OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

HOëRSKOOL PORTERVILLE

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Tariewe

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

OMSENDBRIEF 1 13 JANUARIE 2016

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Rut: n Liefdes Verhaal

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

HOëRSKOOL PORTERVILLE

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Hoe om krag te spaar

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Die jaar se kaskar was

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Kos vir ons skoolkatte

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en


DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

PROJEKTE DATUMS 2018

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Kerssangdiens. SA Gemeente

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Finansies / Finances

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Vinkie. Laerskool Fairland

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Sterdansers by Vensters.

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Vinkie. Laerskool Fairland

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

24 Februarie /2017

Vinkie. Laerskool Fairland

Die Hoërskool DF Malan

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Mosselbaai Munisipaliteit

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Vinkie. Laerskool Fairland

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Transcription:

OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte aan ons al ons atlete. Ons glo en vertrou dat dit gaan goed gaan met elkeen van julle. Ouderdom 1ste 2de 0/10 Lian Ellis: Hoogspring 0/11 Ian Lamberts: Hoogspring Johan Beetge: Verspring Adeaan de Beer: Gewigstoot Hencu Lamberts: Gewigstoot 0/12 Megan Cesano: 1200 m Megan Cesano: 150m 0/12 0/13 Julius Haasbroek: Hoogspring Willem van der Westhuizen: Diskus Belangrike reëlings is as volg. n Spesiale bus word vir die atlete gereël. Atlete moet reeds om 06:30 by die bus in 26ste laan aanmeld. Die byeenkoms begin om 09:00 en sal teen 17:00 afgehandel wees. Die bus sal na verwagting om 17:30 weer by die skool arriveer. Formele atletiekdrag is aangekoop deur die skool. Atletiekdrag word te huur aangebied. Koste beloop R50 per stel vir die atletiekseisoen. Die atletiekdrag is beskikbaar by Me. C. Janse van Rensburg. Geen atleet mag in gewone klere deelneem nie. Daar sal opgetree word teenoor atlete wat nie in die korrekte atletiekdrag deelneem nie. Die atlete moet n eenvormigheid hê. Ons glo en vetrou dat die ouers saam sal werk en sal toesien dat u kind die korrekte klere aanhet. Atlete sal n program ontvang, sodra dit aan die organiseerders beskikbaar is. GEEN OUER WORD OP DIE VELD TOEGELAAT NIE ATLETE VAN OORTREDENDE OUERS SAL GEDISKWALIFISEER WORD.

-2- Atletiekdrag BAIE BELANGRIK: Indien u kind nie aan die Distriks kampioenskappe deelneem nie en hy/sy het atletiekklere gehuur by die skool, moet u asb so spoedig moontlik vir ons die klere terugstuur skool toe. Daar gaan vandag n persoonlike briefie uit aan elke atleet wie se klere nog nie terug is by Me. C. Janse van Rensburg nie. Kyk asb dat u, u kind se klere vir ons terugstuur. Baie dankie vir u samewerking. NETBAL Die netbalproewe vir ons skoolspanne vind hierdie week plaas. Dinsdag vir die 0/11 en 0/13 meisies en Donderdag vir die 0/10 en 0/12 meisies. Almal wat hul name opgegee het, moet in gewone klere EN tekkies om 13:50 by die netbalbane wees. Die proewe behoort net na 15:00 klaar te wees. Daar sal geen oefening wees vir die spanne wat nie op die betrokke dae proewe het nie. RUGBY Rugby oefeninge vir die week: - 0/9 en 0/10 : 14:00 15:00-0/11 en 0/13 : 15:00 16:30 Slegs Maandag, Dinsdag en Donderdag. BULLETJIE RUGBY Daar is elke Dinsdag en Donderdag Bulletjie Rugby oefening vanaf 16:30 18:00. Elke bulletjie moet asseblief die oefening bywoon. Onthou as jy nie oefen nie, kan jy nie wedstryd speel nie. SWEM Swemoefeninge is hierdie week as volg: Maandag, Dinsdag en Donderdag 14:00 14:45 Alle Graad 3 7 leerders wat wil uitdun vir Woensdag se gala, moet asseblief môre hulle swemklere saambring. Uitdunne vind plaas Dinsdag 14 Februarie tussen 10:00 12:00 Die leerders wat aan die Gala van Woensdag deelneem, sal briewe ontvang. Gala begin 14:00 en sal om en by 16:00 klaar wees. GRAAD R & RR VALENTYDSDAG ATLETIEK Baie dankie aan ieder en elke ouer wat Vrydag se joligheid bygewoon het, ons kleuters het dit baie geniet. GRAAD RR WERKSDAG n Groot dankie vir al die graad RR ouers wat Saterdag met ons werksdag so hard gewerk het om ons terrein te verf en op te knap. Julle is ware staatmakers!

-3- FINANSIES Daar word vandag saam met die omsendbriewe rekeningstate uitgestuur. Kyk asseblief in u kind se tas. Daar is nog baie ouers wat verkeerde verwysingsnommers gebruik wanneer daar internet betalings gedoen word. Kyk asseblief op die staat by Rekeningnommer wat is die regte verwysing. Soos byvoorbeeld as die kind se naam Du Toit, Gideon is, is verwysing DUTO-88. Van die ouers betaal nog steeds die naskool geld in die skool se rekening. Onthou assbelief dat dit apart is van skoolgelde. As daar enige ouers is wat n spesiale afbetalingsreëling het, moet u asseblief baie dringend n nuwe reëlingsbrief na die Finansiëlekantoor toe stuur. Alle vorige reëlings het verval en daar moet n nuwe brief gestuur word. SPELATHON Daar heers n groot opgewondenheid oor die Spelathon van hierdie jaar. Leerders kan nog hierdie week vir dié kompetisie inskryf. Die inskrywingsfooi is slegs R5 en dit kan by die leerders se Afrikaanse onderwyseresse inbetaal word. FOTO S Stuur asb die regte bedrag vir foto's aangesien ons nie kleingeld kan gee nie. Indien daar familiefoto's ook bestel word, moet daardie geld apart na Me Kloppers gestuur word. Bestellings en betalings sal voortduur tot na die einde van Februarie. Navrae en bestellings wat nie op die pakket voorkom nie, moet direk met die fotograaf gereël word. SKAAK Skaakoefening vir G is gratis. rade 4-7 vind Maandag vanaf 14:00-15:00 in Me. Van Vollenhoven se klas plaas. Dit STUDIEMETODEKURSUS Studiemetodekursus vir grade 4-7 vind eerskomende Saterdag, 18 Februarie, by Laerskool Pierneef plaas. Dit duur vanaf 8:30-12:00. Briewe gaan vandag uit. KOEKVERKOPING Onthou om Donderdag 16 Februarie jou sakgeld saam te bring en die koekverkoping te ondersteun. Graad 1 3 bring heerlike soetigheid en almal kan feesvier op die rugbyveld gedurende die twee pouses. Moenie uitmis nie! Wees daar! DONASIE n Reuse Pierie-Dankie aan Romans Pizza Waverley en Brewers BBQ Rietfontein vir hul borgskap aan ons skool. PREFEKBEDERF Baie dankie vir ons oulike prefekte en ouers. Die bederfie in ons hokkies het ons dag gemaak! Liewer laat as nooit dankie sê, maar ons het dit geniet!

-4- KASKAR Baie dankie vir al die inbetalings. Hierdie jaar word die klas wat die gazebo/kuip die beste volgens die tema (idioom) uitbeeld, gekies. Die kleredrag van die kinders word glad nie in aanmerking geneem nie. Indien daar n ouer is wat 'n borg by 'n instansie kan kry, kontak Me Kloppers (organiseerder). 1700 1600 1500 1400 1300 1200 R 1100 A 1000 N 900 D 800 700 600 500 400 300 200 100 RCS 1 GJ 1 BC 2 JM 2 VE 3 VT 3 JC 4 JJ GRAAD 4 MC 4 PJ 5 VY 5 ML 6 SB 6 VC 6 DB 7 HL 7 KA Hou dop! Verrassings wag!

-5- VALENTYNSDAG VERKOPE Op 13 en 14 Februarie tydens pouse, is daar n paar smouse. Kom koop, kom gou... jou Valentyn wag vir jou! Koop ietsie mooi, koop ietsie rooi. Of iets om aan te smul, kom koop sommer die hele spul! BRING BAIE GELD! Daar word môre tydens pouse Valentine s geskenkies verkoop. Kom ondersteun ons asseblief. GEBEDSGROEP Alle ouers is welkom om saam met ons te bid 7:00 Donderdae oggende in Juffrou Amoré se klas (Musiekklas). Vir enige navrae en gebedsversoeke kontak Stefanie van der Merwe 0824028494. Groete. H.F. GREYLING HOOF

-6- WB AIRCONDITIONING We do the following: *Installation of Air-cons *Servicing of all Air-cons *Re-fill of car Air-cons/trucks *Earthmoving Equipment *Fridges/fridge door seals William: 071 977 3363 Belinda: 082 461 7974