CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe

Similar documents
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SIZA takes the sting out of auditing

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Mandala Madness Deel 2

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Rut: n Liefdes Verhaal

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Uit Moerdijk se pen Man en Media

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Tariewe

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Direkte en indirekte rede *

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Mosselbaai Munisipaliteit

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

SECOND DAY TWEEDE DAG MORNING SESSION OGGENDSITTING. Municipal Undertaking " as published in Volume (1)

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

NOTULE OIV. 18 April 2017 : Paling straat, Oesterbaai. Die voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering met gebed.

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

JACOBUS JOHANNES (KOBIE) COETZEE JOHANNES ERNST (JOHAN) COETZEE. CILLIé, R et EBRAHIM, R et MOCUMIE R

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

Nasionale Werkswinkel 7-11 Junie 2015 Kaapstad, Suid Afrika

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

MOTIVERINGSPLAN GEBARE-BOERE

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Onlangse regspraak/recent case law

Transcription:

DESEMBER 2018 manager@cerescbi.co.za News for businesses - Sakenuus vir besighede CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe Dr. Willie Cilliers, AHI WesKaap se Voorsitter, het onlangs die lede van Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) toegespreek oor die belangrikheid om vennootskappe tussen groot en kleinbesighede te vorm om suksesvol te kan wees. Cilliers het eers sy B.Comm en daarna n MBA graad in 2007 verwerf asook sy PHD in Besigheids-studies met die onderwerp Entrepreneurskap in SA in perspektief in 2009 behaal. Tydens sy aanbieding het hy vele statistieke uit n navorsings dokument SA Report for 2016/2017 - Can small businesses survive in SA, aangehaal. Die afgradering na rommel status, hoë werkloosheidsyfer van 27.6% en n GDP groei van slegs 0.3% was n paar van die feite. Byna 65% van alle jeug in SA is tans werkloos. Hy het ook die kleinsake segmente van SA met Nederland vergelyk in n wêreld peiling oor die Nasionale Entrepreneurs Raamwerk en waar SA gereeld bokant die 35ste land uit 54 lande gelê het en Nederland onder die beste 5 lande uit 54 gelê het. Cilliers het die volgende aanbevelings gemaak, nl: 1. Onderrig en opleiding - suksesvolle sakelui moet op skoolvlak leerders voorberei 2. Regeringsbeleid - sterk fokus op kleinsake ondersteunings modelle lê 3. Toegang tot finansiering - staatshulp prosesse moet korter wees en Mikro befondsings modelle moet geskep word 4. Toegang tot markte - vennootskappe tussen groot en klein besighede moet bevorder word om kennis en ervaring te deel 5. Mentorskap - netwerke van kleinsake ondersteuning moet geskep word Cilliers het verwys na die bogenoemde illustrasie en elkeen se rol vanaf plaaslike regering tot by die AHI se ondersteuning uitgelig in die bevordering van ekonomiese groei en gesê die vorm van VENNOOTSKAPPE die pad vorentoe moet wees. Hy het ook verwys na die huidige vennootskap tussen CBI en die Munisipaliteit as een van die min suksesse in SA en dat CBI reeds met sakekamers soos Stellenbosch en George vergelyk kan word. Cilliers het afgesluit en verduidelik hoe die nuwe AHI Wes-Kaap se struktuur lyk saam met n 24/7 dienssentrum wat kleinsake op vele platforms kan help.

Pictured above with the organizers and sponsors are the winners of the 2018 SMME Indaba. Front from left is Clarize s Treats, winner of the Hospitality category, Gellen s Genuine Leather Crafting, winner of the Manufacturing category and also overall winner for the day, Smthandile s Boutique, 2 nd place in the Service category, Witzenberg Honey Bees Farmer Co-op, 3 rd place in the Service category and PLY Supply s, winner in the Service category. Entrepreneurs showcase their products during SMME Indaba PARTNERS Ceres Business Initiative, Nedbank and Witzenberg Municipality once again presented the 2018 SMME Indaba during the recent Hamlet Arts and Cultural Festival. The Indaba was opened by Cllr. Trevor Abrahams with Cllr. Dirk Swart doing the closing and vote of thanks. 17 Small businesses from the Witzenberg region entered this event with eventually only 12 Guy s message is inspiring for the future THE CBI Gala evening held in September at Kaleo Guest Farm saw over 200 people attend an inspiring talk by Guy Lundy on the future of South Africa. Guests enjoyed an insightful discussion on what makes us unique in a world of change and ironically, makes us just like the rest of the world at the same time chaos and uncertainty are here to stay but opportunity surrounds us. We can embrace the change and succeed, or we can resist and suffer the consequences. Guy spoke eloquently of all that is going on around us and yet, showcasing their products and services. The businesses were placed into 3 categories namely: Manufacturing, Hospitality and Service and the committee approached business people specializing in these categories to do the judging. They included André Botha of Boland Isuzu, Yolani Abrahams of Kole & Deeg and Johan Jacobs of JJ Welding (and also last year s overall winner). Both Yolani and Johan shared with the entrepreneurs some of their experiences during the startup phase of their own businesses and encouraged them to keep on trying even when it felt that things were falling apart. Other speakers included Nedbank, Witzenberg Honey Bee Farmers Co-op and Labit, a consulting firm linked to the Gouda Wind Farm. All entrepreneurs received a certificate of participation with the winners each receiving a certificate, a if we think critically about it, there are more ways to succeed today than ever before. Chaos and uncertainty are likely to be here for the foreseeable future, all that we can do is to strive for excellence every day in what we do and prepare ourselves to be better the next day, be that in farming, agricultural services or any of the services that support the Witzenberg. CBI would like to thank Jaco Cronje and his team from Santam Structure Financed for their sponsorship at this event as well as Andre Dumas from Kaap-Agri for their contribution of the wines enjoyed. year s free CBI membership for 2019 as well as a cash prize to use within their businesses. In addition, the overall winner for the day also received a floating trophy. Considerably less visitors attended the festival this year which was evident throughout the day in the Business tent. The entrepreneurs, however, appreciated the opportunity to take part in this annual event and the organizers once again regarded the Indaba as a big success.

Belangrike datums vir 2019 21 Februarie 2019 - AJV van CBI 23 Mei 2019 - Ledevergadering 13 Augustus 2019 - CBI/Munisipaliteit strategiesesessie 22 Augustus 2019 - Ledevergadering 14 November 2019 - Ledevergadering Daar sal ook n Beplanningsessie vir 2019 asook vier bestuursvergaderings gehou word. Twee CBI nuusblaaie sal ook verskyn in Julie en Desember. CBI Gala Dinee sal elke 2 jaar aangebied word met die volgende weer in 2020. CHARLES Brown, committee member for the portfolio Service Organisations, has decided to step down due to personal reasons. Charles served for the past 12 months and was involved in projects such as the Schools Cycles and Schools Water Management projects as well as the Witzenberg Matric Funds initiative. We thank Charles for his valuable contribution towards CBI and the Ceres community and wish him well going forward. This portfolio is currently vacant. Movements within CBI management Ceres tourism keeps on growing AFTER an excellent winter snow season with lots of visitors flocking to this area, all hands on deck were needed to prepare for the upcoming summer season. A new logo, showing seasonal mojo s, was adopted and new marketing material in the form of a Ceres town brochure and Witzenberg Meander Tear-off map were revisited together with a new Ceres Cherry route map having been designed. We also say goodbye to Johan Mostert who has served on the committee for more than 6 years and who has also decided to pursue his international business interests. We thank Johan for his time and energy in managing and completing several projects within his portfolio of Ceres Main Streets and Entrances and wish him well. At the same time, we welcome Attie Heyns from the firm Joubert van Vuuren to the CBI team who will take over Johan s portfolio which also includes Ceres infrastructure, small businesses and regular interaction with Municipality s Technical Services. Attie also brings to the table a vast background of legal experience. We wish Attie well in his new position as Vice Chairperson of CBI. In the meantime, Ceres Tourism also welcomed the following new members: Caratello Wine Club, Ceres Brewery, Duim se Huis, Kunika Camp & Tours, Loxtonia Cider, Meat Olive, Mountain View Guest House, Rocky River Spur and Witzenberg Bird Club. Ceres Tourism has also collaborated with Down South Adventures to offer guests and locals a new activity called Ceres by Bike. Mountain bikes can now be rented from Ceres Tourism to explore the town and surrounds. The Ceres Cherry Route initiative was recently launched and to get the cherry season off to a good start a Cherry Fair was held on the 24/25 th November at the Ceres Golf Estate. Various stalls, cherry promotions, a Cherry Train and Cherry Golf Day that coincided with a Cherry Artisan Fair was spread over the weekend and which attracted both locals and visitors afar. A Cherry art competition performed by children from various high schools in the Ceres area as well as a fundraising initiative for a local charity (the Douglas Community Club, a restaurant that serves the homeless and less fortunate), also formed part of the cherry promotion. Please support this cherry initiative. Ceres Tourism would once again like to thank the Witzenberg Municipality, Ceres Business Initiative, as well as the Ceres Tourism members for their continued support and assistance throughout the year. Other businesses that are interested in becoming a member of Ceres Tourism can send an e-mail to manager@ceres.org.za

Projek goed op dreef Skoon Veld hou berg skoon Deur Anton Reinecke PROJEK Skoon Veld het in November 2018 die eerste vee-aksie geloods in die Ceres Bergfynbos natuurreservaat. Die goeie geluk is dat die wen tender vir die vee-aksie n besigheid is wat ook deur CBI se entrepreneurs program ondersteun is. Die eerste vee-aksie is n mylpaal wat volg op byna 2 jaar van voorbereiding. Baie dinge moes in plek kom: n strategie en plan vir die reservaat moes ontwikkel word, verhoudings moes gebou word na buite partye vir advies en befondsing. Intern moes kundigheid gebou word in terme van die korrekte tegnieke om toe te pas vir elke tipe indringer, wie om te gebruik vir vee-aksies en die gebruik van sagteware vir beplanning, koste berekening en rekordhouding doeleindes. Ook moes n stelsel ontwikkel word om vee-aksies korrek te administreer. Die area wat tans aandag geniet is die opvang gebied suid van die Koekedouwdam. Hierdie area dreineer suiwer water na die dam en geniet die Ceres dorp en produsente gemeenskap al die voordele daarvan. Die area is in sekere dele sleg geïnfesteer met indringer plante, veral Hakea. Die munisipaliteit se fondse word gebruik vir inisiële skoonmaak aksies, waarna Skoon Veld fondse gebruik word om die wenne gewen te hou, oftewel maintaining the gain (via gereelde opvolg veeaksies). Die munisipaliteit en CBI het met hierdie projek n goeie werksverhouding opgebou om die toekomstige risiko van water vir die ekonomie van Witzenberg te help aanspreek. Daagliks verskyn daar artikels in die media oor die noodsaaklikheid om die bergagtige en rivierloop areas van die Wes-Kaap vry te kry en te hou van indringer plante soos Denne en Black Wattle, om te verseker dat gemeenskappe en landbou toegang het tot genoegsame water. Die navorsing toon dat 6 hektaar fynbosveld wat matig tot dig geïnfesteer is met enige van die bekende indringer plante net so veel water gebruik soos 1 hektaar appels. Vir elke 6 hektaar veld wat ons dan oorgee aan indringers, verloor ons dus 1 hektaar appels - die impak op werkloosheid is vanselfsprekend. Dit is nodig om te beklemtoon dat hierdie n baie langtermyn projek is wat ook ander fondse gaan benodig om die hele reservaat onder beheer te kry. Deur Mauritz Walters NA sekerlik een van die meer uitdagende seisoene in die laaste 20 jaar wat by tye maar tande kners gekos het, kan ons met dankbaarheid eens wees dat dinge na normaal teruggekeer het. Selfs onder plaaslike besighede in die dorp word nagevolge van die droë jaar nogsteeds beleef deur groot afnames in koopkrag. Al wat Ceres gekort het was n normale winter en ons het dit gekry. Skielik is die gemoedere weer hoog en dit is wonderlik om weer positiewe energie onder die landbouers en gemeenskap te ervaar. Oor die algemeen is damvlakke meer as dubbeld teenoor dieslefde tyd laasjaar, baie damme is propvol en die ondergrondse watervlakke het ook heelwat gestyg wat dus die beste sekuriteit vir enige landbouer is. Buiten die damme wat voller raak hou n goeie winter soveel ander voordele in. Onder andere die grondkwaliteit wat drasties verbeter deur oortollige opgeboude soute wat uitgewas word en dus baie beter plant- en boomkwaliteit verseker. As ons kyk na wat die nuwe seisoen inhou lyk dinge baie positief. Die vrugteoes aan die bome lyk normaal, sekere kultivars onder andere rooi appels het redelik lig geset in sekere dele weens bo EEN van die spanlede besig om die terrein skoon te maak. * Ons van CBI Skoon Veld bedank graag ons langtermyn vennoot donateurs. Landbou se kop lig na droë 2017 gemiddelde hitte wat in blomtyd ervaar is en die peeroes lyk ook goed. Voorspellings toon dat ons goeie vruggrootte sal moet verseker weens n groot peeroes wat in Europa verwag word en dus baie klein vrugte in die mark teweeg gaan bring. Die inmaak- en droogbedryf bly maar steeds wisselvallig, maar hou steeds goeie geleenthede in vir die meer geesdriftige bemarkers terwyl cherry aanplantings by die jaar meer begin produseer wat n enorme bydrae tot die groeiende toerisme bedryf in Ceres maak. Aanduidings toon dat sowat 3000 hektaar uie en 800 hektaar aartappels geplant is wat dus weer normaal is vir die Witzenberg distrik. Belowende graanoeste met opbrengste van 3 tot 4 ton per hektaar is geoes wat as n bogemiddelde jaar opgeteken kan word. Aan die politieke kant is daar steeds baie onsekerhede wat landbouers baie bekommer, maar dit is baie belangrik dat ons nie in sulke tye fokus en belangstelling verloor en geleenthede laat verbygaan nie. Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om Pieter Graaff van Witzenberg Eiendomme hartlik geluk te wens met sy toekenning as Nasionale Boer van die Jaar. Dit bly n voorreg as mede landbouer om te weet dat die Witzenberg streek op n gereelde basis van die leierboere in ons land oplewer.

Entrepreneurs geniet ondersteuning SEDERT 2015 is Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) besig om finansiële hulp en ondersteuning aan klein besighede te verleen. Die sukses van die program kon nie moontlik gewees het sonder die hulp van die borge wat die besondere program steun nie. Dit plaas die entrepreneurs in n beter posisie om n sukses van hulle besigheid te maak. Tot op datum is daar reeds 17 entrepreneurs suksesvol afgeteken. Gedurende hierdie tyd is byna R250000 bestee aan kleinsake wat kleremakers, haarkappers, houtverwerkers, swyswerke, letterskrif, skoonmaakdienste, druk en liaseer werk en vele ander insluit. Keuringproses Die bestuur van CBI bestaan uit n baie kundige span. n Baie streng keuringsproses word gevolg en slegs sowat 10% van alle aansoeke ontvang kwalifisering vir ons Entrepreneurs Program. Die proses vir klein besighede is soos volg: Entrepreneurs doen aansoek by CBI vir hulp Keuring vind plaas op die basis van ondervinding, kennis en lewensvatbaarheid. Op die stadium ondersteun CBI net bestaande besighede. Alle dokumentasie moet volledig ingevul en beskikbaar gestel word bv: (Balansstaat, besigheidsplan, bankstate, maatskappy dokumentasie, ID s, ens.) Elke suksesvolle aansoek gaan met opleiding gepaard. n Konsultant/mentor gee ondersteuning vir die volgende + 6 maande. Besighede se vordering word dan gemeet teen sekere doelwitte gestel. Bemarking is n baie belangrike deel van mentorskap. CBI lede word betrek om n belangrike rol te speel met sekere projekte. Projekte 2019 Ons het reeds 5 nuwe entrepreneurs geïdentifiseer vir 2019, maar dit staan enige ander entrepreneur vry om aansoek te doen vir finansiële hulp en opleiding. Borge en beleggers Baie dankie aan alle borge/beleggers/donateurs vir julle lojale ondersteuning. Sonder julle bydrae sou hierdie inisiatief nie moontlik gewees het nie. Indien enige besigheid by die projek betrokke wil raak, kan u vir Hannes van Schalkwyk (083-414-6956) of Neil Bettesworth (manager@ cerescbi.co.za) skakel. Sien meegaande fotos van entrepreneurs wat gedurende 2018 suksesvol afgeteken is. ROSLIN Swartz (Roslin s Printers). DENVER Steyn (Oom D s Baber Shop). BRONWYNNE Davids (Bronny s Hair Rescue). FARIEDA de Bruin (Farieda s Dressmaking and Altertions).

Geskiedkundige oomblik Ceres security project moving forward ABOUT a year ago the Witzenberg Security Forum was established to investigate the safeguarding of main corridors from Ceres to PA Hamlet with CCTV cameras. Visits to both the Cape Town and Worcester (LTS) control rooms to gain insight into the magnitude of such a project has given the Task Team invaluable information and direction. The main objective of this project is to monitor all vehicles entering and leaving the towns of Ceres and PA Hamlet and in so doing to reduce various levels of crime related activities. Drug trafficking operations have increased over the past few years and is a major cause for concern. The Team has received 4 capital (infrastructure) and 4 operational (monitoring and reaction) quotations from various service providers both locally and externally and have now narrowed them down to 2 of each category. 22 sites for both LPR and IP camera s starting at Ceres Zipline through to Nduli and along Vos street ending at DuToit Wood at the exit of PA Hamlet have been identified resulting in an estimated 120 camera s being considered. LPR Ingangsmuur ingehuldig CERES Besigheidsinisiatief, in vennootskap met die Witzenberg Munisipaliteit, het na sowat 3 jaar se beplanning met ontwikkelaars en plaaslike sakelui die Ingangsmuur by die Mitchelspas ingang voltooi. Op 8 November is n klein seremonie gehou waar die lint deur the Voorsitter van CBI, Naas van der Merwe, en die Uitvoerende Burgermeester, Barnito Klaasen, geknip is (foto). Verskeie Raadslede, Munisipale Bestuurder en senior amptenare, CBI komiteelede asook betrokke sakelui van Ceres het die geleentheid bygewoon. Ceres is byna 170 jaar oud en tydens Naas vd Merwe se toespraak het hy gese Die ingangsmuur is n teken van standvastigheid omring deur berge. So lank as wat CBI bestaan en daar hande gevat word saam met die munisipaliteit, sal ons U eer as Vader. Die muur moet as bewys hiervan dien. Die Taakspan aan die stuur van hierdie projek saam met DB Slootgrawers, JC Services, El Flora Kwekery, CNDV Argitekte, Go Graphic en Cerula Construction is bedank vir hulle samewerking en dienste gelewer. Die ingange na Ceres by Nduli en Bella Vista sal deel vorm van die 2de fase van hierdie projek. cameras are used for vehicle number plate registration purposes while the IP camera s will monitor busy intersections/hot spots in order to minimize petty crime related activities as well as bad road behavior. The Team intends to present their findings and recommendations to the Security Forum with a presentation and live footage of cameras in action by middle December 2018. Still a lot of work needs to be done before the project can be signed off and the installation of equipment can commence. Approval from the Municipal Council needs to be obtained, a company needs to be registered, directors elected, and a bank account opened. VAT also needs to be registered along with the NPO and 18 (A) status. Main street business owners will be approached to obtain their buy-in to support the capital outlay while the monthly operating costs are still under negotiation. We are positive that the presence of CCTV camera s will make a huge difference to this area and will assist both the SAPS and Law Enforcement in their duties in combatting crime. The aim is to provide a safe and secure environment for our communities.

Kersboodskap van voorsitter Nog n jaar het ten einde gesnel. Binne CBI kan ons terug kyk en dankbaar wees vir vele suksesse: Daar is verskeie projekte suksesvol afgehandel. (Sien elders in die nuusbrief). Samewerking met munisipaliteit bied n paar uitdagende geleenthede. (word ook na verwys in dele van nuusbrief). Doelgerigte bou aan verhoudings met ons plaaslike owerheid skep wedersydse vertroue. Netheid en dissipline gaan hand aan hand, daarom is ons trots op n netjiese dorp!! Goed gemotiveerde bestuur wat met passie uitvoering gee aan BESTUURDER Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) is n organisasie wat die belange van die breë besigheids-gemeenskap van Ceres op n innoverende, inklusiewe en deursigtige wyse dien en bevorder. CBI het n noue verbintenis met die Witzenberg munisipaliteit en saam met ander belanghebbendes, sal hierdie persoon n sleutelrol speel om die finansiële welvaart van die streek te help uitbou en vennootskappe te vestig. U sal ook as skakel dien tussen die munisipaliteit, CBI lede en ander belange groepe. Benewens die bywoning van relevante vergaderings fokus die posbekleër op die behoeftes van CBI lede deur gereelde besoeke en skakeling via internet of telefonies. Die ideale kandidaat beskik by voorkeur oor: n Tersiêre kwalifikasie; uitstaande kommunikasie en interpersoonlike vaardighede; rekenaar en administratiewe vaardighede; n bogemiddelde werksetiek; besigheidsvernuf; vermoë om op strategiese vlak te funksioneer; ervaring in projekbestuur; n aktiewe belangstelling in munisipale aangeleenthede. Kandidate moet verkieslik in die Ceres/P.A. Hamlet area gevestig wees en oor eie vervoer beskik. Hierdie deeltydse kontraktuele aanstelling sal aan CBl-bestuur op n gereelde basis rapporteer. n Aantreklike vergoeding/uurtarief pakket sal vir hierdie deel pos aan die ideale kandidaat/ organisasie aangebied word. Rig aansoeke met dekbrief en bondige CV met twee verwysings aan: Neil Bettesworth by: E-pos: manager@cerescbi.co.za Sluitingsdatum: 7 Februarie 2019 Diensaanvaarding: 1 Mei 2019 Inligting voorsien deur CBI en nuusbrief opgestel deur Witzenberg Herald elke portefeulje. Al vier Boereverenigings is lid van CBI. Waardering dat ledegelde van 276 lede ten volle betaal is. Goeie dienslewering en groei van die ekonomie is CBI se doelwit en uitvoering daaraan maak Ceres en omgewing n beter plek vir almal. Dankie vir u ondersteuning in 2018 en elkeen se bydrae tot goeie samewerking. Geniet die Feestyd saam met u familie en vriende. Reis veilig en kom vars terug na u eie mooi omgewing!! Neil verhuis na Langebaan NA meer as 5 jaar by Ceres Besigheidsinisiatief, gaan Neil en Elsabé Ceres einde April verlaat en hul vestig op Langebaan. Die beplanning is om die spreekwoordelike stokkie sekuur oor te gee en reeds vanaf middel April waarna die nuwe persoon amptelik sal oorneem op 1 Mei 2019. Ons wil ook met hierdie skrywe vir Neil bedank vir goeie diens aan die Ceres besigheids gemeenskap! Seën en voorspoed met die nuwe geleenthede. Naas van der Merwe Samewerking is sleutel tot sukses 2018 was 'n jaar van voor- en teenspoed vir die Witzenberg. Die finansiële hervormings binne Plaaslike Regering het groot druk op die munisipaliteit geplaas, maar desondanks is dit vir ons aangenaam om aan te kondig dat die munisipaliteit weer 'n skoon oudit behaal het. Ongelukkig het ons hierdie jaar ook protesaksies binne die Witzenbergstreek ervaar wat uiters kommerwekkend is. Ongeag die meriete van dié aksies bly beter lewensomstandighede, armoede verligting en sosiale maatskaplike probleme die middelpunt van die probleem. Dit is daarom verblydend dat CBI die inisiatief neem om met die organisasie Value of Abundance kragte saam te snoer om 'n ondersoek te loods na vroeë kinderontwikkeling binne die Ceresomgewing met die oog om die euwel van ongeletterdheid en swak prestasie op skoolvlak hok te slaan. Toe Witzenberg munisipaliteit 'n MOUC met CBI gesluit het, het beide partye dit ten doel gehad om 'n vennootskap daar te stel wat binne Ceres en onmiddellike omgewing 'n impak en verskil sou maak. CBI se entrepreneursprogram in terme waarvan, toepaslike entrepreneurs gementor en met finansiële hulp ondersteun word, is reeds 'n blou druk binne die konteks van plaaslike ekonomiese bemagtiging nie slegs in Witzenberg maar die hele Suid Afrika. Die munisipaliteit was nog altyd van mening dat die kundigheid van besigheidsbestuur in die privaat praktyk gesetel is en is daar dankbaarheid vir die bereidwilligheid en inisiatief van CBI om entrepreneurs te skep wat nie net selfversorgend is nie, maar ook 'n ekonomiese impak binne hul gemeenskap kan maak. Die gesamentlike verfraaiing van Ceres dorp se ingang is simboliek van die samewerkingsvennootskap tussen besigheid en die munisipaliteit. Die munisipaliteit en besigheid het dit veral in 2019 ten doel om 'n groter bewustheid te skep onder inwoners oor vaste afval bestuur, water besparing en omgewingsbewustheid. Die munisipaliteit is daarom uiters dankbaar teenoor die voorsitter en bestuur van CBI vir hul ondersteuning en wens hul voorspoed toe met hul werksaamhede vir 2019. David Nasson (Munisipalebestuurder)