Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

Similar documents
Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Rut: n Liefdes Verhaal

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Mandala Madness Deel 2

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Kerssangdiens. SA Gemeente

Uit Moerdijk se pen Man en Media

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Tariewe

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Direkte en indirekte rede *

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

SIZA takes the sting out of auditing

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Tariewe

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Dankie aan God ons Vader. Kotzé van Wyk VOORSITTER. 30 Mei 2016

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

Warm nuus! Sinodale nuus

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Vader sy soenoffer volkome aanvaar

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Webadres: Die Pastoor se pen:

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

die ArtKat Jaar program

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Woord vir die week. Boodskap Matteus 13:1-9 ; 18-23

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Rubriek vir skeppende werk

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles

Hoe om krag te spaar

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

G. J. du Preez

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

Maand-Krant OKTOBER 2013

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Gemeenteblad. Maak Stellenbosch oop, vra studente. NGK Stellenbosch. Hoe oop is ons gemeente? Jaargang 15: Nr 2: Tweede Semester 2015

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

September Na God se hart...

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Sterdansers by Vensters.

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Warm nuus! Nr 36/2017

Transcription:

Op pad met Helderstem www.nghelder.co.za - 021 851 5582 - kommunikasie@nghelder.co.za Al jubelend gaan ons die Jubeljaar in. Ons gemeente word 50 en ons weet ons God wat was, en is sal ook die toekoms met ons wees. Ons behoefte is egter om elke dag nader te groei aan God. Daarom leef ons met die leuse Passie vir God en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood. Ons doen dit as onvolmaakte mense wat saam met 'n volmaakte God op pad is. Daarom verstaan ons as gemeente dat ons op pad is met: God, mekaar en die wêreld. Ons het nie al die antwoorde nie, ons is gebroke mense, maar saam kan ons so oorweldig word van God se liefde dat ons nie anders kan as om dit met die wêreld te deel nie. Ons staan stil by die Matt 5:3-11 en hoor hoe beleef ons Μακάριος (Makarios - Goddelike vreugde) in ons lewens. Dit begin egter op 'n baie ongemaklike plek. Geseënd (Makarios) is die wat treur. Het jy n storie? Ons soek stories of foto s oor Helderberg Gemeente van die afgelope 50 jaar. Om ons Jubeljaar te vier wil ons vir mekaar vertel van hoe die Here die pad met die gemeente geloop het. As jy n storie het stuur dit asseblief na kommunikasie@nghelder.co.za, so deel ons dit met mekaar. 1

Sondag 20 Januarie Op pad met God: Geseënd is die wat treur Matt 5:4 08:00 Meditatief Breda Ludik 08:00 Klassiek Danie O Kennedy 09:30 Meditatief Breda Ludik 09:30 Informeel Paul Barnard 09:30 Jeugaktiwiteite 09:00 HGG Danie Möller 10:00 HB Village Danie O Kennedy 10:30 Internas Studente Die Khaya 18:00 Tienerkerk 19:00 Aandkerk Lizette Louw Deurkollekte: Gasvryheid In die voorportaal van die kerk is die houer vir donasies vir Wupperthal. Formulemelk vir babas, babadoeke en sanitêre ware vir vroue word benodig. Vir meer inligting kontak asb die projekleier Pia Nänny by 083 279 4876 Wat gebeur in die #Tienerkerk? Gaan kyk hier: http://bible.com/events/547984 WiFi Aanteken - NG-Guest Wagwoord - 13378y83L Sondag 27 Januarie Geseënd is die wat honger en dors na wat reg is Matt 5:6 08:00 Meditatief Lizette Louw 08:00 Klassiek Breda Ludik 09:30 Meditatief Lizette Louw 09:30 Informeel Danie O Kennedy 09:30 Jeugaktiwiteite 09:00 HGG Danie Möller 10:00 HB Village Breda Ludik 10:30 Internas Studente Die Khaya 18:00 Tienerkerk 19:00 Aandkerk Danie O Kennedy 2 Bid saam met ons vir die volgende: Helene Swart - kanker Roenel Swart - ernstig siek Desiré Groenewald - kanker Fanie Schoeman - kanker Sarel du Toit - kanker, beenmurgoorplanting Ria Sass - heupoperasie Danie Schoeman - hospitaal Drieka King - gordelroos Botha Marais - herstel na operasie Hannes Theron - tweede knievervanging Bernard en Marike Visser se baba, Carina (8 mnde), is baie siek Deodi Fourie - breinoperasie Paul en Michelle Swanepoel - ernstige gesondheidsprobleme Van Zyl Siebert - kanker Moet ons vir jou bid? Laat weet ons asseblief by die kerkkantoor: 021-851 5582 of ontvangs@nghelder.co.za Rou: Ons dink aan Isella van der Walt wie se ma oorlede is. Die week: Dinsdag 22 Januarie 06:00 Kom bid saam - Tent Donderdag 24 Januarie 08:45 Bybelstudie gesamentlik - Kapel 18:45 Kantory oefen

Dagboek 29 Januarie - Kerkraadsvergadering Begin om 19:00 in die Kapel 31 Januarie - Dissipelskap retraite Retraite na Shama Retraite Sentrum van 31 Januarie tot 3 Februarie. Kontak Corius Visser by 082 453 4636 of Danie Möller by 083 375 8444. 7 Februarie - Pastorale-naratiewe kursus Sien hieronder vir meer. 14 Februarie - Begin van 13 weke reeks GriefShare, Divorce Care, Single&Parenting en DivorceCare4Kids begin om 17:30 in die Tent. Kontak Annette Botha by harmonyhelderberg@gmail.com. 18 Maart - Phuket-uitreik Alle kundigheid word benodig, lees meer op bl 6 of kontak Louise Theron by 021-851 5582 of louise@nghelder.co.za. Kursus vir berading Helderberg Beradingsentrum bied hierdie jaar n pastorale-narratiewe kursus aan op eerstejaarsvlak. Almal met n hart vir mense en n behoefte om ander te ondersteun is welkom om in te skryf vir die kursus. n Volledige uiteensetting van die kursus en die inskrywingsvorm is op die webblad beskikbaar of kontak vir Annette Botha by fbadmin@nghelder.co.za vir meer inligting. Dissipelskap retraite Ons gaan van Donderdag 31 Januarie tot Sondag 3 Februarie n restourasie retraite met Deon Loots as begeleier doen. Enigeen is welkom om dit by te woon. Die koste is R1 700 per persoon, (vervoer, verblyf, kos en handleiding ingesluit). Dit is n baie goeie belegging in tyd en in geld in jou lewe. Bespreek jou plek so gou moontlik. Kontak: Corius Visser 082 453 4636 of Danie Möller 083 375 8444 Gebed vir die week: Here ons betree hierdie jubeljaar met groot dankbaarheid. Oor 50 jaar loop U n pad met die gemeente. Dankie vir mense wat U oor die afgelope 50 jaar gebruik het en wat diep spore in hul verbondenheid met U geloop het, spore wat ons kan navolg. So aan die begin van hierdie jubeljaar wil ons ons afhanklikheid van U erken. Ons het U nodig. U liefde, genade en troue sorg is so kosbaar. U Woord help ons. U teenwoordigheid maak so n groot verskil. Om U te volg, is so lewensvervullend. Ons leef graag as U geliefde kinders met gehoorsaamheid en toewyding. Amen. 3

Wil jy graag deel word van ons Helderberg-familie en ander ook laat tuis voel? Dit verg slegs een kwalifikasie - 'n vriendelike glimlag jy hoef nie eens n ekstrovert te wees nie! Daar is verskeie plekke waar jy volgens jou beskikbaarheid betrokke kan raak: Die verwelkoming-span wat lidmate voor die dienste by die deure verwelkom en tydens die teedrink laat tuis voel. Kontak Helene Swanepoel. Die nuwe intrekker-span elke laaste Sondag van die maand word nuwe lidmate tussen die dienste in die tent verwelkom met n inligtinspakkie en n gratis cappuccino. Hierdie span help hulle inskakel by die gemeente. Kontak Carima van den Berg. Ons barista-span wat die koffiemasjien beman ons sal jou leer hoe om n lekker cappuccino te maak. Jy word geskeduleer volgens jou beskikbaarheid. Kontak Nico Esterhuyse. Die kombuis-span wat help met voorbereiding vir Sondagverkope, funksies en teeskink by begrafnisse ens. Kontak Corneille Barnard. Die gemeentebou-span help met die reël van funksies en fondsinsamelings soos die Herfs- en Lentemakietie, gemeentebraaie, wynproe ens. Enigeen wat hier kan help is welkom daar is altyd hande nodig by so n funksie. Kontak Johline Barnardt. Die jongwerkendes-span wat Sondagaande vir die gasvryheid en kuiers verantwoordelik is. Kontak Marica Groenewald. Enige ouers van klein kindertjies wat betrokke wil raak om jong families te help tuisvoel by ons kuiergeleenthede. Kontak Helene Swanepoel. Kom gesels gerus met ons en sit koppe bymekaar met enige ander voorstelle wat ons kan help om n gasvrye gemeente te wees. Kom sommer vandag na die diens en gesels met ons in die Tent of kontak enige van die bogenoemde persone by hellohelderberg@gmail.com. Kom ons maak die Jubeljaar een waar ons betrokke raak sodat ons mekaar beter leer ken. Die Gasvryheidbedienings staan ook bekend as HelloHELDERBERG - dankie dat jy ons help slaag om n gemeente met n warm hart te word. 4

HelloHelderberg wil die jaar afskop deur lidmate te help om ander te leer ken. Omdat ons n groot gemeente is, is daar mense wie se paaie amper nooit kruis nie. Deur kleiner groepe te skep kan ons help om meer mense met mekaar in kontak te bring. Op Sondag 20 Januarie gaan daar lyste in die Tent wees waar jy jou naam kan opskryf en aandui waarin jy belangstel bv fotografie, kunsgroep, leesklub, stapgroep en vele meer. Enige persoon wat n klub of groep wil begin of belangstel om deel van een te raak kan ons kontak by hellohelderberg@gmail.com Kom raak deel hiervan om nuwe verhoudinge te help skep. Dood, egskeiding of enkelouerskap? Harmony projek bied 2 keer per jaar die GriefShare, DivorceCare, DC4Kids en Single&Parenting kursusse aan. Dit is inter-kerklike programme gegrond op Bybelse waardes om persone en gesinne te help met die dood van n geliefde, egskeiding of enkel ouerskap. Ons volgende 13 weke siklus begin weer Donderdag, 14 Februarie. Ons eet vanaf om 17:30 saam en om 18:00 20:00 word die onderskeie programme aangebied. Kry gerus n brosjure met meer inligting by die kerkkantoor of lees meer op ons webblad http://www.nghelder.co.za/ of op http://www.churchinitiative.org/. Enigeen is welkom, ook nie-lidmate. Kontak ons ook gerus as jy op n ondersteunende manier wil betrokke raak as donateur of adviseur. Navrae aan Annette Botha (projekleier) by harmonyhelderberg@gmail.com Besoeker uit Mosambiek Isaac Gama, Mosambiek Geletterdheid se bestuurder op Milange in Mosambiek, kuier hier vir Helderberg se Uitreikfees op 3 Februarie en die jaarlikse kamp met Helderberg Uitreik se sendelinge daarna. Sal jy dit oorweeg om vir Isaac een aand slaapplek te gee gedurende die volgende periodes: 28 Januarie - 3 Februarie of 6-10 Februarie? Dit sal wonderlik wees as Isaac blootstelling kan kry aan Helderberg gemeentelede se gasvryheid. Kontak vir Bertus van Schalkwyk by 082 779 5244 vir meer besonderhede. Hou jy van lang-arm-dans met 'n regte orkes en gaskunstenaars uit die boonste rakke? Teken dit nou reeds aan in jou dagboek: Saterdagaand 6 April 2019. Meer besonderhede volg later. 5

Phuket-uitreik 2019 Weggesteek agter die oënskynlike paradysagtige skoonheid van Phuket, is daar kinders wat krepeer in die slumareas. Op uitnodiging van die Asia Center Foundation (Phuket) word n kortuitreik onder leiding van Breda Ludik beplan vir 16-31 Maart 2019. Die sentrum is in 2002 gestig deur Roelien Muller (Suid- Afrikaner) wat so geraak was deur die ellende toe sy Engelse klasse daar gegee het, dat sy n skool vir die kinders begin het. Asia Center Foundation (ACF) is a Christian charity registered as a Non Government Organization (NGO) on Phuket, Thailand in operation since 2002. Our mission is to help disadvantaged children and children-at-risk by providing care, training and education so that they will fulfil their God-given potential. Alle kundigheid word benodig om n verskil te maak in die lewens van die hierdie kinders. Waarmee kan jy help: Bou van n heining, sweiswerk Bouers en argitekte kan help met raad en advies oor addisionele geboue wat ons graag wil ontwerp en bou, maar nie noodwendig 'n argitek kan betaal daarvoor nie bv. buite braai en kuier area by ons akkommodasie gedeelte Tuinontwerper - (landscaping and gardening) IT, sosiale media en webblad Bemarking en re-branding van organisasie Ontwerp van nuwe bemarkingsmateriaal Fotograwe Nuwe video s help om ons storie te vertel vir fondswerwing en kan ook help om ons vordering aan ons borge beter uit te lig Opleiding van ACF spanlede in: Handhawing van dissipline in 'n klaskamer Basiese berading Beplanning, monitor van vordering en verslaggewing opleiding (spesifiek vir NGO's) Strategiese beplanning; kinder- en jeugbediening strategie en opleiding, gesinsbediening strategie Advies en leiding oor ACE (Accelerated Christian Education van die School of Tomorrow) kurrikulum en skoolbestuur Geestelike ontwikkeling: werkswinkels oor 'discipling', Bybelstudie Sportbediening 6

Engelse klasse vir spanlede Basiese fotografie opleiding aan spanlede en kinders Lees meer oor Asia Center Foundation by http:// www.asiacenterfoundation.org/ Inskrywings sluit 4 Februarie 2019 Vir meer inligting, kontak asb Louise Theron by 021-851 5582 of louise@nghelder.co.za Beste Ouer Dit is vir ons n voorreg om saam met julle, jul kosbare kind(ers) geestelik te versorg. Daar is uitgawes, soos materiaalgelde en n vrywillige bydrae vir die jaar sal help om ons beperkte begroting te laat klop. Dié gelde word weer teruggeploeg in die jeugbediening vir skryfbehoeftes, hulpmiddels en temaversierings (bv. met Pinkster). R100 per kind; 2 kinders @ R180; 3 kinders @ R250; 4 kinders @ R300. Dié geld kan inbetaal word met verwysing Junior jeug + kind se naam by die kerkkantoor of EFT Baie dankie vir julle ondersteuning hiermee, Familiebediening Bestuur 7

Helderberg Gemeente Bankbesonderhede Bank ABSA Somerset-Wes Rek nr. 2900 590 094 (tjek) Rek naam NGK Helderberg Takkode 632 005 Verwysing Naam of bediening Navrae Antoinette du Toit 021-851 5582 Helderberg NG Gemeente 021-851 5582 www.nghelder.co.za Leraarnoodnommer 083 988 2003 ontvangs@nghelder.co.za Beradingsentrum: Telefoon: 079 417 3863 berading@nghelder.co.za Helderberg Uitreik Bankbesonderhede vir Art 18A ABSA Helderberg-tak: 632005 Rek nr. 9114483080 Spaarrekening Verwysing: Projeknaam of WBB Kerkkantoorure Weeksdae: 08:00-16:00 Vrydae: 08:00-13:00 Sondae: 08:30-11:30 Skoolvakansie: 8:00-13:00 Gesinne in nood in ons gemeente word finansieel en maatskaplik deur die Versorgingsfonds ondersteun. Dankie vir getroue bydraes. Lees meer op www.nghelder.co.za onder Bedieninge, Onderlinge Sorg, Versorgingsfons Versorgingsfonds Helderberg Gemeente Bankbesonderhede Bank ABSA Somerset-Wes Rek nr. 2900 590 094 - tjek Rek naam NGK Helderberg Takkode 632 005 Verwysing Versorgingsfonds 8