Spelling our way to a lot of prizes

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Rut: n Liefdes Verhaal

BenguFarm Bestelvorm

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Direkte en indirekte rede *

Mandala Madness Deel 2

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

Finansies / Finances

Die Hoërskool DF Malan

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

Laerskool KENRIDGE Primary School

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Die jaar se kaskar was

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Sterdansers by Vensters.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Kos vir ons skoolkatte

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Uit Moerdijk se pen Man en Media

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

Interskole: waar kan ons verbeter?

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

Laerskool Gene Louw Primary

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Tariewe

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

bedel. Dis mos waarvoor jy vriendinne het - om jou warm te hou tydens Kode Blou! Selfs UJ was effe afgewater as gevolg van die weervoorspelling

Laerskool Gene Louw Primary. Hannah Enslin 5E3

Hoe om krag te spaar

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Vinkie. Laerskool Fairland

Bladsy 1. Boodskap van die Hoof Prosedure vir inskrywing 2

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

14/2016 Schalk Reynders HOOF

10/2017 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

G. J. du Preez

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

We have applied 15 years of selection, in order to breed our bulls & females with EBV proven genetics!!

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

NASIONALE WENNERS. Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

Edgehog

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Transcription:

SEPTEMBER 2018 KWARTAAL 3 TERM Spelling our way to a lot of prizes This year, the annual Spelling Olympiad, had a great build-up! The learners received brain teaser activities in the weeks leading up to the Spelling Olympiad. From doing a word search, to playing Bingo and dressing up as something that starts with the same letter as your name. Even the teachers got involved, with Mr Arno Verster dressed as an admiral, winning a nice Wimpy voucher. Nadat die Spel Olimpiade geskryf is, het daar gelukkige trekkings plaasgevind en heelwat Blessies het met pryse weggestap. Uit al die 100% uitslae, het vier leerders tablette gewen. Juf. Bezuidenhout (graad 1) en Mnr. La Grange (graad 6) se klasse het elkeen n gratis ete gewen, aangesien hulle van die hoogste klasgemiddeldes vir die speltoets behaal het. The Blessie families again gave fantastic support to this PTA fund raiser and the target of R 150 000 was superseded! A huge thank you goes to every learner that studied their words and everyone that contributed financially.

2 September 2018 ATKV- Spelathon Vier leerders het op Maandag, 6 Augustus aan die Wes-Kaap finaal van die ATKV-Spelathon deelgeneem: Jan-Hendrik Oberholzer, Feanné Swart, Ameri Erasmus en Annemay Schade. Ons het om sesuur die oggend vanaf die skool vertrek in regte eendeweer na die Hoër Seunskool Wynberg. Watter ondervinding, die oggendverkeer en dan die kompetisie self Beoordelaars voor jou en `n volle gehoor wat na elke letter luister! Almal het hul bes gelewer en ons as skool is baie trots op hulle. Annemay is algehele wenner vir die Wes-Kaap aangewys en sy neem op 12 Oktober aan die nasionale kompetisie deel te Stellenbosch. Ons wens haar alle sterkte toe, veral ook met die voorbereiding. Technology: Building a crane with an electromagnet Internskappe We would like to welcome Mrs Guse (Grade 1 English) and Mr Vermeulen (Intern) to Welgemoed Primary School. We are excited to have you as part of the Blessie Family. Mrs Marzanne Guse Grade 1 1. Favourite food: Pasta and pizza 2. If you could travel anywhere in the world, where would you go? The South Coast of Italy 3. What is your favourite part about teaching? I enjoy teaching Maths - when children grasp mathematical concepts Mr Pierre-Henri Vermeulen 1. Favourite rugby player: Chelsin Kolbe 2. If you could choose one super power, what would it be? To read minds 3. If you were granted one wish, what would you wish for? Peace in the world. Natuurwetenskap: Bou n isoleringstelsel van herwinbare materiaal Die graad 7 s moes vir hul NW-taak n boks bou wat hitte isoleer. Dit moes iets koud of warm hou vir tot en met vier ure en ons moes herwinbare materiaal gebruik. Dit was baie lekker om hierdie taak te doen, want dit was uitdagend, maar ook pret en baie interessant om te sien wat almal gebou het! MJ Louw This term for Natural Science we had to make an insulated box out of materials that could either keep something warm or cold for up to four hours. Even though mine didn t really work, it was a great learning experience. Dylan Roberts Vir Tegnologie moes ons n hyskraan bou met n werkende elektromagneet wat krammetjies kan optel. Dit was baie interessant om almal se idees te sien. My elektromagneet het lank gevat voordat dit gewerk het en ek was baie bly dat dit gewerk het toe Juffrou dit toets! - William Cronje For our Technology task this term, we had to build an Electromagnet Crane. A lot of us might have underestimated how long the task would take us, so we really had to work hard in class. Working on the task was a really good experience for us as Grade 7`s, teaching us how to manage our time and how to build a crane with an electromagnet. I really enjoyed building my task and doing it in a way, that it would make it my own. Shannon Johnson Kiemdag Kiemdag 2018 was n wonderlike dag gevul met minder wonderlike infeksies. Die graad 7 s het die geleentheid gehad om aan te trek soos n kiem, of die kiembevegter. Aan die einde van die dag het ons 99,9 % van die kieme beveg deur vir almal n sepie te gee waarmee hulle hul higiëne kon verbeter. So veg ons nog n dag!

September 2018 3 Student Council Activities Blessies Care! Ons eie Mnr. en Mej. Blessie 2018 Mnr. en Mej. Blessie was die beste ondervinding van my hele lewe! Dit was so lekker om almal beter te leer ken en so n klomp herinneringe saam te maak. Dankie aan almal wat dit so onvergeetlik gemaak het en hierdie geleentheid moontlik gemaak het. Dit het alles so onwerklik gevoel vir my en dit was so vinnig verby - soos n droom. Dit was die hoogtepunt van my jaar en iets wat ek nooit ooit sal vergeet nie! Cayla Bester (Mej Blessie) Die gordyn lig, ligte flits en ons bloed het geborrel toe tien Blessies, vyf seuns en vyf meisies met hul pluiskuile en kreatiewe rooi kostuums begin dans. Elke paartjie het hul tema wat The Greatest Showman uitbeeld self beplan.die grand finale was ons formele aanddrag en die meisies het asemrowend gelyk, terwyl die sjarmante seuns saam met hul op die loopplank gestap het - met beoordelaars wat alles fyn dophou. Na senutergende vrae deur beoordelaars het die dromme gerol en 2018 se Mnr en Mej Blessie is trots aangekondig. This year we have donated about 400 scarves to Blue Mountain Primary School. It was a cold day, but our hearts felt warm when we saw the smiling faces and the gratitude shown. Thank you to our Blessie family who have contributed. Your time and effort helped us make a difference! Alle deelnemers sê dit was n wow-ervaring wat hul lewenslank sal bybly. Dankie vir die geleentheid Welgemoed, Juf. Fayrooz Narker en Juf. Denise Lamprecht! Quintin-Carl Hattingh (Mnr Blessie) Lentedag Die reënerige, grys derde kwartaal hou vir opvoeders min opwinding in en is propvol nimmereindigende assesserings. Niemand was die kleurvolle en smaaklike lenteverrassing in die personeelkamer te wagte nie! n Mens kon sommer sien dat die ma s al die moeite met liefde en waardering gedoen het. Ouers wat omgee, laat die personeel se harte warm klop. Die geïnspireerde personeel het daarna die res van die kwartaal vol nuwe entoesiasme aangepak. Juf. Janine de Villiers Science Expo Five Grade 7 learners took part in the annual Cape Town ESKOM Science Expo. They started working on their projects at the end of 2017 and all their hard work payed off during the weekend of 17 August. We received two bronze medals and a silver medal respectively. Lené Kellerman was awarded with a gold medal, which means that she was the overall winner in her category. Congratulations to these future Blessie scientists! Natuurwetenskap Bou n isoleringstelsel van herwinbare materiaal Die graad 7 s moes vir hul NW-taak n boks bou wat hitte isoleer. Dit moes iets koud of warm hou vir tot en met vier ure en ons moes herwinbare materiaal gebruik. Dit was baie lekker om hierdie taak te doen, want dit was uitdagend, maar ook pret en baie interessant om te sien wat almal gebou het! MJ Louw This term for Natural Science we had to make an insulated box out of materials that could either keep something warm or cold for up to four hours. Even though mine didn t really work, it was a great learning experience. Dylan Roberts

4 September 2018 Blessie CULTURE is blooming! Blessies se algemene kennis word getoets Daar het vanjaar nege graad 6- en drie graad 7-leerders in Mei deelgeneem aan die Wêreldkennis Olimpiade. Die doel van die olimpiade is om skoolleerders se algemene kennis te toets en hulle aan te moedig om dit uit te brei deur o.a. gereeld koerant te lees. Dit stimuleer ook lees en bevorder die uitbreiding van kennis. Hanlie Naudé in graad 6 het die hoogste punt (78%) van die groep verwerf. Hoop almal het die ondervinding geniet! Blessies part of World Champion Choir Seniorkoor gaan toer Die Seniorkoor het vanaf 9-12 Augustus 2018 na George getoer, waar hulle deelgeneem het aan die CANTAMUS Koorfees Kompetisie. Daar was altesaam 15 kore wat in vyf afdelings deelgeneem het. Welgemoed se Seniorkoor was gekroon as die wenner in hulle afdeling en het algeheel derde geëindig. Daar is met n pragtige trofee huis toe gekom en ons sien uit om in 2019 weer deel te neem! Kore tree op saam Laurika Rauch Welgemoed is extremely proud to have four learners from our school in the Tygerberg Childrens Choir. They are Anya Botev, Mia Botev, Shannon Johnson and Danny Booysen. The Tygerberg Childrens Choir were crowned world champion in their category at the recent World Choir Olympic Games, held in Tshwane. Graad 3 Dinee Groot opgewondenheid het onder die graad 3 s geheers. Ons gaan n dinee hou! En dit het alles begin by een van ons leesboeke: Die spaghettipak en meneer Bulder, die operasanger. Alle graad 3 s moes n kaartjie teen R10 koop. Die dinee het in die saal plaasgevind op Vrydag, 24 Augustus, om 11:00 en die drag was formeel. Die seuns moes pa se baadjie en das aantrek en die dogters moes ma/ ouma se aandrok en hoëhakskoene aanhê. Ons Senior- en Juniorkoor het die voorreg gehad om op 29 Augustus saam met Laurika Rauch en Loki Rothman op te tree. Dit was sowaar n belewenis om saam met diè musieklegende op te tree. Die aand is afgesluit met die kore wat elkeen n beurt gekry het om op te tree. Bereidwillige mammas het die saal versier. Die groot oomblik het aangebreek! Almal beweeg saal toe. Juffrou Michelle het almal verwelkom en n kort praatjie oor operas en operahuise gegee. Daarna het twee opera- sangeresse, Anna en Marina, n kort en interessante program oor verskillende operas gelewer. Lasagne en spaghetti met rooi en wit wyn. (Appletizer) was op die spyskaart. En natuurlik, die groot bederf was laaste roomys met sprinkles. Heerlik! Die dag moes ongelukkig tot n einde kom, maar dit was baie spesiaal. Nou weet die graad 3 s beslis meer van opera!

Junie 2018 June 5 Musiek-uitslae: Tygerberg Internasionale Eisteddfod Die musiekafdeling het hierdie jaar 41 leerders ingeskryf vir die Tygerbergse Internasionale Eisteddfod in onder andere klavier, blokfluit, sang, kitaar, tjello en viool. Die leerders het altesaam deelgeneem aan 86 verskillende afdelings. Die uitslae was as volg: Hoogste Lof (90%+ ): 16 leerders Lof (80% - 89%): 65 leerders Eervolle Vermelding (70% -79%): 5 leerders Baie geluk aan Anieka Wolmerans wat as n kategoriewenner in viool aangewys is en Mia Botev wat katagoriewenner in tjello is. Nog Blessies wat in privaat hoedanigheid hier presteer het, was Helen Coetzee (klavier), Andre Coetzee(klavier en klavier duet) en Jan-Hendrik Oberholzer (klavier duet). Hulle sal ook almal n trofee ontvang tydens die Pryswennerskonsert waar Andre Coetzee ook genooi is om op te tree. Baie geluk, julle! Trinity klavier-eksamen uitslae Ons Blessies het puik presteer tydens hul onlangse Trinity klaviereksamens. ACT Toneelgroep Laerskool Welgemoed se toneelgroep, ACT, het vanaf 2-4 Augustus, deelgeneem aan die 43ste Fraserburg Logan-Toneelfees. Akteurs het The Magical Lamp opgevoer, wat deur n oud-blessie, Emma Olivier (13), geskryf is. Ons leerders het pragtig presteer. In die Beste Jong Akteur kategorie, was drie uit die vyf benoemings, leerders van Laerskool Welgemoed. Quintin- Carl Hattingh, wie die rol van Aladdin vertolk het, het op die ou end met die louere weggestap! Xavier Strydom het die Spesiale Beoordelaarstoekenning ontvang vir sy sang en komiese bydrae tot die toneelstuk. The Magic Lamp se 15 akteurs is beloon met ag goue medaljes, vier silwer medaljes en drie brons medaljes. Die groep het ook opgetree by die De Kuilen Toneelfees en die volgende benoemings ontvang: 1) Beste Ondersteunende Akteur: Ethan van Jaarsveld (Genie) 2) Beste Ondersteunende Aktrise: Amy Walther (Aladdin s Mom) Ons is baie trots op elkeen van die jong Blessie-akteurs! Anja Cronje VG 1 (95%), Jana Wasserfall Gr 1 (89%), Nina Wasserfall VG 1 (91%) en Quinn Goliath VG 1 (87%). Anja en Nina is op Trinity se Top Achievers lys geplaas. Besoek aan Kunstekaap Die graad 1 s en 2 s het die voorreg gehad om die opvoering Vlooi en die musiekfabriek in die Kunstekaapteater te gaan kyk. Vir baie van ons maatjies was dit n eerste kennismaking met die teater. Die akteurs het ons vir n volle uur lank op n fantasiewêreld geneem wat ons op die rantjie van ons stoele gehou het. Die busrit was ook n bonus en n heerlike ekstra. Visual Art Celebration 2018 The Foundation Phase participated in the Western Cape Education Department s Visual Art Celebration for 2018. The theme for this year was Water. Only one artwork per grade was allowed to be entered. Naomi Deacon in Grade 2, was invited to attend the MNED Gala Event where she received a gold certificate for her beautiful art work. Her painting will be displayed at the Provincial Gala Event in Stellenbosch in September. We are extremely proud of Naomi. Learning about electric circuits During Natural Science and Technology, the Grade 6-learners built their own electric circuits. Best dressed For our annual Spelling Olympiad, our Grade 5 s had to come dressed as up as something creative, by using the first letter of their name. We had very creative and wonderful outfits!

6 September 2018 Stellenbosch Sportdag Die jaarlikse interskole sportdag teen Stellenbosch het op Donderdag, 16 Augustus en Saterdag, 18 Augustus plaasgevind. Al die hokkiewedstryde het op die Donderdag by Welgemoed plaasgevind. 20 Wedstryde was op hierdie dag gespeel en het in n baie goeie gees geskied. Aardrykskunde is prakties en pret Die graad 5 s is uitgedaag om weerinstrumente tydens Aardrykskunde te maak - pure genot! Douvoordag, op Saterdag, 18 Augustus, het 16 netbal- en 14 rugbyspanne van Welgemoed opgeruk na Stellenbosch om daar teen Laerskool Stellenbosch kragte te meet. Na n gul ontvangs het die 30 wedstryde ook in n baie goeie gees plaasgevind, net soos met die hokkie. Blessies eindig 9de in SA Netball Top in WP The u/11 A netball team won a BRONZE medal at the CTPSN finals, held on Saturday, 15 September. This means they are the third best team in the WP! They beat Hendrik Louw, De Hoop and Sun Valley in their pool matches to end top of their log. In their quarter final, the beat Bastion. Unfortunately, they lost against De Hoop in die semi-final by one goal. The u/13 A netball team won the SILVER medal, securing their name as the second best team in the WP. In their pool games, they beat Fish Hoek and lost against Bastion. The beat De Hoop in their quarter final, and Durbanville in the semi s. Unfortunately, they lost against Bastion in the final. We are very proud of these champion teams! Ons o/13 A-netbalspan het die Wes-Kaap verteenwoordig by die Nasionale Topskole in Bloemfontein. Dit het plaasgevind vanaf 26 29 Julie, by HS Fichardtpark. Die dogters het in hulle groepwedstryde afgereken met Middelburg, Hennospark, Newton en Universitas, maar ongelukkig teen Vastrap verloor. Met drie spanne wat gelyk eerste in die poel poel geëindig het, is daar na doelgemiddeldes gekyk. Welgemoed se doelgemiddeld was die laagste en ons moes dus uitspeel vir posisie 9 16. Vastrap en Hennospark is deur na die top 8. Na die teleurstelling om nie te kwalifiseer vir top 8 nie, het die dogters met nuwe ywer gespeel en korte mete gemaak van Nelspruit, Kenridge en Oranje Meisies en sodoende negende plek verwerf. Voorwaar n prestasie om op trots te wees!

September 2018 7 Landloop Die 2018 landloopseisoen het op `n hoë noot afgesluit met altesaam 11 van ons atlete wat gekwalifiseer het om aan die Kaap Metro Kampioenskappe deel te neem. Die byeenkoms is op 11 Augustus, gedurende die langnaweek, by Hoërskool Fairmont, gehou. Ongelukkig het die geleentheid ook saamgeval met die koortoer en het twee atlete onttrek. Lisa Craven het uiteindelik Welgemoed se naam hoog gehou deur die eerste posisie vir o/11 dogters lost e hardloop en so dus WP kleure behaal. Sy het daarna saam met die WP-span in die Paarl gaan deelneem en daar die agste posisie behaal. Ons is baie trots op ons landloop-blessies se deursettingsvermoë. Senior Sport Tour The senior sport tour took place from 23 25 August. The tour started very early on Thursday morning, with the u/13 netball, rugby and hockey teams leaving school just before 07:00. Their first stop was the George Transport Museum, where they had the opportunity to ride on a miniature train. On Friday, the hockey teams played their hearts out and came away unbeaten. On Saturday, the rugby and netball teams did their part to contribute to a successful tour. The u/13 netball team won all four their matches very convincingly. o/12 Rugbydag Ons het op Saterdag, 8 September 2018, die sewende o/12-rugbydag, geborg deur supersonic, by die Hoërskool DF Malan aangebied. Daar het 20 skole van regoor die Wes-Kaap hieraan deelgeneem. Ter afsluiting, het die WP se o.12a- en B-span, onderskeidelik teen Gene Louw o.13 en n gekombineerde span, saamgestel uit die 5 grootste skole by die rugbydag, vertoonwedstryde gespeel en sodoende die dag op n hoë noot afgesluit. Die oorwoë mening van al die deelnemende skole is dat dit n reuse sukses was en n paar van hulle het hul reeds verbind om volgende jaar weer deel te neem. süpersonic, wat die dag vir die eerste keer geborg het, is so beïndruk dat hulle reeds belangstelling toon om volgende jaar weer as borg op te tree. Daar is ook n sterk oorweging om die dag volgende jaar uit te brei met die toevoeging van o/12-netbalspanne. 1st Team Capping For the first time in Welgemoed s history we had a capping ceremony for the u/13 A rugby team. This took place at the showroom of Land Rover N1 City. They were also the main sponsor for the rugby team this year. For a player to get capped, he had to play more than 50% of the u/13 A rugby team matches for the 2018 season. Egon Secons (former WP and Stormers player and currently SA Rugby Referee) was the guest speaker on the evening. Manne-aand weens groot sukses Laerskool Welgemoed se jaarlikse Just 4 Gents-aand is op 25 Julie in die skoolsaal aangebied. Ons eregaste hierdie jaar was die Springbokspan van 1997, wat 17 wedstryde na mekaar gewen het. Ons was bevoorreg om Nick Mallet, Rassie Erasmus, Percy Montgomery en Pieter Rossouw as gaste te verwelkom. Matthew Pearce was die seremoniemeester vir die aand en Toks van der Linde het die gesprek met die oud-springbokke gelei. Welgemoed se o/13a-rugbyspan is saam met die eregaste afgeneem. Baie dankie ook aan ons borge Mazars, Land Rover N1 Stad en Harris Electrical, wat die aand vir ons moontlik gemaak het.

8 September 2018 PROVINSIALE KLEURE WC Biathle & Triahle Leonardo van der Werf, MJ Louw (Biathle) & Imke Els (Biathle & Triathle) Leonardo van der Werf het die afgelope vakansie deelgeneem aan die SA Biathle Kampioenskappe. Hy behaal n 4de plek in die o/15 afdeling en word opgeneem in die SA-span wat in Oktober aan die wêreld kampioenskappe in Egipte gaan deelneem. Imke Els is gekies vir die die SA o/11-span. SA Tang Soo Do (Koreaanse Vegkuns) Miané Koch SA Junior Chess Championships (participation) Kian Goliath, Daniel Solomon, Zandré Grobler & Quinn Goliath WP Karate Pieter von Maltitz, Thato Oliphant, Joshua Eitner WP Landloop Lisa Craven Sponsors Borge Cape Town / WC Gymnastics Roxy Dunleavy, Nico Kriek, Kyla Muller, Danny Booysen, Jana Kriek WELGEMOED FORUM Swimming SA Level 2 (participation) Joshua van der Merwe, Bianca van der Merwe, Leonardo van der Werf Joshua Bannister & Hyorin Kim Cape Town Aquatics Team & Junior Level (participation) Juan Boshoff & MJ Louw SA / WC Hip Hop Teams Back: Ray Lester, Hans Venter, Alexander Volschenk, Isabella Rudman (SA), Kaitlyn Kruth Front: Gia Janse van Rensburg, Khanyisa Lückhoff, Jenna Kruth INDUSTRIAL & COMMERCIAL CONTRACTING, MAINTENANCE, SMALL PROJECTS & STANDBY POWER Hoërskool DF Malan Persone wat geborg het: Anina Breytenbach Dr. Tselane Thebe Adri Grobler Dinkie Proost Marius & Lee Strydom Dr. Thabo Matsaseng Daniel Bosman Laerskool WELGEMOED Primary School Posbus / P.O. Box 6052, Welgemoed 7538 Tel: 021 913 2104 Faks/ Fax: 021 913 5154 E-pos / E-mail: info@welgemoedprimary.co.za Website / Webtuiste: www.welgemoed.co.za