Aansoek om Toelating

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INSKRYWINGSVORM

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Aansoek om Lidmaatskap

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC NGOS AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

Tariewe

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Mosselbaai Munisipaliteit

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

HOëRSKOOL PORTERVILLE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Aansoekvorm. POTCHEFSTROOMKAMPUS. Dit begin alles hier

SELL Emigration 4 Day Massive Disposal Auction Earthmoving & Agricultural Equipment, Loose Assets & more.

Indien die aansoeker n BK is,

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Tariewe

STUDENTENOMMER Let asseblief daarop dat die toekenning van n studentenommer nie noodwendig beteken dat u toelating ontvang het nie.

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Aansoekvorm. POTCHEFSTROOMKAMPUS. Dit begin alles hier

RAADSLEDE / COUNCILLORS

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR ONBILLIKE DISKRIMINASIE OP GROND VAN RAS

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

Posbus 282 Ou Stellenboschweg Somerset-Wes 7129 Tel: (021) E-pos: TOELATINGSBELEID

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

Mandala Madness Deel 2

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

WELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

WELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

AUCDEEN SALE CHECKLIST

IN DIE HOOGSTE HOF VAN

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

TREVOR STÖTTER. Welcome To Heimat

In uitvoering van n ooreenkoms bereik by die Reël 37 samespreking is. aan die begin van hierdie verhoor beveel dat die quantum van eiser se

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING) BREDASDORP MUNISIPALITEIT BONTEBOK KALKWERKE (EDMS) BPK

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Saak nr 350/82 MC. - en - SANTAM VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK

Direkte en indirekte rede *

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

WELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

LINK MERINO S & Louw Broers

AIDS HELPUNE. 1 oaoo We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. FEBRUARY PRETORIA, 19 FEBRUARIE 2004 No. 66. Vol.

IN DIE HOë HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAAT AFDELING, BLOEMFONTEIN. T[...] N[...]...Eiseres. F[...] L[...]...Verweerder

Die Trustees van Zevendal mag die reëls soos vervat in die dokument van tyd tot tyd aanpas om: die grondwet in stand te kan hou

IN DIE HOOGGEBEGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) CORBETT, HR, E M GROSSKOPF, VIVIER, KUMLEBEN et EKSTEEN

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord-Kaapse Afdeling / Northern Cape Division)

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Transcription:

TOELATINGS NOMMER DEBITEUR NOMMER Aansoek om Toelating Jaar waarvoor aansoek gedoen word Ouderdomsgroep waarvoor aansoek gedoen word Babas 3 maande 2 jaar Peuters 2 3 jaar Juniors 3 4 jaar Gr RR 4 5 jaar Leersentrum SKOOL GRAAD BAIE BELANGRIK Hierdie Aansoek vir Toelating sal slegs verwerk word indien ALLE velde leesbaar voltooi word, onderteken is en ALLE relevante ondersteunende dokumente aangeheg is. VEREISTE ONDERSTEUNENDE DOKUMENTE, VOLTOOIDE AFDELINGS EN VORMS: *Afskrif van Leerder se Woonadres *Afskrif van ID dokumente van Ouers / Wettige Voogde *Afskrif van Huweliksertifikaat van Ouers / Wettige Voogde *Afskrif van Leerder se Immunisasiekaart/rekord *Afskrif van Leerder se Geboortesertifikaat / ID dokument *Een ID grootte kleur foto van Leerder (mees onlangs) *Afskrif van mediese fonds kaart *Immigrasie dokumentasie, VISUM en Paspoort (indien van toepassing) * Afdeling 1-10 moet voltooi word en geteken wees KANTOOR GEBRUIK ONDERHOUD DATUM GOEDGEKEUR BROERS/SUSTERS IN DIE SKOOL KLAS DATUM AFDELING 1: PERSOONLIKE INLIGTING VAN LEERDER VAN VOLLE NAME SOOS OP GEBOORTESERTIFIKAAT / ID DOKUMENT NAAM VOORKEUR IDENTITEITSNOMMER J J J J M M D D MANLIK VROULIK OUDERDOM GEBOORTEDATUM GESLAG HUISTAAL & ANDER TALE HUISTAAL ANDER HOEVEELHEID KINDERS IN DIE GESIN POSISIE VAN KIND IN DIE GESIN NASIONALITEIT LAND VAN OORSPRONG DATUM VAN IMMIGRASIE PASPOORTNOMMER RAS SWART INDIëR WIT KLEURLING ASIATIES ANDER SPESIFISEER ASB. ANDER GELOOF WOONADRES OUERS VOOGDE 1

PERSOON VERANTWOORDELIK VIR SKOOLFONDS KONTAK NOMMER MERK ASB. TOEPASLIKE BLOKKIE VERVOERMIDDEL NA/VAN SKOOL MOTOR MOTORFIETS FIETS STAP BUS TAXI *HEG ASB. AFSKRIF VAN BESTUURDER SE BESTUURDERSLISENSIE TJOKKERLAND BUS *VOLTOOI ASB. AANGEHEGTE AANSOEK OM BUSVERVOER (INDIEN VAN TOEPASSING) AFDELING 2: OPVOEDKUNDIGE AGTERGROND VAN LEERDER HUIDIGE SKOOL VORIGE SKOOL ADRES ADRES TEL NO TEL NO HOOF HOOF IS TOEGANG TOT ANDER SKOOL IN DIE VERLEDE GEWEIER? INDIEN JA, MELD REDE JA NEE REDE AFDELING 3: MEDIESE INLIGTING VAN LEERDER BELANGRIK: INDIEN U KIND HER-REGISTREER, MAG U (OUER) DIE INLIGTING VOLTOOI. INDIEN U KIND NUUT REGISTREER, MOET DIE INLIGTING DEUR N MEDIESE GENEESHEER VOLTOOI EN GESTEMPEL WORD. BLOEDTIPE O + O - A + A - AB + AB - B + B - ONBEKEND FAMILIE DOKTER NAAM TEL NO ADRES MEDIESE FONDS NAAM LIDMAATSKAP NO HOOFLID ID NO OPSIE HET DIE LEERDER AL DIE NODIGE IMMUNISASIES ONTVANG? INDIEN NEE, MELD ASB. DIE REDE JA NEE REDE 2

HET DIE LEERDER AAN ENIGE VAN DIE VOLGENDE SIEKTES GELY? INDIEN JA, MERK ASB. MET N X ASMA ENTERIESE KOORS MASELS SKARLAKENKOORS WATERPOKKIES DUITSE MASELS PAMPOENTJIES BOSLUISKOORS DIABETES HEPATITIS POLIO TIPOïEDE WITSEERKEEL MALARIA RUMATIEKKOORS KINKHOES LY DIE LEERDER AAN ENIGE ALLERGIEë? Indien ja, verskaf asb. besonderhede LY DIE LEERDER AAN ENIGE ANDER SIEKTE OF GEBREK? Indien ja, verskaf asb. besonderhede HET DIE LEERDER ENIGE SPESIALE MEDIESE BEHOEFTES? Indien ja, verskaf asb. besonderhede ONTVANG DIE LEERDER ENIGE MEDIESE BEHANDELING VIR ENIGE MEDIESE KONDISIE? Indien ja, verskaf asb. besonderhede en HEG ASB. N VERSLAG AAN VAN U FAMILIE DOKTER WAT DIE MEDIESE TOESTAND BESKRYF, VOORGESKREWE MEDISYNE EN DOSIS. HET DIE LEERDER / ONTVANG DIE LEERDER ENIGE BEHANDELING VIR ENIGE SIELKUNDIGE OF EMOSIONELE TOESTANDE? Indien ja, verskaf asb. besonderhede en HEG ASB. N VERSLAG AAN VAN DIE SIELKUNDIGE / ARBEIDSTERAPEUT MET VOORGESKREWE MEDIKASIE EN DOSIS. ENIGE ANDER MEDIESE KONDISIE OF BEHANDELING NIE GESPESIFISEER HOU ASB. IN GEDAGTE DAT WANNEER DIE LEERDER IN N KRITIESE MEDIESE SITUASIE IS, DAAR NIE ALTYD GENOEGSAME TYD TOT BESKIKKING IS OM N LEERDER SE MEDIESE INLIGTING NA TE SLAAN NIE. TJOKKERLAND SKOLE BEHOU DIE REG VOOR OM TYDENS N MEDIESE SITUASIE VAN DIE VINNIGSTE MOONTLIKE MEDIESE DIENSTE GEBRUIK TE MAAK. GEE ASB. U TOESTEMMING HIERONDER: Ek, OUER / VOOG VAN GEE HIERMEE TOESTEMMING EN STEM HIERMEE IN DAT N MEDIESE GENEESHEER MEDIESE HULP MAG VERLEEN INDIEN NODIG. HANDTEKENING DOKTER SE HANDTEKENING 3

AFDELING 4: OUERINLIGTING: VADER / STIEFVADER / WETTIGE VOOG VAN VOLLE NAME SOOS OP IDENTITEITSDOKUMENT AANWYSING MNR DR DS PROF ANDER IDENTITEITSNOMMER VERHOUDING HUWELIKSTATUS BEROEP WERKGEWER WOONADRES WERKADRES TEL NOMMER WERK SELFOON NOMMER E-POS ADRES (SKRYF ASB. LEESBAAR) OUER STATUS LEERDER WOONAGTIG BY LEERDER WOONAGTIG BY TOEGANGSREGTE AAN TOEGANGSREGTE IN NOODSITUASIE OUERS WETTIGE VOOG/DE LEERDER AFDELING 5: OUERINLIGTING: MOEDER / STIEFMOEDER / WETTIGE VOOG VAN VOLLE NAME SOOS OP IDENTITEITSDOKUMENT AANWYSING MEV ME MEJ DR DS PROF ANDER IDENTITEITSNOMMER VERHOUDING HUWELIKSTATUS BEROEP WERKGEWER WOONADRES WERKADRES TEL NOMMER WERK SELFOON NOMMER E-POS ADRES (SKRYF ASB. LEESBAAR) OUER STATUS LEERDER WOONAGTIG BY LEERDER WOONAGTIG BY TOEGANGSREGTE AAN TOEGANGSREGTE IN NOODSITUASIE OUERS WETTIGE VOOG/DE LEERDER 4

AFDELING 6: BESONDERHEDE INGEVAL VAN NOODSITUASIE VAN VOLLE NAME VERHOUDING TEL (WERK) TEL (SEL) E-POS ADRES (SKRYF ASB. LEESBAAR) AFDELING 7: VERKLARING VAN OUER (S) / WETTIGE VOOG/DE Ons, die ondergetekendes, verklaar hiermee dat die inligting korrek, volledig en akkuraat is. Ons stem ook saam met die voorwaardes hierin uiteengesit. Ons aanvaar dat die Skool gebasseer is op Christelike beginsels en onderneem om dit nie te ondermyn nie. Hierdie Aansoek om Toelating sal her-oorweeg word indien relevante inligting weerhou word van die Skool. Ons aanvaar moontlike plasing vir ons kind by die Skool in ooreenstemming met die voorwaardes soos hierin uiteengesit. NB: Handtekeninge van beide ouers / wettige voogde word benodig waar van toepassing. HANDTEKENING VAN VADER / STIEFVADER / WETTIGE VOOG DATUM HANDTEKENING VAN MOEDER / STIEFMOEDER / WETTIGE VOOG DATUM AFDELING 8: FINANSIëLE VOORWAARDES EN ALGEMENE VRYWARING 1. KONTRAKBREUK In die geval waar die ondergetekende borg, rekeninghouer of wettige voog n kontrakbreuk pleeg teenoor enige van die bepalings soos uiteengesit in hierdie ooreenkoms, mag die Skool na eie reg Die leerder toegang weier tot die Skool se perseel totdat die verbreking van kontrak reggestel is. Eis skadevergoeding van die rekeninghouer en/of die borg en wettige voog/de. Neem enige nodige regstappe. 2. KREDIET INLIGTING Die Rekeninghouer, borg of wettige voog, stem hiermee toe tot openbaarmaking en uitruil van persoonlike finansiële inligting aan n kredietburo of finansiële instelling wat dien ooreenkomstig met die Nasionale Kredietwet. 3. REGSKOSTE In die geval waar die skool regstappe teen die rekeninghouer sou neem, sal hy/sy aanspreeklik wees vir alle regskoste, invorderingskoste en kommissie-, rente- en aftrekkostes. 5

4. KANSELLASIE Die rekeninghouer onderneem om 30 (dertig) kalender dae skriftelike kennis van beëindiging van die inskrywing van n leerder te gee, waarna die aanspreeklikheid aangegaan word vir die volle bedrag van die volgende maand se gelde. In die geval van immigrasie, wat 'n lang proses is, vereis die Skool (1) een volle termyn se skriftelike kennisgewing. 5. TOELATING Let asseblief daarop dat u aansoek en/of her-registrasie nie u kind se plek vir die nuwe skooljaar waarborg nie, maar onderworpe is aan n keuringsproses. 6. UITSETTING Die Skool sal geregtig wees om die inskrywing van enige leerder onder die volgende omstandighede te beëindig: - Indien die leerder skuldig is aan n misdryf wat volgens die uitsluitlike mening van die Skool sy/haar voortgesette inskrywing by die Skool onmoontlik maak. - Op grond van oortreding van die reëls in die skool se gedragskode en grieweprosedures wat opgestel is in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing - Die kontrak tussen die ouers en die skool kan gebreek word sou ouers versuim om skoolfooie te vereffen - Indien die geval, en gelde verskuldig is aan die skool, sal n pro-rata deel van enige vooraf-betaalde gelde ten opsigte van sodanige leerder terugbetaal word. - Onafhanklike skole kan n leerder op grond van enige van die bogenoemde redes ontslaan nadat n billike prosedure gevolg is. 7. JURISDIKSIE Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Suid-Afrikaanse wet. 8. BETALINGSVOORWAARDES Daar word aangeteken dat die fooie aan die begin van die jaar vasgestel word en dat die Rekeninghouer skriftelik daarvan in kennis gestel sal word. Jaarlikse her-registrasie fooi is betaalbaar vanaf Junie tot Augustus. Fooie vir 12 (twaalf) maande is maandeliks vooruitbetaalbaar deur middel van debietorder / debietkaart / kredietkaart/ IEMAS voor of op die 5de dag van elke kalendermaand. GEEN KONTANTBETALINGS sal aanvaar word van 1 January 2019 nie. Alle skoolfooie moet elektronies betaal word. Bankbesonderhede Tjokkerland ABSA Tjek rekening 405 451 8471, Takkode 630 237 Geen personeellid mag skoolfooie ontvang nie. Betaling van maandelikse fooie is nie onderworpe aan die voorlegging van n verklaring nie. Betalings word gemaak ooreenkomstig met die toepaslike fooistruktuur van die skool. Indien n bestaande rekening nie behoorlik bestuur word nie, sal geen verdere aansoeke oorweeg word nie. 9. AANVAARDING VAN AANSPREEKLIKHEID Die persoon verantwoordelik vir die rekening soos uiteengesit in die Aansoek om Toelating, aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir die rekening en bind hom/haarself as mede-skuldenaar en borg vir die betaling van alle gelde aan die Skool verskuldig wat uit hierdie Ooreenkoms mag voortspruit. Die wettige voog wat verantwoordelik is vir die rekening soos uiteengesit in die Aansoek om Toelating, aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir die rekening en bind hom/haarself as mede-skuldenaar en borg vir die betaling van alle gelde aan die Skool verskuldig wat uit hierdie Ooreenkoms mag voortspruit. 6

10. ALGEMEEN Hierdie ooreenkoms vorm die hele ooreenkoms tussen die partye met betrekking tot die onderwerp hiervan. Geen wysiging van konsensuele kansellasie van hierdie Ooreenkoms of enige bepaling of termyn daarvan of van enige ooreenkoms of ander dokumente wat ingevolge die ooreenkoms uitgereik of uitgevoer word, geen skikking ingevolge hierdie ooreenkoms voortspruit nie en geen uitbreiding van tyd, afstanddoening of opskorting van enige van die bepalings of bepalings van hierdie ooreenkoms of van enige ooreenkoms, wetsontwerp of ruil of ander dokument wat ingevolge hierdie ooreenkoms uitgereik is, sal bindend wees tensy dit in 'n skriftelike dokument onderteken is deur die partye. Enige sodanige verlenging, afstanddoening of verslapping of opskorting wat aldus gegee of gemaak word, moet streng uitgelê word om streng verband te hou met die aangeleentheid ten opsigte waarvan dit gemaak of gegee is. Die Skool en die Raad van Direkteure onderneem om redelike en algemeen aanvaarbare maatreëls te implementeer ten opsigte van die veiligheid en welsyn van alle leerders, opvoeders en besoekers aan die skool. Weens die aard van die saak aanvaar die Skool en die Raad van Direkteure geen verantwoordelikheid vir ongelukke wat in die klas of op die skoolterrein mag plaasvind nie. Elke ouer word dus versoek om hierdie vorm te voltooi as bewys dat u die posisie van die Skool en die Raad van Direkteure soos hierbo uiteengesit, asook die risiko's daaraan verbonde, aanvaar Ek,, ouer / wettige voog van Wie as sodanig geregistreer is en deur die Skool aanvaar word, onderworpe aan die bepalings hierin uiteengesit, die Skool en die Raad van Direkteure tot op hede vir enige verliese of skade in die algemeen, alhoewel dit mag voorkom, dat ek as ouer / wettige Voog van die bogenoemde leerder mag ly as gevolg van enige gebeurtenis waarby die leerder betrokke mag wees, of dit as die veroorsakende of lydende party, terwyl hy aan enige skoolaktiwiteit deelneem, behalwe as sodanige verlies of skade ontstaan as gevolg van die nalatigheid of opsetlike wangedrag van die Skool of die Raad van Direkteure, of enige persoon wat optree of beheer word deur die Skool of die Direksie. In die besonder, magtig ek dat die voormelde leerder by alle uitstappies wat tydens sy skooldae deur sy / haar groep of klas onderneem word, as deel van sy / haar leer-ervaring betrokke te wees en waar van toepassing ek saamstem dat hy/sy van die skool se vervoer gebruik mag maak vir sulke uitstappies. Ek vrywaar ook die Skool en die Raad van Direkteure vir enige skade of verliese wat ek as ouer / wettige voog van bogenoemde leerder onder sulke omstandighede mag ly en aanvaar die risiko's daaraan verbonde, behalwe as sodanige verlies of skade ontstaan as gevolg van die nalatigheid van opsetlike wangedrag van die Skool of die Raad van Direkteure of enige persoon wat optree of beheer word deur die Skool of die Direksie. Speelgoed en lekkers moet asseblief tuis gelaat word. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir speelgoed of ander items wat u kind saambring nie. Geen kougom word toegelaat nie. Etes ingesluit: Ontbyt tot 08:00 en middagete. Indien die gemelde leerder van die busdiens gebruik maak van en na die skool, erken ek dat ek bewus is dat sodanige diens deur 'n onafhanklike kontrakteur bedryf word en dat die Skool of die Raad van Direkteure dus geen verantwoordelikheid aanvaar nie. Die Skool en die Raad van Direkteure het egter die reg om die diens te bedryf, sekere voorwaardes vasgestel om te verseker dat Tjokkerland Skole voldoen aan veiligheidsvoorskrifte en dat die bestuurder nugter en ervare is met 'n betroubare rekord. SLEGS VOLWASSENES SAL TOEGELAAT WORD OM KINDERS TE NEEM EN UIT TE TEKEN. GEEN KINDERS. Aansteeklike siektes: Indien u kind aan n aansteeklike siekte ly word ouers versoek om alternatiewe sorg te reël. Kinders wat by die skool siek word se ouers sal dadelik in kennis gestel word. Indien u van werk, woonplek of telefoonnommers verander, is dit u as ouer se verantwoordelikheid om ons dadelik daarvan in kennis te stel sodat ons die nodige veranderings kan aanbring en weet waar om u te kontak wanneer nodig. Ekstra dienste: Buitemuurs Boogie Beatz Dance Mouse Experi-Maatjies EQ 4 Kids Intro Golf Kinderkinetika Miki Maths Playball R Skills & Development (Rugby) Soccercise Starz Stimu-zone 7 Swimkidz

Tye: Vanaf 06:00 tot 18:00, Maandae tot Vrydae gesluit op Publieke vakansiedae. U word versoek om asseblief te sorg dat u kind nie later as 18:00 afgehaal word nie. Indien u kind nie betyds afgehaal word nie, sal daar n boete gehef word. Stel asseblief die skool in kennis indien u kind afwesig is voor 10:00 vm. BAIE BELANGRIK KENNISGEWINGS Laai asseblief ons D6-skool kommunikeerder af by die volgende adres: www.school-communicator.com ALLE INLIGTING EN BRIEWE WORD HIER DEURGEGEE. GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20 AS GETUIES 1. 2. HANDTEKENING VAN OUER/S / VOOG(DE) AFDELING 9: TOESTEMMING OM FOTO S TE GEBRUIK Ek verstaan en erken dat van tyd tot tyd informele foto's van die skool se leerders geneem word en dat hierdie foto's in die besit of beheer van die Skool geplaas word, hierdie foto's deur die Skool gebruik kan word in die elektroniese en / of gedrukte media, insluitende die Tjokkerland Skole / Vesco webwerf, koerant, advertensies, tydskrifadvertensies, brosjures, pamflette, plakkate, advertensieborde, baniere en tekens van geboue en voertuie, wat gebruik word uitsluitlik vir die doel om die Skool te bemark. Ek ouer/voog van verleen toestemming om foto's van my kind in enige koerant- of sosiale media-platform te publiseer. HANDTEKENING VAN OUER / WETTIGE VOOG AFDELING 10: OPNAME - BEMARKING WAAR HET U VAN ONS GEHOOR? MERK ASB. MET N X ADVERTENSIEBORD KOERANT TYDSKRIF RADIO VOORLEGGING BROSJURE PAMFLET UITSTALLING VRIEND WEBTUISTE ANDER / SPESIFISEER ANDER MELD ASSEBLIEF HOE TEVREDE U IS MET DIE INLIGTING WAT U ONTVANG HET MET AANSOEK. BAIE TEVREDE TEVREDE ONTEVREDE BAIE ONTEVREDE INDIEN ONTEVREDE, VERSKAF ASB. BESONDERHEDE SKOOL FONDS 2019 Babas Peuters Juniors Gr RR Leersentrum 3 maande 2 jaar R1 910 p/m 2 3 jaar R1 910 p/m 3 4 jaar R1 600 p/m 4 5 jaar R1 600 p/m R750 p/m (sonder vervoer) R1 250 p/m (1/2 dag) R1 700 p/m (Voldag) 8