STAAN VAS TEEN DIE VYAND!

Similar documents
Rut: n Liefdes Verhaal

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Direkte en indirekte rede *

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Mandala Madness Deel 2

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Tariewe

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

HOëRSKOOL PORTERVILLE

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS'

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

G. J. du Preez

Rubriek vir skeppende werk

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

SIZA takes the sting out of auditing

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Hoe om krag te spaar

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Pasteur en Lister oorwin kieme *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

!"#2. sosiale netwerke? Watmoetjy weet omtrent OOK: HOE MOET ONS TOT GOD BID? BLADSY 12 FEBRUARIE 2012

Tariewe

Die subtíele aanleg en moonuikhede van die nominale styl: 'n Studie in Nuwe- Testamentiese Grieks

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

ROEPING & RIGLYNE OPVOEDING TOEKOMS TERMYNBLAD VAN DIE VERENIGING VIR CHRISTELIKE HOËR ONDERWYS ISSN Jaargang 64 Nr.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

407. Esegiël 38 & 39.

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Die volgende artikel van Gerda de Villiers het oorspronklik op die webblad teo.co.za verskyn.

Tel: (012) Sel: Epos:

Kerssangdiens. SA Gemeente

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

G. J. du Preez

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Transcription:

Editor : S. SAM SELVA RAJ Touching lives by Teaching...since 1969 - In 16 Languages Rs. 10/- AFRIKAANS EGGO VAN SY ROEP Associate Editor : Sis. Mariekjie Nelson Published monthly in ENGLISH, TAMIL, MALAYALAM, TELUGU, HINDI, MARATHI, KANNADA, BENGALI, GUJARATI, ORIYA, NEPALI, ASSAMESE, PUNJABI, URDU, SINHALA & AFRIKAANS VOL.IV Year of our Lord Jesus Christ, JULY 2010 No.4 DIE UITNEMENDHEID VAN DIE WOORD VAN GOD 73. Met u eie hande het U my gemaak, my gevorm; gee my insig dat ek u geboooie kan verstaan. 74. Dié wat U dien, is bly as hulle my sien, want ek vertrou op u woord. 75. Ek weet, Here, dat u bepalings regverdig is. Dat U my laat swaarkry, is 'n teken van u trou. 76. Gee tog vir my uitkoms deur u troue liefde, soos U my beloof het. 77. Ontferm U oor my, dat ek kan lewe, want ek verlustig my in u wet. 78. Laat hovaardige mense die slegste daarvan afkom, want hulle het my vals beskuldig; u bevele bly my altyd by. 79. Laat dié wat U dien en u verordeninge ken, aan my kant wees. 80. Laat my volledig by u voorskrifte bly, sodat ek nooit raad-op sal wees nie. STAAN VAS TEEN DIE VYAND!... Staan die duiwel teë en hy sal van (Jakobus 4:7) Boodskap gelewer deur Pastoor S.Sam Selva Raj in die Moedergemeente Ons kan die wêreld waarin ons woon, in twee verdeel: a) die wêreld wat ons met ons fisiese oë sien b) die geestelike, onsigbare wêreld wat nie met ons fisiese oë gesien kan word nie. D i e m e n s e v a n d i e t e e n w o o r d i g e w ê r e l d w o r d heeltemal in beslag geneem deur die dinge van die wêreld, die gebeure van hierdie wêreld, die valse geluk wat verkry word uit die groei in die O N S E N G E L S E AAN BI DDI N G S DI E N S E L K E S O N DAG wêreld se ekonomie en al sy aantreklikhede. Soos mense die kruin van hierdie tydelike geluk bereik, het hulle geen gedagtes of tyd om aan die onsigbare, geestelike wêreld te dink iets wat uiters belangrik en noodsaaklik is. Die geestelike wêreld bestaan uit ons siele, geestelike lewe en geestelike krag. Maar vandag se geestelike mense het nie helderheid in hulle gemoed nie, en hulle lei 'n lewe sonder geestelike krag. Soos die Contd. at page 3 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dit is die Here wat die wysheid gee 6. 0 0 N M. Spreuke 2:6a

Echo of His Call - AFRIKAANS 2 JULY 2010 Touching lives by Teaching...since 1969 ECHO OF HIS CALL ( E NGLISH, T AMIL, M ALAYALAM, T ELUGU, H INDI, M ARATHI, K ANNADA, B ENGALI, GUJARATI, O RIYA, N EPALI, A SSAMESE, P UNJABI, U RDU, S INHALA & A FRIKAANS M ONTHLY MAGAZINE) Die Koning van Israel, die Here self, is in julle midde: jy sal geen kwaad meer sien nie Geliefde broers en susters in Suid-Afrika, Zephaniah 3 : 15 CHIEF EDITORS Pastor S. Sam Selva Raj Pastor Alex Samson Sam MANAGING EDITOR Sis. Angeline Selvakumari, S. ADMINISTRATION Bro. N. Prakasam - General Manager Bro. R. Kamalakaran - Senior Manager ADVISORY BOARD Bro. H. Lamech Inbaraj Bro. P. Jeyasingh Peter Dr. S. Rabinder Boaz Bro. J. R. Jeyabalan Pr. R. Victor Dharmaraj Bro. J.C.Vasantha Kumar Dr. D. Dhaya Devadas PUBLISHER & PRINTER Pastor S. SAM SELVA RAJ Echo of His Call Printers nd 10, Mohammed Abdullah 2 Street, Chepauk, Chennai- 600 005, India. Phone : (+ 91-44) 2852 8282 2852 9293, 2854 7766 Fax : (+ 91-44) 2851 5658 Email : sam@echoofhiscall.org Website : www.echoofhiscall.org Baie liefde aan julle in die dierbare naam van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Soos julle miskien weet, was die maande Mei en Junie baie warm in die stad Chennai (Madras) waar ons woon. Maar God het getrou vir ons gesorg. Baie dankie dat julle ons in julle gebede gedra het. Deur God se genade het ek en my seun Alex Samson Sam teruggekeer uit Suid-Afrika teen die middel van April hierdie jaar nadat ons ons bedieninge suksesvol afgesluit het. God het ons in staat gestel om die meeste van ons vriende daar te ontmoet en ons gemeenskap in Christus Jesus te hernu. Ons is so bly dat God ook aan ons nuwe vriende gegee het. Sodra ek terug was in Indië, moes ek 'n paar van ons sendingvelde besoek in verskillende dele van Indië en naburige lande en ons werkers aanspoor om nuwe weë te vind om nuwe sendingsentrums te open. God het werklik al ons pogings geseën en nuwe deure oopgemaak vir die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus. In al ons pogings kon ons 'n goddelike krag sien wat ons voortstu om aan te gaan met nuwe krag en mag, dit is julle gebede. Vanweë swaar werksdrukte in die sendingveld was daar 'n vertraging in die uitstuur van ECHO OF HIS CALL. Wees asseblief geduldig met ons. Ons is dankbaar teenoor ons geliefdes wat ons daaraan herinner het om ECHO OF HIS CALL uit te stuur. Ons probeer om ECHO OF HIS CALL per e-pos te stuur aan dié wat e- posadresse het. As u dus 'n e-posadres het, stuur dit asseblief vir ons. Dit sal ons posgeld bespaar. Ons sal meer inligting stuur oor die inwyding van ons nuwe Bybelkollege-gebou en ander nuus oor die Gradeplegtigheid ens. in die volgende uitgawe. Bid asseblief vir ons en ondersteun die ECHO OF HIS CALLbedieninge soos die Here julle lei. Ons is dankbaar vir diegene wat alreeds bid en ons ondersteun. Dankie. God seën julle. Julle broer in Christus Jesus, S. SAM SELVA RAJ. Our Ministries: * ECHO OF HIS CALL Monthly Magazines (16 languages) * BIBLECOR-Postal Courses (3 languages) * Church Planting * Nehemiah Bible College * Gospel Printing Press * Village High School * Gospel Films * Crusades * 24 hour Prayer Ministry * Gospel Media Ministry * Community Development

Echo of His Call - AFRIKAANS 3 JULY 2010 tyd aangaan, sal hulle 'n lewe sonder betekenis lewe, met bloot oppervlakkige sienswyses. God se mense met 'n visie om die Here te dien, slaag ook nie daarin om meer gewig te gee aan die geestelike lewe en die geestelike wêreld nie. Dit is omdat alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy oë sien en begeer, al sy gesteldheid op besit, hulle oorheers (1 Johannes 2:16). Die vyand wat mense in hulle geestelike lewe dwarsboom, is die duiwel. Dis verkeerd om te sê daar is nie 'n duiwel of 'n menigte van sy geeste nie. Ons moet hierdie duiwel verslaan. Om dit te kan doen, moet ons 'n duidelike begrip hê van die duiwel en sy hoofkwartier en sy manier van werk. Dis hoekom ons vind dat die apostel Paulus in Efesiërs 6:12 sê dat God se kinders betrokke is in 'n groot geveg teen die duiwel en dat ons hom met oorleg moet konfronteer. T r e k d i e v o l l e wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel ( Efesiërs 6:11). ECHO OF HIS CALL (Verskyn in 16 tale) Wanneer jy van adres of e-posadres verander, stel ons asseblief in kennis van jou ou en nuwe adres. As jy graag ECHO OF HIS CALL gereeld wil ontvang, skryf asseblief aan ons. Ondersteun asseblief ECHO OF HIS CALL deur julle donasies en advertensies. Julle briewe, gebedsversoeke, julle finansiële hulp (deur aftrekorder, tjek, geldwissel, ens.) aan ECHO OF HIS CALL MINISTRIES kan aan die adres hieronder gestuur word. Die besonderhede van ons Bankrekeninge word apart gedruk. ECHO OF HIS CALL Dit is waar dat die duiwel verslaan is deur die dood van Jesus Christus aan die kruis. Maar dit is ook waar dat hy nog steeds die oorsaak is dat kwaad in die lewens van mense indring. DIE KWAAD WAT DIE DUIWEL MENSE AANDOEN 1. Die duiwel neem besit van mense in die vorm van 'n gees en veroorsaak dat hulle van hulle sinne af raak. 2. Nadat hy van hulle besit geneem het, mislei hy hulle deur hulle op vuur te laat loop en wonde te veroorsaak aan hulle liggame. 3. Hy neem besit van die harte en liggame van mense en skep by hulle onnodige vrese en twyfel, haat vir die lewe, die begeerte om selfmoord te pleeg, slaaploosheid, geesdrif vir verkeerde dinge, irritasie, wrede gedrag, 'n houding van mislukking en verwarring in die gemoed. 4. Hy raak mense aan wat begaafd ND 10, MOHAMMED ABDULLAH 2 STREET, CHEPAUK,CHENNAI - 600 005, INDIA. Ph.: (+91-44) 2852 8282, 2852 9293, 2854 7766 Fax : (+91-44) 2851 5658. E-pos : sam@echoofhiscall.org / biblecor@yahoo.co.in Webwerf: www.echoofhiscall.org is in opvoeding, wysheid en hoë ideale en laat hulle hoop verloor sodat hulle baie swak word in wat hulle doen. 5. Hy verkry toegang tot gelukkige families en veroorsaak skeiding, bitterheid, verwaring, egskeidingsake, armoede, ens. deur dwase dinge in families in te bring. 6. Hy bring mense tot goedkoop begeertes, verlei mense om na vuil tonele te kyk, en betrek hulle in verkeerde verhoudings wat op hulle beurt aanleiding gee tot vreeslike gevolge, siektes en dwelmverslawing. Op die manier veroorsaak hy dat mense hulleself verlaag. 7. Die duiwel dring ook in die lewens van geestelike mense in en laat hulle dwaalleer verkonding en bring trots in hulle lewens, sowel as s e l f r e g v e r d i g i n g, geldgierigheid, sondige begeertes sodat hulle v e r d r i n k i n h u l l e verwaandheid! Volgens die Woord van God word hy genoem die a) verleier (Matteus 4:3, 1 Tessalonisense 3:5); b) een wat mag het oor die dood (Hebreërs 2:14); c) Hvors van die onsigbare bose magte (Efesiërs 2:2); d) owerste van hierdie wêreld (Johannes 12:31, Johannes 14:30); e) een wat die hele wêreld verlei (Openbaring 12:9); f) dief wat die vrede en geluk van mense steel; g) een wat mense se gewetens

Echo of His Call - AFRIKAANS 4 JULY 2010 vermoor; h) vernietiger van die mens se ewige lewe (Johannes 10:10); i) bedrieër, wat mense bedrieg deur die voorkoms van heilige engele aan te neem. Selfs die uitverkorenes word bedrieg En geen wonder nie! Want Satan self doen hom voor as 'n engel van die lig (2 Korintiërs 11:14). Eenkeer is 'n duiewelbesetene wat blind en stom was, na Jesus gebring. Jesus het hom laat sien en praat. Die Fariseërs wat daarvan gehoor het, het gesê dat Jesus die duiwels verjaag het met die hulp van Beëlsebul, die owerste van die duiwels. Jesus het egter geweet wat hulle dink, en Hy het vir hulle gesê: Elke koninkryk wat onderling verdeeld is, gaan te gronde, en geen stad of huis wat onderling verdeeld is, sal bly staan nie. As Satan dan die Satan uitdryf, is hy teen homself verdeeld; hoe kan sy ryk dan bly staan? (Matteus 12:25, 26). Die duiwel het 'n georganiseerde administrasie. Hy het baie geeste wat hom help, geordende gesagsdraers en 'n goed georganiseerde koninkryk en 'n hoofkwartier. Sy koninkryk is nog nie gebreek en uitgegooi nie. DIE SLIMSTREKE VAN DIE DUIWEL 1. Hy maak mense onbekwaam om aan geestelike geheime te dink en verstrengel hulle in verskillende komplikasies sodat hulle geen kennis van die hemel het nie, en as dwase leef. 2. Hy maak sonde baie a a nt re k l ik e n s o w o rd di e uitverkorenes ook bedrieg en doen sonde. Sulke mense van God word ongehoorsaam en as hulle later ly as gevolg van hulle ongehoorsaamheid, los die duiwel hulle en hardloop weg van die toneel. Hulle het dan geen ondersteuning nie en ly vir altyd alleen. 3. H y v e r o o r s a a k verskillende probleme vir mense in hulle daaglikse lewe. Terwyl hulle elke dag worstel met sulke probleme, laat die duiwel hulle vergeet van heiligheid, die ewige lewe in die hemel en die lewe van die geloof. 4. Hy vertraag ook die toegesegde hemelse seëninge sodat dit nie op die lewens van God se mense kom nie. HOE OORKOM ONS HIERDIE DUIWEL, ONS VYAND? 1. DEUR DIE WOORD VAN GOD (MATTEUS 4:1-11) God se gedagtes word aan ons gegee as die Woord van God. Ons moet dit gebruik in ons lewens met volkome geloof in die Woord van God, sonder om dit enigsins te betwyfel. Ons moet luister na God se Woorde en dit memoriseer. Dan sal die duiwel uit ons grondgebied vlug. Ons moet onsself daaraan toewy om te lewe volgens die Woord van God. As ons volledig op God se Woord vertrou en dit met ons hele hart gehoorsaam, sal goddelik krag outomaties op ons neerdaal. Ons moet sorg dat ons harte die saailand word waarin God se Woord gesaai word. Sonder die invloed van die Heilige Gees, is alle menslike gedagtes tevergeefs. Ons moet dit terugneem en God se Woord gehoorsaam. God se Woord is die enigste krag wat die mens se negatiewe gedagtes kan afbreek. Ons moet dus onder geen omstandighede probeer om God se Woord en sy wil te oorstem om by ons begeertes aan te pas nie. In plaas daarvan moet ons onself verbind om regeer te word deur die Woord van God en God se wil, en toelaat dat ons volkome deur Hom beheers word. God se Woord moenie verdraai word om volgens omstandighede gebruik te word nie. Ons moet volkome vertrou op die Woord van God en daarvolgens lewe. Ons moet dit leer en ons lewens daarop bou. Wanneer ons oor die groot versoeking van Jesus Christus lees in Matteus 4:1-11, sien ons dat Jesus die duiwel oorwin het deur die Woord van God aan te haal en te sê Daar staan geskrywe. Memoriseer ten minste God se beloftes. Bely hierdie beloftes met jou mond wanneer jy gestres word deur worsteling of wanneer jy bid. Die duiwel sal van jou af wegvlug. Maak Bybellees vir jousself 'n belangrike saak. Maak dit 'n gereelde gewoonte om elke oggend na te dink oor die Woord v a n G o d. W o o n d i e Bybelstudiebyeenkomste in jou kerk by en leer die Woord van God op die regte manier. Knoop 'n persoonlike verhouding met jou predikant aan en neem deel aan sy pogings vir die uitbreiding van God se koninkryk. Maak dit 'n gewoonte om die waarhede van die Bybel te bespreek elke keer wanneer jy jou vriende en medegelowiges ontmoet. 2. OORWIN DIE DUIWEL DEUR JOU GELOOF IN GOD Party mense sê die duiwel kan nie Christene aanval of oorwin of gebruik nie. Nee, dis nie die waarheid nie. Dis te wyte

Echo of His Call - AFRIKAANS 5 JULY 2010 aan die werk van die duiwel dat daar in baie gelowiges bose karaktertrekke is. Ons sien vandag in ons kerke en in die gemeenskap baie kinders van God wat worstel vanweë die aanslag van die duiwel deur hulle gedagtes, slegte gewoontes en verkeerde lering. Is dit nie waar dat sulke mense in 'n later stadium alle hoop verloor en heeltemal teleurgestel raak deur die duiwel nie? As die duiwel nie die kerk en God se kinders kan mislei nie, hoekom sou die apostel Paulus ons geestelike lewe vergelyk met 'n slagveld en ons vra om die hele wapenrusting van God aan te trek, en waaksaam en sterk in die geloof te wees sodat ons die duiwel kan beveg? (Efesiërs 6:12-17). Dis niks anders as die duiwel en sy helpers nie wat soos katalisatore werksaam is agter elke geeltelike neerlaag wat ons vandag in die geestelike wêreld sien. Dit is die rede agter die mislukking van al God se kinders. Hulle wat hulleself eenmaal verbind het om ywerig te wees en vir die Here te veg, is ook deur die duiwel gevang en nou is hulle fisies siek, verslaan, afvalliges en soos gevangenes in die tronk! Geloof is die onskatbare gawe wat God aan sy kinders gegee het. Dit is die krag om alle goeie dinge te ontvang wat die Here vir ons verdien het. Geloof is die vesting waardeur ons God se oorwinning kan ontvang. Dit is 'n goddelike gawe wat net afhang van God se genade en ontferming en nie van menslike begrip nie. Die geloof wat jy in God het, help jou om 'n waaksame lewe te lei en sal later volledige beskerming bied vir jou gesin en jou eie toekoms. Maar die verhouding wat jy met die duiwel het, is soos die bakterieë of virusse in die lug rondom jou of selfs in jou eie liggaam! Dis omdat jy glo dat daar uiters klein skadelike kieme rondom jou is, dat jy versigtig is om skoon kos te eet, jou klere skoon te hou en jou huis skoon te maak. Die immuniteit wat jy het, bewaar jou van die kloue van die minuskule skadelike kieme, bakterieë en virusse rondom jou. Die immuniteit tree op soos 'n pesdoder teenoor sulke kieme. As jy geen kennis het van sulke skadelike kieme nie en as jy nie glo hulle is skadelik nie, sal jy nie elke dag bad nie; jy sal nie jou klere behoorlik was nie; jy sal nie jou mond toemaak wanneer jy slaap of op ander tye nie; jy sal nie jou kos skoon hou nie. Aangesien die snydokters baie goed weet van die effek van sulke kieme om siektes te versprei, gebruik hulle 'n masker om hulle neuse en monde te bedek terwyl hulle opereer. Hulle was ook hulle hande versigtig en vee hulle skoon af. Die duiwel en sy geeste is soos die klein skadelike kieme wat nie gesien kan word met die blote oog nie. Hulle swerf rond om onverskillige mense in te sluk.... Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind (1 Petrus 5:8). Wees dus baie versigtig in jou geestelike lewe. Die Here het ons duidelik gewys in Efesiërs 6:1-17 hoe versigtig ons moet lewe. Hou altyd vas aan die skild van die geloof. Bely jou verhouding met God in die geloof. As jy elke oomblik wat jy optree nie vergeet dat jy 'n kind van God is nie, sal die duiwel van jou af weghardloop. 3. OORWIN DIE DUIWEL IN JESUS SE NAAM D i e v o l g e n d e wondertekens sal voorkom by dié wat glo: in my Naam sal hulle duiwels uitdrywe; in ander tale sal hulle praat; met hulle hande sal hulle slange optel, en as hulle iets drink wat dodelik giftig is, sal dit hulle geen kwaad doen nie; hulle sal siekes die hande oplê, en dié sal gesond word. (Markus 16:17, 18)... die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak. (1 Johannes 3:8). en in sy Naam moet bekering en vergewing van sondes aan al die nasies verkondig word, van Jerusalem af en verder... (Lukas 24:47) Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie. (Handelinge 4:12). want elkeen wat Naam van die Here aanroep, sal gered word (Romeine 10:13). Die krag van die naam van die Here word geopenbaar in die bostaande verse. So, wanneer ons in die naam van Jesus ons hande lê op mense wat van die duiwel besete is, vlug die duiwel weg. Die duiwel sal nie wegvlug by die aanhoor van enige ander naam nie. Dus, as jy sukkel en probleme het, jaag die duiwel weg deur gesag te aanvaar in die naam van die Here Jesus Christus. 4. OORWIN DIE DUIWEL DEUR DIE BLOED VAN JESUS CHRISTUS EN DIE WOORD VAN GETUIENIS (OPENBARING 12:11) H u l l e h e t s e l f d i e

Echo of His Call - AFRIKAANS 6 JULY 2010 oorwinning oor hom behaal danksy die bloed van die Lam en die boodskap waarvan hulle getuig het ( Openbaring 12:11). Die duiwel sal weghardloop wanneer hy hoor dat die naam van Jesus Christus uitgespreek word. Jesus Christus, die Seun van God het sy eie bloed gestort en sy lewe gegee aan die kruis op Golgota om die werk van die duiwel te vernietig. As gevolg van die sondige lewe is mense baie erg deur die duiwel beïnvloed, in so 'n mate dat niemand hulle kan red nie. As gevolg van die stortvloed van sonde kan hulle nie die duiwel oorwin nie. Die duiwel maak gebruik van hierdie situasie en veroorsaak meer en meer probleme vir sulke mense. Hy het die teenwoordige lewe op hierdie aarde en die ewige lewe wat deur God bestem is, verander in 'n smartlike lewe sodat hulle nooit gelukkig kan wees nie, op nie een van die twee plekke nie. Om die verslane mense te red, het God sy enigste Seun na die wêreld gestuur: God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy eniste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê ( Johannes 3:16). Jesus is na die aarde gestuur om sy onskuldige bloed te stort. Dus het slegs die heilige bloed gestort deur die Seun van God die krag om die mense te red uit die mag van die duiwel. Aangesien Jesus Christus sy bloed gestort het en Homself geoffer het as die offer om die sonde van die wêreld weg te neem, moet ons glo en geloof hê in die krag van die bloed van Jesus Christus. Die verlossing wat ons deur hierdie geloof verkry, moet verkondig word aan ander as 'n getuienis. Dan sal die verslawing deur die duiwel sekerlik verbreek word. In moeilike dae moet ons met ons mond bely en sê: Daar is oorwinning in die bloed van Jesus Christus. HAs ons dit bely het, en ons lei 'n lewe van getuienis, sal die duiwel van ons af wegvlug. O n s m o e t r e g t i g d i e slimstreke van die duiwel ken om hom te verjaag. Ons, die kinders van God, moet vas staan en georganiseer wees teen ons vyand, die duiwel. Om die duiwel te oorwin, is daar sekere dinge wat ons verwag word om te doen: 1. Spreek die Woord van God teen die duiwel. 2. Deur geloof in God kan die geslepe skelmstreke van die duiwel verbreek word. 3. Gebruik die naam van Jesus Christus wat die kop van die duiwel vermorsel het aan die kruis. 4. Bely die krag van die bloed van Jesus Christus en verkondig die woord van jou getuienis. As ons so die duiwel oorwin, sal ons sekerlik ingelsuit word in die lys van hulle wat oorwin in die koninkryk van God. L aat o n s v as s t aan e n g e o r g an i s e e r d we e s t e e n di e du i we l! L aat Ons bankbesonderhede in Suid-Afrika U blymoedige gawes kan gestuur word aan Echo of His Call Ministries vanaf enige plek in Suid- Afrika. Dit kan inbetaal word in ons volgende bankrekeninge soos hier onder verstrek. As u aan ons ook die besonderhede stuur van u debietorder/oorbetalings/oordrag, sal dit moontlik wees om aan u n kwitansie uit te reik. Ons bankbesonderhede: ABSA BANK Echo of His Call Missions BANKKODE: 334515 REKENINGNO: 905 129 1908 TAK: JEFFREYSBAAI KONTAKPERSOON: Mev Elbe Smit Tel (042) 296 1337 Sel 082 501 6320 e-pos: miemie60@telkomsa.net Echo of His Call STANDARD BANK BANKKODE: 052838 REKENINGNO: 134 861 175 TAK: POTCHEFSTROOM KONTAKPERSOON: Tel : (016) 341 2509 Sel: 083 653 9625 e-pos: hermanbeyers@mirren.co.za Mnr Herman Beyers

Echo of His Call - AFRIKAANS 7 JULY 2010 HET GAWE VAN GEBED ONTVANG D i e l e s s e v a n B y b e l k o r I n d i i s b a i e n u t t i g v i r m y R. Priyadarsini, Nagarcoil. Seëninge deur Echo of His Call, Koerante God is aan die werk! Getuienisse Ek benodig meer kursusmateriaal H i e r i e y e l k r p l e i i g s k u r s u s i s v i r m y g r s e k e k m e e r l e e r d B b o o d n 'n oot ns o an Kasthuri, Belgaum. Keerpunt in die lewe E k v o e l d i e a r t i k e l s wat v e r s k y n h e t i n E ch o Sam Joshua, Trichy. Geseën deur Nehemiakursusse E k h e t ook di e v oor r e g g e h a d o m N e h e m i a By be l k u r s u Rajendran, Kerala. l e v i r j! e y e l k u r s u s h e t m y r e g t e L e g e g e e Nu we we ou Di B b 'n Nu we we C. Doraisway, Andhra Pradesh. Het my lewe verander E k i s ' n g e r e e l d e l e s e r v an E ch o o f H i s C a l l K oe r ant e. Di e p r e e k o n d e r d i e t i t e l d Q u a l i t i e s Bro. J. Jabason, Villupuram. ONLANGSE BOODSKAP VAN 'N LESER! Broer Sam! Partymaal wonder ek. Hoewel u boodskappe in Echo of His Call eenvoudig is, leer dit ons diep lesse. Ek het nou eers u maandelikse nuusbrief vir Junie 2010 gelees. Soos ek met Moses was, sal ek met jou wees. Ek bid God dat u boodskappe in boekformaat gepubliseer kan word, sodat mense dit kan lees wanneer hulle angstig is. God sal aan u die hemelse wysheid gee en die nodige finansies. Met gebede, Bi d as s e bl i e f v i r di e n o di g e f o n ds e o m o n s Sis Jansi Kumar, v bo o ds k ap p e i n bo e k f o r m aat t e p u bl i s e e r! v Suid-Indië

RNI TC NO. TNAFR/2007/21215, Postal Regn. No. TN/CH C /127/10-12 Ons het 'n voertuig nodig vir ons nuwe Nehemia Bybelkollege in Velachery om ons studente te vervoer. Beraamde koste: Mini Bus R100,000. Three Wheeler R50,000. BID ASSEBLIEF VIR DIE VOLGENDE BEHOEFTES Ons Village High School het 'n nuwe gebou nodig om ons arm kinders te akkommodeer. Ons beplan om 'n gebou op te rig op ons bestaande speelterrein. Die koste van konstruksie vir 'n vierkante voet is ongeveer R300. Ons moet ongeveer 2000 vierkante voet bou. Die totale behoefte is R600,000 Rand. Ons vriende in Suid-Afrika het 'n nuwe kantoor gevestig in Durban, Suid-Afrika om die Echo of His Call Bedieninge in die Durban-area te bevorder onder die leierskap van Pr. Mark Naidoo. 9, Taunton Close, Somerset Park, Umhlanga Rocks Durban, 4320, Suid- Afrika. Bid asseblief dat God meer en meer sending-gesinde vriende sal gee. Elke Sondag woon nuwe vriende wat verskillende tale praat, ons moedergemeente by. Ons moet dus meer nuwe evangeliste/ pastore/ Missouri's aanstel. Ons benodig fondse om salarisse te betaal aan die diensknegte van God. Die salaris vir elke persoon is ongeveer R1000 per maand. Ons het vriende nodig wat ons gereeld kan ondersteun. Weens 'n groot styging in posgeld is ons nie in staat om Echo of His Call literatuur aan ons nuwe bekeerlinge in Nepal, Bangladesh, Pakistan en Sri Lanka te stuur nie. Ons benodig fondse om in hierdie behoefte te voorsien, ongeveer R5000 elke maand. VIR SPESIALE AANDAG VAN ONS SUID-AFRIKAANSE VRIENDE! Ons is besig om ons poslys op te dateer. Ons wil graag Echo of His Call per e- pos aan jou stuur as jy 'n e-posadres het. Stuur dus asseblief jou korrekte e-posadres saam met jou posadres en telefoonnommers aan ons. Ons e-posadresse: sam@echoofhiscall.org / biblecor@yahoo.co.in / echosam@vsnl.com As jy nie 'n e-posadres het nie, stuur asseblief jou korrekte naam, adres en telefoonnommer per brief of e-pos. Van volgende maand af sal jy Echo of His Call gereeld elke maand ontvang. Dankie. God seën jou. Jou broer in Christus Jesus, S. SAM SELVA RAJ. Regd. with the Registrar of Newspapers for India under No.TNAFR/2007/21215 Postal Regn. No. TN/CH C /127/10-12 Date of Posting : 11th & 12th of every month Posted at Egmore RMS / 1 Patrika Channel th on 12 JULY, 2010. If un-delivered please return to: ECHO OF HIS CALL (AFRIKAANS) P.O. Box No. 2957, 10, Mohammed Abdullah 2nd Street, Chepauk, Chennai - 600 005, INDIA. Phone: (+ 91-44) 2852 8282, 2852 9293, 2854 7766 To, JESUS LOVES YOU! GOD BLESS YOU! Owned and published by Pastor S. Sam Selva Raj from 10, Mohammed Abdullah ll Street, Chepauk, Chennai- 600 005 and printed by him at Echo of His Call Printers 10, Mohammed Abdullah ll Street, Chepauk, Chennai-600 005. Editor: Pastor S. Sam Selva Raj.