WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Similar documents
PROJEKTE DATUMS 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Kos vir ons skoolkatte

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Direkte en indirekte rede *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Tariewe

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

HOëRSKOOL PORTERVILLE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:


Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vinkie. Laerskool Fairland

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Sterdansers by Vensters.

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland

Die jaar se kaskar was

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

Vinkie. Laerskool Fairland

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

Die Hoërskool DF Malan

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Uit Moerdijk se pen Man en Media

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

SIZA takes the sting out of auditing

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Transcription:

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018 BEHEERLIGGAAMVERKIESING Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning tydens die Beheerliggaamverkiesing. Om 250 ouers teenwoordig te hê, maak ons werklik trots en dankbaar. Baie dankie aan ons uittredende Beheerliggaam. Dit was so 'n groot voorreg om saam met u te kon werk. Dankie dat julle altyd bereid was om diensbaar te wees. Dankie dat julle altyd die skool se belange eerste gestel het. In hierdie uitgawe Kaskar Sport Pre-primêr Klerebank-tye: Maandae 07:20-08:00 Dinsdae 13:00-14:00 Woensdae 07.20-08:00 Vrydae 07.00-08:00 Uittredende Beheerliggaam: n Spesiale woord van dank aan ons voorsitter, Francois Naudé, wat 9 jaar lank op die Beheerliggaam gedien het. Francois Burger - Finansies Gerhard Dreyer - Regsake Anita Kotze - Uitreik Greta Kok - Regsake Johan van der Walt - Finansies Nico van Diemen - IT In die annale van ons skool sal hierdie Beheerliggaam altyd onthou word vir die ontwikkeling van ons fasiliteite en die verbetering van die diensvoorwaardes van Beheerliggaampersoneel. U het met reg baanbrekerswerk verrig! Baie dankie vir al die kandidate wat gestaan het vir die verkiesing van die 2018 Beheerliggaam. 2018 Beheerliggaam: Ons verwelkom graag die volgende persone wat tot die Beheerliggaam verkies is en wens hul baie sterkte toe met die groot taak op hande: Nico van Diemen - Voorsitter Greta Kok - Ondervoorsitter Johan van der Walt - Tesourier Benno Deysel Jac Marais Carien Vorster Hanlie Geertsema Nell-Mari Pretorius Gerhard Engelbrecht Marica Botha

Revue 2018 -Oefentye- 2

3

Bo en links: Eduplex 7 s Wenners! Hartlik geluk aan ons o.11 en o.13 rugby-spanne wat hul staal gewys het... ons is trots op hierdie seuns en hul afrigters! Bo: Oppad na die wenpaal... pure W ouwtjie-determinasie! HEKKIES-KAMPIOEN! Bianca Bezuidenhout het met n 2de plek in die 150m hekkies-afdeling weggestap, tydens die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Hiermee dring Bianca na die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deur. Ons hou styf duim vas vir Bianca! Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie - ons is trots op jou! Regs: Bianca in aksie! 4

BULLETJIE RUGBY (Gr. R, 1 en 2) Oefentye: Dinsdae en Donderdae: 17:15-18:15 Plek: Brunslichpark Kleredrag: Gemaklike oefenklere met " rip" - broekie, indien moontlik. Ma s en Pa s... kom gerus saam en help ons met afrigting! Ons benodig afrigters en graadmammas. Bulletjie Rugby is 'n ouergedrewe aktiwiteit... elkeen se insette word hoog op prys gestel. Hoe meer ouers betrokke is, hoe makliker word dié sport. Dankie vir u gewillige hande! Navrae: Eugene Marx (082 899 7955) RUGBY WEDSTRYD: Di. 13 Maart teen L/s Fairlands (weg) TOERDATUMS: o.9 en o.10 : 27 Maart-29 Maart 2018 o.11, 2des en 1stes : 3 April-6 April Rugby-oefentye 2018 Maandag Skool Tyd Brunslich Park o.10 14:15 o.11 o.9 15:15 1ste+2de 16:15 Dinsdag Skool Tyd Brunslich Park o.9 14:15 2de o.10 15:15 o.11+3de 1ste 16:15 Donderdag Skool Tyd Brunslich Park o.9 14:15 1ste+2de 15:15 3de o.10 16:15 o.11 SKAAK Baie sterkte aan ons skaakspelers wat op Sa. 10 Maart by Girls High aan die D4- Distrikskaaktoernooi deelneem! o.9 Spelers De Wit, Dian Friedrich, Ruhan Kluge, Hermann Pretorius, Rikus Van Nieuwenhuizen, Bernard o.11 Spelers Beyleveldt, Bennette De Beer, Joshua Dreyer, Thomas Kunzman, David Steyn, Reinhardt o.13 Spelers Dreyer, Philip Oosthuizen, Michal Sander, Nathan Van Zyl, Meiring Oefening vind op Woensdae plaas: * Beginnersklas 13:30 14:15 AFRIGTER: SANDRA R120 per maand of R360 per kwartaal * Middelgroep 13:45 14:15 AFRIGTER: HANS R400 per kwartaal * Seniorgroep: 14:15 15:00 AFRIGTER HANS R400 per kwartaal Sandra: 082 4170817 / Hans: 084 5677410 Baie dankie vir elkeen wat Vrydag kom uitspeel het.ons is baie opgewonde oor ons groot groep skaakspelers! Sa. 10 Maart gaan daar n groot groep spelers aan n D4-toernooi. deelneem - baie sterkte! Juffrou Anè Friedrich en Juffrou Elrika Bierman ane@wouwtjies.co.za 0825619389 5

KASKAR DONDERDAG, 22 MAART 17:00 TOT 20:00 TEMA: Flieks/Films Volledige inligting en uiteensetting word by hierdie Wouwtjienuus aangeheg. Maandag, 5 Maart om 18:30 Wouwtjies het gróót pret gehad tydens die KykNet Uitblinkers TV-opname! -Trots om n wouwtjie te wees- 6

Sven (Gr. R): Mamma, sal Mamma asb. vir my n playdate met my juffrou reël? Evan (Gr. R): Juffrou: Wat help jou om kos te sluk? Evan: Jou kospyp. Mieke (Gr. R): Ek wil n mamma word want dan kan ek kinders kry. Leah (Gr. R): Ek wil n glas uit die grond haal en in die asblik sit. (Herwinning) Vrydag Feit Fladderende V l e r m u i s e Daar bestaan baie mites oor vlermuise. Dit is nie waar dat vlermuise blind is nie - hulle is ook nie muise óf knaagdiere nie. Vlermuise is unieke diertjies wat eintlik baie nuttig is vir die mens én die natuur. Vlermuise is nagtelike kreature. Daar is twee soorte: vrugtevlermuise en insekvreters. Snags vang die insekvreters allerhande lastige goggas en muskiete. Vrugtevlermuise help weer om plante te bestuif en versprei sade. Die wêreld se grootste vlermuis word in Java gevind, met n vlerkspan van sowat 1,7m. Die kleinste vlermuisie is slegs 3cm lank en kom in Wes-Thailand voor. Idioom van die week... Bo: n Vrugtevlermuis smul aan n geel peper 7

Kommandokamp Baie dankie aan elke offisier en ouer vir u bydrae om die Kommandokamp n onvergeetlike ervaring vir ons kinders te maak. Oord-ysskaats Ons oord bied hierdie jaar weer n ysskaatsmiddag/aand aan op Dinsdag, 27 Maart 2018 by The Grove ysskaatsbaan, vanaf 17:00 tot 20:00. Kinders kan vanaf eerskomende Maandag by die Spansentrum kaartjies bestel en betaal. Koste beloop R50 per persoon. Vervoer is eie verantwoordelikheid - skakel gerus in spanverband vir saamrygeleenthede. Kleredrag: Aktiewe Voortrekkerdrag. Gebiedskampe Inskrywings vir beide gebiedskampe het reeds gesluit. Ouers moet asseblief verseker dat hulle in spanverband reël vir tente en vervoer vir alle kinders wat die kamp bywoon. Voriegroete Pieter van der Zwaard 082 556 3596 Bo: Pret en plesier by die K om andok am p. 8

9

Wouwtjie-orkes Ons orkes oefen hard! Baie dankie vir elkeen se entoesiasme - ons gaan groot hoogtes bereik! Oefentye: Donderdae 06:45 tot 07:45 Kwartaalfooi: R200 (slegs om die afrigters te betaal) Juffrou Anè Friedrich (0825619389) ane@wouwtjies.co.za TOASTMASTERS Session 3: Congratulations to the following participants, who were awarded miniature gavels: * Superb chairpersons Jan-Paul de Beer and Kyla Janse van Rensburg * Best impromptu speakers Ruan Vorster and Esteé Prinsloo * Best prepared speakers Ellen Rahl and Nathan Sander KREEF-DAG (Fondsinsameling deur Junior Stadsraadlede ten bate van minderbevoorregte gemeenskappe in Pta.) Wouwtjies, bring gerus R10 vir n Kreef-plakker vóór 16 Maart, om gewone klere aan te trek! (LW: Deelname aan die projek is nie verpligtend nie). DAGBOEK! KASKAR: Do. 22 Maart REVUE: Oefennaweke: 13-14 April, 20-21 April, 4-5 Mei, 11-12 Mei, 18-19 Mei; 25-26 Mei. Kleedrepetisie en fotodag vir die program: 1 Junie REVUE OPTREDES: Ma. 18 Junie Di. 19 Junie Wo. 20 Junie OUPA- en OUMADAG Gr.1-3: Vry. 22 Junie (terwyl Oupa en Ouma hier is vir die groot Revue ) VEREFEES: 15 September (Omdat die Revue in Junie plaasvind, skuif ons dié saamkuier effens later ) Byvoortbaat dankie vir u ondersteuning! 10

ENVIROUW Afsluiting: Eerste Kwartaal HERWINNING Op Vrydag, 23 Maart word die herwinning vir kwartaal 1 afgesluit. Leerders kan steeds herwin en groenmuntstukke versamel - hou gerus die munte vir die tweede kwartaal. E-waste: Vrydag, 23 Maart Alle ongebruikte elektroniese toerusting kan op Vrydag, 23 Maart by die skool herwin word. Waterbesparingsmaand & Wêreld-waterdag: 22 Maart Bring asb. gryswater skooltoe op Do. 22 Maart Earth Hour : Sondag. 18 Maart Kom deel saam in die Aarde-uur wanneer alle ligte afgeskakel word vanaf 20:30-21:30. Besoek gerus earthour.org Juffrou Anè / ane@wouwtjies.co.za / 0825619389 Bo: Wat voer ons onderwysers in die mou...? Wouwtjies, hou hierdie spasie dop! 11

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta. Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za www.isobodies.co.za LOCAL AU PAIR LINK AU PAIRS MET ONDERVINDING EN GOEIE VERWYSINGS BESKIKBAAR HUISWERK TOESIG EN ONDERSTEUNING VERVOER NA BUITEMUURSE AKTIWITEITE VOLDAG OF HALFDAG SKOLIERE / KLEUTERS / BABAS PAULINE GERICKE 082 441 0439 www.localaupairlink.co.za paulineg@localaupairlink.co.za Fondsinsameling vir oud-wouwtjieswemmer, Duné Coetzee: Heerlike happies op bestelling beskikbaar: Gesondheidsbeskuit 500g @ R55 Shortbread 250g @ R30 Dadelvingers 250g @ R30 Bestel gerus by Monica: 0829033863 12

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. CUPCAKES & KOEK Mooiste cupcakes/koek op bestelling gebak billike pryse! Enige ontwerp/styl Kontak: 082 442 8099 Au pair benodig vanaf 15 April 2018 Ma. tot Do. 13:00-17:00 Vry. 13:00-15:00 (slegs aflaai by huis) Pligte: help Gr. 2leerder met huiswerk; oplaai na skool Gr. 2 (AvW) en Gr. 9 (Waterkloof); neem na buitemuurse aktiwiteite Vereistes: K. 8 lisensie; verkieslik n snr. onderwysstudent by Groenkloof Kampus Kontak: Phia Henning: 0824415006 phia@riskwise.co.za 13 House to Let Menlo Park (12th Street) 3 bdr. 3 bthrm. (2 en-suite) with Oregon floors, dbl. carport, alarm, electric fence, laundry, scullery. R12,500 /mth. Contact: 083 540 8523 claremci@gmail.com VOERTUIGLISENSIES Hernuwings/Registrasies/ Nommerplate/Verander van ander provinsies na Gauteng Cas: 082 431 5073 Waterproofing/ Painting/ Interior/ Exterior/Tree felling and site clearance Contact: Eric 082 067 9418 (Free quotes)

Kontak ons L/s Anton van Wouw Deystraat Nieuw Muckleneuk Pta. Tel: 012 460 6181/3024 Bemarking: marica@wouwtjies.co.za Advertensies: lisa@wouwtjies.co.za Verhuring van fasiliteite: simone@wouwtjies.co.za Sport: sport@wouwtjies.co.za Volg ons op: WOUWTJIEGROETE MNR. CR HENNING HOOF Ons maak tyd vir jou kind