WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT

Similar documents
Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

AIDS HELPUNE. 1 oaoo We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. FEBRUARY PRETORIA, 19 FEBRUARIE 2004 No. 66. Vol.

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Mosselbaai Munisipaliteit

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

I oaoo o I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

i ffistiile licarrattt

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Tariewe

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

2 No. 178 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 JULY 2008 No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. LOCAL AUTHORITY NOTICES 2483 Town-planning and Townsh

T he P rovince of T ransvaal. - 'D ie P rovinsie T ransvaal. Í^ llilm E N 'ÍK O. (As n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

AIDS HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No oaoo o, Selling price Verkoopprys: R2,50

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Tariewe

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2015 SWARTLAND MUNICIPALITY BY-LAW RELATING TO PUBLIC NUISANCES Under th

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

2 No. 161 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JUNE 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documen

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE

20 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary 7394

BenguFarm Bestelvorm

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

BELEID OOR DELEGERING EN SKEDULE VAN MAGTIGINGSVLAKKE

AIDS HELPUNE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. 1 oaoo o Selling price Verkoopprys: R2,50

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA. (Noord Kaapse Afdeling KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS U I T S P R A A K

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

\eft Ii fftstrit Koerant

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERS- KOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 21 JANUARIE 2015 OM 11:00

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING) BREDASDORP MUNISIPALITEIT BONTEBOK KALKWERKE (EDMS) BPK

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 14 FEBRUARIE / FEBRUARY 2017

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Uit Moerdijk se pen Man en Media

RAADSLEDE / COUNCILLORS

MALHERBE RP et HATTINGH R

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

r / cyrry. ' )\ -.s.. PRICE: S.A. ilk OVERSEAS i 15e 10 MAART MARCH,

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

2 PROVINCIAL NOTICES 99 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): Bloemfontein (Bainsvlei): Rezoning Pertaining to Portions 5 (of 1), 6

NOTULE OIV. 18 April 2017 : Paling straat, Oesterbaai. Die voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering met gebed.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

@ifistrir Warrant 3\4 -.ir

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Grondwetlike waardes, openbare administrasie en die reg op toegang tot omgewingsinligting

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 1 DESEMBER / DECEMBER 2017

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

6azettr (Offth ikarrant

Transcription:

WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID Council Resolution 03/09/25/6.3.1

INHOUDSOPGAWE AANHEF 1. WOORDOMSKRYWINGS 2. TARIEF BEGINSELS 3. KATEGORIEË VAN GEBRUIKERS 4. UITGAWE KLASSIFIKASIE EN KOSTE ELEMENTE 4.1 Handels dienste 4.2 Ekonomiese dienste 4.3 s dienste 4.4 Gesubsieerde dienste 4.5 Uitgawe klassifikasie 4.6 Koste elemente 5. SOORTE TARIEWE 6. EENHEDE VAN METING 7. IMPLEMENTERING EN INFASERING 8. KORT TITEL 2

DIE TARIEFBELEID WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT A A N H E F Aangesien artikel 74 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels 2000 (Wet 32 van 2000) van n munisipale raad vereis om n tariefbeleid aan te neem oor die hef van gelde vir munisipale dienste; En aangesien die tariefbeleid minstens die beginsels vervat in artikel 74(2) moet weergee; En aangesien die tariefbeleid mag onderskei tussen verskillende kategorieë van gebruikers, debiteure, diensverskaffers, diensstandarde en geografiese gebiede solank sodanige onderskeid nie neerkom op onbillike diskriminasie nie; En aangesien binne die distrikbestuursgebied die distriksmunisipaliteit al die die munisipale funksies en bevoegdhede ingevolge artikel 89 van die Munisipale Strukture Wet het; Nou derhalwe aanvaar die Munisipale Raad van die Weskus Distrik Munisipaliteit die volgende tariefbeleid: 1. WOORDOMSKRYWINGS (i) Handelsdienste: Is dienste wat die Raad klassifiseer as handels dienste en die tariewe is daargestel met die bedoeling dat die Raad n wins moet maak op die verskaffing van hierdie dienste. (ii) Ekonomiese dienste: Is dienste wat die Raad as sulks geklassifiseer het en die tariewe is saamgestel met die bedoeling dat die totale koste van die diens nie van gebruiker verhaal word nie. (iii) sdienste: Is dienste wat die raad as sulks geklassifiseer het en tariewe wat saamgestel is met die bedoeling dat die koste van die dienste nie verhaal kan word deur tariewe nie maar in die aard is van beheer en kontrole uitoefening. (iv) Vaste koste: Is koste wat nie wissel as gevolg van gebruik of volume (v) geproduseer nie. Veranderlike koste: Is koste wat verander met gebruik of volume geproduseer. (vi) Totale koste: Is die som van alle vaste en wisselende kostes. (vii) Vaste tarief: Is die eenheidstarief wat bereken word deur die totale koste gedeel deur die volume gebruik. 3

(viii) Twee komponent tarief: Is tariewe wat gehef word om die vaste en die wisselende koste afsonderlik te vorder. Die vaste koste word gevorder deur die totale vaste koste te verdeel tussen die aantal verbruikers wat die diens gebruik op dieselfde volume en die wisselende koste word verhaal deur die totale wisselende koste te verdeel deur die volume gebruik. (ix) Eenhede verbruik: Is die aantal eenhede verbruik van n besonderse diens en gemeet ingevolge die eenhede of meet standaarde vermeld in paragraaf 6. 2. TARIEF BEGINSELS 2.1 Gebruikers van munisipale dienste moet billik behandel word. Die verskillende kategorieë van verbruikers moet billike tariewe betaal gebaseer op dieselfde koste struktuur. 2.2 Die bedrag wat gebruikers betaal moet in verhouding wees met hul gebruik van daardie dienste. 2.3 Arm huishoudings moet minstens tot basiese dienste toegang hê deur lewenslyn tariewe of direkte subsidies soos voorsien in die Geintegreerde Ontwikkelings Plan (GOP). 2.4 Eenheids tariewe is lewenslyn tariewe. Tariewe moet die totale koste van die diens weerspieël. 2.5 Tariewe moet vasgestel word teen vlakke wat die finansiële volhoubaarheid van die diens ondersteun. Volhoubaarheid kan slegs bereik word indien: 1) Kontant invloei die kontant uitvloei dek. Dit beteken dat voldoende voorsiening gemaak moet word vir werkende kapitaal en ook dat voorsiening vir slegte skuld gemaak moet word. 2) Toegang tot die kapitaalmark moet gehandhaaf word. Dit kan bereik word deur voorsiening te maak vir die terugbetaling van kapitaal en deur voorsiening te maak vir voldoende likiede vlakke en die maak van wins op handelsdienste. 2.6 Voorsiening moet in gepaste omstandighede gemaak word vir n bobelasting op n tarief vir n diens. Dit sal nodig wees vir groot onderhouds koste met infrastuktuur en in tydperke van droogte wanneer beperkinge op gebruik noodsaaklik is. 2.7 Doeltreffende en effektiewe gebruik van hulpbronne moet aangemoedig word. Boetes om buitensporige gebruike te beperk sal ingestel word. 2.8 Die mate van subsidiering van tariewe vir arm huishoudings moet volledig openbaar gemaak word. Dit kan bereik word deur die publisering van die werklike koste van n diens en die vlak van die subsidie sowel as die bron van die subsidie. 4

3. KATEGORIEË VAN GEBRUIKERS Die tarief struktuur van die munisipaliteit kan voorsiening maak vir die volgende kategorieë van gebruikers: huishoudelik; handel; nywerheid; landbou; landelik; munisipale dienste; ander spesiale ooreenkomste; en geografiese gebiede. Waar daar n noemenswaaerdige verskil is tussen die standaarde van dienste wat verskaf word binne n spesifieke kategorie kan die munisipaliteit, na oorweging van n verslag van die Munisipale Bestuurder of van die relevante hoof van die departement, gedefrensieërde tariewe vasstel binne die spesifieke kategorie. 4. UITGAWE KLASSIFIKASIE EN KOSTE ELEMENTE Die Hoof Finansiële Beampte sal, onderworpe aan die riglyne van die Department van Finansies en die Uitvoerende Komitee van die Raad, voorsiening maak vir die volgende klassifikasie van dienste: 4.1 Handelsdienste (i) Water. (ii) Elektrisiteit. 4.2 Ekonomiese dienste (i) Vulles verwydering (ii) Riool afvoer 4.3 sdienste (i) Lugbesoedeling (ii) Kinder oppas fasiliteite (iii) Brandweerdienste (iv) Plaaslike toerisme (v) Munisipale beplanning (vi) Munispale openbare werke, in verband met die behoeftes wat die munisipaliteit uitoefen in sy verantwoordelikhede om funksies te administreer wat aan die munisipaliteit opgedra is ingevolge die grondwet of enige ander wet. (vii) Vloedwaterbestuurstelsels in beboude gebiede. (viii) Handelsregulasies 5

(ix) Reklameborde en die vertoon van advertensies op openbare plekke. (x) Begraafplase (xi) Beheer oor openbare steurnisse. (xii) Beheer van ondernemings wat drank aan die publiek verkoop. (xiii) Fasaliteite vir die akkomodasie, omsien na en begrawing van diere. (xiv) Omheinings en heinings (xv) Lisensieëring van honde. (xvi) Lisensieëring en beheer van ondernemings wat voedsel aan die publiek verkoop. (xvii) Plaaslike faseliteite. (xviii) Plaaslike sportgeriewe. (xix) Munisipale parke en ontspanning. (xx) Munisipale paaie. (xxi) Geraasbesoedeling. (xxii) Skutte. (xxiii) Openbare plekke. (xxiv) Straathandel / Straatbeligting. (xxv) Verkeer en parkering. (xxvi) Bouregulasies 4.4 Gesubsieerde dienste (i) Gesondheiddienste en ambulansdienste (ii) Biblioteke en museums 4.5 Uitgawe klassifikasie Klassifikasie in verskillende uitgawe groepe is as volg: (i) Salarisse, lone en toelaes; (ii) Grootmaat aankope; (iii) Algemene uitgawes; (iv) Herstelwerk en onderhoud; (v) Kapitaal uitgawes (rente en delging); (vi) Bydrae tot vaste bates; (vii) Bydrae tot fondse: (a) Slegte skuld; (b) Werkende kapitaal; en (c) Statutere fondse. (viii) Bydrae tot reserwes; (ix) Bruto uitgawes; (x) Uitkontraktering; (xi) Netto uitgawes; (xii) Inkomste; en (xiii) Surplus/Tekorte. 6

4.6 Koste elemente Die volgende koste elemente sal gebruik word om die tariewe te bereken vir die verskillende dienste: (i) Vaste koste wat bestaan uit die kapitaal koste (rente en delging) op eksterne lenings sowel as interne voorskotte en of wardevermindering wat ookal van toepassing is op die diens of enige ander koste van n permanente aard soos deur die raad van tyd tot tyd bepaal. (ii) Veranderlike koste: Dit sluit in alle veranderlike koste in verband met die lewering van die diens. (iii) Totale koste is gelyk aan die vaste koste plus die veranderlike koste. 5. SOORTE TARIEWE 5.1 In die bepaling van diensteheffings sal die Raad: (a) uitgawes akkuraat aandui om ekonomiese doeltreffendheid te bewerkstellig; (b) toesien dat billikheid en redelikheid tussen verskillende soorte gebruikers bestaan; (c) toepaslike metering en ondersteunde tegnologie aanwend; en (d) openhartig wees. 5.2 In die vastelling van die toepaslike soort tarief tot die soort diens, sal die Raad gebruik maak van die volgende vier moontlikhede of n kombinasie daarvan: i) Enkel tarief: Hierdie tarief sal bestaan uit n vaste koste per eenheid verbruik. Alle koste sal dus verhaal word deur n eenheidskoste te bereken op die vlak van gelyk breek verbruik. ii) Koste verband houdend twee-tot vier komponent tarief: Hierdie tarief sal bestaan uit twee tot vier komponente. Bestuur, kapitaal, onderhoud en lopende uitgawes sal verhaal word deur bepaalde komponente saam te groepeer soos bestuur, kapitaal en onderhoudkoste mag saam gegroepeer word en verhaal word deur n vaste tarief onafhanklik van verbruik of klasse van verbruikers terwyl veranderlike koste verhaal kan word deur n eenheidstarief per eenheid verbruik iii) Toenemende blok tarief: Hierdie tarief is gebasseer op verbruiksvlakke wat gekategoriseer word in blokke, die tarief word bepaal en vermeeder soos wat die verbruik vermeerder. iv) Afnemende blok tarief: Die tarief is die teenoorgestelde van die toenmende blok tarief en neem af soos wat verbruik toeneem. 7

6. EENHEID VAN METING 6.1 Die volgende meet eenhede sal, waar moontlik, gebruik word om tariewe te bepaal: 6.1.1 Water (1) Koste per eenheid (kiloliters verbruik) (2) Basiese koste plus koste per eenheid tarief (kiloliters verbruik) (3) Waar verbruik nie gemeet kan word nie sal n vaste tarief toepaslik wees. 6.1.2 Elektrisiteit (1) Maksimum aanvraag plus vaste koste plus kwh verbruik. (2) Vaste koste plus kwh verbruik. (3) KWL verbruik. (4) KWA. 6.1.3 Vullis verwydering (1) Plastiek sakke per week (volume). (2) Houers per week (volume). 6.1.4 Rioolering (1) Persentasie van water verbruik. (2) Persentasie van water verbruik plus koste vir wegdoening. (3) Basiese diens gebasseer op die oppervlak van die perseel en vaste koste gekoppel aan die diens. (4) Addisionele tarief gebasseer op die oppervlak en die wisselende koste van die diens. (5) Indien die oppervlak van die perseel nie beskikbaar is nie word n vaste koers gebasseer op die gemiddelde verbruik per kategorie van verbruikers aangewend. 6.1.5 Maatskaplike voordele Om die maatskaplike voordele wat die gemeenskap geniet te bepaal het die Raad goedgekeur dat ondergemelde standaarde van kosteverhaling en diensmeting toegepas word. Hierdie maatreëls sal gebruik word om te verseker dat die diens bekostigbaar is beide vir die Raad en vir huishoudings. Die maatreëls sal gebruik word om vas te stel of die infrastruktuur wat voorsien word doeltreffend aangewend word en om aan te toon of enige van die dienste ingekort moet word. 6.2 Die maatreëls wat aangedui word moet jaarliks bereken word en moet gebruik word as n riglyn om betekenisvolle verslagdoening te verseker. Werklike eenheidskoste moet vergelyk word met begrotingskostes. 8

FUNKSIE EENHEID VAN OPBRENGS KLASSIFIKASIE DEUR RAAD Lughawe Aantal landings Gesubsideer Kunsgalery en Museum Aantal bywonings Geboue Afdeling Aantal planne ingedien Waarde van geboue Munisipale waarde van geboue Gesubsideer Karavaanparke Aantal besprekings Aantal staanplekke Gesubsideer Begraafplase Aantal begrafnisse Aantal grafte Gesubsideer Aantal besprekings Stadsaal en ander sale Skoonmaak, vullisverwydering & wegdoening Area per populasie Aantal kubieke meters Aantal ton Aantal verwyderings Aantal lewende eenhede Kilometers gereis Koste per m³ verwyder Inkomste per m³ verwyder Koste per kilometer gereis Inkomste per kilometer gereis Gesubsideer Ekonomies Skoonmaak van strate Lengte van strate Area van strate Ekonomies Hoof Finansiële Beampte Aantal munisipale personeel Presentasie van totale uitgawes Populasie Persentasie van totale uitgawes Raad: Algemeen Eiendomme Aantal eiendomme Ekonomies Eiendomme vir toekomstige uitbreiding Area Aantal eiendomme Skenkings Persentasie van tarief inkomste Gesondheid - Klinieke - Ander Aantal bygewoon Aantal van uitreiking Biblioteke Aantal lede Aantal boeke in voorraad Lisensieëring Aantal lisensies Gesubsideer Organisasie en metodes Aantal munisipale personeel Persentasie omset tarief Area van ontwikkelde parke Parke & Ontspanning Personeel administrasie (Menslike Hulpbronne) Ingenieurswese Spoorweg sylyne Aantal lewende eenhede Aantal munisipale personeel Aantal afsprake Persentasie omset tarief Bevolking Persentasie van munisipale uitgawes van gebruikers Aantal gebruikers Gesubsideer 9

Pad en SWA (insluit voetpad) Lengte van paaie Area van paaie Sekuriteit en Rampbestuur Aantal installasies Area gedek Riolering Netwerk (Wegdoening van afvalwater) Aantal aansluitings Area gediens Lengte van Ekonomies Riolering gesuiwer Koste per mega liter gesuiwer Swembaddens Aantal bywoning Gesubsideer Store Aantal uitreikings Aantal items voorrade gehou Waarde van uitreiking Waarde van voorraad Ekonomies ( Aantal direkte aankope Gemiddelde persentasie van omset voorraad per jaar Munisipale Bestuurder Aantal munisipale personeel Persentasie van munisipale uitgawes Stadsbeplanning Aantal eiendomme in area van jurisdiksie Verkeer Lengte van paaie Aantal geregistreede voertuie Aantal dienste uitgereik Koste vir dienste Herstel van dienste Munisipale Tesourier Aantal munisipale personeel Persentasie van munisipale uitgawes Waardasies Aantal eiendomme Persentasie van munisipale waarderings Behuising Aantal wonings Ekonomies (Verkope en verhuring skemas) Elektrisiteit Aantal eenhede aangekoop Aantal eenhede verkoop Persentasie verlies in distribusie Aankoop koste per eenheid Koste per eenheid verkoop Handel Inkomste per eenheid Aantal aansluitings Koste per aansluiting Lengte van hooftoevoerpype Straat beligting Aantal strate beligting Handel Parkering Aantal parkeerplekke Handel Watervoorsiening Aantal eenhede aangekoop Aantal eenhede verkoop Persentasie verlies in distribusie Aankoop koste per eenheid Koste per eenheid verkoop Inkomste per eenheid Aantal aansluitings Koste per aansluiting Inkomste per aansluiting 10

Bemarking Brandweer Lengte van hoof toevoerpype Kiloliters gesuiwer Koste per kiloliter gesuiwer Aantal nywerheids eiendomme Aantal nywerhede Aantal uitroepe Aantal eiendomme Koste per uitroep Bevolking Koste per kop Gesubsideer 7. IMPLEMENTERING EN INFASERING VAN BELEID 7.1 Die beginsels vervat in hierdie beleid sal neerslag vind in begrotings voorstelle en die onderskeie diensverordeninge van die Raad soos van tyd tot tyd aangepas en na verwys in artikel 75 van die Stelsels Wet om gevolg te gee aan die implementering en toepassing van die tarief beleid. 7.2 Hierdie beleid sal ingefasseer word oor n tydperk van twee finansiële jare na die 2003/2004 finansiële jaar. 8. KORT TITEL Hierdie beleid heet die Tariefbeleid van die Weskus Distriksmunisipaliteit. 11