soos beplan. Die rapporte sal op Vrydag 26 Junie 2015 om 10:45 by die registerklasse uitgedeel word. Op dié dag sluit die skool om 11:00. KULTUUR SENIORKOOR Sing-in-Harmonie se finaal vind plaas op 23 Augustus 2015. Kaartjies kan by Juf. Marelize Nel gekoop word. Sluitingsdatum is 17 Junie. Geen laat gelde kan aanvaar word nie. Daar is slegs beperkte aantal plekke. Die kaartjies en sitplekke is soos volg: Goud - R200 Silwer-R180 Brons-R150 Bespreek en betaal jou sitplek so gou moontlik. Episode uitsending: 21 Junie om 16:00 op KykNet Musiek kanaal 146 Oefeninge: Dinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie. Oefentye vir die res van die kwartaal: 26 Mei - Oefening 17:00 tot 19:00 2 Junie - Geen oefening a.g.v eksamen 9 Junie - Geen oefening a.g.v eksamen 16 Junie - Jeugdag 23 Junie - Oefening 17:00 tot 19:00 Voorspoed met die eksamen. JUNIORKOOR Oefentye Donderdae 14:00-15:30 in die saal. 11Junie geen oefening a.g.v. eksamen 18 en 25 Junie gewone oefening 22 Julie Foyerkonsert in Krugersdorp 2 Augustus NG Fairland NEA Deelname in Augustus Inskrywings het geopen vir die Augustus-rondte. Inskrywingsvorms is op die web beskikbaar by: http://www.eisteddfod.co.za/entryformsdownload.htm. Let op die volgende: Sluitingsdatum (intern) vir inskrywingsvorms: Dinsdag 2 Junie sodat die nodige administrasie afgehandel kan word. Daar sal streng by die datum gehou word. Inskrywingsvorms moet volledig ingevul word en vergesel wees van kontant/tjek/internetbewys van betaling. Internetbetaling moet in Laerskool Fairland se rekening gemaak word, sodat die skool die korrekte bedrag kan oorbetaal. Vorms en bewys van betaling word by die volgende personeel ingedien: Juf. Karen Nel k.12 (gr. R tot Gr. 3) en juf. Karen Brits k.48 (gr. 4 tot gr. 7). 3 Sluitingsdatum vir aanlyn-inskrywings: 19 Junie. Indien u verkies om die leerder aanlyn in te skryf, word die inskrywing deur u persoonlik hanteer en betaling word direk in NEA se rekening gedoen. U word versoek om bewys van inskrywing en bewys van betaling gemaak na juf. Leanie Taljaard te stuur by e-posadres: is@lsfairland.co.za. Inskrywingsfooi: Individueel R155 Kleingroepe (2-5 ) R195 Let op die volgende riglyne vervat in Laerskool Fairland se kultuurnorm: NEA Aanlyn-inskrywings sal slegs erken word indien n bewys van inskrywing binne n tydperk van 7 dae na die sluitingsdatum direk by Leanie Taljaard ingehandig word vir rekorddoeleindes. Alle inskrywings wat deur ateljees hanteer word, moet binne 7 dae na sluitingsdatum direk by Leanie Taljaard ingehandig word vir rekorddoeleindes. Daar moet streng by die sluitingsdatum soos deur Laerskool Fairland deurgegee, gehou word. Let op korrekte wyse van inskrywing: Leerder se naam en van, verbonde aan Laerskool Fairland, afgerig deur: Naam van die spesifieke ateljee, om vir erkenning te kwalifiseer. Erika Joubert SPORT KAAPTOER: 19 23 Julie Spanne wat saamtoer is soos volg: 1ste rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en -dogters) Tennis: Seniorseuns en dogters A-spanne NETBAL Baie geluk aan ons netbaldogters wat hul uitstekend van hul taak gekwyt het. Die o/12a en o/13a netbaldogters het deurgedring na die GISSA-kampioenskappe. Dié toernooi vind plaas op 16 Junie 2015 te Laerskool E.G. Jansen se bane. Die o/11 A-span is deur na die JOMO-winterspele wat plaasvind op Vrydag, 19 Junie. Verdere inligting volg sodra ons dit ontvang. Lillian Fouché KRIEKET Krieketvaardighede vir o/7- en o/8-seuns op Maandae, Dinsdae en Woensdae vanaf 13:05 tot 13:35 (tye gedurende eksamentyd). Krieketproewe vir o/9- tot o/13-seuns vind plaas vanaf 22 24 Junie. Tye: Maandag: 14:15 15:45 en Dinsdag en Woensdag: 13:45-15:15. HOKKIE Hokkieklinieke kyk onder belangrike datums TENNIS Seniors Oefening Daagwedstryde het 5 Junie gesluit. Tennisafrigting: gr. 1- en gr. 2-leerders Indien daar enige belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082 079-8531).

SKAAK Oefening: Gr. 1 : Donderdag Na skool tot 14:15 Kamer 22 Gr. 2 3 : Donderdag 14:00 15:00 Kamer 27 Gr. 4 7 : Donderdag 15:00 16:30 Kamer 31 Skaakproewe vind plaas op 17 & 18 Junie. LANDLOOP Oefeninge begin weer. Ons sien almal uit na die komende landloopseisoen wat die derde kwartaal begin. Kom oefen saam in die middae en word lekker fiks vir die 2km, 3km en 4km. Onthou jou tekkies, top en n groot hart. 17 Junie 15:45 17:00 18 Junie 14:15 15:30 22 Junie 15:45 17:00 23 Junie 15:45 17:00 24 Junie 15:45 17:00 25 Junie 14:15 15:30 Mnr. Jordaan INLIGTINGSENTRUM ATKV-SPELATHON, GR. 6 EN GR. 7 Baie geluk aan Mathilda Steyn (gr. 6) en Kyle Vorster (gr. 7) wat deur is na die finale rondte wat sal plaasvind op 21 en 22 Julie. Laerskool Fairland is trots op julle twee! WOW-SPELFEES 2015 Gr. 4-7 leerders skryf hul wow-speltoetse op Donderdag, 18 Junie. Die volgende leerders is deur na die tweede skriftelike uitdunrondte wat begin Augustus sal plaasvind. Gr. 1: Hailey Armstrong Caiden Bouwer Luke Camley-White Carla Cloete Andrea Cuyler Danielle Dixon Anais Esterhuizen Dano Grobler Rentia Grové Desiré Hauptfleisch Jayden Jordaan Cara Kilian Isabella Kruger Niel Marais Luan Moolman Mia Moore Jako Martin Müller Nina Niewoudt Liam Noëth Amy Olivier Anielle Oosthuizen Mignon Potgieter Janesca Swart Nina Theron Simoné van Aswegen Ewan van der Walt Eben van Graan Marlené van Niekerk Kian Vermaak Gustav Vorster Kaelin Vosloo Gr. 2: Reghardt Brooks Bianca Coetzee Jaco Dannhauser Nicole de Klerk Karli de Kock Cara de Wet Melissa du Plessis Nicola du Plessis Anika du Preez 4 Joof Enslin Luan Espach Milla Hattingh Daniella Herselman Luané Human Jessica Janse van Rensburg Megan Jooste Mikayla Joubert Caitlin Keuler Mia le Grange Isabel-Rose Lemon Christiaan Liebenberg Kaylin Liebenberg Mila Pieterse Klarissa Pretorius Mieke Raubenheimer Franco Roos Josiah Stroh Danel Styger Mattias Suhr Natanya Swart Jean Taljaard Victor van Blerk Dirk van den Berg Layton van der Merwe Rico Vosloo Gr. 3: Mia Basson Bianca Bezuidenhout Lea Booyens Juané Booysen Deoné Bothma Benno Coetzee Seef Dannhauser Pierre de Villiers Sean Doyle Emma du Plessis Lené Dyson Alyssa Ebersohn Herman Goosen Leah Groeneveld Luke Groeneveld Michael Holmes Mia Jamneck Jeandré Müller René Naudé Nicola Nel Nina Novella Milan Norval Delané Potgieter Stefan Prins JP Reichel Anshe Roos Jana Simpson Simoné Swanepoel Ané vd Westhuizen Gabriël vd Westhuizen Nelius van Graan Mia van Niekerk Xander Vorster Herman Wessels Dawid Wiggett Al die bogenoemde leerders het briewe en Sanlam-spellyste ontvang waarop die volgende uitdunne gebaseer sal wees. Die volgende uitdunrondte is vrywillig van aard: as leerder besluit om nie aan die tweede uitdunrondte deel te neem nie, moet Juf. Leanie net skriftelik in kennis gestel word. Baie geluk aan al die deelnemers! Almal het puik gevaar en die kompetisie is straf: onthou die korrekte spel van woorde kan niemand van jou af wegvat nie. So al is jy nie nou deur na die volgende rondte nie, sal niemand jou woordekennis kan wegneem nie. Welgedaan! Leanie Taljaard ALGEMEEN VERE-KAS Die wintersweetpakke is beskikbaar by Constantia en School and Leisure. Geen wintersweetpakke is te koop by die Vere-kas nie. Verlore sweetpakke word gehou binne die Vere-kas. Daar is alreeds n paar verlore baadjies. Sal u asb. die leerders stuur om binne in die Vere-kas te kom kyk vir verlore klere? Tye: Gedurende die eksamen sal die Vere-kas net in die oggende oop wees. Op 10 Junie sal die Verekas nie oop wees nie. Lillian Ankersmit - 082 324-5034

ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: 5 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1500 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke (karen@lsfairland.co.za) MY SCHOOL-, SCHOOL & LEISURE- EN MAKROKAARTE School & Leisure-kaarte Support your school earn cash rewards for you and your school. Apply instore for a School Benefit Card or visit our website: www.schoolandleisure.co.za. Aansoekvorms is ook by Louisa van Rensburg in die kantoor beskikbaar. Address: Heathway Centre, Cnr. Beyers Naude and Castle Hill Drive, Cresta. Contact details: (011) 431-0406 Business hours: Monday Sunday Ons vra dat ouers asb. ook hierdie projek sal ondersteun. Makro en Myschool Projek (Gratis kaart) Baie dankie aan al die ouers wat reeds MySchool- en Makro-kaarte het wat gekoppel is aan Laerskool Fairland. Hoe moet u te werk gaan om vir n Makro- of MySchoolkaart te registreer? Makro Gaan na die webtuiste van Makro (www.makro.co.za / Makro Card / Apply for a Makro Access card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Vir ander inligting, kontak asb. vir Louisa van Rensburg (louisa@lsfairland.co.za). MySchool Besoek gerus MySchool se webtuiste (www.myschool.co.za / Get a card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Die webwerf dui ook die vennote aan waar die MySchoolkaart gebruik kan word. Ons maak staat op almal se samewerking om ook van hierdie projekte n groot sukses te maak. Vriende van Fairland VAKANTE POSTE Vriende van Fairland het tans die volgende vakante vrywilligersposte: 1. Fondsinsameling As deel van hierdie span kan jy betrokke raak deur fondsinsamelingsgeleenthede te identifiseer, organiseer en koördineer, om sodoende fondse te bekom vir die behoeftes waar VVF betrokke is. 2. Kommunikasie VVF benodig tans n persoon wat ons kan help met verskeie kommunikasietake. Dit sluit in opdatering van Webblad, kommunikasie rondom funskies wat ons hou, Vinkie - nuusberigte oor VVF en algemene bewusmaking van VVF se missie. Skakel gerus met Dalene van Niekerk 083 953 3916 indien jy sou belangstel in enige van die poste. 5 AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND KARATE Dylan Buys het op Saterdag 16 Mei aan die - SHIHAN CHAMPIONSHIP deelgeneem in Brakpan. Hy het n 3de plek verower in kategorie Pers/Bruinbelt vir sy Kumite (geveg) Baie geluk, Dylan. Caiden Bouwer (Gr. 1/22) het die volgende uitslae vir die KDISA Karate Kampioenskappe wat plaasgevind het op 6 Junie 2015, behaal: 3de plek: Kata, Oranje-Groen belt, 7-8 jariges 3rde plek, Kumite, Oranje- Groen belt, 7-8 jariges. ADVERTENSIES RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL : BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Die tweede kwartaal het begin, en nou IS DIT TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiekprogrammering. Anthea Clark, 081 351 7491, info@musicteach.co.za, Berario Ontspannings Sentrum. TOTAL GARAGE DEVON VALLEY Ondersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy n R50 bewys om by die winkel te spandeer. PRETWEEK 2015 Ons is Koningskinders! 13 17 Julie van 08:00 13:00 / NG Weltevreden, 1140 Corneliusstraat Koste beloop R30 per kind per dag (R20 vir elke ekstra kind) en sluit n ete en baie vermaak vir die oggend in. Almal is baie welkom! Bring gerus jou maats saam. Kontak die kerkkantoor op (011) 475-5510 om jou plek te bespreek! BABYSITTING Eerstejaar student van UJ doen babysitting vir u diere asook u huis. Areas: Berario, Fairland, Northcliff en Linden. Kontak Tiaan by 082 718-4899. Het goeie verwysings.

ADVERTENSIES POOL MANAGEMENT SERVICES - Total Pool care Monthly Pool Maintenance Repairs to Pool Motors, Pumps, Filters, Piping Acid Treatments Weirs & Lights Revamping and remarbling of pools Water analysis & treatment Leak detection SIMPLY DIAL 086000 POOL (7665) / JOHAN 082 414 0413 WEES MA MET GELD! Ek help ma s om geld van die huis af te maak en sodoende meer kosbare tyd met hul kinders te geniet. Vir meer inligting besoek: www.wealthymothers.co.za/penelope/maak-geld of skakel my gerus vir meer inligting. Penelope Joubert: 079 692 2251 FUTURE CREATION OFFICE / FINANCE & PROJECT ADMINISTRATOR (NORTHCLIFF OFFICE) 1. Administrative support and assistance for all projects and office requirements 2. Process control and setting up internal office processes and administrative functions as and POOL MANAGEMENT when required SERVICES - "Total Pool care" 3. Assisting withmaintenance business processes and compliance Monthly Pool Repairs to Poolmanaging Motors, Pumps, Filters, Piping supplier and creditor payments and the invoicing 4. Assisting with project budgets, Acid Treatments process Weirs & Lights Revamping remarbling of pools invoices and payments 5. Liaising withand suppliers regarding Water analysis & treatment 6. Payroll (Liaise with Eduloan, trainers and project admin staff for weekly payment) Leak detection DIAL 086000 POOL (7665) / JOHAN 082 414 0413 7. SIMPLY Liaising with Financial partner to ensure financial requirements of the business are achieved MA METwith GELD! 8.WEES Assisting marketing and events as and when required 9.Ek help Managing running of the office functions ma s omthe geldpetty van diecash, office huis af te maaksupplies, en sodoende meer kosbare tyd met administrative hul kinders te geniet. Vir meer inligting www.wealthymothers.co.za/penelope/maak-geld of skakel my gerus vir meer inligting. Loma Botha besoek: / Partner / Future Creation Penelope Joubert: 079 692 2251 074 868 3556 / www.futurecreation.co.za Om te bestel, of vir meer inligting: 1 Email wadej@global.co.za Prys Allergie inligting Beskuit R200 per baksel Glutenvry R100 per halwe baksel; Bevat neute (b.v. kasjoes/pekan/makadamia neute) R35 per 1/6 baksel (+/- 12 beskuite) VAKANTE POSTE Vriende van Fairland het tans die volgende vakante vrywilligersposte: 1. 2. Fondsinsameling As deel van hierdie span kan jy betrokke raak deur f te identifiseer, organiseer en koördineer, om sodoende fondse te bekom betrokke is. Kommunikasie VVF benodig tans n persoon wat ons kan help met ver sluit in opdatering van Webblad, kommunikasie rondom funskies wat ons VVF en algemene bewusmaking van VVF se missie. Skakel gerus met Dalene van Niekerk 083 953 3916 indien jy sou belangstel in e Beagle Watch RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Wanneer jou potte verander in dromme, en die messe in stokkies, weet jy een ding DIS TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiekprogrammering. Retha Jacobs, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum. TOTAL GARAGE DEVON VALLEY Ondersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy n R50 bewys om by die winkel te spandeer. Subject: Glutenvry Item Klapper OF Dadels Vriende van Fairland Bevat eiers. Suiwel vry OF met Regte Botter 6

7

8

9 HELFTE A5 ASB!

WIN A KERAMIEK KLASSE 2015 NESPRESSO COFFEE MACHINE WORTH R7 500.00 CONTACT YOUR NEIGHBOURHOOD EXPERTS TODAY TO FIND OUT HOW TERMS & CONDITIONS APPLY 169 Kessel Straat, Fairland Rawson Properties Northcliff (t) 011 678 2797 082 330 4246 rika@bohlokoastudio.co.za Tel: 011 678 5725 www.bohlokoastudio.co.za Email: northcliff@rawsonproperties.com Address: 275 Pendoring Road Northcliff 10

11 1/3_ad_JHB.indd 1 2015/04/20 10:37 AM

Onsnooi u graagna n OUERINLIGTINGSAAND watjy by die huiskandoenvirspraak en taalontwikkeling in jou kind. Aangebieddeur Mignon Botes gekwalifiseerdespraak taalterapeut en oudioloog Banksbesonderhede: Mignon Botes Speech Therapist FNB Cheque Datum: Donderdag 18 Junie 2015 Tyd: 19:00-21:00 Plek: Therapeace 37 3rd Ave, Linden Kostes: R50 per persoon (virkoffie en n lekkerny). Betaalbaarvooraf. Daarsalook n uitdeelstukbeskikbaarwees teen R100 op die aand RSVP: bespreekjouplek en RSVP by 12