HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die toetsreeks die volgende saalbyeenkoms met skoolsluiting sal wees. Hoe sê die Engelse: Time flies when you are having fun... Ek is oortuig daarvan dat onderwysers en leerders nou met n frons hierdie nuusbrief lees en wonder waar pret nou in die prentjie pas. n Toetsreeks, buitemuurse aktiwiteite, tuiswerk en nog vele meer laat baie min ruimte vir plesier. Die feit is dat die einde in sig is en dat dit vir ons almal belangrik is om nou die laaste paar treë na die wenpaal voluit te hardloop sodat ons die vrugte van harde werk aan die einde van die kwartaal kan pluk. En dan kan ons net soveel lekkerder vakansie hou! 1. Learner achievements Nine of our athletes were chosen to represent the Boland team at the Western Cape Championships. They are: 1. Chandré Bekker G/19 Javelin throw 2. Anja Prins G/17 Hammer throw 3. Stephanie van Zyl G/17 Racewalking 4. Kiara Kirsten G/15 Racewalking 5. Ella van Vuuren G/15 Racewalking 6. Tristan Holtshausen B/15 Triple jump 7. Denmar Jacobs D/15 High jump 8. Denovan Beukes D/15 400 metres 9. Henco Nieuwoudt B/17 Javelin throw Good luck and well done to these athletes! Well done to two of our biathlon athletes, Liam Rautenbach and Ryan Davis, who were included in the Boland team that will compete at the South African Championships. Our best wishes accompany them! Our swimmers are also excelling, despite the fact that swimming pools are a very scarce commodity. Quizandri Mouton and Michelle Koen were the stand-out performers at the Olifantsvallei Primary School Gala. Quizandri brought home 1 gold and 6 silver medals, while Michelle received 2 bronze medals for her achievements. Chrizandi Basson, Liam Rautenbach, Quizandri Mouton en Peter Schreuder is gekies vir die Weskusspan wat Saterdag in Vishoek aan n Interdistrikte Gala deelgeneem het. Hierdie swemmers het weer eens skitterend presteer en hulle uitslae lyk soos volg:
Quizandri Mouton Chrizandi Basson 3 x Goud 1 x Silwer 1 x Brons 2 x Silwer 1 x Brons Chrizandi Basson, Quizandri Mouton en Peter Schreuder gaan ook deelneem aan die Junior Liga Level 1 Finale Gala wat volgende naweek plaasvind. Hierdie is die geleentheid waarvoor hulle die hele jaar werk. Nina Slabber en Janco Britz gaan 6-9 April in Oudtshoorn deelneem aan die Senior Liga Finale Gala. Hulle het uit Junior Liga Level 1 op hul tye gekwalifiseer om in Senior Liga Level 2 deel te neem. Micha van Coller, HSH se polocrosse-speler, het die afgelope naweek aan n toernooi in George deelgeneem en met tipiese Hopefield guts ondanks siekte vasgebyt en haar span gehelp het om n tweede plek te verower. Trots op jou, Micha! Our chess players are also doing great with Logan Holtshausen and Isabella Wright- Avis being selected to compete at the West Coast Prestige Meeting. Our best wishes accompany them! Danté Strumpher has been selected for the West Coast Senior Angling team. We are very proud of him! Well done to three of our school s cyclists who competed at the Cape Town Cycle Tour Moutain Bike Challenge. Morné Pretorius excelled with a first place in this group and an overall fourth place in the 20 km race. Tiaan Ebing come in at 25th in the 40 km race with 710 competitors. Wel done, boys! Jan de Wet is opgeneem in die Wes-Kaap karatespan. Hy gaan van 22-24 Maart in Durban deelneem aan die Nasionale Kampioenskappe. Ons beste wense vergesel hom. HSH se eerste tennisspan het die seisoen afgesluit met n uitstekende oorwinning oor Hoërskool Dirkie Uys se tennisspan. Hierdie span het n baie suksesvolle seisoen agter die rug en sluit die seisoen af op n hoë noot. Baie geluk, manne! 2. Personeel Louise Maarman, een van HSH se jarelange staatmakers, is nog steeds in die hospitaal nadat sy opgeneem is met ernstige beserings. Alhoewel sy nog in die intensiewe eenheid lê, gaan dit elke dag n bietjie beter. Ons almal by HSH wens haar spoedige beterskap toe. Louise het ook Donderdag verjaar en dis ons wens dat hierdie jaar vir haar wonderlike vooruitsigte inhou. 3. CWL Baard Auto Sports Day This highly successful event is taking place on Saturday, 10 March with more than 1 100 boys and girls from 22 schools in attendance. The programme starts at 08h00 and the last whistle will blow at 16h30. We can certainly look forward to an actionpacked day with top quality rugby and netball. Your support will certainly make a difference!
4. Parents contact details We would like to urge parents to make sure that the school has your correct contact details. It is vitally important for the school to have parents correct contact details, especially in case of emergencies. We also call on all our parents to load the D6 Communicator on their cell phones. We at HSH are firm believers that an informed parent is a happy parent. Help us to communicate effectively with you! 5. Resolusie 1 100% HSH Tydens die Begrotingsvergadering is die volgende resolusie eenparig deur die ouers teenwoordig aanvaar: n minimum maandelikse betaling van R250 skoolgeld deur alle HSH-ouers word aanvaar. Gesien in die lig dat daar in die 2017 boekjaar R1,5 miljoen afgeskryf is a.g.v. kwytskeldings asook die kwaliteit onderrig wat alle leerders by HSH ontvang, word n beroep op ouers wat vrystelling ontvang, gedoen om hierdie minimum betaling van R250 per maand te doen. Hierdie resolusie is nie afdwingbaar nie, maar ons doen n beroep op ouers wat vrystelling ontvang, om ook hulle 100% vir HSH te gee en sodoende n bydrae te lewer tot die skep van n uitnemende skool. Baie dankie aan elke ouer wat hulle deel bygedra het tot Resolusie 1, in 2017. Skoolbestuur respekteer die kwytskeldingsproses, maar ons wil n ernstige beroep doen op ouers wat vir kwytskelding aansoek doen, om nie die proses te misbruik nie. Die beginsel is dat HSH slegs kan voortgaan om n uitstekende diens te lewer as elkeen die finansiële bydrae maak wat hy/sy behoort te maak. Die skoolbeheerliggaam gaan verseker stappe neem teen enige oneerlike praktyke t.o.v. aansoeke vir kwytskelding. Ons maak staat op almal se samewerking in die verband. HSH se Ope Aand was weereens n openbaring van die gewildheid van ons skool. Die saal was stampvol met voornemende ouers en leerders. Die hartseer saak is dat ons nie almal kan akkommodeer nie. Die vreugde van die aand lê vir my in die trots van ons leerders wat die besoekers deur ons skool geneem het en hoe hulle hierdie liefde vir HSH aan ander oordra. Dit bly n voorreg om deel van die HSHfamilie te wees! Sterkte vir die laaste skof! Wehan Fourie (Skoolhoof)
VALUE FOR TERM 1: WE ARE A FAMILY ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! PROGRAM: 12 Maart 2018 tot 28 Maart 2018 Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere. Albert Einstein MAANDAG, 12 MAART Terreindiens: HdB, ALab, AvdW, RLint Sementblad: Hoërskool DINSDAG, 13 MAART Start of Primary School Test Series L/S Netbal proewe 15:00 - O/11, O/12, O/13 WOENSDAG, 14 MAART SBL-verkiesing vir ouerlede 18:30 in skoolsaal (tweede geleentheid) Ben Theron verjaar DONDERDAG, 15 MAART GGBS-grondlynpunte vir nuwe opvoeders in Sluitingsdatum vir 2018 NSS-eksamen VRYDAG, 16 MAART Detensie: NvT SATERDAG, 17 MAART Langebaan Lagoon Crossing 2018 O/15A, O/15B en O/16A rugby vs Stellenberg (Tuis) Boland Landbou Rugbydag vir O/19A-rugbyspanne LS SA s Atletiek (Dal Josaphat) Maxwell Nelson verjaar SONDAG, 18 MAART MAANDAG, 19 MAART Terreindiens: MF, CM, NS, FS Sementblad: Laerskool DINSDAG, 20 MAART
Weskus O/13 rugbyproewe (Curro) WOENSDAG, 21 MAART DONDERDAG, 22 MAART Museum Speech Competion sign-up Gr. R Opleiding/Vergadering Hokkiekliniek (HSH-sportgronde) Grondslagfasepunte in VRYDAG, 23 MAART Alle laer en hoërskoolpunte in voor 08:00 Porterville sportdag (O/9 rugby en O/13 Rugby) Leerderaansoeke vir 2019 sluit Detensie: AS Gr. 8 VRL-verkiesing SATERDAG, 24 MAART Sportdag (Hoërskool Porterville) (O/15A en B, O/16A, O/19A en B Rugby) (O/14 A, O/16A, O/19A Netbal) Brackenfell Sportdag (Hokkie) O/14, O/16, O/19 SONDAG, 25 MAART MAANDAG, 26 MAART Written Work Formal Assessment Gr 4-12 Handing out of Test Scripts Hoër en laerskoolpuntebespreking SVM voltooi Terreindiens: JB, NSW, SS, JeR Sementblad: Hoërskool Fliekaand: Laerskool DINSDAG, 27 MAART Refleksievergadering Skryfwerk Formele Assessering Gr 4-12 Handing out of test scripts Last day for Gr 11 subject changes(maximum 2 subjects) O/19A Dogtershokkie op Suid-Kaap Toer tot 1 April Pluimbalaand vir Personeel Eisteddfod Sang Werkswinkel, Seeskulpie WOENSDAG, 28 MAART Skool sluit 10:30 by Sportgronde Sokker en vlugbaltoernooi by sportgronde Report cards handed out at sportsgrounds PPBOS: Sluit Finale oorsig vir 2017/2018