GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

GEDAGTE VIR DIE DAG Kommer is soos ʼ n wiegstoel: Dit gee jou iets om te doen, maar dit bring jou nêrens nie!

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Mandala Madness Deel 2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Tariewe

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Direkte en indirekte rede *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Kos vir ons skoolkatte

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Tariewe

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

GEEN SPORTAKTIWITEITE NIE. Soos korrek in ons Leerders se Dagboekies aangedui. Graad 7-Oorbruggingskursus (slegs leerders) 09:00

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

INSKRYWINGSVORM

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Die Hoërskool DF Malan

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Die jaar se kaskar was

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Vinkie. Laerskool Fairland

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Vinkie. Laerskool Fairland

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.


Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Uit Moerdijk se pen Man en Media

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Vinkie. Laerskool Fairland

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Geagte Ouers / Voogde en Florries

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Sterdansers by Vensters.

Geagte Ouers / Voogde en Florries

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Mosselbaai Munisipaliteit

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Finansies / Finances

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Hoe om krag te spaar

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Transcription:

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! Geagte Ouers 01 Junie 2017 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 02/06 Prysuitdeling Mini-Netbal (Op uitnodiging) 07:45 05/06 BevCric BevCric-seisoen begin (Graad 1 tot Graad 3) 06/06 Afrikaans Versfees: Gr 4 en Gr 5 (Personeelkamer) 14:00 06/06 EKSTRA KLASSE Geen Ekstra Klasse: Afrikaans 07/06 Engels Orators: Gr 4 en Gr 5 (Skoolsaal) 13:40 16:30 08/06 Fotodag Mini-Netbal/Netbal/Junior Skaak 08/06 Afrikaans Versfees: Graad 6 (Personeelkamer) 14:00 15:30 Graad 7 (Personeelkamer) 15:30 17:00 09/06 Prysuitdeling Bulletjie Rugby (Op uitnodiging) 07:45 10/06 Musiek Musieksentrum: Konsert 08:00 14:00 12/06 Skryfbehoeftes Lyste vir 2018 aan Ouers vir voltooiing 12/06 Engels Jnr Orators: Graad 1 (Personeelkamer) 13:40 16:30 13/06 Engels Jnr Orators: Graad 2 (Personeelkamer) 13:40 16:30 14/06 Engels Jnr Orators Grade 3 (Personeelkamer) 13:40 16:30 14/06 Engels Orators: Gr 6 en Gr 7 (Skoolsaal) 14:00 15/06 Vertoning Hooked on Books: Graad 1 3 08:00 Graad 4 7 10:00 16/06 VAKANSIEDAG JEUGDAG 26/06 Skryfbehoeftes 2018 Skryfbehoeftelyste terug na Registeronderwyser 26/06 EKSTRA KLASSE Geen Ekstra Klasse: Engels 27/06 Boekuitstalling Diskonto Boekverkoping EKSTRA KLASSE Geen Ekstra Klasse: Afrikaans of Wiskunde 28/06 Boekuitstalling Diskonto Boekverkoping 28/06 EKSTRA KLASSE Geen Ekstra Klasse vir Wiskunde 29/06 Inligtingsaand Grondslagfase: Op Uitnodiging 30/06 12:00 LEIER: INHULDIGINGSEREMONIE 07:30 LEERDERS ONTVANG RAPPORTE SIEN SPORT- & KULTUURROOSTER VIR BELANGRIKE DATUMS (OOK OP DIE WEBBLAD BESKIKBAAR: www.midstreamridgeprimary.co.za ONDER NEWSLETTERS) UIT DIE KANTOOR So spoed ons nog voort na die einde van Kwartaal 2, met die Senior- en Mini-Netbal- seisoen wat reeds hierdie week ten einde geloop het. Ter afsluiting van die Mini-Netbalseisoen, het ons dit goedgedink om op Maandag, 05 Junie, n Mini-Netbalpiekniek te hou. Nuusbrief 12/2017

NUUSBRIEF 12/2017 2 Leerders sal meer inligting per harde kopie ontvang, en die piekniektye is soos volg: Onder 7- en Onder 8-spelers 13:00 tot 13:30 Onder 9-spelers 13:30 tot 14:00 Die Rugbyseisoen kom op 06 Junie 2017, na afloop van die wedstryde teen Cornwall Hill College, tot n einde. Ons Krieketseisoen sal dus op 07 Junie n aanvang neem, en nie op 05 Junie, soos op ons Jaarprogram aangedui, nie. Ons wil van hierdie geleentheid gebruik maak om al ons sportseuns en -dogters wat telkens hulle harte uitgespeel het, geluk te wens met hul puik prestasies gedurende hierdie seisoen. ʼn Opregte woord van dank word ook aan elke personeellid en afrigter gerig vir die wyse waarop hulle ons leerders afgerig en bygestaan het!! Laastens, maar beslis nie die minste nie, wil ons elke ouer bedank vir die tyd wat hulle soms moes opoffer om spelers na en van oefensessies en wedstryde, te vervoer. Dankie vir die wyse waarop u u kind ondersteun! VERSFEES Neem asseblief kennis van die volgende verandering rondom ons Versfees: Die Versfees sal nou in die personeelkamer plaasvind, en nie in die saal nie, soos wat per skrywe aan u deurgegee is. Die Graad 4- en Graad 5-leerders se tye vanaf 14:00 tot 16:30 bly onveranderd, maar die Graad 6- en Graad 7-leerders word in twee groepe verdeel: Die Graad 6-leerders 14:00 15:30 Die Graad 7-leerders 15:30 17:00 AKADEMIE Ons wil ons dank teenoor elke ouer uitspreek vir die insette, saam met hul kinders, ten opsigte van die kwartaaltoetse en klastoetse. Ons wil net graag die volgende vriendelik versoek aan ons ouers rig: Indien u ʼn e-pos aan ʼn personeellid sou rig rakende ʼn akademiese aangeleentheid, wil ons u versoek om die betrokke Departementshoof te cc in die saak: VAK PERSONEELLID E-POSADRES Afrikaans/Tegnologie/Kuns/Noord-Sotho Me Liana Rautenbach lianar@midstreamridgeprimary.co.za Engels Me Penny Paul pennyp@midstreamridgeprimary.co.za Wiskunde Mnr David Greyling davidg@midstreamridgeprimary.co.za Wetenskap Mnr Hannes Lambrechts hannesl@midstreamridgeprimary.co.za Geskiedenis Mnr Garth Dinkelmann garthd@midstreamridgeprimary.co.za Aardrykskunde Mnr Garth Dinkelmann garthd@midstreamridgeprimary.co.za Rekenaars Mnr Luciano da Silva lucianod@midstreamridgeprimary.co.za LO Mnr Steven Swanepoel stevens@midstreamridgeprimary.co.za

NUUSBRIEF 12/2017 3 SNOEPIE Ons is baie hartseer om te moet meedeel dat mev Lee BOTHA, die Hart en Siel van ons Snoepie, ongelukkig bedank het, en ons dus op 10 Junie 2017 gaan verlaat. Ons wil van hierdie geleentheid gebruik maak om Lee te bedank vir die onbaatsugtige diens wat sy vanaf Midstream Ridge Laerskool se beginjaar gelewer het. Lee het te alle tye gereed gestaan vir enige geleentheid en geen opoffering was ooit vir haar te groot nie. So was Lee bewus van elke leerder se grille en geite en het uit haar pad gegaan om almal om haar tevrede te stel!! Lee, wees verseker dat ons jou terdeë gaan mis en ons wens jou net alles van die mooiste en beste toe vir die nuwe uitdagings wat jy tegemoet gaan!! REKENINGSTATE Ons wil dit net onder ons ouers se aandag bring dat die volgende bedrag aan die einde van Junie 2017 van u rekening verhaal sal word: R80-00 per leerder Leerders wat Koorkaartjies aangekoop het R120-00 per leerder Leerders wat vir die Studiekursus (Gr 6 & Gr 7) geregistreer het R15-00 per leerder Hooked on Books (vir al ons Leerders) UNIFORM SHOP Heidi Meintjes, die dame wat ons Skool-Klerewinkel bedryf het, het Gauteng vir die Kaaprovinsie verruil. In Heidi se plek, verwelkom ons nou vir mev Lizelle Green wat die klerewinkel sal bedryf en haar kontakbesonderhede is soos volg: Kontaknommer: 064 937 0551 E-posadres: uniformsmidstream@gmail.com RUITERKUNSNUUS Ons wil die volgende Midstream Ridge Laerskool Ruiters hartlik gelukwens met hul puik prestasies gedurende die Derde SANESA Interskole Kwalifiserende Rondte: Zara Pappalardo Twee Eerste Plekke Jodi Slade Derde Plek Louis Verhoef n Uitstaande Vierde Plek onder Dertig Ruiters Ons ruiters het puik vertonings gelewer en ons voel dit is gepas om hul viervoetige vriende, wat ons Ruiters op hul pad na glorie vergesel het, by name te noem: Master Harry Potter Daylight Sir William Sparkling African Dream en Lady Boesman, wat sy ruiter sommer twee eerste plekke besorg het! SKAAK So het ons Skaakliga ook tot n einde gekom en ons is trots om die volgende uitslae aan ons ouers deur te gee ten opsigte van die wedstryde wat gister plaasgevind het: Kastele wen 6 0 teen Phutadishaba Ruiters wen 3.5 2.5 teen Lynnwood Laerskool Pionne wen 4.5 1.5 teen Crawford College

NUUSBRIEF 12/2017 4 Hiermee n opsomming van ons resultate: SPAN VERLOOR/WEN TOTALE WEDSTRYDPUNTE PUNTE TEEN ONS KASTELE Verloor slegs een wedstryd teen Menlopark 22 8 RUITERS Verloor geen wedstryde nie 22.5 6.5 PIONNE Verloor geen wedstryde nie 24 6 Ons is baie trots op ons skaakspelers wat voortdurend net hulle beste lewer! Neem asseblief kennis dat ons skaakoefening steeds voortduur tot en met 15 Junie 2017. VASVRAE-KOMPETISIE Ons Graad 7 Engelse leerders het hul opponente absoluut ore aangesit tydens die jaarlikse Idioms Quiz wat op Dinsdag, 23 Mei 2017, deur Southdowns College aangebied is! Hierdie groep Quiz Wizards, of Quizards, het hul sokkies opgetrek, skouer aan die wiel gesit en hul idiome baasgeraak. Die leerders het hulle aanvanklik gereed gemaak vir grondpad-rit, maar aan die einde van die dag het hulle hul opponente vir soetkoek opgeëet!! Baie geluk aan die volgende Quizards: Kelsey Mitchell Reneev Govender Krishnaraj Eswari Niranjan Samantha Smit Kasandra van der Merwe Sakhe Cele Emma Judelsohn Zoë Sheriffs Ndzalama Manyika Jessica Kirby HOKKIEKLINIEK Aangeheg tot hierdie Nuusbrief, vind u ʼn volledige inligtingstuk rondom Senior Hokkie. Ons Junior Hokkiespelers se handleiding is as harde kopie uitgedeel. Hieronder verskaf ons die nodige datums en tye ten opsigte van ʼn professionele Hokkiekliniek wat hier by Midstream Ridge Laerskool aangebied gaan word. Die bedrag ten opsigte van die Hokkiekliniek sluit dan onder andere ʼn T-hemp in. Hierdie bedrag sal aan die einde van Julie 2017 van u rekening verhaal word. U word vriendelik versoek om die meegaande Skeurstrokie te voltooi en voor of op 09 Junie 2017 aan die onderskeie afrigters (soos op die volgende bladsy) terug te stuur. DATUM TYD OUDERDOMSGROEP PLEK KOSTE 26 27 Junie 2017 13:15 15:00 o/07 o/08 Seuns R250 26 27 Junie 2017 13:15 15:00 o/07 o/08 Dogters R250 28-29 Junie 2017 13:30 16:00 o/09 o/10 Seuns R250 28-29 Junie 2017 13:30 16:00 o/09 o/10 Dogters R250 27-28 Julie 2017 13:30 16:30 o/11 Dogters R300 27-28 Julie 2017 13:30 16:30 o/11 Seuns R300 28-29 Julie 2017 13:30 16:30 o/12 o/13 Dogters R300 MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL MIDSTREAM RIDGE PRIMARY 28-29 Julie 2017 13:30 16:30 o/12 o/13 Seuns R300

NUUSBRIEF 12/2017 5 SKEURSTROKIE HOKKIEKLINIEK Ek, ouer van ondergenoemde leerder, neem kennis van die inligting rondom die Hokkiekliniek, en bevestig hiermee die volgende: NAAM VAN HOKKIESPELER:... GRAAD:... My kind sal die Hokkiekliniek bywoon / My kind sal nie die Hokkiekliniek bywoon nie (ONDERSTREEP WAAR VAN TOEPASSING) Ek bestel hiermee die volgende grootte T-hemp, en gee die nodige toestemming dat die toepaslike bedrag aan die einde van Julie 2017 van my rekening verhaal mag word. 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 Klein Medium Groot HANDTEKENING:. HOKKIE-AFRIGTERS HOKKIE/HOCKEY SPAN TEAM ADMINISTRATEUR ADMINISTOR O/07 Lynn Stanley lynns@midstreamridgeprimary.co.za Chané Small chanes@midstreamridgeprimary.co.za O/08 Marni Henning marnih@midstreamridgeprimary.co.za Donine Lourens doninel@midstreamridgeprimary.co.za O/09 Janine Nortjé janinen@midstreamridgeprimary.co.za 0/10 Simonet de Villiers simonet@midstreamridgeprimary.co.za O/11 Leandri Pienaar leandrip@midstreamridgeprimary.co.za O/12 Twani Smith twanis@midstreamridgeprimary.co.za O/13 Hildé Kleyn hildek@midstreamridgeprimary.co.za DOGTERS/GIRLS AFRIGTER COACH Lynn Stanley lynns@midstreamridgeprimary.co.za Simonet de Villiers simonet@midstreamridgeprimary.co.za Leandri Pienaar leandrip midstreamridgeprimary.co.za Twani Smith Twanis@midstreamridgeprimary.co.za Hilde Kleyn / hildek@midstreamridgeprimary.co.za

NUUSBRIEF 12/2017 6 HOKKIE/HOCKEY SPAN TEAM ADMINISTRATEUR ADMINISTOR O/07 Tracy-Leigh Kenney Tracy-leighk@midstreamridgeprimary.co.za O/08 Lauren van Wyk laurenvw@midstreamridgeprimary.co.za Talita Delport talitad@midstreamridgeprimary.co.za O/09 Anieka Hoffman aniekah@midstreamridgeprimary.co.za O/10 Mareli Olivier marelio@midstreamridgeprimary.co.za O/11 Monique Soares moniques@midstreamridgeprimary.co.za O/12 Mariné Harmse marineh@midstreamridgeprimary.co.za O/13 Nicholl Walters nichollw@midstreamridgeprimary.co.za AFRIGTER COACH Mariné Harmse SEUNS/BOYS marineh@midstreamridgeprimary.co.za Nicholl Walters nichollw@midstreamridgeprimary.co.za SNOEPIENUUS Vir al ons SMULPAPE!! DATUM/DATE OP DIE SPYSKAART/ON THE MENU PRYS 02 Junie/June Onder die See Under the Sea R 5-20 09 Junie/June Pip Pop Sakkies Pip pop Bags R 15 23 Junie/June Moane Skatkis-Sakkies Moana Treasure Bags R 15 SKRYFBEHOEFTES Indien ouers ons Boekwinkel gedurende die volgende paar weke sou wou kontak, word u versoek om die volgende nommer te gebruik, aangesien hulle op die oomblik besig is om alles in gereedheid te bring vir die 2018-skryfbehoeftebestellings, en hul webblad dus tans gesluit is: 083 446 6499 Sodra alles vir 2018 gereed is, sal u in kennis gestel word en die ou nommer (084 045 1389) sal dan weer van toepassing wees. Midstream Ridge Groete V HARMSE SKOOLHOOF SIEN ASSEBLIEF DIE VOLGENDE BLADSY VIR 2018 KWARTALE

NUUSBRIEF 12/2017 7 EERSTE KWARTAAL 2018 FIRST TERM WOENSDAG WEDNESDAY WOENSDAG WEDNESDAY 17 JANUARIE 17 JANUARY 28 MAART 28 MARCH TWEEDE KWARTAAL 2018 SECOND TERM DINSDAG TUESDAY VRYDAG FRIDAY 17 APRIL 17 APRIL 22 JUNIE 22 JUNE DERDE KWARTAAL 2018 THIRD TERM DINSDAG TUESDAY VRYDAG FRIDAY 17 JULIE 17 JULY 21 SEPTEMBER 21 SEPTEMBER VIERDE KWARTAAL 2018 FOURTH TERM DINSDAG TUESDAY DONDERDAG THURSDAY 09 OKTOBER 09 OCTOBER 06 DESEMBER 06 DECEMBER PUBLIEKE VAKANSIEDAE PUBLIC HOLIDAYS NUWE JAARSDAG NEW YEAR S DAY 01 JANUARIE / JANUARY MENSEREGTEDAG HUMAN RIGHTS DAY 21 MAART/MARCH GOEIE VRYDAG GOOD FRIDAY 30 MAART / MARCH FAMILIEDAG FAMILY DAY 02 APRIL VRYHEIDSDAG FREEDOM DAY 27 APRIL SKOOLVAKANSIEDAG SCHOOL HOLIDAY 30 APRIL WERKERSDAG WORKERS DAY 01 MEI / MAY JEUGDAG YOUTH DAY 16 JUNIE / JUNE VROUEDAG WOMEN S DAY 09 AUGUSTUS / AUGUST SKOOLVAKANSIEDAG SCHOOL HOLIDAY 10 AUGUSTUS / AUGUST ERFENISDAG HERITAGE DAY 24 SEPTEMBER VERSOENINGSDAG DAY OF RECONCILIATION 16 DESEMBER / DECEMBER KERSDAG CHRISTMAS DAY 25 DESEMBER / DECEMBER WELWILLENDHEIDSDAG DAY OF GOODWILL 26 DESEMBER / DECEMBER