Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za
INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot asseblief deur ge-epos word na marula.functions@wisurf.co.za of marula.bookings@wisurf.co.za n Sleuteldeposito per eenheid is betaalbaar sal dit op die kwotasie stipuleer. Die sleuteldeposito is terugbetaalbaar in 14 werksdae na vertrek, enige breekskade in die eenhede sal teen die sleuteldeposito afgetrek word. Inboek tyd: Maandae Donderdae: 14h00 tot 16h30 Vrydae:14h00 tot 19h00 Saterdae en Sondae: 12h00 tot 15h00 Uitboek tyd: Eenhede moet teen 10h00 ontruim wees. Sal die termes en voorwaardes aanheg saam die kwotasie.
Akkommodasie Cottage 1 eenheid (4 slaper) Kamp (4 persone per staanplek) R240 p/n R350 p/n R460 p/n Slegs 4 persone per staanplek en 1 voertuig Vrydag - Saterdag R830 p/n R1850 naweek R1050 p/n 2 Kamers, 1 Dubbelbed, 2 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale Ekstra kostes Ekstra persoon ouer as 12jaar Ekstra kind jonger as 12jaar @ R105 per nag @ R55 per nag Ekstra voertuig @ R85 per nag
Boma Chalet 5 eenhede (2 slaper) R570 p/n R1360 nwk R790 p/n Oop plan eenheid, 1 dubbelbed, privaat badkamer (3 eenhede het storte en 2 eenhede het baddens), DS met selektiewe kanale Akkommodasie Oudekraal Chalet 5 eenhede (4 slaper) Vrydag - Saterdag R800 p/n R1815 naweek R1020 p/n 2 Kamers, 1 Dubbelbed, 2 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale (Boma 1-3) (Boma 4-5)
Houthuis Chalet 1 eenheid (2-4 slaper) R850 p/n R1890 nwk R1080 p/n 1 Slaapkamer, 1 dubbelbed, 1 enkelbed in leefarea, privaat badkamer, DS met selektiewe kanale Akkommodasie Uitsig Chalet 1 eenheid (4-7 slaper) Vrydag - Saterdag R1050 p/n R2640 naweek R1580 p/n 3 Kamers, 2 Dubbelbed, 3 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale Lugversorging Lugversorging & s
Log Cabin 1 eenheid (4 slaper) Akkommodasie R880 p/n R2290 nwk R1200 p/n 2 Kamers, 1 Dubbelbed, 2 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale Berghuis 1 eenheid (4 slaper) R640 p/n R1650 nwk R830 p/n 2 Kamers, 1 Dubbelbed, 2 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, Geen Lugversorging Los staande waaier
Boshuis 1 eenheid (2 slaper) Akkommodasie R595 p/n R1495 nwk R830 p/n 1 Kamers, 1 Dubbelbed, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale Gatehouse 1 eenheid (12 slaper) R1600 p/n R3975 nwk R2400 p/n 4 Kamers, 3 Dubbelbed, 6 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, DS met selektiewe kanale Lugversorging
Cabana Chalet 6 eenhede (4 slaper) Akkommodasie R800 p/n R1815 nwk R1020 p/n 2 Kamers, 4 Enkelbeddens, Kombuis, Privaat badkamer, DS met selektiewe kanale Marula Huis 1 eenheid (32 slaper) R3100 p/n R8400 nwk R4200 p/n 5 Kamers, 18 Bunker beddens, 4 Enkelbeddens, Oop plan leefarea met kombuis, badkamer, Geen s
Akkommodasie Plaas Opstal 1 eenheid (24 slaper) R2880 p/n R6340 nwk R4080 p/n 6 Kamers, 4 kamers, Oop plan leefarea met kombuis, Geen Kamer 1 1 Dubbelbed, 3 Enkelbeddens Kamer 2 1 Dubbelbed, 1 Enkelbed Kamer 3 3 Enkelbeddens Kamer 4 1 Dubbelbed, 1 Enkelbed Kamer 5 3 Enkelbeddens Kamer 6 1 Dubbelbed 3 Enkelbeddens
Inligting Neem asseblief kennis dat die eenhede selfsorg eenhede is. U is verantwoordelik vir u eie: * handoek * Swem handoek * Opwasmiddels * Opwasvaddoeke * Eie benodighede Eenhede is tevolle toegerus met: * * Glasware * Eetware * Bedlinne Let asseblief op dat indien die voertuie meer is as onderstaande inligting dan sal daar additionele kostes wees Kampering (1 voertuig toelaatbaar) 2 Slaap eenheid (1 voertuig toelaatbaar) 4 Slaap eenheid (2 voertuie toelaatbaar) 7-12 Slaap eenheid (3 voertuie toelaatbaar) 24 Slaap eenheid (6 voertuie toelaatbaar) 40 Slaap eenheid (10 voertuie toelaatbaar) Indien daar meer voertuie by n eenheid is as hierbo aangedui is, is daar additionele gelde wat met aankoms betaalbaar is.